The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Makisaki | TravelGround
+41

Makisaki

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 22 reviews for Makisaki
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
John M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John M
With spouse/partner

Baie mooi en netjiese plek.

Eienaars baie vriendelik en het gehelp waar hulle kan

Dries S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dries S
With friends

Uitstekende ligging. Perfekte verblyf in Jeffreysbaai vir ons.

Uitstekende ligging.

Makisaki's response

Thank you for choosing to stay at Makisaki for another year in a row. We are looking forward to welcoming you again, to your home-away-from-home.

Makisaki
Haidee S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Haidee S
Family with young children

Fantasties.

Die is ligging onverbeterlik en die eenheid is ruim en besonder goed toegerus met gehalte toebehore. Dit was uiters gerieflik en aangenaam - uitstekende aandag aan detail. Ons het die goeie gehalte linne en gerieflike beddens ook waardeer. Ons gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis geen ander blyplek in Jeffreysbaai oorweeg nie en hoop om binnekort weer te kom kuier. Baie dankie vir verblyf wat selfs ons verwagtinge oortref het.

Annalize C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Annalize C
With spouse/partner

Teleurgesteld toe ons sien waar ons bly.

Tydens die bespreking op die webtuiste was daar geen indikasie dat Makisaki opgedeel is in verskillende kamers nie. Die foto`s lyk pragtig met die mooiste see-uitsigte. Ons het so uitgesien om te kon sit op die stoep, kyk vir die see met `n rustige vleisie op die braai. Met ons aankoms, is ons gewys na 'n kamer - geen uitsig, geen stoep, geen braai. Selfsorggeriewe was `n mikrogolf. Ek was glad nie beïndruk hiermee nie. Dit was regtig mors van geld. Ons kon beter blyplek gaan kry het vir die geld wat ons betaal het om in die "besem kas" te bly. Ons was daar 3 aande - geen skoon handdoeke en nie eers `n besem om net bietjie die seesand uit die kamer te kon vee.

Makisaki's response

Beste Annalize
Ons is baie jammer dat jy so ongelukkig is.
Op die webblad is die 3 eenhede baie duidelik aangetoon as Makisaki Sea View, Makisaki Park View en Makisaki en-suite.
Julle het die Makisaki en-suite bespreek, vandaar die goekoop tarief.
Ons verskaf nie handdoeke op 'n daaglikse basis nie. Eie swemhanddoeke moet saamgebring word.
Wat die besem betref, dankie dis 'n goeie idee. Ons sal daaraan aandag gee.
Ek hoor graag van jou.
Groete
Hannetjie

Makisaki
Wouter O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter O
Family with teenagers

Uitstekende posisie met pragtige uitsig!

Ons verblyf by MakiSaki was uitstekend! Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help met enigiets. Seefront posisie is onverbeterlik en eenheid was ruim en skoon. Kan definitief aanbeveel.

Makisaki's response

Baie dankie Wouter, vir jou positiewe kommentaar.
Groete, Hannetjie.

Makisaki
Nico E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico E
Family with teenagers

Baie gerieflik en netjies! Ligging puik.

Makisaki is puik geleë en baie netjies met alles wat nodig is. Op die strand in die “rustiger” gedeelte van J-bay. Parkering buite is iets ongewoon vir ons maar voertuig was ok. Ook Hennie is baie behulpsaam en 'n puik gasheer. Dankie, sal vir seker weer kom.

Nancy P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nancy P

Amazing.

I had a fabulous stay and would definitely go back with my family.

Makisaki's response

Dear Nancy,

Thank you for your kind review. We look forward to welcoming you again.

May 2018 be peaceful.

Kind regards,
Hannetjie

Makisaki
Cindy G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Cindy G
Family with young children

Terrible terrible terrible om die minste te sê!

Dit was die grootste teleurstelling ooit! Ons het 1/2 van ons vakansie opgepak. Daar is geen privaatheid nie en die eienaar se familie hou ons die heeltyd dop. Ons het juis see-uitsig akkommodasie gekies ten duurste om die see te sien maar moes heeltyd ons gordyne toe hou. Die eienaar het elke keer wat hy ons sien 'n sarkastiese kommentaar gelewer oor ons kom en gaan en doen en late wat bewys het ons het geen privaatheid gehad nie.

Frikkie D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Frikkie D
With spouse/partner

Disappointing.

