Nieu-Bethesda Accommodation at Meerkat | TravelGround
+22

Meerkat

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 52 reviews for Meerkat
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Louisa V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa V
With spouse/partner

Die beste blyplek in Nieu-Bethesda.

Dit was ons 2de keer wat ons by Meerkat oorgebly het en dit was weer 'n heerlike ervaring. Alles is skoon en netjies en die bed slaap heerlik. Die chalet is baie lekker privaat en ingrig met alles wat jy nodig het. Ons wil beslis weer in die toekoms hier oorbly.

Hennie E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie E
With spouse/partner

Welkome ontvangs.

Geen moeite word ontsien nie. Charles is 'n ware gasheer.

Helenus K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helenus K
With spouse/partner

Heerlik.

Heerlik gebly by Tutti en Charles se Meerkat. Skoon, netjies, oulik, privaat tuin met gras en bome vir skadu in die warm Karoo-somers, braaiplek, hout en vuuraanstekers te koop, skaduparkering vir jou voertuig. Stiller omgewing (nie dat die dorp nou juis besig en raserig is nie), maar nog steeds net ‘n paar minute se stap van die Uilhuis en eetplekkies. Elektriese kombers vir die winters op die reuse koningingrootte-bed. Die kombuisie het net die basiese, so jy gaan nie ‘n driegang-maaltyd daar aanmekaar geslaan kry nie. Maar met die eetplekke (sowat agt) in die dorp en die braaiplek hoef jy nie aan die kook te raak nie. Daar is ‘n mikrogolf, ketel, pan en braaipan, yskas, broodrooster en messegoed, so jy sal regkom as jy iets ligs vir ete wil maak.

Gideon J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon J
With spouse/partner

Goed toegeruste eenheid in 'n rustige omgewing - waarde vir geld!

Vooraf waardevolle inligting oor Nieu-Bethesda ontvang met aanbeveling van restaurante. Na ontvangs is ons verras met heerlike vrugtekoek om saam met ons middag-koffie te geniet. Beslis aan te beveel en ons sal ook weer by die Meerkat tuisgaan op 'n volgende besoek.

Henriette K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette K
With friends

Alles was net soos op die webtuiste en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Meerkat is verblyf wat ook aan klein, bedagsame detail aandag skenk en jou verblyf heerlik ontspanne maak. Eienaar was ook baie behulpsaam ten opsigte van dorpsdinge. Was 'n aangename belewenis en ons sal weer besoek gaan aflê.

Meerkat's response

Baie dankie vir die gawe resensie Henriëtte. Ons hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Tutti Graham

Meerkat
Wouter C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter C
With spouse/partner

Awesome fantastic.

Onvergeetlik! Dankie vir goeie diens.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Wouter. Dis mense soos julle wat dit vir ons só die moeite werd maak om ons gastehuisie te bedryf.

Meerkat
Henriette V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette V
With friends

Lovely accommodation.

Nicely clean and very friendly service. Everything one needs. Owner also made great recommendations for places to eat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike blyplek.

Pragtig skoon en baie vriendelike diens. Alles wat mens nodig het. Eienaar het ook goeie aanbevelings gemaak oor eetplekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Belia V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belia V
With spouse/partner

Lovely, quiet and tasteful self-catering accommodation with a friendly and helpful host and hostess.

Meerkat is by far the best self-catering guesthouse we have stayed in. The room is exceptionally spacious and well-equipped with all imaginable fittings - I could even bake pancakes one cold wet evening. Everything is neat and tidy and we liked that it was so quiet at night and dark without lights burning all night. Tutti and Charles were very friendly and immediately made us feel at home. They shared valuable information about their village and the environment with us. If we could, we would have wanted to stay there for a few more days. We can definitely recommend Meerkat Guest House to anyone who wants to visit Nieu Bethesda and the surrounding area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike rustige en smaakvolle selfsorgverblyf met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.

