The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Meermin BK | TravelGround
+22

Meermin BK

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 3 reviews for Meermin BK
Cleanliness
3.7/5
Service
4.3/5
Location
4.0/5
Safety
4.7/5
Value for money
3.7/5
Renette P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Renette P

Werk goed vir groot families.

Meermin werk goed vir groot groep teen 'n beter prys, see uitsig mooi, naby lagoon.

Salome V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome V

Fantasties.

Wat 'n wonderlike plek vir 'n groot groep mense met al die geriewe wat benodig word en so naby aan die see vir n moeë siel.

Meermin BK's response

Salome,

Baie dankie vir die resensie.
Dit doen ons harte goed om te hoor gaste het dit geniet by ons huis.
Ons hoop julle sal kies om gou weer daar te wil gaan rus.

Meermin
Bestuur.

Meermin BK
Letisia V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Letisia V
Family with young children

Die huis was nie presies wat ek verwag het nie.

Die huis het baie aandag nodig, was nie baie skoon nie. Moes 'n halwe dag opoffer sodat die DStv mense die skottel eers moes regmaak. Die drein buite het begin oorloop. Sal nie weer daar bespreek nie.

Meermin BK's response

Dankie vir die terugvoer. Ons het kritiek nodig om te verbeter.
Ons is bewus dat die huis aandag nodig het en daarom is die prys relatief laag in vergelyking met huise van dieselfe grootte. Soos wat ons verbeterings aanbring, sal huurgeld dus ook aangepas word.
Soos telefonies bespreek sal die DStv geld aan julle terugbetaal word om te vergoed vir die ongerief.

Meermin BK
From R1 430
per night (sleeps 12)
From R1 430
per night (sleeps 12)
From R1 430
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 10:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Svea Ave, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxOTI0ZjA4LTNkNzEtNDI2MS05ZjIyLTBhOTVkYTM1OGM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 430  per night (sleeps 12) 3 5 1 5 9 Svea Ave Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 10:00-23:00 10:00 -30.838245887117 30.392758101225
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!