The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Meerkat Manor | TravelGround
+39

Meerkat Manor

76 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 76 reviews for Meerkat Manor
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Marlise D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlise D
With spouse/partner

Baie welkom gevoel. En goeie diens ontvang.

Voldoende privaatheid.

Wilma V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
With spouse/partner

Mense is baie behulpsaam en vriendelik. Hulle gaan uit hul pad om ons welkom te laat voel.

Uitstekend. Ek is gebore in Nelspruit en my broers en susters in Komati.

Meerkat Manor's response

Dankie Wilma. Waardeer.

Meerkat Manor
Petrus J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus J

Netjies, op standaard en skoon.

Ons is vriendelik ontvang, kamers was skoon en op standaard. Terrein was netjies en mooi.

Elize D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize D
With friends

Meerkat Manor kan gerus die inkloktyd verander.

Drie uur is te laat vir ’n inkloktyd, veral as mens ver gereis het. Pragtige gastehuis. Heerlike, ontspanne omgewing.

Steven W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steven W
With spouse/partner

Heerlik ontspan, baie netjies en goed toegerus. Vriendelike ontvangs

Ons het baie lekker gekuier en ontspan. Die fasiliteit is baie gerieflik, netjies en baie veilig. Het onmiddelik met aankoms tuis gevoel. Eienaar het ons baie vriendelik ontvang en ingelig. Die fasiliteit is smaakvol toegerus en ons sal dit beslis aanbeveel. Gerieflik naby aan die KNP. Baie dankie.

Constant S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Constant S
With spouse/partner

Goeie voorsmakie vir die wildtuin.

Goeie uitsig oor die wildtuin van ons balkon af. Rustige oornagplek. Sou graag ook sitplek in die kamer wou hê. Het ons besoek geniet en sal maklik weer hier oornag.

Wilna G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna G

Aangename oorslaap op pad Wildtuin toe.

Heerlike oorslaap plek met rustige stil atmosfeer, altyd skoon en netjies en warm welkome ontvangs! Sal enige tyd aanbeveel.

Meerkat Manor's response

Dankie Wilna.

Meerkat Manor
Willem D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
With spouse/partner

Very neat and friendly people received us. Will definitely stay here again.

Close to Kruger National Park and also close to small shopping centre with everything we needed. No negative feedback.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelike mense wat ons ontvang het. Sal vir seker weer hier kom bly.

Naby Krugerwildtuin en ook naby klein winkelsentrum met alles wat ons benodig het. Geen negatiewe terugvoer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat Manor's response

Dankie Willem. Julle was vriendelike en aangename gaste.

Meerkat Manor
Wietske B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wietske B
With spouse/partner

Dit was ongelooflik fantasties.

Wat 'n pragtige plek. Veilige parkering. Netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Ronnie is 'n uitstekende gasheer. Alles was in plek. Dankie.

Meerkat Manor's response

Dankie Wietske. Julle was ook baie aangename gaste.

Meerkat Manor
Michelle E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle E
Family with teenagers

Skoon en netjiese toegeruste plek.

Netjies en skoon. Sal die plek aanbeveel vir oornagverblyf.

Kobus N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus N
With spouse/partner

Fantastic, beautiful and clean place with Divvie as a wonderful host.

Super clean. From now on I will come to sleep every year on my way to the Game Reserve.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese, mooi en skoon plek met Divvie as 'n wonderlike gasheer.

Super skoon. Hier sal ek van nou af elke jaar kom oorslaap op pad na die Wildtuin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amerentia S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amerentia S
With friends

Excellent service.

Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa B
With spouse/partner

Rustig en pragtig skoon/

Goeie diens, gasvry en lieflik skoon. Sal definitief aanbeveel.

Meerkat Manor's response

Dankie Elsa. Waardeer

Meerkat Manor
Nelia K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nelia K
With friends

Baie skoon en netjies. Asook naby die Krokodilbrughek; dus 'n goeie ligging vir dagbesoekers van die Kruger.

