Meerkatgat 3341 Seekoei Road
Review Summary
Nicolene M - Feb 2021
Overall score
Ongelooflike plekkie, het welverdiende rus aan ons siel gebied.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Julle is so baie welkom.
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
So lekker om te weet julle het lekker gerus.
Susan V - Feb 2021
Overall score
Dit is 'n plek wat ek weer sal besoek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Die deel van die wereld is maar vreeslik warm van Oktober tot Maart. So 42 grade is so te se normaal, selfs lugverkoelings kry nie huise genoegsaam koud nie. In Marloth het ons ook 'n uitdaging met Eskom krag wat uitskop vir ure, mits almal se verkoelings aan is. Alhoewel beide kamers verkoeling het is ons as gemeenskap gevra om net 1 verkoeling per huis aan te he. Dit is dus sinneloos om 'n derde verkoeling aan te bring op die staduim. Jammer vir jul ongerief met die hitte saam.
Matilda
Joretha V - Jan 2021
Overall score
Stunning!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is meer as welkom.
Danielle J - Jan 2021
Overall score
Heerlik ontspan.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop jul kom kuier gou weer by Meerkatgat.
Fiona S - Dec 2020
Overall score
The stay for myself and my sister was absolutely delightful!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie vir julle pragtige positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer in die paradys te kom kuier.
Bernadine S - Nov 2020
Overall score
Dit is die lekkerste plek om in te bly. Gerieflik, ruim en absoluut op die regte plek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Bernadine
Julle is altyd welkom!
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Elisma D - Oct 2020
Overall score
Amazing place to stay.
Read moreMeerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thank you for the great review! You are more than welcome.
Terence G - Oct 2020
Overall score
5 Ster selfsorg uit die boonste rakke!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Vreeslik dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit maak my hart do bly as gaste hulle verblyf geniet.
Hoop jy kom kuier gou weer by Meerkatgat.
Reyno B - Oct 2020
Overall score
Baie privaat en baie rustig.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir jul positiewe teeugvoer. Ek hoop jul kom kuier weer.
Tracy M - Oct 2020
Overall score
Beautiful house with everything you need right in the bush.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thank you Tracy for your great review. Hope to see you soon again at Meerkatgat!
X
Erica G - Oct 2020
Overall score
The best ever in Marloth Park
Helena K - Sep 2020
Overall score
Fantasties!
Read moreMeerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Helena
Wat 'n heerlike lekkerte om hierdie terugvoer te lees. Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Hoop jul kom kuier gou weer.
Dankie
Johan B - Sep 2020
Overall score
Lekker ruim en gerieflike plek, baie diere om die huis.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Johan
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Matilda
Louis O - Sep 2020
Overall score
Puik!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie Louis!!
Dit is vir my so lekker as ander ook my stukkie hemel op aarde waardeer en geniet. Julle is baie welkom.
Matilda
X
Carita H - Sep 2020
Overall score
Fantasties!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Hi Carita,
Ek is so bly julle het jul tyd so geniet. Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Die diere gaan jul ook mis. Ek sien uit om jul weer by Meerkatgat te verwelkom.
Wouter V - Mar 2020
Overall score
Heerlik gerus en lekker gekuier.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie, Wouter, julle is altyd welkom.
Ronel K - Mar 2020
Overall score
Beautifully decorated and location is ideal.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Hi Ronel,
Thank you for the great review.
Hope you will come and visit again, soon.
Elinda M - Feb 2020
Overall score
Fantastic and luxurious stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese en luukse verblyf!
Alles wat nodig is, is daar. Heerlik gekuier en gerus! Sal beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Elinda.
Ek hoop Meerkatgat sien jou gou weer.
Dit is lekker om te weet jy was gemaklik en het dit geniet.
Leana S - Feb 2020
Overall score
Quiet and very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en baie lekker.
Heerlik stil en rustig, met net die geluide van die bosveld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie Leana.
Lekker om te weet gaste het die bos geniet en uitgerus.
Hoop jul kom kuier weer by Meerkatgat.
Colette B - Jan 2020
Overall score
Baie mooi, praktiese huis. Goed geleë en goeie waarde vir geld.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Jul is welkom.