Meerkat is loshande die beste selfsorg-gastehuis waarin ons nog gebly het. Die kamer is besonders ruim en goed ingerig met alle denkbare toebehore - ek kon selfs een koue nat aand daar pannekoek bak. Alles is keurig en netjies en ons het daarvan gehou dat dit saans so stil is en donker sonder ligte op die terrein wat heelnag brand. Tutti en Charles was baie vriendelik en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Hulle het waardevolle inligting oor hulle dorpie en die omgewing met ons gedeel. As ons kon, sou ons sommer nog 'n paar dae daar wou bly. Ons kan Meerkat-gastehuis van harte aanbeveel by enigeen wat Nieu Bethesda en omstreke wil besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Issie J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Issie J
With spouse/partner

Rustig, gerieflik, ruim en met alles wat 'n mens nodig mag hê.

Meerkat bied stylvolle, ruim en gerieflike verblyf en ons sal weer hier kom afpak.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Issie. Ons hoop om julle weer te verwelkom een of ander tyd.

Meerkat
Rita B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita B
Individual traveler

Owner followed up to ensure my safe arrival. The room extremely comfortable and in walking distance to every site I wanted to visit.

Wonderful reception and everything I needed was available. Had a great restful night after travelling for 8 hours. The Owl House visit was incredible. What a unique site. I am very glad I stopped over at Nieu-Bethesda. Very worthwhile.

Meerkat's response

We're glad you enjoyed your stay with us, Rita. Thank you for the great review. We're pleased you felt comfortable and at home. You certainly deserved a warm welcome.

Meerkat
Linda V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
With spouse/partner

Calm and quiet.

Another gem of a place just right for us quiet people. Was lovely. Wish we could stay longer. Will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil.

Nog 'n juweel van 'n plekkie net reg vir ons stil mense. Was heerlik. Wens ons kon langer bly. Sal maar weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Linda. Ons is bly ons het julle ontmoet en sal opreg bly wees as julle weer 'n draai kom maak.

Meerkat
Paul V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

Uitstekende oornagverblyf met vriendelike verwelkoming.

Uitstekende oornagverblyf waar mens hartlik deur die eienaar verwelkom word, met allerhande klein ekstras wat die verblyf soveel lekkerder maak. Heerlike rustige slaapplek, weg van die dorp se sentrum, maar naby genoeg om tot by alles te kan stap. Hoogs aanbeveel!

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Paul. Ons beskou gaste se besoeke as kuiers en dis vir ons baie belangrik dat ons gaste werklik tuis sal voel.

Meerkat
Gloria G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gloria G
With spouse/partner

Cozy.

Shower needs some attention. That's all.

Geoffrey L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geoffrey L
With spouse/partner

Wonderful, modern accommodation by friendly hosts.

We found the accommodation very clean, modern and comfortable with every necessary facility and convenience. The hosts are very friendly and obliging, offering advice on attractions, restaurants, etc. They went out of their way to suggest an alternative approach to Skypeing my daughter before we arrived, waited until we arrived and even put a welcoming chocolate on each of our pillows. It was one of the nicest self-catering units we have stayed in.

Hartjie G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hartjie G
With spouse/partner

Lovely.

Very clean and neat. Quiet and peaceful. Friendly reception. Within walking distance of everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Baie skoon en netjies. Stil en rustig. Vriendelik ontvang. Loopafstand van alles af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Hartjie.

Meerkat
Maggie K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie K
With friends

Netjies, modern en smaakvol.

Dankie, Meerkat, vir die lekker verblyf! Rustig en gerieflik en baie smaakvol met aandag aan klein detail soos selfs 'n elektriese kombers vir die koue nagte.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie, Maggie.

Meerkat
Ruhann H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruhann H
With spouse/partner

Unbeatable!

Our stay was unforgettable. Tutti is a hostess times 1000 and if we needed anything, it was there. Meerkat will definitely see us again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverbeterlik!

Ons verblyf was onverbeterlik! Tutti is 'n gasvrou 1000 en as ons gesoek het vir iets, was dit daar. Meerkat sal ons vir seker weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat's response

Baie dankie Ruhann. Ons hoop julle kom kuier weer.
Groetnis
Tutti

Meerkat
Elsie D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie D
With spouse/partner

'n Wonderlike ervaring!

