The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Marnalé Oornagwoonstel | TravelGround
+19

Marnalé Oornagwoonstel

44 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 44 reviews for Marnalé Oornagwoonstel
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.9/5
Theuns B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Theuns B
Individual traveler

Alles was skoon en netjies met my aankoms.

In- en uitgeboek sonder enige probleme.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie, Theuns, dat jy gekies het om by ons oor te bly en dat dit aan jou verwagtinge voldoen het. Ons strewe daarna dat elke gas gerief en gemak ondervind.

Marnalé Oornagwoonstel
Jaco P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco P
Family with teenagers

Neat and clean.

Everything you need is there. Martha, the owner, was also very helpful and friendly and took us through the apartment and made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Als wat jy nodig het is daar. Martha, die eienaar, was ook baie behulpsaam en vriendelik en het ons deur die woonstel gevat en tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Jaco dat julle familie die woonstel gemaklik gevind het. Dit is ons hoofdoel dat mense waarde vir hulle geld kry.

Marnalé Oornagwoonstel
Carel J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel J
On business

Baie lekker gebly, as was hoofdoel net oorslaap.

Sal weer daar gaan bly. Lekker ruim en dankie tog: volgroot yskas.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Carel, dat julle tevrede was met die woonstel. Daardie yskas kom al saam 40 jaar met ons saam en wil nie ingee nie.
Groetnis
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Lorraine O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine O

Diens uit die boonste rakke.

Baie dankie vir die vriendelike en gasvrye ontvangs. Die woonstel is baie skoon en netjies. Baie lekker oorgeslaap. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hi Lorraine,
Dankie dat julle ook sulke aangename gaste was. Dit is altyd ñ plesier om mense te huisves wat plat op die aarde mense is.Hoop julle het jul vakansie geniet.
Groete,
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Mariette F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette F
Family with young children

Lekker gebly.

Sal vir seker al my gaste wat daar verby gaan aanbeveel om daar te bly. Baie lekker gebly. Baie nice mense, als is daar wat nodig is.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Mariette,
Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was goed om julle te leer ken.
Groete,
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Evan O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Evan O
With friends

Skoon en netjies met goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en goed geleë vir 'n reistog.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie dat julle weer by my bespreek het. Dit is die beste kompliment ooit. Ek hoop dat julle die duikery by die see geniet het.
Goed gaan
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Jacqueine W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueine W
Family with young children

Fantastic hosts.

We enjoyed our stay very much. Place was very neat and clean. Coffee and tea were provided, even some milk. Martha and Nana were very friendly people. We even bought some fresh honey - delicious.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Thanks for your kind words. You were also very easy guests and you are welcome anytime.

Marnalé Oornagwoonstel
Johan H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Very neat and well located. Garden neat and clean.

Very friendly hostess. Thank you for allowing us to stay overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en goed geleë. Tuin netjies en skoon.

Baie vriendelike gasvrou. Dankie vir die toelating om ons oornag te kon huisves.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Johan, dat julle ons gekies het om te oornag. Julle was regtig aangename gaste om te ontvang. Mooi loop.

Marnalé Oornagwoonstel
Jose P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jose P
Family with young children

Very quiet, can see people are the "the salt of the earth".

Place is clean, very safe and quiet. The place's name is already written in our phone book. Thank you for all the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, kan sien die mense is die "sout van die aarde".

Plekkie is netjies skoon, baie veilig en rustig. Die plek se naam klaar in ons telefoonboekie geskryf. Dankie vir al die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Jose, jy, jou kinders en die kleintjie is meer as welkom om weer hier te oornag. Hoop om julle weer te sien.
Groete daar
Martha en Nana

Marnalé Oornagwoonstel
Tommie V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommie V
With spouse/partner

Had a great stay.

This is very good value for money. People are friendly. Accommodation is very good and has met all expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Hierdie is baie goeie waarde vir geld. Mense is vriendelik. Verblyf is baie goed en het aan alle verwagtinge voldoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie dat julle ons gekies het om oor te bly, Tommie. Julle was vriendelike mense om te ontvang. Altyd 'n plesier om aan gaste net die beste te verskaf. Niemand wil vir ongerief betaal nie.