Adele V - Jan 2020
Overall score
Vrek lekker gebly.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Awww. Baie dankie Adele.
Julle is altyd welkom.
Albe V - Jan 2020
Overall score
Delivered all that was promised and more!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Julle is enige tyd welkom.
Christa B - Dec 2019
Overall score
Baie lekker.
Bernadine S - Nov 2019
Overall score
Absoluut awesome!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Bernadine, baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie dankie dat jul Meerkatgat so mooi oppas. Julle is altyd welkom.
Matilda
Werner V - Oct 2019
Overall score
Perfect home, location and amazing value.
Read moreMeerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Awww!! Thank You Werner.
You better come back to Meerkatgat soon!
I'm so grateful for your review.
Morne P - Oct 2019
Overall score
Germ in the bush.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thank you Morne.
You are most welcome at Meerkatgat.
Hope to see you soon.
Nadia R - Sep 2019
Overall score
'n Ongelooflike lekker en mooi plek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie Nadia.
Ek so bly jul het 'n spesiale tyd gehad en hoop jul het net pragtige herhinneringe van jul verlowing in ons mooi wereld. Jul was wonderlike gaste. Pragtige 2 jong mense en altyd welkom by Meerkatgat.
Frikkie P - Sep 2019
Overall score
Sielsrus.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie Frikkie,
Hoop jul kom kuier gou weer om te kom "defrag".
Aluce H - Aug 2019
Overall score
Very pretty, clean, safe and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, skoon, veilig en gerieflik.
Baie goed geleë. Baie mooi skoon en netjies. Bevat alles wat nodig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie, Alice. Julle moet weer kom kuier.
Jan N - Aug 2019
Overall score
Heerlike blyplek, kommunikasie van eienaar, baie vriendelike diens.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Jan
Hoop jul kom rus gou weer.
Manie E - Jul 2019
Overall score
Neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en gerieflik.
Die eenheid is baie netjies en gerieflik en die eienaar is baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop jy gaan kuier gou weer by Meerkatgat.
Jan M - Jun 2019
Overall score
Ongelooflik rustig en ‘n baie lekker wegbreek.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Dit is wonderlik dat julle dit so geniet het. Dankie dat jul my huis so mooi opgepas het. Hoop om jul gou weer by Meerkatgat te verwelkom.
Matilda.
Willem V - Jun 2019
Overall score
Diere het gereeld kom kuier wat dit die moeite werd maak.
Johann F - Jun 2019
Overall score
An absolute piece of paradise.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Hi Johann
Thanks for review.
Our aim as self catering accommodation is to offer customers clean and upmarket accomodation close to Kruger National Park, but at reasonable cost lower than Kruger. It will not be cost effective to add in free wifi. Sorry you had trouble without wifi.
Lucily the restaurants in Marloth could offer you free wifi and you had the option to buy a SA network sim card.
Dalena C - Jun 2019
Overall score
Tranquillity, nature and animal lovers paradise.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid, natuur en diereliefhebbers paradys.
Ons het die naweek heerlik uitgerus en het die dierekinders so geniet wat nuuskierig kom loer, veral die nagapies! Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Dis naby aan die grensdraad geleë waarlangs jy kan gaan stap om nog diere te sien wat afkom om water te drink in die Krokodilrivier. Die aande was aangenaam en gesellig met geselskap van jou mense saam met jou en die klanke van die natuur en 'n braaivleisvuur. Dis ook baie gerusstellend om te weet die eienaars is net 'n oproep of SMS weg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Dalena. Hoop jul kom kuier hou weer.
Raymond V - May 2019
Overall score
Dankie, Matilda, julle plek is amazing!
Read moreMeerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Hi Raymond
Julle is baie welkom.
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Dit maak my hart so bly om te weet jul het die bos so geniet. Volgende keer kom jul langer.
Ronel U - Mar 2019
Overall score
Gerieflik.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Beste Ronel,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Julle moet gou weer by Meerkatgat kom kuier.
Meerkatgat kry binnekort sy eie plonspoel/swembad. Dan kan julle lekker afkoel terwyl julle braai of die diere uit swembad bekyk.
