Review Summary
Deirdre V - Dec 2019
Overall score
Gerieflik en skoon.
Jurgens D - Apr 2019
Overall score
Rustige ligging en voldoende vir reis.
Betty O - Mar 2019
Overall score
Power outage could have been reason for a poor review but room small etc.
Hennie G - Apr 2018
Overall score
Vriendelik, skoon en netjies.
Santa V - Mar 2018
Overall score
Jolanda en personeel was baie vriendelik, veilig gevoel.
Marija Manor Guest House's response
Dankie, vir die mooi woorde Santa . Baie dankie vir die aangename en vriendelike gaste wat julle was!
Lunette S - Nov 2017
Overall score
Very nice and peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Ons het vreeslik lekker gebly. Ons het met ons aankoms aan hulle genoem dat my seuntjie toe nou wel saamgekom het en hulle het ons glad nie ekstra gevra vir hom nie. Die plek was netjies en skoon en 'n ding wat ek opgelet het was dat die handdoeke nog soos Stasoft geruik het. Ek was baie beïndruk daarmee. Die tuin buite die kamers is so mooi na gekyk. As ek net 1 voorstel kan maak, sou ek graag wou hê dat die kamers aircons in die plek van die waaiers moet hê. Dit was vreeslik warm die naweek en ons het die dakwaaier en die waaier op die kas aan gehad en dit was nog steeds baie warm in die kamer. Verder het ons baie lekker gebly. Ontbyt was ook heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda S - Oct 2017
Overall score
Baie rustig en ontspannend.
Renier S - Sep 2017
Overall score
Netjiese, veilige akkommodasie perfek vir oornag verblyf in Pretoria.
Charne C - Sep 2017
Overall score
Beautiful, clean, neat and modern. Tranquil area, but still close to everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, skoon, netjies en modern. Rustige area, maar binne bereik van alles wat jy benodig.
Vriendelikste Afrikaanse mense! Ons gaan elke keer terug na Marija Manor toe wanneer ons besigheid in Pretoria het!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sean R - Sep 2017
Overall score
Very comfortable stay over.
Gerrit - Sep 2017
Overall score
Baie aangename ondervinding.
Adel G - Sep 2017
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Ons het rustig en skoon geslaap. Gasvrou was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mignone J - Aug 2017
Overall score
Pragtig, skoon, netjies en rustig.
Sonet M - Jul 2017
Overall score
Bekostigbare puik verblyf.
Gerhard B - Apr 2017
Overall score
Heerlik, baie mooi en stil en veilig.
Marija Manor Guest House's response
Baie dankie, vir julle mooi en opbouende woorde.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Lettie V - Oct 2016
Overall score
Very friendly reception and enjoyed our stay in the tranquil environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs en heerlik gebly in 'n rustige omgewing.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie En Marietjie V - Oct 2016
Overall score
Gerieflik en gemaklik.
Mariette H - Aug 2016
Overall score
Very beautiful and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en netjies.
Baie vriendelike personeel. Beveel dit graag aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul K - Aug 2016
Overall score
Friendly and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en netjies.
Die eienaar is so vriendelik en laat mens sommer welkom voel. Die plek is netjies en skoon soos mens se eie huis. Wat 'n plesier om daar te bly! Puik! Prima!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda P - Jul 2016
Overall score
Uitstekend met vriendelike diens.
Lynette S - Jul 2016
Overall score
Very neat, well equipped and perfect location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, goed ingerig en die ligging is perfek vir waar ons kursus was.
Ontbyt kan bietjie aandag kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsa S - Feb 2016
Overall score
Die eienaar baie vriendelik, dit was ongelooflik lekker om daar te bly.
Marija Manor Guest House's response
Dankie Elsa, dis altyd goed om terugvoer te kry sodat 'n mens kan verbeter waar nodig. Dankie vir jou vriendelike en mooi woorde!
Charne C - Oct 2015
Overall score
'n Baie mooi, rustige plekkie met baie vriendelike en behulpsame bestuur!
Valeska S - Sep 2015
Overall score
Het oornag vir besigheid.
Koos V - Aug 2015
Overall score
So lekker gebly! Dankie.
Coenie V - Jul 2015
Overall score
Skitterende waarde vir geld. Huislike atmosfeer.
Jolene B - Jul 2015
Overall score
Baie gasvrye, stil en mooi plek.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 137 Marija Street, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
- All ages welcome