Ons gasheer en -vrou was besonders gasvry en baie behulpsaam! Die gastehuis is pragtig en baie goed toegerus. Die privaat tuin met tafel en stoele is 'n groot voordeel. Ons sal beslis weer by die Meerkat slaap! Lief die plek en sy mense.

Robert C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert C
With spouse/partner

Tranquil and quiet.

Good location, friendly host and hostess in a neat place in a quiet area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil.

Goeie ligging, gawe gasheer en gasvrou in 'n netjiese woonplek in 'n stil omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With spouse/partner

We had a good rest and it was a pleasant experience to stay at Meerkat.

Meerkat's accommodation is well-equipped and it had everything needed for two people. Neat, spacious with lots of fresh air and near the beautiful scenery of Nieu-Bethesda. The owners also make one feel at home immediately. The town has an old world charm and people are friendly everywhere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gerus en dit was 'n aangename ervaring om by Meerkat oor te slaap.

Meerkat het se verblyf is goed toegerus en ons ervaring was dat dit alles bevat wat nodig is vir twee mense. Netjies, ruim met baie vars lug en naby die mooie natuurskoon van Nieu-Bethesda. Die eienaars laat mens ook dadelik tuis voel. Die dorp se het 'n ouwêreldse sjarme en die mense is oral vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat's response

Baie dankie Herman, dis gaaf om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons deel graag ons dorpie se sjarme met ander wat die harwar van die gewone lewe moet trotseer. Hier voel dit dikwels of die tyd stilstaan.

Meerkat
Casper B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Casper B
With spouse/partner

Stil en rustig, net stort is bietjie klein.

Lekker gebly in 'n pragtige omgewing. Ons kon behoorlik afskakel. Net die stort is bietjie knap dis al, die res was fantasties.

Meerkat's response

Baie dankie vir die gawe resensie, Casper. Ons het onlangs 'n nag in Graaff-Reinet deurgebring om 'n spesiale geleentheid te vier. Gastehuiseienaars daar vertel ons lankal dat ons pryse baie laag is. Ons het dit aan eie bas gevoel toe ons vir soortgelyke akkommodasie R1600 'n nag moes betaal in 'n besige straat. In Nieu-Bethesda is ons pryse omtrent die helfte.

Meerkat
Anja V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja V
Family with young children

Dankie vir 'n pragtige skoon huisie. So lekker gebly.

Die verblyf was heerlik, skoon en die bed het heerlik geslaap. Baie dankie vir alles.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie Anja. Kom kuier gerus weer.

Meerkat
Naadia G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Naadia G
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike, rustige ondervinding!

Die gashere was onberispelik en het, sonder om te vra, aanwysings gegee! Daar is 'n heerlike braaiplek en ek het gesien daar is die nodige sout en peper. Die kombuis is ten volle toegerus! Die linne en handdoeke is baie lekker! Sal Meerkat enige tyd aanbeveel! Dankie Tutti!

Meerkat's response

Baie dankie Naadia, vir 'n gawe resensie. Ons weet wat ons altyd vergeet om te pak wanneer ons reis, soos sout en peper, en voorsien dit dus. Ons wil graag vir ons gaste 'n gemaklike, lekker kuier verseker sonder klein irritasies sover ons kan.
Wat die veiligheid betref is Meerkat een van die veiligste plekkies in 'n baie veilige dorpie. Ver van die straat af en weggesteek, met Elsa die Boerboel wie se reputasie wyd loop sonder dat sy iets naars gedoen het om dit te verdien. Sy is agter 'n draad as die gaste dit so verkies, maar die hek van die private tuin en parkering kan ook oopgelaat word as gaste dit graag wil hê. Wanneer daar nie gaste is nie, is Meerkat deel van haar gebied. Maar eerlikwaar, hier is vrede in ons dorpie en bitter min misdaad. By ons, soos by meeste plekke, kan ek met eerlikheid sê, was daar nog nooit enige insident nie.

Meerkat
Willem F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem F
With spouse/partner

Comfortable, clean and green overnight with friendly and helpful hosts.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike, skoon en groen oornag met vriendelike en behulpsame gashere.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat's response

Baie dankie vir die gawe resensie Willem. Ons waardeer dit en hoop om julle eendag weer te sien.