Die eienaar is baie behulpsaam. Ons was effens bekommerd dat ons nie daar kan kook nie, maar het deur die dag (in die Wildtuin met gasbraaier) sommer als gekook (om in die aand ook kos te hê). Self-catering sou dit beslis makliker gemaak het. Maar andersins was dit perfek vir ons Wildtuinnaweek. Die kamer was baie skoon en netjies en die matrasse was uiters gemaklik na 'n lang dag op die pad. Dankie Ronnie, julle diens is voortreflik!

Meerkat Manor's response

Baie dankie, Nelia. Ons waardeer die terugvoer.

Meerkat Manor
Ian K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian K
With spouse/partner

Good value for money.

Nice clean room, friendly service, the only negative would be that there was a lot of noise but not so much as to spoil the stay. Will definitely use them again.

Faan R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan R
With friends

Excellent!

Pleasantly surprised. Beautiful, good location, value for money, friendly, helpful welcoming and service. Definitely recommendable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Aangenaam verras. Baie mooi, goed geleë, waarde vir geld, vriendelik en hulpvaardige verwelkoming en diens. Definitief aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Toni N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Toni N
On business

Friendly and cosy.

Friendly welcome. Very helpful.

Lucinda C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucinda C
With friends

Heerlike tyd en pragtige plek om in te bly.

Ronnie en Dippie het letterlik die ekstra myl gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Meerkat Manor is 'n pragtige plek en die akkommodasie uit die boonste rakke. Ons het te alle tye welkom gevoel en sal die plek beslis aanbeveel en weer besoek.

Meerkat Manor's response

Beste Lucinda,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Dit was baie lekker om julle vriendelike Kapenaars to kon huisves.

Groete,
Meerkat Manor

Meerkat Manor
Elaine B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine B
Individual traveler

Vriendelik ontvang. Netjies skoon waarde vir geld.

Baie mooi rustige plek, skoon netjies en goeie ligging.

Meerkat Manor's response

Dankie Elaine. Waardeer.

Meerkat Manor
Estelle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
With spouse/partner

Baie netjiese, rustige verblyf.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Alhoewel dit baie warm was, was die kamer koel en rustig. Die sekuriteit was net so goed gewees. Sal beslis weer van Meerkat Manor gebruik maak.

Robbie R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Robbie R
With friends

Very nice.

Out one night experience was good and no complaints to be reported.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons eennag-ervaring was goed en geen klagtes kon gerapporteer word nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie O
With spouse/partner

Puik verblyf.

Vriendelike ontvangs. 100% tevrede. Sal weer daar oornag.

Meerkat Manor's response

Dankie Martie. Waardeer.

Meerkat Manor
A.s A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
A.s A

Had a nice one night stay.

We were 3 people that stayed in the nice self-catering unit. We will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een aand lekker gebly.

Ons was 3 mense wat lekker in die selfsorgeenheid gebly het. Ons sal weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A.s A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
A.s A

Ons het net een nag hier lekker gebly.

Ons was 3 mense wat lekker in die selfsorg-eenheid vir een aand gebly het. Die eenheid het aan ons behoeftes voldoen. Ons sal weer hier bly. Hotplate sal handig wees.

Rone D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rone D

Perfect cross border stop.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte cross border stop.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilna G
With spouse/partner

Rustige skoon oornag verblyf.

Is baie vriendelik ontvang, alles skoon, netjies en gerieflik, sal enige tyd weer hier oorslaap en aanbeveel!

Meerkat Manor's response

Dankie Wilna, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Div

Meerkat Manor
Jacky G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacky G
With spouse/partner

Excellent.

See stars.

Danel M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danel M

Dit was baie aangenaam.

Ons was almal verras oor hoe modern en netjies die verblyf was. Ons het almal lekker geslaap en was vol moed om die langpad weer aan te durf. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons sal definitief weer hier kom oorslaap.

Meerkat Manor's response

Was lekker om julle hier te hê Danel en dankie vir die mooi woorde.

Meerkat Manor
Cornelia J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia J
Family with teenagers

Baie gemaklik

Ons is baie goed ontvang. Kamers was baie skoon en nietjies. Gewoonlik is fotos misleidend, in hierdie geval was die kamers baie mooier as op die fotos. Goeie diens. Ek sal beslis Meerkat Manor aanbeveel vir enige iemand.

