The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at @ Marula | TravelGround
+14

@ Marula

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 63 reviews for @ Marula
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Charmaine S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
Family with young children

Our stay was extremely pleasant.

We stayed from Thursday to Sunday. My only complaint is that there was no cleaning service. Towels were not changed for clean ones for the duration of our visit.

@ Marula's response

charmaine dankie dat jy tyd geneem het om ons te gradeer. Met die aanbeveling van die gasvryheid-kundiges het ons tydelik opgehou om die kamers te diens terwyl n persoon nog daar is tydens die covid-epidemie, om ons personeel te beskerm (en ook die gas!) maar ons is dankbaar om te se dat ons tot op hede geen covid-gevalle moes hanteer of huisves nie, en dat ons weer kon begin met ons daaglikse skoonmaakdiens soos tevore. Ons hoop om u gou weer te verwelkom.

@ Marula
Mornay B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mornay B
With spouse/partner

Netjiese verblyf met genoeg geriewe vir gemaklike verblyf.

Baie lekker gebly. Aankoms en sleutel ontvang sonder probleme. Al die nodige geriewe is daar. Lugversorger natuurlik ekstra bonus. Sal gemaklik weer gebruik maak van @ Marula. Sentrale ligging naby aan alles. Waarde vir geld.

Belinda L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda L
With spouse/partner

Very neat and clean.

We had a very nice stay and the location was ideal. They are just a little stingy with the toilet paper, sugar and coffee. It's such small things that make guests return or not.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly en die ligging is ideaal. Hulle is net bietjie suinig met die toiletpapier, suiker en koffie. Dis sulke klein dingetjies wat gaste weer laat terugkom of nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rodney B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rodney B
On business

Baie goed.

Kamer 17 het 'n lek in die geyser wat op die sinkdak val, dit hou mense wakker

Sandra L - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra L
With spouse/partner

Clean and well located.

I would like to see that all the wires (TV, kettle, aircon, fridge) can be neatly tied back. Would like to have larger towels in the room. Would also like to have sweetener as everyone does not use sugar. Then also a better light by a mirror where ladies can do their make up, even if it is just in the bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en goed geleë.

Ek sal graag wil sien dat al die drade (TV, ketel, aircon, yskas) meer netjies en vas gemaak kan wees. Sal graag groter handdoeke in kamer wil hê. Sal ook graag versoeter wil hê aangesien almal nie suiker gebruik nie. Dan ook baie graag 'n beter lig by 'n spieël waar dames kan make-up ─ al is dit net in badkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie V
With spouse/partner

We loved the cleanliness and privacy as well as the security. We felt safe at all times.

I would recommend @ Marula to anyone travelling through Mokopane.

Juanita D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita D
With spouse/partner

Safe and relaxing place.

Very safe. Accommodated our request not to be placed close to the gate (noisy). Very friendly reception, comfortable.

Edward N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward N
With spouse/partner

I really enjoyed my stay.

The place is situated not far from major shops, restaurants and banks, which made our stay very easy.

Liana E - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana E

Baie netjies en gerieflike ligging.

My vriendin het dit baie geniet by @ Marula. Die kamer was stylvol en netjies en hul is gerieflik reg oorkant 'n winkelsentrum geleë.

Hanlie P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie P
Family with teenagers

Gerieflik, skoon en netjies.

Kamers is gerieflik, skoon en netjies. Die louwarmwater in die badkamer was egter teleurstellend, aand asook volgende oggend.

@ Marula's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Van die bestuur se kant af wil ek egter om verskoning vra vir die water. Soos u weet, verg elke vaste eiendom voortdurende onderhoud en daar is maar dinge wat onverwags kan gebeur. Ons het dadelik na die probleem omgesien; dit was 'n element van die verhitter wat foutief was en dit is onmiddellik uitgesorteer. Nogmaals jammer, maar dit was 'n onvoorsiene probleem en niemand se "skuld" as sulks nie. Ons hoop om u weer te sien in die toekoms!