Meerkat
Christell F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christell F
With spouse/partner

Die gevoel van gemeenskap in die dorp is fenomenaal.

Die stilte en vrede is regtig iets om oor huis toe te skryf.

Mariaan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan B
With spouse/partner

Pragtige kamer, vriendelike gaste en interessante dorpie.

Het 100% aan ons vereistes voldoen. Mooi, netjies, skoon en wat regtig wonderlik was, was die melk, vrugtesap en beskuit, alhoewel dit eintlik 'n selfsorg-eenheid was. Ons het dit terdeë geniet.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie Mariaan. Dit doen 'n mens se hart goed as jy hoor jou gaste geniet en waardeer jou pogings om hulle regtig welkom te laat voel.

Meerkat
Tersia A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tersia A
With spouse/partner

Baie mooi omgewing en verblyf baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Sal dit definitief aanbeveel. Die verblyf is baie privaat maar naby aan alles.

Meerkat's response

Baie dankie Tersia.
Ons waardeer die komplimente oor netheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid en sal ernstig kyk of ons dieselfde gehalte teen 'n mindere prys kan aanbied.

Meerkat
Roelf V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roelf V
With spouse/partner

Moderne en veilige selfsorg-eenheid!

Ons het drie dae by Meerkat deurgebring. Ons het die volgende geniet: Privaatheid, sekuriteit, higiene, stil omgewing, vriendelike en hulpvaardige gasheer en -vrou, heerlike groot verhitte bed.

Meerkat's response

Baie dankie vir die mooi resensie wat julle ons gegee het Roelf. Ai ja, die pryse van alles maak dat ons nie ons pryse kan verlaag nie, behalwe vir gereelde spesiale aanbiedinge. Hou dop daarvoor as julle dalk weer wil kom kuier.

Meerkat
Lindie R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie R
On business

Pragtige eenheid met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike en gemaklike tyd in die pragtige klein dorpie.

Die eenheid was baie goed togerus met alles en nog meer wat mens nodig het. 'n Heerlike stapafstand van alles en nog meer in Nieu-Bethesda. Tuttie was baie hehulpsaam en vriendelik. Werklike 5-ster-verblyf en ek kan dit baie hoog aanbeveel!

Meerkat's response

Baie dankie Lindie, ons waardeer dit.

Meerkat
Peter G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter G
With spouse/partner

Super! Super super!

Nice, cosy, comfortable, quiet, super. Hosts all in all just perfect.

Meerkat's response

Thank you so much, Peter.

Meerkat
Francois M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois M
With spouse/partner

Baie mooi, netjiese plekkie in 'n mooi dorpie.

Was heerlik en sal dit vir seker aanbeveel.

Margie G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margie G

Dit was een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het.

Ek kan hierdie blyplek regtig aanbeveel. Dit is skoon, netjies, mooi, goed ingerig ... ek kan nog aangaan. Die kamer is heerlik warm al was ons in Julie daar en die gasvryheid kon nie beter gewees het nie. Charles en Tuti is baie aangename mense - dit was om soos by vriende te kuier. Die ligging was onverbeterlik - binne stapafstand van die Uilhuis en die fossielsentrum. As jy in Nieu Bethesda wil gaan vakansie hou, moenie eers twee keer dink nie - bly by Meerkat!

Karl N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karl N
With spouse/partner

User friendly.

Very friendly reception by Charles and his dogs. Compact and effective accommodation, located outside hustle and bustle of the village.

Johan P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

Smaakvol gemeubileerde kamer met badkamer in pragtige dorpie.

Baie vriendelike ontvangs, heerlike bed en smaakvol gemeubileer. Pragtige uitsig uit kamer en goeie beligting en buitebraaifasiliteite. Enigste negatief is die stortgordyn wat aan mens wil vaskleef. Ons kan definitief Meerkat aanbeveel.

Ingrid F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ingrid F
With spouse/partner

Bitter netjies.

Ons het so lekker by Meerkat oornag en die gasvrou was van groot hulp. Die privaat braai-area is 'n absolute wenner en die ligging onverbeterlik!

