The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Maphupho Yemali | TravelGround
+10

Maphupho Yemali

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 12 reviews for Maphupho Yemali
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Fanie M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie M
With friends

Baie netjies en prakties. Die perfekte plek as jy wil wegbreek bos toe.

Die mooiste diere gesien binne en buite. Leeus, luiperd, olifante en buffels in die rivier. Baie Lekker.

Adri M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri M
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

'n Pragtige huis met alles wat nodig is om weg te breek van die jaag van die lewe en stad. Die ekstra moeite wat die eienaar gedoen het Vrydagnag om ons verblyf nog beter te maak, skop jy nie om elke hoek en draai uit nie. Beslis 'n moet. Ek gaan weer daar bly.

Prudence M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prudence M
Family with young children

Great value for money, great customer service!

I would definitely recommend it to other people, they won't regret.

Petro D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Petro D

Lekker.

Huis was skoon en netjies. Net die plonspoel is meer 'n groot bad waar daar water in en uitgetap moet word, aangesien daar nie 'n pomp en filter sisteem in is om water te sirkuleer nie. Die kraan by die kombuis wasbak moet reggemaak word, want hy is los.

Hettie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hettie B

Lekker huis in 'n stil area.

Die slaapkamers met eie badkamers is gerieflik behalwe dat daar nie rakkies in badkamers is nie. Ongelukkig met ons aankoms was die beddens nie opgemaak nie, die matjies was nat en in wasmasjien gelos. Die kombuis-area is nie baie gerieflik nie en werksarea te hoog vir kort mense. Daar's ook nie plek om kruideniersware te pak nie. Die eetgerei is onvolledig.

Jubilie S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jubilie S

Wat 'n heerlike, rustige naweek. Belewenis om die diere so te sê op jou voorstoep te hê.

Baie dankie Maria vir jou vriendelike ontvangs en geselsies. Splash pool was heerlik om in af te koel. Ek kan nie wag om weer 'n naweek op Maphupho Yemali se stoep deur te bring nie.

Maphupho Yemali's response

Enige tyd Jubilie. Baie dankie vir die mooi woorde. Waardeer opreg...volgende keer...game viewer trippie!! Hehe. Groete

Maphupho Yemali
Josua N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josua N
Family with young children

Wish we could stay longer. Will definitely return.

The place is exactly as advertised. Our accommodation was comfortable, and the kids enjoyed it very much. A big plus was that there was no TV in the house, so we could sit outside and enjoy nature. We were surprised by some giraffes who came to the water pool next to the cottage. We will definitely recommend the place for holidaymakers who just want to relax. It's close enough to drive out to the Kruger National Park and other attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wens ons kon langer bly. Sal beslis weer soontoe gaan.

Die plekkie is presies soos dit geadverteer word. Ons verblyf was gerieflik, en die kinders het dit baie geniet. 'n Groot plus was dat daar geen TV in die huis is, so ons kon lekker buite sit en die natuur geniet. Ons was verras deur 'n klompie kameelperde wat kom aandoen het by die waterpoel wat langs die huisie is. Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel vir vakansiegangers wat net wil ontspan. Dis naby genoeg om uit te ry na die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maphupho Yemali's response

Baie, baie dankie vir die mooi woorde, Josua. Dit was inderdaad 'n plesier om jul by ons te hê. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete, Maria.

Maphupho Yemali
Rynette C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rynette C
With spouse/partner

Fantastic experience and many animal visitors.

Was very nice, beautiful little house. Only negative point is that the house was really filthy on the inside. It wasn't great to walk into a dirty house after a long journey.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ervaring en baie diere besoekers.

Baie lekker gewees, pragtige huisie. Al negatiewe punt dat huisie baie vuil binne was. Na ver pad se ry was dit nie lekker om by 'n vuil huis in te stap nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maphupho Yemali's response

Die huis word deeglik skoongemaak voor en na elke besoeker. Ons spuit wel ook deeglik binne en buite vir veral miere, dis die eerste keer dat iemand daaroor kla. Jammer dat julle dit nie vroeër met my opgeneem het nie.
Groete

Maphupho Yemali
Joe P - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe P
With friends

Rustig tussen die bome en diere.

Die huis is basies, maar als is beskikbaar wat nodig is vir 'n week of meer se verblyf. Die mini-swembad was 'n nuttige toevoeging. Die omgewing is baie rustig en die diere kom maak gereelde besoeke aan die huis.

Fanie N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fanie N
Family with young children

Netjies en skoon.

Huis netjies en skoon. Kamers en badkamers is gerieflik en netjies. Braai-gedeelte was ook gerieflik gewees.

Johan J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
Family with young children

Wat n ervaring was dit nie.

Die diere kom na mens toe en 'n mens kan hulle voer en vryf. En die kinners love dit so baie. Baie dankie vir die gawe eienaars vir die geleentheid.

Maphupho Yemali's response

Baie dankie Johan. Julle was wonderlike gaste. Kan nie wag om jul terug te verwelkom nie!

Maphupho Yemali
Chane D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chane D
Family with young children

Comfortable.

Had a great stay with 2 families with small children, very helpful and friendly! Will recommend it to anyone and visit again myself!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Vreeslik lekker gebly met 2 gesinne met klein kinders, baie behulpsaam en baie vriendelik! Sal dit vir enige iemand aanbeveel en self weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maphupho Yemali's response

Baie dankie Chane. Jul is enige tyd welkom. Sooo bly jul het dit geniet.
Groete

Maphupho Yemali
From R895
per night (sleeps 6)
From R895
per night (sleeps 6)
From R895
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 08:00
  • Address: 2929 Korhaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHkA020D7b2gJdKZLIBK9y2FTesleMenz0BNVO5mEGDHNMhvgs0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R895  per night (sleeps 6) 12 5 1 5 2929 Korhaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 08:00 -25.338745744593 31.798000435104
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!