Meerkat Manor's response

Dankie Cornelia, Waardeer

Meerkat Manor
Sonja S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
With spouse/partner

Alles waarvoor ons kon vra.

Meerkat Manor is voorwaar pragtig, netjies en waarde vir geld. Ons was bederf met spasie en ruimte soos by nog geen ander gastehuis nie. Ons verblyf was werklik met die intrap 'n absolute verrassing en toe voel ons totaal en al bederf! Ons sal Meerkat Manor 100% aanbeveel en beslis weer daar aandoen.

Meerkat Manor's response

Waardeer resensie Sonja. Dankie

Meerkat Manor
Connie N - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Connie N
With spouse/partner

Gemaklik.

Bed was te hard en handdoeke was nie op standaard, deur se slot het nie maklik oop en toe gemaak nie en het van beide kante gesluit. Alles was andersins gemaklik en heerlik. Ons het baie tuis en welkom gevoel.

Johnny V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnny V
With friends

Baie tevrede en hoogs aanbeveelbaar.

Baie tevrede, skoon netjies en goed ontvang. Sal hulle weer gebruik.

Philip S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip S
With spouse/partner

Netjiese blyplek!

Ons het die verblyf geniet.

Lizanne B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanne B
With friends

Perfekte akkommodasie vir oornag verblyf voor Mosambiek.

Baie netjies. Naby aan die grens. Voel veilig.

Meerkat Manor's response

Dankie vir die mooi resensie, Lizanne. Ons waardeer dit opreg.

Meerkat Manor
Martie M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martie M
With friends

Had a great stay.

Rooms and bathrooms were very neat. Staff was very friendly and helpful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Kamers en badkamers baie netjies. Div was baie vriendelik en baie behulpsaam!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan J
Family with young children

Clean, neat facilities, very friendly host. Home away from home!

Everything is as it is described and in a beautiful place. Beautiful location and tranquil area. Will definitely recommend Meerkat Manor for other families who are looking for accommodation in Komatipoort. One thing that I want to advise on is to give complimentary coffee, milk and sugar in the room by the kettle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese geriewe, baie vriendelike gasheer. Huis weg van jou huis!

Alles is soos beskryf en op plek. Mooi ligging en rustige omgewing. Sal Meerkat Manor definitief aanbeveel vir ander gesinne wat in Komatipoort blyplek soek. Een punt waarop ek die eienaar sal wil raad gee, is om komplimentêre koffie, melk en suiker in die kamer te sit by die ketel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat Manor's response

Dankie Johan vir die mooi resensie. Jammer oor die koffie, melk en suiker. ons doen dit gewoonlik het hierdie keer vergeet.

Meerkat Manor
Johlene F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johlene F
Family with teenagers

Was baie netjies en veilig.

Blyplek netjies en mooi skoon. Al wat dalk nie so aangenaam was nie is die dubbelbed wat op bakstene gebou is met kompakte matras wat baie hard is en bitter ongemaklik geslaap het.

Drik L - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Drik L
With spouse/partner

Overnight stop on the way to the Kruger Park. Ideal overnight spot for us.

Great overnight spot on the way toe the Kruger Park.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het oornag Wildtuin toe. Dit was ideaal vir ons as oornag plek.

Dit is 'n goeie oornagplek op pad na die Wildtuin toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hyla N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hyla N

Aangenaam.

Beddens ongemaklik, hard. Geen koffie, tee, suiker.

Welma B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Welma B
With friends

Perfect location.

Bedrooms were very small and cramped not acceptable of you consider what we payed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ligging perfek.

Slaapkamers baie klein en beknop vir die prys wat ons betaal het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Awesome.

It was clean and neat. We were warmly received. Would stay at Meerkat Manor again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Dit was skoon en netjies ons was hartlik ontvang. Sal weer van Meerkat Manor gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat Manor's response

Dankie vir die "nice" terugvoer Magda. Waardeer :-)

Meerkat Manor
Doug M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doug M
With spouse/partner

Fantastic! We really enjoyed the night's rest before the trip home via Swaziland.

Well run and all questions answered before we asked. Were able to refer us to very good restaurants for the evening meal and alternatives for the early morning departure. Hosts were very pleasing ensuring we were comfortable before leaving us in the room. Very happy with stay.