Basti V - Feb 2019
Overall score
Steeds die maatstaf.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Awww nou ja toe. Dan moet jul maar vir lewe daar kom aanbly.
Dankie dat julle altyd sulke fantastiese gaste is en so mooi na my droomhuis omsien.
Dirk D - Nov 2018
Overall score
'n Baie gemaklike en bekostigbare verblyf met 'n baie hulpvaardige eienares wat jou gereeld op hoogte hou met inligting omtrent diere-besienswaardighede.
Maryna L - Nov 2018
Overall score
Beautiful, well equipped house! The bush babies and kudu were a bonus!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, goed toegeruste, lekker bly huis! Nagapies en Kudu's was 'n groot bonus!
Nagapies en koedoes was 'n groot bonus! Eienaar het ook deurlopend inligting deurgegee oor wild wat gesien kan word! Baie aangename verblyfplek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Maryna.
Hoop jul gaan kuier gou weer by Meerkatgat.
Andrew M - Oct 2018
Overall score
Wonderful stay, not disappointed, had a great time.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thank you for the great review. We Hope to see you back again soon.
Helenus K - Sep 2018
Overall score
Skoon, netjies, goed toegerus en baie naby aan die rivier.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop julle gaan kuier gou weer.
Bernadine S - Sep 2018
Overall score
Fantasties!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie Bernadine, julle is baie welkom.
Linda M - Aug 2018
Overall score
Erg lekker, alle geriewe beskikbaar.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie vir die mooi terugvoer Linda. Hoop jul kuier gou weer by Meerkatgat.
Leon B - Jul 2018
Overall score
Good accommodation that is ideally located and a fantastic hostess who keeps you up to date with what happens in the area.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Puik verblyf wat ideaal geleë is asook 'n fantastiese gasvrou wat jou op hoogte hou van alles wat gebeur in die omgewing.
Meerkatgat is puik verblyf wat alles bied wat jy nodig het vir 'n rustige vakansie. Die plek is baie gerieflik geleë naby die wildtuin se grens en bied jou die geleentheid om baie diere te sien, beide binne in Marlothpark en die wildtuin. Dit was fantasties om in die aande op die stoep te sit en die naggeluide te hoor en sterre te sien wat jy nie in die stad sien nie. Die gasvrou, Matilda was fantasties en het gereeld met ons gekommunikeer om seker te maak ons het al die inligting om lekker te kuier. Sy het ons ook gereeld op hoogte gehou vanwaar diere gesien kan word. Sy is besonders en laat jou voel soos 'n ou bekende. Baie dankie Matilda.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Beste Leon,
Vreeslik baie dankie vir die mooi woorde en positiewe terugvoer. Dit maak my hart bly om te weet julle het lekker gerus en die boslewe terdeë geniet.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Matilda
Basti V - Jul 2018
Overall score
Had a very nice stay.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Die huis is uitstekend, luuks met 'n baie lekker bad, selfs die bad het 'n uitsig. Ons het baie gemaklik gebly, lekker gekuier om die vuur en het die koedoe's met die hand gevoer. Die nagapies wat kom kuier het was baie oulik. Goed geleë naby die rivier met die vroegoggend en laatmiddag stappie af rivier toe om die wild te gaan kyk wat kom water drink. Snags kon ons die seekoeie duidelik hoor en vroegoggend was die koedoe's weer daar vir kos. Die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin is letterlik net om die draai en maklik bereikbaar, so gaan bedags Kruger toe en kuier snags in Marlothpark. Sal beslis weer daar kuier en so ook aanbeveel. Awesome.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Beste Basti,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly julle het lekker uitgerus!
Hoop Meerkatgat sien jul gou weer, julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Matilda
Ben S - Jul 2018
Overall score
Comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en netjies.
Eienaar het ons gedurig op hoogte gehou van waar diere gesien is en wat in en om Marloth aan die gebeur is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Ben.
Ons hoop jul gaan kuier weer vir Meerkatgat.
Estelle M - Jun 2018
Overall score
Baie netjies en skoon in die hartjie van die bos met mooi natuurlewe!