@ Marula
Juanita D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Juanita D
Family with teenagers

Teleurstellend. Foto's nie verteenwoordigend van werklikheid.

Linne is skoon en netjies. Matrasse swak kwaliteit (pap). Stort is grillerig. Stortkop geroes, sort-uitlaat vuil. Parkering moeilik. Utility waslap is gebruik. Nie waarde vir geld nie.

@ Marula's response

Baie dankie vir u terugvoer. Ek wil u egter verseker dat ons linne, meubels en toerusting (o.a. die matrasse) van die beste gehalte is en ten duurste aangekoop word deur kwaliteit-verskaffers vir die gasvryheidsbedryf. Ek is jammer dat u voel die stort was nie skoon nie, ons was nog altyd trots daarop dat ons skoonmaakdiens van die beste is, maar ons sal na u klagte omsien. Ons is trots daarop dat ons matrasse, kussings ens. jaarliks deur die TGCSA goedgekeur word. Elke kamer het sy eie onderdak parkering. Die "utility" lappie word, volgens die aanwysingsbordjie waaronder hy hang, slegs gebruik vir mors, sodat mense nie die wit handdoeke vir koeldrank, grimering ens. gebruik nie. Dit is nie 'n waslap nie, dit is 'n skroplappie en ja, dit word gewas en weer gebruik.

@ Marula
Waldie N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Waldie N

Good overnight spot.

Good with secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie oornag plek.

Goeie oornagplek met veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus C
With spouse/partner

Baie goed.

Sien sterre.

Frans K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans K
With spouse/partner

Well worth it.

Wonderful stay at Marula, nice and central. For overnight stay it's good value for money.

Snovia M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Snovia M
With spouse/partner

Is a nice place.

It is clean with clean sheets. Just I love tea and they only give one cup of tea or coffee for each, please next time put enough. Beside that I enjoyed my stay there.

Juanita D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita D
With friends

Veilige en gemaklike plek om kop neer te lê.

Geleë reg oor die inkopie sentrum, veiligheid is goed. Netjies en skoon. Die eenheid waarin ons tuisgegaan het (Self Catering Flat A) is by die hek geleë, en deur die dag is die oop- en toemaak van die hek redelik steurend. In die nag was daar egter geen probleme nie.

Annabe P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annabe P
On business

Gerieflik naby eetplekke met goeie werksoppervlak vir kantoorwerk.

@Marula is baie gerieflik geleë in die sakesentrum regoor eetplekke - binne stapafstand. Die kamer is netjies en skoon met groot gerieflike blad vir rekenaar en dokumente, goeie lig en lekker stoel. Stort gerieflik en skoon. Die buitedeur het nie 'n veiligheidshek nie - ek sou nogals graag die deur wou ooplos vir vars lug in die kamer.

@ Marula's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Die buitedeur idee is definitief iets wat ons sal oorweeg.

@ Marula
Eugene S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene S
On business

Oornagverblyf.

Kamer pynlik skoon en netjies, mikrogolf, yskas, TV, air-con en badkamer met wit handdoeke uit boonste rakke, vir die prys verwag 'n mens nie meer as dit nie, al wat ek kan byvoeg is dat hulle net 'n handsepie in sakkie byvoeg as 'n norm.

@ Marula's response

dankie vir jou positiewe terugvoer - die handeseep is in 'n dispenser bokant die wasbak, en in die stort is sjampoe-seep teen die muur ook in 'n dispenser. Miskien het jy dit net nie raakgesien nie? ☺

@ Marula
Liesl B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Liesl B
With spouse/partner

Nie die plek wat jy sal kies om vakansie te hou nie, maar baie oulik net vir oornag.