Marnalé Oornagwoonstel
Ellen M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen M

Great.

It’s a very nice place as an over night destination. It’s very comfortable and neat.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Thank you Ellen.,

It is also a pleasure to host guests like you.

Regards
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Michelle O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle O
Family with young children

'n Huis van die huis af!

Baie dankie Martha vir jou vriendelikheid en dat jy so geduldig was met ons! Julle plekkie is lieflik en ek sal julle oor en oor aanbeveel.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Michelle.
Ek is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ek het gehou van wat jy gesê het toe jy verwys het na die foto's wat nie reg laat geskied aan die woonstel nie.

Marnalé Oornagwoonstel
Elsie D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie D
On business

Had a very nice place, thank you.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier, dankie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Baie dankie. Ek is bly julle was tevrede met die akkommodasie.

Marnalé Oornagwoonstel
Connie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Connie V
With friends

Ons het die rustigheid en netheid waardeer.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Connie, ek waardeer julle kommentaar. Goed gaan tot weersiens.

Marnalé Oornagwoonstel
Gideon P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gideon P
With spouse/partner

It felt like a quick stay at a home for the evening with relaxed atmosphere.

Friendly people willing to serve and a comfortable stay. Beds were really comfortable and full DStv for relaxing after the long trip. It is a quiet destination and really peaceful with a kitchen full of all the supplies you need. Lovely place really.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hi Gideon.
Dankie vir die mooi kommentaar. Dit is altyd ñ plesier om aangename mense te ontvang. Dit moet wees soos by jou eie huis.
Goed gaan.

Marnalé Oornagwoonstel
Theresa C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theresa C
With spouse/partner

Pleasant.

The place is clean and neat with friendly owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Die plek is skoon en netjies met vriendelike eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.

Marnalé Oornagwoonstel
Johan V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Lekker rustig en vriendelik en goeie diens.

Voel soos jou eie plek en als op hul plek en skoon en vriendelik. Hul het jou welkom laat voel.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hi Johan, dankie dat julle by ons oornag het. Dankie vir die hekellappie wat julle vir die ketel gelos. Die bloukleur pas mooi by die kleurskema. Julle moet die see geniet. Groete, Martha en Nana.

Marnalé Oornagwoonstel
Tony T - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tony T
On business

A very comfortable accommodation with charming hosts.

Marnalé Oornagwoonstel gets a 4 star rating from me. Being a business trip, I was on my own and had trouble deciding which of the four beds I would sleep in. The accommodation was clean and had every amenity one could expect.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Thank you Tony, I am glad that you have enjoyed your stay with us. Please feel free to come again.

Marnalé Oornagwoonstel
Carina S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina S
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Baie dankie, ons het heerlik gebly vir die aand. Als wat mens nodig het en als is netjies en werkend.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie dat julle ons gekies het om oor te bly Carina . Ek waardeer julle positiewe terugvoer. Ons probeer ons bes om elke gas die beste te gee.

Groete
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Melinda E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda E
Family with young children

Gerieflik.

Baie dankie vir die gasvryheid en netheid.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Goeiedag Melinda,

Baie dankie dat julle oorgebly het en dat julle die woonstel geniet het.

Groete
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Ingrid L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid L
With spouse/partner

Uitstekend.

Goeie waarde vir geld en baie gerieflik toegerus.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Goeiedag Ingrid
Baie dankie vir jou positiewe en goeie kommentaar, ek waardeer dit opreg. Ek probeer altyd dat my gaste voel of hulle by hul eie huis is, gemaklik, gerieflik en privaat.
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Ebrahim K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ebrahim K
On business

Clean comfortable and peaceful.

Really nice place, clean, comfortable and owner very friendly and helpful. Definitely will use there facilities when ever I visit Piet Retief.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Thank you for your kind words, Ebrahim. I am glad that you enjoyed your stay.

Regards,
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Elize B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
Individual traveler

Gasvry, skoon en netjies.

