The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mangwa Valley Game Lodge & Spa | TravelGround
+102

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

Game Lodge

Review Summary

4.3 out of 5from 36 reviews for Mangwa Valley Game Lodge & Spa
Cleanliness
4.1/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Jodi H - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jodi H
With friends

Relaxing.

We had a great stay at Mangwa Valley and would love to return.

Chantelle S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle S
Family with young children

Mangwa Valley Lodge het my verwagtinge oorskry.

Die span was vriendelik en baie hulpvaardig. Die eenheid was ruim en goed toegerus. Die kos was heerlik en die omgewing beeldskoon.

Rethana E - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rethana E
Family with young children

Lovely place, and nice lay out of the property.

This is really a nice lodge, but there is a desperate need for maintenance and touch-up work to be done. Self-catering houses can really use some upgrade in kitchen. New microwave, bigger fridge/freezer (it is way too small for 6 people). Definitely oven and stove, more cutlery and crockery. The outside braai is a mess - you can not braai in that drum as the coals are too low to actually get the meat done. Very very disappointing that the spa was under renovations - they need to tell people that before you book. That is a big reason why we booked here. Would really love to go back this year - but maintenance first.

Marcus N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marcus N
Family with young children

Attention to detail is not there.

If they state no loud music is to be played, then they must abide by those rules.

Belinda G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda G
With spouse/partner

Exceptional service - relaxed stay!

Thank you for superb service and attention to detail. We were so well looked after we stayed in Tent 4. Please consider changing the bed to a newer, firmer bed. The team of Proxy, Benjamin, Paul etc were an absolute asset/they made our stay. It was new year - so we do understand the noisy neighbours. We will definitely return.

Henriette B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henriette B
With spouse/partner

Vriendelike diens, kos uit die boonste rakke.

Rustige omgewing. Bied genoeg aktiwiteite aan. Die diens is uitstekend. Kos was baie goed voorberei en vars. Wildrit was goed en wildbewaarder ken sy omgewing. Tent het geen laaie nie. Bed kort nuwe matras.

Immanuel S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Immanuel S
With spouse/partner

Fantastic place and great location.

The staff is so friendly and helpful, they made the stay great. The room was neat and tidy with a great view. The food was fantastic so I really can't complain about anything the lodge has to offer. We even went on a mountain bike game view which was fantastic. The one major problem we had is that a group of 6 ladies checked in and played loud music, singing and shouting until I had to call management at 2 in the moring, later at at around 10 am they were back at it again. I checked out a day earlier as the lodge didn't deal with the issue and I could see we will get no rest for the rest of the day and the evening. That was very dissapointing.

Cleo M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cleo M
With friends

Excellent

Coming for the second time with a different group proved to be just as excellent as the first time. Lovely place all and all.

Sean C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean C
With friends

Wonderlike mense en absoluut puik! Sien julle definitief weer.

Vriendelike staf, baie om te doen en wonderlike verblyf!

Carina V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carina V
Family with young children

Very pleasant stay with many animals to view.

Our grandchildren and we enjoyed the weekend.

Rialda J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rialda J
With spouse/partner

Ons verwagtinge is oortref.

Ons het spesifiek 'n plek gesoek wat oggend- en aandete insluit. Dit was uit die boonste rakke gewees, ons het so lekker geëet. Al die staf is baie vriendelik, hulle glimlagte is so aansteeklik. Hulle het uit hulle pad gegaan toe ek vra of hulle iets spesiaal sal doen omrede dit ons tweede huweliksherdenking is. Die aand het hulle 'n tafel spesiaal vir ons gedek, toe ons in die kamer kom het hulle dit so mooi gemaak en die volgende oggend het hulle weer spesiaal vir ons 'n tafel gedek. Daar is so baie verskillende wild op die lodge, dit was vir seker 'n bonus om so baie diere te sien omdat ons so baie van die natuur hou. Ons het elke oomblik geniet by Mangwa Valley Game Lodge. Dankie Proxy, Kenny, Chad en die res van die span vir julle gasvryheid.

Ettienne V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettienne V
With spouse/partner

Uitstekende kos en vriendelike personeel.

Saterdag het 8 vrouens opgedaag met 'n boom box en het so gedrink en geskree en geraas met luide misiek. Hulle het twee keer se versoek van bestuur om nie te raas nie, ignoreer. Dit was hulle reg om Vrouedag so te vier. 'n Ander paartjie het ons om verskoning gevra namens die groep dronk vrouens. Die paartjie het na die restaurant beweeg om die geraas te vermy. Vind vooraf uit of daar groepe is wat jou rus gaan verstoor.