Meerkat Manor's response

I appreciate the nice review. Thanks.

Meerkat Manor
Annette J - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette J
With spouse/partner

Ons het lekker gebly en geslaap!

Goeie waarde vir geld. Oulike gasheer en -dame; vriendelik en behulpsaam. Alles skoon en netjies en genoegsaam toegerus.

Meerkat Manor's response

Dankie Annette. Waardeer terugvoer :-)

Meerkat Manor
Samantha M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Samantha M
With spouse/partner

We really enjoyed our stay.

Very accommodating and hospitable owners.

Okkie B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Okkie B
With friends

'n Móét teenaan die Wildtuin!

'n Aangename verrassing in Komatipoort. Absolute waarde vir geld. Wonderlike gasheer en -vrou. Baie akkommoderend. Sal beslis weer hier gaan slaap.

Meerkat Manor's response

Dankie Okkie. Waardeer jou terugvoer :-)

Meerkat Manor
James M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
James M
With spouse/partner

Goeie plek vir oornag.

Alles wat nodig is vir afpak, goeie rus en vriendelike ontvangs.

Heleen S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen S
With spouse/partner

Dit was puik! Sien die sterre hierbo!

Ons het ons verblyf by Meerkat Manor baie geniet. Ons was baie vriendelik ontvang. Ons het die rustigheid baie geniet, aangesien ons self 'n gastehuis besit en weet hoe bedrywig dit kan raak. Baie dankie vir die heerlike verblyf, ons sal beslis weer daar aandoen indien ons weer in daai rigting ry.

Meerkat Manor's response

Bly julle het dit geniet Heleen :)

Meerkat Manor
Buddy D - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Buddy D
With spouse/partner

Op pad na Mosambiek, een nag oorgeslaap.

Baie netjies en skoon, uitsig baie mooi. Diff en Antoinette baie gaaf en behulpsaam.

Marietha V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietha V
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese eenheid.

Ronel D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel D
Family with young children

Netjies en skoon!

Baie netjies en skoon. Ideaal vir oornagverblyf oppad erens heen. Ronnie het tot 02:00 die oggend vir ons gewag om in te klok en 4:00 die oggend weer die hek oopgemaak. Baie dankie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Amanda J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda J
With spouse/partner

Alhoewel ons net daar oornag het, was dit 'n baie aangename verblyf met hulpvaardige en vriendelike mense.

Pragtige netjiese en skoon kamers met vars linne. Buiten die yskassie in die kamer is daar 'n vrieskas aan ons beskikbaar gestel om ons voorraad te berg. Sal definitief weer van Meerkat Manor gebruik maak. Vriendelike mense!

Del B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Del B
With spouse/partner

Fantasties!

Die verblyf was fantasties. Netjies en ontvangs baie vriendelik. Baie dankie beslis NIE laaste sien van ons nie.

Erika K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika K
With friends

Baie aangename slaapplek.

Lekker naby aan die Wildtuin. Baie netjies en skoon. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. DStv was ongelukkig nie voldoende nie.

Barry H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry H
With spouse/partner

Great place, friendly owners. The golf club terrace has amazing views of Kruger Park.

Perfect accommodation. No breakfast served here, but Wimpy is close by.

Alex R - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex R
With friends

Ons was 'n toergroep op pad Mosambiek toe ...

Flinke, vriendelike diens. Lieflike akkommodasie. Goeie linne. Heerlik gebly. Baie dankie!

Cedric N - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cedric N
Family with teenagers

Dit was gemaklik en ons het tuis gevoel!

It was very beautifully furnished, comfortable, crisp and clean.

Norbert H - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norbert H
With spouse/partner

Baie lekker gebly; sal dit weer doen!

Alles was reg, mooi skoon en netjies.

Sheila G - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sheila G
With spouse/partner

Ons het laat daar aangekom en alles was baie netjies en oulik.

Sien die sterre hieronder.

Dean V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dean V

Baie netjies en baie behulpsaame en vriendelike bestuur en eienaars!

Baie mooi en netjiese moderne plek. Vriendelike en baie behulpsaame bestuur en eienaars.

