The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Manor 38 | TravelGround
+66

Manor 38

7 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 7 reviews for Manor 38
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Herman B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman B
With spouse/partner

Uitstekende diens en waarde vir geld

Alles het glad verloop met aankoms. Behulpsaamheid met bagasie. Netheid van kamer en algemene ruimtes. Ontbyt op afgespreekde tyd. Veilige parkeerplek agter hekke.

Jacques S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
Individual traveler

Puik diens.

Baie gelukkig met die diens wat ek by Manor38 ontvang het. Die kamers is skoon en netjies. Al wat ek miskien sou voorstel is meer kragpunte om jou selfoon en ander toestelle te herlaai.

Manie P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie P
With spouse/partner

Fantastic place and fantastic service.

Christopher came around later to open up for us because our flight only landed at 20:00 and we were received warmly. He made us feel at home! Would definitely recommend the guesthouse! Very neat and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese plek en fantastiese diens.

Christopher het spesiaal vir ons later laat inklok omdat ons vlug eers 20:00 geland het en het ons met gasvryheid ontvang en ons dadelik laat tuis voel! Sal definitief die gastehuis aanbeveel! Baie netjies en goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
With spouse/partner

Heerlike verblyf met wonderlike en vriendelike diens!

Ons sal beslis weer Manor 38 besoek. Ons het heerlik gebly!

Manor 38's response

Goeie dag Willem,

Vreeslik dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit ongelooflik baie. En ons is so bly dat julle die gastehuis (en Christopher spesifiek) so geniet het.

Hoop om julle spoedig weer te verwelkom!

Groete :)

Manor 38
Doreen J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen J
Family with young children

Great treat.

We stayed at Manor 38 for two evenings - Me, my daughter and her four-year-old daughter. Everything was convenient, tidy and perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Groot bederf.

Ons het vir twee aande tuis gegaan by Manor 38. Ek, my dogter en haar dogtertjie van vier jaar oud. Alles was gerieflik, netjies en perfek. Maar die persoon, Christopher, was absoluut so wonderlike gasheer. Hy het ons help tasse afdra. Bederf met sjokolade en sjerrie. Seker gemaak ons is veilig. Christopher het ons verblyf vir ons spesiaal gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Manor 38's response

Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Groete
Willie

Manor 38
Dewald D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dewald D
With spouse/partner

Comfortable, but the guesthouse is not as pretty as on the photos.

The room was dark and ha no view. The breakfast was delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, maar die gastehuis is nie so mooi soos op die foto's nie.

Kamer was donker en het geen uitsig nie. Ontbyt was egter heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Manor 38's response

Geagte Mnr De Lange,
Ek is jammer dat ons gastehuis nie aan jou verwagtings voldoen het nie. Ons waardeer alle terugvoer van gaste aangesien ons weet ons is nie perfek nie. Ons poog egter om in alle opsigte die beste ervaring te bied in terme van die slaapkamers sowel as die ontbyt asook die netheid en skoonheid van die kamers. Indien u enige voorstelle het oor hoe ons die netheid/skoonheid kan verbeter sal ons u insette waardeer.
Verder wil ek net noem dat die kamer wat aan u ge-allokeer is, is die enigste kamer wat nie 'n uitsig het nie en wat miskien bietjie donker voel. Indien u ons weer sou oorweeg sal ons u gratis opgradeer na een van ons "Executive kamers" waar ek glo u moontlik meer gelukkig sal wees. Nogmaals dankie vir u terugvoering, ons beskou alle terugvoer, selfs negatiewe terugvoer as opbouend.
Dankie vir u tyd,
Groetnis

Manor 38
Stephanus Phillipus V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus Phillipus V
With spouse/partner

Kwaliteit vir jou geld!

Ons het heerlik gebly, als was perfek, kan dit vir enige persoon aanbeveel! Wens ons kon langer bly!

Manor 38's response

Baie dankie vir julle ondersteuning en die terugvoer. Ons is baie bly julle was tevrede. Hoop om julle weer binnekort te sien

Groete

Willie

Manor 38
From R1 160
per night (for 2 people)
From R1 160
per night (for 2 people)
From R1 160
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Eastern Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAlyGbL5RmGol1ayOb3QDzGpz6IroBMqMh8qbwBjGECSaeM4nLr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 160  per night (for 2 people) 7 5 1 5 38 Brighton Drive Summerstrand 6001 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.9885499 25.66825
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!