Louisa V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa V
With spouse/partner

Het ons verbly so geniet! Meerkat is hoogs aan te beveel. Alles was perfek!

Ons het só lekker by Meerkat gebly en wil volgende keer langer daar tuisgaan. Die gasvryheid, privaatheid, vars blomme en sjokolade op die kussings het so baie vir ons beteken. Sien jul beslis weer in die toekoms.

Robbie T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robbie T
With spouse/partner

One night in Nieu-Bethesda.

We’ve had a lovely stay at Meerkat in Nieu-Bethesda. The hostess, Tutti Graham, provided us with plenty of extremely useful information before going to the little town (like having cash available since there are no ATM's, which roads to follow and much more). The unit is very tastefully decorated, comfortable and it is certainly notable that a lot of thought has gone into predicting and meeting guests needs! The unit has a private entrance, parking and garden area and we enjoyed a peaceful braai under the Karoo stars.

Meerkat's response

Thank you so much Robbie, for your kind words. We certainly try to ensure that our guests take home happy memories of our lovely village.

Meerkat
Sue O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sue O
With spouse/partner

Pleasant hosts, beautiful location and a well appointed unit made for a great stay.

Pleasant hosts, beautiful location and a well appointed unit made for a great stay.

Karla J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karla J
Family with young children

Lieflike verblyf, hulpvaardige gasvrou.

Wat 'n pragtige plekkie in die hartjie van Nieu Bethesda! Die kamer is lieflik en het alles wat jy nodig het. Ons gasvrou was uitstedig, maar sy het gereël dat 'n vriendin vir ons oopmaak. Ons het die aand 'n klein krisis gehad, maar die gasvrou was beskikbaar, selfs laat in die nag op Whatsapp en ons kon dit uitsorteer. Gaan bly hier as jy egter Karoo-gasvryheid wil ervaar!

Meerkat's response

Baie dankie Karla, dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste hulle verblyf moet geniet en ons doen graag alles wat ons kan om dit moontlik te maak. Gewoonlik neem ons nie gaste met kindertjies in nie, maar julle het vooraf gereël dat julle 'n camping cot sal bring en self vir julle dogtertjie voorsiening sal maak in alle opsigte, en daarom het ons julle met graagte ontvang.

Meerkat
Marina T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina T
With spouse/partner

Lieflike en volledig toegeruste eenheid.

Vriendelik verwelkom deur ons gasvrou,Tutti. Ons is volledig ingelig oor besienswaardighede en restaurante. Die eenheid is smaakvol en volledig toegerus.

Liezl F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl F
Individual traveler

Above expectations.

I stayed for the 2nd time at Meerkat and can recommend it highly - the best stay in town.

Meerkat's response

Thank you for your kind words, Liezl. We hope to see you again!

Warm regards,
Tutti Graham

Meerkat
Emmerentia K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emmerentia K
With spouse/partner

Vreedsaam, vriendelike eienaars, hulpvaardig en skoon eenheid. Beslis weer kom bly. King size bed is 'n treffer!

Kan Meerkat ten sterkste aanbeveel. Vir my een van die betere verblyf opsies in Nieu-Bethesda.

Meerkat's response

Baie dankie Alan, dit is baie gaaf van julle Ons is bly julle sal weer kies om na Meerkat te kom.Meeste mense vind die ligging ideaal, maar ons dink nie almal eenders nie, dis waar.

Meerkat
Liezl F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liezl F
Individual traveler

Beste heerlike ervaring van Nieu-Bethesda.

Beveel Meerkat vir seker aan - vriendelik, heerlike eenheid met gesellige maar tog privaat fasiliteite.

Gesna V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gesna V
With spouse/partner

Beautiful. This place was so nice!

Had a very nice time! Most beautiful place. Peaceful atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi. Die plekkie is so nice!

So lekker gebly daar! Mooiste plek. Rustige atmosfeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meerkat's response

Baie dankie, Gesna!

Meerkat
Judy B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy B
With spouse/partner

Pragtige kamer met al die nodige fasiliteite.