Gillian D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian D

Ontspannend

Die chalet was baie netjies en skoon. Daar is ’n baie ontspannende atmosfeer. Baie goeie kliëntediens.

Elma D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Elma D
With friends

Personeel baie professioneel en dis heerlik om so naby die natuur te wees.

Die prente op die webblad is misleidend - die chalets is nie naby die watergat nie, daar is geen oond in die chalets nie. Die chalets is nie baie goed toegerus nie - beslis nie op die standaard van 4 sterre nie! En die skoonmaker het baie half skoongemaak - nie eenkeer die badkamers skoongemaak nie, en ons moes vra dat sy asb die slaapkamers se vloere vee en die beddens opmaak. Sy het net so hier en daar iets reggetrek. Die quad bikes het geen veiligheidsbriefing gedoen nie - occupational health and safety was totaal agterwee gelaat. Daar is nie groot 5 nie - net 2. Daar is geen game drive wat jou die Groot 5 laat sien nie. Vir die geld wat ek betaal het was dit eintlik 'n baie teleurstellende ervaring. Gaste was toegelaat om tot 01:00 in die oggend nog te lawaai. Regtig nie aangenaam gewees nie. Maar die personeel was absoluut uitstekend - veral Proxy by ontvangs en Mr Thomas wat ons wildrit hanteer het. Uitstekende mense!

Tanya H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya H
Family with young children

Staff was amazing and great place to stay.

Awesome experience!

Julie M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Julie M
Family with teenagers

False advertising, not value for money, lack of amenities.

The patio door never locked, the one window pane was badly cracked. There were stains on the sheets and the towels were all frayed. It was not serviced, they only washed the dishes and mopped the floor at around 2pm if you were lucky. There were only 2 quads working and one broke down while out in the reserve. No refund given. The table tennis table was broken and bats were completely wrecked. The restaurant menu only had sandwiches available. There was no ice cream for milkshakes. There were no potatoes to buy fries. The curio shop is a storeroom and the spa is not operational at all. Wood is way overpriced, R50 a bag. All the pictures on the web show a boma in front of the unit, this is false, only the 8 sleeper has a boma. Never once in 6 days saw any of the owners.

Kim W - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim W
With friends

Beautiful view of Dinokeng Nature Reserve, excellent staff and services.

We stayed in Chalet 6, everything was neat and exceeded our expectations.

Lydia P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia P
With friends

Nice and peaceful time.

I thought the lodge was in the Big 5 area. I wasn't aware that you could do self-drive game drives.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustige kuier.

Ek het gedink die lodge is in die Groot 5 area. Ek was nie bewus dat ons nie selfry-ritte kon doen nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius S - May 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marius S
With spouse/partner

Gekies vir spesiale geleentheid saam met eggenote oor spa. Impak van COVID-19 duidelik.

Die spa-fasiliteit is omskep in 'n selfsorg-eenheid en vervang met 'n "treatment room". Dit sonder enige kommunikasie. Link op webwerf na foto's van spa intussen verwyder. Nie eers musiek in "spa" nie. Vals verwagtinge is geskep met advertensie. Basiese goed nie in plek nie, geen handdoeke nie, geen gebottelde water nie, wat die norm is vir 'n 4-ster plek. Kos baie lekker maar maak nie op vir onvervulde verwagtinge nie. Die game drive is 'n mors van geld. Mangwa het sy eie grensdraad en daar is nie Groot Vyf nie. Weereens gevang met slim bemarking en foto's van goeie ou dae.

Marinda Z - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marinda Z
Family with teenagers

Teleurstellende diens.

Met aankoms was daar 'n groep mense in die huisie langs ons besig om baie luidrugtig te kuier en musiek te speel. Ons het die bestuur op verskeie geleenthede versoek om die gaste te vra om die musiek af te skakel. Ons het "bos" toe gegaan vir rus en vrede en om die natuur te geniet. Die musiek en kuiery het tot na 23:00 aangehou. Die terme en voorwaardes van die verblyf dui baie duidelik dat harde musiek ens. nie toelaatbaar is nie. Die bestuur wou nie of het nie die probleem opgelos nie.

Philip G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip G
Family with teenagers

Oor die algemeen uitstekend.