Die plekkie was skoon en veilig, en reg in die middel van die dorp. Ons eenheid was heel agter, so die lawaai van die pad het nie gepla nie. Ek sal die plek aanbeveel vir 1 nag se oorslaap maar nie as jy lekker wil kuier nie. Dit is nie regtig selfsorg nie aangesien daar geen eetgerei is nie, net 'n klein yskas en mikrogolf. Daar is ook geen braaigeriewe nie. Ons het 2 nagte oorgebly en daar is dan regtig niks om te doen behalwe uiteet nie. Die diens was baie goed, hulle het ons so geplaas dat ons albei voertuie kon parkeer waar elke eenheid eintlik net plek het vir een voertuig.

Christine D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christine D
With spouse/partner

Lieflike, rustige nagrus.

Ons moes vroeg inklok en die reëlings daarvoor het glad verkoop. Die sleutel was op die afgesproke plek en 'n sms het alles bevestig. Die detail in borduurwerk en die Volpes-beddegoed was 'n bederfbonus! Ons het heerlik geslaap. Maak gerus van @Marula gebruik!

@ Marula's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is bly dat u die verblyf aangenaam gevind het en ons hoop om u gou weer te sien.

@ Marula
Zelna E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelna E
With spouse/partner

Lekker.

Baie rustige atmosfeer. Baie netjies.

Danie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie B
With friends

Rustige nagrus gewees.

Baie lekker plek om by oor te slaap. Die omtvangs was net 'n bietjie koud en nie baie hulpvaardig nie. Maar as jy verby dit kyk was als baie lekker.

Elana B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elana B

Wel-organized accommodation, neat and safe.

We only arrived the evening, no issues checking in, everything was clean and neat, ideal for us who just needed to spend the night. Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed georganiseerde verblyf gehad, netjies en veilig.

Ons het eers in die aand aangekom, geen problem gehad met inklok nie, alles was skoon en netjies, ideaal vir ons wat net een aand moes oorslaap. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ Marula's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is bly dat u die verblyf aangenaam gevind het en ons hoop om u gou weer te sien.

@ Marula
Vernon H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vernon H
Family with teenagers

Die verblyf vir een aand was voldoende. Die plek was netjies en die mense vriendelik en behulpsaam. Kan dit strek aanbeveel.

Die plek was netjies skoon. Die TV het goed gewerk en ons kon nog die rugby volg. Ek sal weer van die plek gebruik maak. Sekuriteit was onberispelik en ons het veilig gevoel. Motors se afdakke is voldoende.

@ Marula's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is bly dat u die verblyf aangenaam gevind het en ons hoop om u gou weer te sien.

@ Marula
Wimpie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie V
With spouse/partner

Definitief waarde vir geld sonder teleurstelling!

Ek en my vrou het dikwels by verskillende dorpe al oornag met ons dogter se sport en kultuuraktiwiteite. Ons het ons teleurstellings in die lewe met oornagplekke gehad. Ons was versigtig, maar ook desperaat vir bekostigbare oornaggeriewe en het die kans gewaag. Ons het regtig die beste verblyf gekry wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die kamers was pynlik netjies, skoon en badkamers was sonder twyfel die beste. Ek sal sonder om te blik of te bloos @Marula aan enige persoon aanbeveel. Baie dankie aan @Marula vir julle uitstekende diens en fasiliteite, ons kan nie anders as om julle vyf sterre te gee nie.

@ Marula's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is bly dat u die verblyf aangenaam gevind het en ons hoop om u gou weer te sien.

@ Marula
Andre N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Andre N
Family with teenagers

Lekker.

Lekker, nagklub maak musiek tot laat aand, sukkel om te slaap.

@ Marula's response

Ek is jammer oor u negatiewe ondervinding met die kroeg langsaan. Dit is vir ons ook 'n bron van ergernis, en ons het al baie daaroor gekla, maar klaarblyklik maak die wet glad nie voorsiening vir so klagte nie. Aangesien die besigheid wat langs ons geleë is glad nie deel uitmaak van @ Marula nie, distansieer ons onsself van enige klagtes rakende die geraas oor naweke.