Nicolette V - Jun 2018
Overall score
'n Lekker bederfplekkie wat jou verblyf spesiaal laat voel.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Nicolette. Dit maak 'n mens se hart nou sommer warm bly dat jul dit so geniet het. Julle is baie welkom.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ashley S - Jun 2018
Overall score
Delightful house with super hostess.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thanks Ashley.
Hope you visit Meerkatgat again soon.
Ria B - Jun 2018
Overall score
Gerieflik, gemaklik, baie lekker.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Ria, bly jul het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer by Meerkatgat 3341.
Robert V - Apr 2018
Overall score
Excellent accommodation.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thank you Robert for the great review. Hope you visit Meerkatgat again.
Petro G - Apr 2018
Overall score
Hemel in die bosveld.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir die mooi review Petro.
Ek wil ook nooit terug stad toe as ek daar was nie.
Ek ry weg met 'n swaar hart elke keer. Hoop jy gaan kuier gou weer by Meeekatgat.
Kassie S - Feb 2018
Overall score
Die huis, die ligging en omgewing was fantasties.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir julle terugvoer. So bly jul het dit baie geniet.
Sien jul hou weer.
Matilda.
Jana V - Jan 2018
Overall score
Worth returning to!
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thanks Jana. Hope to see you back at Meerkatgat soon.
Salmon P - Dec 2017
Overall score
Ongelooflike netjiese plek omring met stilte en natuur.
Read moreMeerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Beste Salmon,
Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoering. Dit maak ons harte bly as gaste ons huis geniet net soos ons hom geniet. Julle is altyd welkom.
Hoop ons hoor gou weer van julle!
Frank S - Dec 2017
Overall score
Wonderlik.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie bly jul het dit so geniet. Dit maak ons harte bly dat jul die bos so waardeer het. Dankie dat jul ons huis mooi opgepas het.
Nico H - Dec 2017
Overall score
Baie rustig, naby rivier, baie netjies/skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n spesiale verblyf.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoer. Dis so lekker om te weet as gaste ons huis en bos net soveel soos ons geniet. Dankie dat jul ons droomhuisie so mooi opgepas het.
Etienne P - Nov 2017
Overall score
Wonderful place to relax in nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek om te gaan ontspan in die natuur.
Ek sal Meerkatgat 11/10 gee. Al wat ek sal wil voorstel is 'n onderdakbraaier (vir as dit reën). Hulle sal my vir seker weer daar sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie Etienne, julle is baie welkom.
Nan M - Oct 2017
Overall score
Dit was baie gerieflik en pragtig gemeubileerd.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie julle. Bly jul het dit geniet.
Linda V - Oct 2017
Overall score
Pragtige, ruim huis. Ons was mal oor die dekor en die geriewe.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie, ons is so bly dat julle jul tyd in die bos geniet het en ons huis waardeer het. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Grant S - Oct 2017
Overall score
Great location, close to the river and very comfortable.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Thanks Grant. The door is sorted.
Andre S - Oct 2017
Overall score
Idilliese vakansie in 'n pragtige huis.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Bly julle het dit geniet en is enige tyd welkom.
Liezl V - Aug 2017
Overall score
Absoluut puik, waarde vir geld en baie mooi ingerig. 5 ster.
Read moreMeerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons is inderdaad trots op ons huis en wil graag hê almal moet die bos kan geniet in 'n gerieflike huis. Julle is welkom enige tyd en dankie dat jul ons huis so mooi opgepas het.
Ina P - Aug 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasmagories!
Die verblyf was baie lekker. Die huis is baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het, en die diere wat kom kuier is te mooi. Ons kan dit verseker aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie Ina, bly julle het heerlik gekuier. Julle is welkom enige tyd.
Johan V - Jul 2017
Overall score
Een woord - fantasties!
Read moreMeerkatgat 3341 Seekoei Road's response
Dankie vir jou terugvoer. Sleutels word wel verskaf, dit hang reg langs gordyn by elke slaapkamer venster, aan 'n toutjie. Julle kon enige tyd geskakel het, ek sou met graagte aanwysings kon gee van waar die sleutel is, alhoewel daar ook instruksies vir die vensters se sleutels op die informasiebrief verskyn. Bly julle het verder lekker gekuier.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 3341 Seekoei Road, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
- No children under 12