Was baie teleurgesteld, op hul webtuiste maak hulle aanspraak op die groot 5. Met aankoms by hek word jy gewaarsku jy betree groot 5 "territory". Ons book 'n game drive met die Big 5 in gedagte, net om mee gedeel te word op die voertuig daar is net 2 van die groot 5.

Adelien D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelien D
Family with young children

Heerlike naweekwegbreek uit Pretoria.

Pragtige lodge met besonderse vriendelike diens. Sal vir seker weer kom.

Reinhard R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Reinhard R
With friends

Awesome!

Vriendelik en veilig.

Cindy M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy M
With friends

Fantastiese wegbreek.

Dit was vreeslik lekker by Mangwa. Ons was by die chalet met die Jacuzzi en buite kombuis. Kos was heerlik en die braai-ete net so wonderlik. Quadbike-rit is 'n moet. Baie geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Joos V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Joos V
With spouse/partner

Geen orde in lodge nie. Ignoreer absoluut al die reëls wat geplaas is rondom drank en musiek.

Baie nice plek met baie goeie diens, maar die bogenoemde is ek baie hartseer oor.

Herman W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman W
Family with young children

Perfekte naweekwegbreek naby Gauteng.

Perfek vir 2 nagte. Uitstekende kliëntediens. Vele aktiwiteite vir hele gesin. Ruim akkommodasie.

Elise G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elise G

It was relaxing.

I will however not recommend the spa. They need to have a look at the towels they are using and the massage oil. The towels had a very strong smell of old oil and it was not a smell you would expect in a spa.

Sam B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam B
With spouse/partner

I very seldom read the 5 star reviews, I am very particular as to where we go to relax, I belief my opinion can be trusted.

This weekend exceeded my expectations by far, I asked for some snacks on arrival, rose pebbles after dinner and chocolate in the room. Well done guys, absolutely lovely. The boma surprise dinner was wonderful. The staff is friendly and very helpful. Rooms clean, very neat with detailed interior. To the owners, a place to be proud of and staff you can count on!

Sarie B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarie B
With spouse/partner

Heerlik en ontspannend.

Vriendelike staf. Baie netjies en skoon!

Helena S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena S
With spouse/partner

Rustig en vriendelike mense!

Bombo is 'n aanwins vir die lodge. Hy was ons game drive en game walk gids. Baie dankie Bombo.

Bryan H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bryan H
Family with young children

Made a last minute booking and checked in the next day!

We really enjoyed our stay. I was really surprised by how much game we saw considering how close the lodge was to our home. Only +/- 120 km from JHB. I can't report any major problems. The only one was that the lighting in the main, en-suite bathroom was really bad.

Niel V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niel V
With spouse/partner

Neat and well maintained.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en goed versorg.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Louise S
With spouse/partner

Very conveniently situated lodge to visit to relax and unwind.

Thoroughly enjoyed the peace and tranquillity of the Bushveld. Lovely setting, very attentive staff. The free roaming nyalas are a treat.

Vanessa H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vanessa H
With spouse/partner

We enjoyed our stay.

Friendly service, good view.

Linda S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda S
With spouse/partner

Uitstekende en vriendelike diens.

Uitstekende verblyf; netjies. Kenny, Phindile en Thomas bied die beste kliëntediens in die land.

Susan T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan T
With spouse/partner

'n Uitstekende plek vir 'n naweek se natuur-ervaring en lekker rus.

Ons het die verblyf by Mangwa Valley lodge geweldig baie geniet. Wat ons opgeval het, was die goed opgeleide personeel en hoe hulle werklik omgee vir wat hulle doen, van die voorbereiding van die etes tot die versorging van die wild. Hulle het ook meer as gewone moeite gedoen om inligting te deel en ons soos baie spesiale gaste te laat voel. Ek kan die juweel beslis aanbeveel.

From
R2 800
per night, for 2 ppl
From
From R2 800
per night, for 2 ppl
From
R2 800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 60 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: De Wagendrift, Portion 15, 125 Groenfontein, Cullinan, 1000, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce5cab7f0c674a8dc7b206cee49ba33fc2c78559def3bc737ddac8686610879f7008ba4b1ccaa8ccca9fed9195381163c405?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 800  per night, for 2 ppl 36 5 1 5 De Wagendrift, Portion 15 125 Groenfontein 1000 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.373249115382 28.465003964707
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!