@ Marula
Dietlind M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dietlind M

Waarde-vir-geld-verblyf!

Waarde-vir-geld-verblyf! Ons kom enige tyd weer!

Jan V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan V
On business

Baie goed.

Dit was heel aangenaam. Die rooimiere in die badkamer was bietjie ontrustend, en die nagklub langsaan se musiek tot laataand het gepla.

@ Marula's response

Beste Jan,

Dankie vir jou kommentaar oor @ Marula. Ek is baie jammer oor die miere in die kamer, ons spuit maar so gereeld en goed ons kan, maar die ywerige werkertjies kom altyd iewers ongesiens in. Die kroeg langs ons was al telkemale gewaarsku oor musiek en geraas tot laat in die nag, maar steur hulle nie veel aan ons nie; ons werk wel daaraan.

@ Marula
Lucas S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Lucas S
With spouse/partner

Worst experience ever!

It reeked and I had to pay twice!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Slegste ondervinding ooit!

Dit het gestink en ek moes twee keer betaal!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ Marula's response

Goeie dag Lucas,

Dankie vir jou terugvoering.

TravelGround het jou terug betaal vir die tweede bespreking wat foutief deur jou gemaak was.

Ons vra om verskoning vir die ondervinding, maar ek kan jou verseker dat die kamers elke dag deeglik skoongemaak word. In die vervolg, noem asseblief jou klagtes aan die bestuur sodat ons die probleem dan en daar kan uit sorteer.

Ons wil graag hê ons gaste moet hulle tyd hier geniet.

Lekker dag verder.

@ Marula
Rinus V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rinus V
On business

Pleasant stay.

When I arrived I asked whether there was WiFi available in my unit, I specifically wanted a place with WiFi because it was my birthday and I wanted to communicate with my wife abroad. I went back to reception to confirm and I was assured that I would get WiFi. Not! My unit, number 17, is exactly out of reach of the WiFi signal. When I went back to the reception to hear whether I could change to one of the other units, as some of them were not occupied, it was not allowed. How could someone assure it while it's a lie?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename plek.

By aankoms het ek navraag gedoen of WiFi beskikbaar is in my eenheid, want ek het spesifiek 'n plek gesoek met WiFi omdat ek die dag verjaar het en graag met my vrou in die buiteland wou kommunikeer. Ek was selfs weer terug na ontvangs om te bevestig en daar is my verseker dat ek WiFi sal ontvang. TOE NIE! My eenheid, nommer 17, is presies buite bereik van die WiFi-ontvangs. Toe ek direk terugkeer na die ontvangs om te verneem of ek van eenheid kon ruil nie, want 'n aantal eenhede was onbeset, was dit net daarvoor gesluit! Hoe kan iemand dit verseker, terwyl dit 'n leuen is?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aurora L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Aurora L
With friends

A perfect overnight stop. Ideally situated.

Friendly reception and neat, tidy accommodation. Situated ideally to shops and restaurants. Comfortable and cosy.

Bruce S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bruce S
With spouse/partner

Very clean and neat, and had a peaceful night's sleep.

A wonderful, clean place. Thank you very much will book @Marula anytime again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n baie netjies en skoon plek en het heerlik geslaap.

Dit is 'n wonderlike, skoon plek. Baie dankie en sal enige tyd weer by @Marula oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ Marula's response

Baie dankie vir die wonderlike positiewe terugvoering Ons streef daarna om vir ons gaste silwer skoon kamers en beddegoed te voorsien
Vriendelike Groete

@ Marula
Andre S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Comfortable, neat and clean overnight facilities, will go back.

Clean, neat overnight facilities, will go back and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik netjies en skoon oornag-geriewe sal dit weer gebruik in toekoms.