Ons was hartlik verwelkom deur die einaar van Meerkat, Tuti Graham. Sy het ons ook ingelig oor al die eetplekke en besienswaardighede op Nieu-Bethesda. Daar was ook bylae in die kamer om te lees. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Net jammer ons kon nie die rit saam met Jacob op die donkiekar meemaak nie, aangesien dit gereën het.

Chantelle R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle R
Family with young children

Was mal oor ons eenheid en die kraakvars beddegoed.

Ons is hartlik verwelkom in die oulikste dorpie. Verblyf was uitstekend. Net 'n bad gemis om bietjie in te ontspan na 'n lang dag se reis, maar verder was alles perfek.

Meerkat's response

Baie dankie Chantelle!

Meerkat
Phyllis D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phyllis D
With spouse/partner

Fantastiese oorslaapplek.

Fantastiese natuurskoon, die eenheid is uitstekend ingerig, alles kraakvars, super skoon en so baie aandag aan detail. Wat die hele ervaring nog meer spesiaal gemaak het is die moeite wat die eienaars gedoen het om 'n verlore item aan te stuur. Hierdie is beslis 'n wen-oorslaapplek, ons beveel dit met die grootste vrymoedigheid aan - baie dankie Charles en Tutti!

Meerkat's response

Baie dankie Phyllis. Dit is vir ons 'n plesier om sover moontlik ons gaste se verblyf 'n goeie ondervinding te probeer maak.

Meerkat
Harry V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Harry V
With spouse/partner

Heerlike skoon woonplek met aangenaame gasvrou.

Ek sal hierdie woonplek enige tyd aanbeveel. Doelmatig, skoon, netjies en goed toegerus.

Meerkat's response

Baie dankie. Dis gaaf dat julle dit geniet het om by Meerkat oor te bly.

Meerkat
Petro V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With spouse/partner

Dit was net wat ons wil hê.

Die eenheid was skoon, sinlik, privaat en die gasheer behulpsaam en vriendskap.

Meerkat's response

Beste Petro,

Baie dankie aan die vir die kompliment. Dis vir ons lekker om ons gaste tuis te laat voel en ons glo ons het slegs geslaag in ons doel as ons gaste werklik tuis gevoel het.

Meerkat
Tonie A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tonie A
With spouse/partner

Baie hartlike ontvangs. Baie skoon en gerieflik.

Tutti en Charles is baie gawe mense wat ons hartlik ontvang het. Die plekkie is privaat, baie skoon en het als wat jy nodig het om rustig te verkeer, insluitende die pragtigste uitsig. Parkering is veilig en volgens ons die beste bly- en parkeer plek op Nieu Bethesda.

Meerkat's response

Baie dankie Tonie, vir die gawe resensie. Een van die byvoordele van die gastehuisbedryf is dat 'n mens gawe en interessante mense soos julle ontmoet.
.

Meerkat
Deon C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon C
With spouse/partner

Was uitstekend gewees!

Die verblyf was puik, alles was silwerskoon en nuut, gasvrou/heer kon goeie aanbevelings maak wat om te besoek en waar om lekker te eet.

Meerkat's response

Baie dankie Deon vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle by Meerkat te ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms en julle dalk 'n klein bietjie beter te leer ken. H wat self 'n Karoomeisie is, het my hart sommer warm laat klop met haar waardering vir die strak wintertuin en die kaal takke teen die blou Karoolug. .

Meerkat
Johan F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Sprankelskoon, smaakvol toegeruste bekostigbare verblyf.

Pragtige eenheid in stil, veilige en privaat omgewing. Gasvrou Tutti baie behulpsaam met magdom inligting omtrent Nieu-Bethesda se besienswaardighede en eetplekke. Vriendelike ontvangs, goeie diens en goeie waarde vir geld. Sal verseker weer hier kom oornag.

Meerkat's response

Baie dankie aan die Fouries, vir die pragtige resensie. Dit was 'n groot plesier om sulke gawe gaste te ontvang en ons hoop regtig om julle weer op Nieu-Bethesda te ontvang. Party mense is sommer soos ou vriende van die instap slag af.

Meerkat
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 454 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNDkwODI3LTIxNWMtNDZlOC04N2EyLWQyZTgyY2M0M2MyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 52 5 1 5 454 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -31.872696957707 24.551615416976
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com