I emailed my complaints to them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Ek het reeds 'n e-pos met klagtes aangestuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan D - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan D
With spouse/partner

Excellent.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makisaki's response

Thank you for rating our accommodation.

Makisaki
Leonie H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie H
With spouse/partner

Puik!

Die verblyf sowel as die ligging van hierdie eenheid maak dit onbeskryflik lekker om daar tuis te gaan. Die eenheid het 'n see-uitsig - vanaf die hoofslaapkamer, tweede slaapkamer en woonvertrek. Daar is 2 pragtige, gerieflike badkamers. 'n Moderne eenheid met als wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Die ligging is absoluut puik, reg by die strand en lekker naby aan die SPAR ens. Daar is 'n stel trappe om te klim maar sien dit eerder as 'n manier om die vetrolletjies af te skud. Al wat negatief was is die parkeerplek, voertuie staan wel af van die straat geparkeer maar daar is geen omheining of afdakke nie.

Makisaki's response

Leonie

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.

Makisaki
Patrick W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick W
Individual traveler

Dit was absoluut fantasties.

Die eienaars is baie vriendelike, die eenheid was ongelooflik skoon en gerieflik. Wat veiligheid aan betref, uitstekend. Ek sal weer en weer soontoe gaan. Nogmaals baie dankie.

Makisaki's response

Alta,

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was net 'n plesier om jou te kon huisves.

Groete,
Marleen

Makisaki
Neville C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Neville C
With spouse/partner

The place was clean and the booking-in service was good

The one bedroom is good for a one night stop, but definitely not self-catering flat. It should be advertised as a not-serviced room.

Rialette V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialette V
With friends

Ek kan die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

Ek was aangenaam verras met die verblyf. Alles was hiperskoon en netjies. Ek sal weer in die toekoms daar oornag. Jammer ons reisplanne was van so aard dat ons slegs een nag daar kon deurbring.

Lisa J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa J
With friends

Baie lekker gebly!

Die woonstelle is baie mooi en netjies met pragtige uitsigte oor die see. Ek sal beslis weer daar wil bly en bietjie langer kuier.

Mart-marie D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mart-marie D
With spouse/partner

Perfek geleë, gerieflik, netjies en baie vriendelike diens.

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik - ons het die verblyf daar baie geniet. Die eenheid is skoon, netjies en het al die "bare essentials" wat mens van so eenheid sal verwag. Dis perfek geleë langs die see waar mens heerlik op die lang strand kan gaan stap. Hulle is ook ingerig met 'n generator, so selfs al is daar kragonderbrekings, kan jy 'n lekker warm stort geniet. Ons sal verseker weer daar bly!

Jolanda B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda B
With spouse/partner

Jaarlikse Winterfees in Jeffreysbaai bygewoon.

Verblyf fantasties. Stapafstand vanaf die strand. Netjies en veilig. Gasvrye ontvangs. Baie dankie. Sal beslis weer besoek.

Patrick H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick H
With spouse/partner

Lieflike blyplek.

Uiters netjies, vriendelik, veilig en bekostigbaar. Persoonlik sal ek dit weer gebruik. Baie dankie.

Nicolene M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene M

Dit was die lekkerste blyplek ooit!

Die mense was vriendelik en het vir ons net die beste gegee, ons kon nie vir beter gevra het nie. Als was tot ons beskikking, daar was geen tekort aan enige iets in die huis nie. Dit het gevoel ek is in my eie huis oor als wat daar was wat ons kon gebruik het. Ek dink ons het 'n nuwe plekkie ontdek waarnatoe ons elke verlof sal gaan. Dis meer as perfek!

Rihanne V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rihanne V
With spouse/partner

Dit was absoluut heerlik, en woonstel pragtig en netjies!

Die eienaars was gasvry en behulpsaam. Ons was heeltemal privaat en het dit terdeë geniet.

Jenny R - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jenny R
Individual traveler

Aangenaam!

Dit was baie aangenaam, maar parkering was 'n probleem.

Paul S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul S
With spouse/partner

Baie netjies.

Ek sal weer gaan.

was R1 100
From R990
per night (sleeps 2)
was R1 100
From R990
per night (sleeps 2)
was R1 100
From R990
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 12 Ebony Street, Wavecrest, 6330, Eastern Cape
  • No children under 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYjk5OGM0LTM0MTgtNDFmNC1hZGFlLTMyNWE1ZGZjZWZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, now From R990  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 12 Ebony Street Wavecrest 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -34.01674519766 24.927459569408
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!