Oornag-geriewe skoon en netjies sal weer in toekoms dit gebruik en so aanbeveel vir ander persone.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne V
With spouse/partner

Good value for money.

Beautiful and neat. Good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Baie mooi en netjies. Goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helenus K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helenus K
On business

Good overnight place for one night.

Neat units, clean inside and ideal for a one night sleepover. Needs a bit of personality and an outside seating area would have been nice, but as a place to rest your head for one night it's fine. Would not stay here longer than one night, the unit is too small for that. TV's need to be upgraded to flatscreens.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie oorblyplek vir een aand.

Netjiese eenhede, skoon binne en ideaal vir een nag se oorslaap. Kort bietjie persoonlikheid en 'n buite sitarea sou lekker gewees het, maar as oorslaapplek vir een nag is dit goed. Sou nie langer as een aand hier bly nie, eenheid net te klein daarvoor. TV's het wel 'n opgradering na platskerms nodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

@ Marula's response

Helenus

Dankie dat jy tyd afgestaan het vir hierdie terugvoering. Ons hier by @Marula streef daarna om ons kliënte tevrede te stel met beide goeie diens en bekostigbare akkommodasie. Ons verwelkom voorstelle en sal graag wil weet, as jy se "kort persoonlikheid", wat stel jy voor?
@ Marula is 'n oornag-akkommodasie en, die meeste van ons gereelde kliënte is besigheidsmanne en myn werkers wat slegs hier oorslaap gedurende die week. Ons is bewus daarvan dat Potgietersrus nou nie juis 'n vakansiedorp is nie, dus bied ons nie juis iets anders aan in die vorm van vermaak nie. Ons voel daarvoor is genoeg vakansieplase en wildsplase in die omliggende omgewing.
Die laaste puntjie wat jy aanraak, die televisiestelle - ons is bewus daarvan dat ons huidige televisiestelle oud is, en is ons is definitief van plan om binne die volgende jaar of twee op te gradeer na meer moderne platskerms.

@ Marula
Nehemia M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nehemia M
With friends

I had the best time.

I had the best time. Thanks, much appreciated!

Angelique C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angelique C
Family with teenagers

Gerieflike plek, goed geleë.

Die eenheid is skoon. Lugversorging se afstandbeheerder in kamer buite werking. Ons was laat vir ontvangs, het ons sleutel in kluis ontvang - het daarom nie die WiFi kode of na-ure nommer gehad nie. Dit was 'n redelike teleurstelling vir twee tienerseuns.

Emma N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma N
With spouse/partner

Perfect for an easy overnight stay.

Comfortable, clean and conveniently located.

Eddie C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eddie C
With spouse/partner

The lady at reception was unhelpful.

A friendlier and more helpful receptionist would make a world of difference.

Nadia P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nadia P
With spouse/partner

Onrustig maar goeie diens ontvang en die plek is mooi skoon.

Daar is 'n kroeg reg langs hierdie plek en ek neem aan die meeste mense wat hier oorslaap is besigheidsmense wat vroeg moet opstaan vir werk. Ek glo nie dit gaan so erg deur die week nie maar daardie kroeg se musiek was kliphard tot omtrent 1 uur of 2 uur se kant die Saterdagoggend. Ons het glad nie lekker geslaap nie. Die plek en diens self is so goed, maar hierdie kroeg sal veroorsaak dat mense soos ek nie weer daar oorbly nie, want dis regtig nie lekker om klipharde musiek te hoor as jy probeer rus nie.

Lustelle M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lustelle M
With spouse/partner

Was baie lekker.

Met 'n vriendelike verwelkoming is ons na ons kamer. Baie skoon en so klein bederfie op die kussing het ons baie welkom laat voel. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ons sal beslis weer van @ Marula gebruik maak.

Vera S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera S

Een overnachting op weg naar Johannesburg.

Nette kamer met ruime badkamer.