Pagtige skoon en netjiese plek met baie spasie. Martha is 'n baie vriendelike gasvrou. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hallo Elize. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Elke gas is vir ons belangrik en moet elkeen tuis voel asof dit hul eie huis is. Elke gas moet in 'n skoon en netjies plek instap en dit geniet om by ons tuis te gaan.
Beste wense,
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Dawie F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawie F
Family with teenagers

Gerieflik, ruim, skoon en vriendelike mense.

Ons stop elke jaar by hulle as ons see toe gaan. Regrig waarde vir jou geld.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Beste Dawie,

Baie dankie, dit is altyd goed om gaste te ontvang wat so aangenaam is soos julle. Ek het julle nie hierdie keer te siene gekry nie, maar jy weet my man geniet altyd goeie geselskap. Hoop dat julle die vakansie geniet het.

Mooi jaar vir julle en ek hoop dat jul dorp se water en elektrisiteitsprobleem opgelos kan word.

Marnalé Oornagwoonstel
Carlien W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlien W
Individual traveler

Nice! Would go again!

This was my second time at Marnalé and I would go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker! Ek sal weer gaan!

Dit is my tweede keer wat ek by Marnalé bly en ek sal weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Carlien dat die akkommodasie tot jul bevrediging is. Elke persoon wil waarde vir hul geld hê en om in vreemde plekke te oornag is nie altyd maklik nie. Ek waardeer jul kommentaar en is jul altyd welkom om te kom oornag.
Groete,
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Johan P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Marnalê Oornagwoonstel kan ek vir enige toekomstige gaste aanbeveel. Ingerig vir oornag of langer. Ons is vriendelik ontvang en alles was goed aangedui deur die gasvrou. Baie dankie julle, ons sal definitief weer daar gaan aanklop vir 'n slaapplekkie. Groete Hettie, Johan en Frik.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Hettie, bly om van julle te hoor. Met al die mense wat ons so ontmoed kan ek net sê dat daar nog baie goeie mense in Suid-Afrika is en akkommodeer ek sulke mense graag.
Groetnis

Marnalé Oornagwoonstel
Riekie T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie T
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Lekker ruim, skoon en netjies. Goed ingerig.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Riekie, vir jul vriendelikheid en insette. Ek waardeer dit baie.

Marnalé Oornagwoonstel
Eurela Y - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eurela Y
With spouse/partner

The hospitality was awesome.

I would recommend it to others; the place is clean and refreshing. Martha's reception was great. Thank you.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Thank you Eurela, hope to see you again.

Marnalé Oornagwoonstel
Renier D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier D
On business

Lekker gerieflik en gasvrou/heer baie gaaf en behulpsaam.

Ons het laat ingeboek a.g.v. werk. Martha was heel akkommoderend daarmee. Ons het dadelik tuis gevoel en lekker gebly. Lekker fasiliteite wat skoon en netjies is.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Renier, julle was ook baie maklike en aangename gaste, sonder pretensie.

Marnalé Oornagwoonstel
Annalien K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annalien K
Family with teenagers

Spacious, neat, well equipped apartment.

Were able to find the place easily. Were surprised at the spacious, neat, well equipped and affordable apartment. Would definitely recommend to others! Good, friendly service. Enjoyed the meal that night in the restaurant close by.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, netjiese, goed toegeruste woonstel.

Ons kon die plek maklik kry. Was verras met ruim, netjiese, goed toegeruste en bekostigbare woonstel. Sal definitief aanbeveel vir gaste! Goeie en vriendelike diens - het die aand heerlik geëet in nabygeleë restaurant.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Annalien. Ek waardeer jou kommentaar.

Marnalé Oornagwoonstel
Coenraad A - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad A
Individual traveler

Good value for money. Will definitely make use of them again!

Great value for money. Clean, spacious, and centrally located. Will use them again!

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Coenraad, vir jou kommentaar. Dit is altyd aangenaam en lekker om mense te ontvang wat soos familie voel.
Jy is baie op die pad, so mooi ry. Ons dink aan jou.
Martha en Nana

Marnalé Oornagwoonstel
Johan D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan D
With spouse/partner

Piet Retief lives.

A beautiful and fully equipped overnight flat. Spacious and more than enough space to sleep. Martha is a beautiful and very friendly hostess, and so is Nana. You'll feel instantly at home. Highly recommended for couples and small families.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Piet Retief is nog lewend.

