Ottoshoop Accommodation at Malmane Eye Private Nature Retreat | TravelGround
+47

Malmane Eye Private Nature Retreat

12 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Malmane Eye Private Nature Retreat is in an excellent location
  • Farm Kaalplaats, Off the R505, Ottoshoop, 2740, North West

Aktiwiteite
Stap / drafroetes
Net agter die lapa het ons 'n gemaklike 1 km "Black Swan" roete.
Neem asb kennis dat ons as gaste toegang het tot die hele plaas (80 hektaar en nog 300 hektaar oorkant die teerpad)
Jy is vry om rond te loop of 'n rit te neem ...

Bergfietse
Ons het twee bergfietse wat gehuur kan word (R100 per dag)

Chipping en Putting
Ons het gholfstokke en balle beskikbaar. Ons het ook 'n tee bo-op die heuwel as u 'n paar gholfballe wil slaan.
(R10 per verlore bal)

Sundowners en piekniekmandjies
U is welkom om ' skemerkelkie op die plaas te ervaar. Ons beveel die oop grasvelde aan in die weste waar u 'n direkte lyn van sig sal hĂȘ.
Op versoek kan ons piekniekmandjies voorsien. Let asseblief daarop dat ons 24 uur kennis nodig het. Prys op aanvraag.

Funksies en gebeure
U is welkom om 'n bespreking te maak vir 'n funksie. Kontak die gasvrou vir verdere inligting.

Fullscreen
From R5 400
per night (for 12 people)
From R5 400
per night (for 12 people)
From R5 400
per night (for 12 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Farm Kaalplaats, Off the R505, Ottoshoop, 2740, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsGk46k86XinPO3FPdsaI0BOKWPaR8CsGmrcoT2hVytZxZTkNjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R5 400  per night (for 12 people) 12 5 1 5 Farm Kaalplaats Off the R505 2740 North West 0860 022 102 14:00-17:00 11:00 -25.803851462281 26.033381223678
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com