Zeldene D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zeldene D
With spouse/partner

Dit was regtig lekker om daar oor te slaap. Die plekkie was baie netjies.

Ek het 'n SMS ontvang met presiese verduideliking hoe ek my sleutels moet kry ek het glad nie gesukkel nie. Ons kamer was baie netjies en die tuine is mooi versorg. Dit was lekker om sommer net oor die pad te stap na Pick n Pay. Dankie vir die oulike plekkie.

Ronel B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel B
With spouse/partner

Geen toiletgeriewe of water gehad nie.

Het geen water gehad, kon nie toilet gebruik of stort nie.

Tharina C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tharina C
With friends

Alles was goed, dankie.

Die plek @Marula was heeltemal goed, dankie.

Belinda S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With spouse/partner

Dit was ongelooflik soos altyd: die beste!

Dit was ongelooflik lekker, en soos altyd was die kamer skoon en netjies. Ons is mal oor die feit dat daar 'n TV, yskas en lugversorging is! Dit sou lekker wees as hulle 'n groter verskeidenheid kanale kan aanbied ...

Ben M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben M
Family with teenagers

Excellent!

We were really very happy with Marula and my family was very impressed with the accommodation. The venue was also strategically located to suit the reason for my visit to the area. Thank you Marula staff!!!

Ann B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann B
With spouse/partner

Aangename ondervinding en sal beslis weer daar bespreek.

Baie dankie vir die hulp met die wildsritte. Het sommer twee in een dag ingepas. Puik!

Leeze O - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leeze O
With spouse/partner

Dit was wonderlik, dankie.

Sien die sterre hieronder.

Bets J - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets J
On business

Baie aangenaam!

Baie vriendelik en bedagsaam!

Helouise V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helouise V
On business

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Kgomotso B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kgomotso B
Family with young children

A decent stay with good service - 5/10

The place is okay. My issue is the self-catering flat for 4 that I booked made no mention that it was outside in the yard, and I honestly felt like I was in the street with the noise of all the cars driving by. I was not very happy with the location of the self-catering flat as it just didn't feel very safe staying there with my children.

Gawie G - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gawie G
Family with young children

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Anneline G - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneline G

Eenhede was almal baie skoon en netjies. Dit is geskik vir ons behoefte vir oornagverblyf.

Goeie waarde vir geld vir oornagverblyf!

Cobus G - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cobus G
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Bert P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Bert P
Family with young children

It served the purpose, but did not live up to expectations.

Sien die sterre hieronder.

Elmien B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien B
With spouse/partner

Absoluut aan te beveel ... skoon, stil en perfek!

So maklik om te kry en baie sentaal - 'n ou het absoluut niks meer nodig nie!

Pieter C - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter C
Family with young children

'n Gerieflike oorslaapplek en skoon!

Sien die sterre hieronder.

Francis D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francis D
Family with teenagers

Wonderlik!

Die personeel is baie vriendelik. 'n Lekker oornagverblyf. Jy kan gerus hier oorslaap.

Arie K - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arie K
On business

Dit het aan my behoeftes voldoen.

Sien die sterre hieronder.

Sakhi M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sakhi M
With friends

Pleasant

A very pleasant place to stay.

Paul V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul V
With spouse/partner

Goeie oornagverblyf!

Hierdie plek voldoen aan al mens se behoeftes vir goeie oornagverblyf. Die parkering is bietjie knap, veral vir 'n bakkie of soortgelyke voertuig.

Jan K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With spouse/partner

Beste waarde vir geld in 'n baie lang tyd!

Uitstekende verblyf vir die prys. Baie kompeterende aanbod!

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 56 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 94 Hooge Street, Mokopane, 0600, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2MDNhMjBjLWFjMGUtNGFhMC05YWQ4LWNkOWMwY2E3MTFlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 63 5 1 5 94 Hooge Street Mokopane 0600 Limpopo 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -24.1876611 29.0138621
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!