'n Pragtige en volledige oornag- of kuierwoonstel. Alles volledig toegerus met ruim plek en oorgenoeg slaapplek. Pragtige en baie vriendelike gasvrou is Martha en net so Nana. Jy voel sommer dadelik tuis weg van die huis. Kan dit hoogs aanbeveel vir paartjies en ook klein families.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Johan. Dit was ook lekker om julle by ons te hê. Daar is baie pragtige en goeie mense nog in Suid-Afrika.

Marnalé Oornagwoonstel
Elize D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize D
Family with teenagers

Convenient, neat and very affordable!

Will recommend it and will definitely be returning when we travel through Piet Retief again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, netjies en baie bekostigbaar!

Sal dit enige tyd aanbeveel en definitief weer daar oorslaap indien ons weer deur Piet Retief reis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Elize. Julle is ook welkom om weer hier te oornag.

Marnalé Oornagwoonstel
Philip D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip D
With spouse/partner

Excellent hospitality.

The flat was neat and clean. Martha's and Leff's hospitality was exceptional. I would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende gasvryheid.

Die woonstel was netjies en skoon en die gasvryheid vanaf Martha en Leff was uitsonderlik, ek sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Philip. Dit was lekker om met julle te gesels. Die wêreld is maar klein en loop ons mekaar moontlik weer eendag raak.
Groete daar.

Marnalé Oornagwoonstel
Charlene F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Charlene F
With friends

Very friendly welcoming and we felt at home. Enjoyed the stay. Will book there again!

Place is spacious with a fully equipped kitchen, lots of place to sleep, shaded parking, warm water - feels like you're at home - very good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik verwelkom en laat voel, baie lekker gebly - sal vir seker weer daar bespreek!

Plek is ruim, volledige toegeruste kombuis, baie slaapplek, skaduparkeerplek vir motor, warm water - voel of mens by jou eie huis is - baie baie goeie waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hallo Charlene. Dankie vir jou kommentaar. Ek waardeer dit. Ek hoop dat julle toe die dag geniet het en dat die hindernisbaan nie te erg was nie.
Groete
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Hein R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein R
With spouse/partner

Dit voel soos jou eie huis, rustig en gemaklik.

Watter wonderlike ervaring was dit nie. Sulke vriendelikheid en gasvrye mense. Ek sal die verblyf definitief aanbeveel!

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hallo Elmarie. Hoop dat julle lekker vakansie by die see gehou het en dat julle veilig terug is in Zeerust. Sal aan julle dink wanneer ons weer deur Zeerust ry. Dit was ook lekker om met julle te gesels.
Ek moet sê dat tot dusver het daar nog net aangename mense soos julle by ons oornag en geniet ons dit ook om julle te ontvang. Mooi bly. Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Hannes C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes C
Family with young children

Something special.

Very nice host. Highly recommended and will go back when I drive through Piet Retief again. Great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Iets besonders.

Baie aangename gasvrou. Sal dit enige tyd aanbeveel en self weer daar oornag as ek deur Piet Retief moet gaan. Puik diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie Hannes. Ek waardeer julle kommentaar. Dit was ook lekker om julle te ontvang. Hoop ek sien julle ook weer.
Groete
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Rowan S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rowan S
Family with teenagers

Perfect overnight location.

We will definitely stay here again if we are in the area. The flat is clean and has everything you require.

Marnalé Oornagwoonstel's response

I do remember you, your wife and two sons and I appreciate your feedback. It helps to know what guests think about the accommodation and I will try to keep the standard so that my quests can enjoy their stay.
Regards,
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Tokkie V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tokkie V
With spouse/partner

Unfortunately we only stayed there one night, but it was unforgettable.

The place is close to town and yet peaceful. Even though it was cold, we had a good night's sleep and could enjoy a hot shower. Will definitely recommend this place and should I need to stay over in Piet Retief again, it will definitely be at Marnalé.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelukkig het ons vir net een aand oorgeslaap, maar dit was onvergeetlik.