Beppi H - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beppi H
With spouse/partner

Baie lekker!

Baie lekker gekuier en geniet.

Jennifer M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer M
Family with teenagers

It was a great stay.

We stayed at the Manor on our way to Mozambique and stayed here again on the way back. Very clean, neat, and tidy.

Delene F - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Delene F

Ons het heerlik gebly!

Baie dankie vir twee aande van uitstekende verblyf. Ons het heerlik gekuier. Alles was baie mooi netjies en die diens was uitstekend.

Lomien B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lomien B
Family with teenagers

Baie behulpsaam!

Nadat ons baie later uit PTA is as wat beplan is, het die personeel ons gehelp sodat ons nog steeds ons vleisie kon braai op die begin van ons vakansie.

Tiaan S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tiaan S
Family with teenagers

Bakgat!

Baie lekker en gerieflik. Ons is baie goed ontvang en tevrede met die verblyf.

Carisma B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carisma B

Heerlik gebly in baie gerieflike, pragtige kamers.

Meerkat Manor sal beslis deur my aanbeveel word sover ek gaan - dit was 'n plesier om te bly in heerlike koel kamers met 'n pragtige stoep en lieflike uitsig!

Sollie B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sollie B
With spouse/partner

Baie lekker

Dit was 'n baie lekker ervaring van vriendelike ontvangs en baie lekker verblyf en ons het ook raakpunte gehad met vriende wat ons ken

Paul W - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul W
With spouse/partner

Baie goeie verblyf wat bekostigbaar is.

Goeie verblyf. Netjies en smaakvol. Voel tuis by die plek. Kort net yskas in kamer.

Charmaine M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine M
With friends

Waarde vir geld! Sal definitief weer daar bly.

Meerkat Manor is 'n pragtige plek en dit was regtig lekker om daar tuis te gaan. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig en ons is hartlik ontvang. Die kamers is goed toegerus en baie netjies. Baie dankie.

Thys M - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys M
With spouse/partner

Vriendelikste mense wat ons ontmoet het. Hulle doen alles om jou tuis te laat voel.

Ons sal beslis weer by Meerkar Manor tuisgaan! Fantastiese eienaars.

Elsa B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa B
On business

Skoon, netjies en vriendelik!

Sien die sterre hieronder.

Johan S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Ons besoek was soos 'n huis weg van die huis.

Ai, hoe lekker was dit nie om hier te bly nie. Die vriendelikste gashere, Ronnie en Diffie, het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die kamer is nuut, skoon met mooi beddegoed, en met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar bly, en kan dit sterk aanbeveel vir enigiemand wat in Komatipoort wil oorslaap. Ons het 10 dae daar gebly, en kan net positiewe terugvoering gee.

Jurie D - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie D

Uiters tevrede met verblyf en diens.

Ons kan dit ten sterkste aanbeveel. Pragtige ligging, uiters vriendelik en hulpvaardige personeel/eienaars.

Chris G - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris G
Family with teenagers

Fantasties en genotvol!

Dit was baie aangenaam en genotvol. Ons sal die plek vir enige een aanbeveel.

Hannelie B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie B
With spouse/partner

Lieflik!

Regtig baie lekker, baie gerieflik naby wildtuinhek, baie gasvry en vriendelik. Ons sal verseker weer gaan.

Michelle R - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle R
Family with young children

Goed.

Sien die sterre hieronder!

Elsabe N - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe N

Absoluut puik akkomodasie en klientediens.

Netjies, rustige en ontspannende atmosfeer, goed beplande en volledige toegeruste familie eenheid, veilige omgewing, asemrowende uitsig, baie vriendelike en behulpsame bestuur. Beslis "'n moet" oornag tuiste wat ons aan almal aanbeveel.

From R740
per night (for 2 people)
From R740
per night (for 2 people)
From R740
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 11 Bosbok Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmelPP6Hf4pMjtnoRsmgLSToQhWRCLPcLjcKgAsGgAjOhnArFrH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R740  per night (for 2 people) 76 5 1 5 11 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 0860 022 102 15:00-22:00 09:00 -25.433673166246 31.96223795414
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!