Die plekkie is baie naby aan die dorp geleë, en tog was dit baie rustig. Alhoewel dit koud was, het ons baie lekker geslaap, en kon ons 'n warm stort geniet. Sal beslis die plekkie aanbeveel, en sou ek weer in Piet Retief moet oorslaap sal dit vir seker by Marnalé wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hi Tokkie. Baie dankie vir jul terugvoering. Dit was sommer lekker om julle te akkommodeer, want julle is baie aangename mense. Dankie dat julle kom groet het toe julle wou ry. Ons waardeer dit baie.
Dankie
Martha en Nana

Marnalé Oornagwoonstel
Sonja G - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja G
With spouse/partner

We had a lovely night's rest at a reasonable price.

We were en route to the North Coast and really only needed a place to overnight. This establishment is in a quiet area and very private. The people are hospitable. The flat is spacious, neat and they even provided coffee and rusks. We travel to the North Coast every year and will definitely stay here again. I called 4 places in Piet Retief. Marnalé was the first to answer and also the cheapest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het lekker geslaap teen 'n baie billike prys.

Ons was op reis na die Noordkus en wou regtig net oorslaap. Die plekkie is geleë in 'n stil area en baie privaat. Die mense was baie gasvry. Die woonstel is ruim, netjies en hulle het selfs koffie en beskuit daar gehad. Ons reis elke jaar Noordkus toe en gaan definitief weer gebruik maak van hulle fasiliteite. Ek het 4 plekke geskakel in Piet Retief. Marnalé was die eerste om te antwoord en ook die goedkoopste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hi Sonja. Ek is baie bly dat julle die oorslaap geniet het. Ek hou daarvan om mense te ontvang wat vriendelik is. Ek bied graag slaapplek aan mense teen 'n billike tarief.
Groete
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Marié B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marié B
Family with teenagers

Baie netjiese, gerieflike verblyf, ten volle toegerus.

Ons sal vir seker weer van Marnalé akkommodasie gebruik maak. Baie stil en veilige omgewing.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Baie dankie vir jul kommentaar. Ek waardeer dit en weet dat ek net die beste vir my gaste wil gee.
Groete
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
Cobus C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus C
Family with young children

Heavenly!

Thank you to PC and Mariska for the opportunity to share in this little bit of heaven on earth! Thanks for the milktart and for sharing your wonderful story with us. May God bless you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sielskos.

Baie dankie vir PC en Mariska vir die kans wat ons gehad het om te kon deel in julle stukkie hemel op aarde. Dankie vir die melktert wat jy agter ons aangedra het PC en vir die wonderlike getuienis wat jy kom deel het. Mag die Here julle gesin ryklik seën.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Hallo Cobus. Jou kompliment is oorweldigend en weet ek nie wat om te sê nie. Baie dankie dat julle die tyd by ons geniet het en mag die pad wat julle met die Here stap ook geseënd wees.
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
John S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John S
With spouse/partner

Best place to overnight on the way to Sodwana!

The flat is well equipped. Perfect for a group of people on the way to Sodwana. Very much satisfied with the service. Value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste plek om te oornag oppad Sodwana toe!

Die woonstel is baie goed ingerig. Perfek vir 'n groep mense oppad Sodwana toe. Hoogs tevrede met die diens. Waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie John. Julle is baie aangename mense en was dit 'n plesier om vir julle akkommodasie te gee.

Marnalé Oornagwoonstel
Evan O - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Evan O
With friends

Good value for money and friendly service.

Good service. Friendly reception and a good price. The place is nice and neat and plenty for just an overnight stop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld met vriendelike diens.

Goeie diens. Vriendelike ontvangs en goeie prys. Die plekkie is mooi netjies en meer as genoeg vir oornag..

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marnalé Oornagwoonstel's response

Dankie, ek waardeer die terugvoer.
Martha

Marnalé Oornagwoonstel
From R1 500
per night (for 5 people)
From R1 500
per night (for 5 people)
From R1 500
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 31 Von Brandis Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae3c3c35e6924a658b4d6f3674daddef748cdc18dd49ef695f7e1d6c671b872e28f160726e3d78c4a49d443c74f226b158a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (for 5 people) 44 5 1 5 31 Von Brandis Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 09:00 -27.010760607443 30.812606798564
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!