Vredendal Accommodation at Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre | TravelGround
+98

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 45 reviews for Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Jolanda K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda K
Family with young children

We enjoyed our stay at Melkboomsdrift.

The staff is friendly and helpful. The guesthouse was beautifully furnished. They accommodated us with three children. The food was outstanding. It was as advertised and more.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

We are thrilled to have you as part of the Melkboomsdrift family!
Thank you for sharing your kind words with us. It means the world to us and to our entire team! We look forward to serving you again soon!

Regards,

Stefan

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Glynis L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Glynis L
With spouse/partner

Pleasant over night stop - mosquitoes were however a problem.

Lovely start to our holiday. Staff very friendly.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Thank you for taking the time to send us your feedback.
It means the world to us on letting us know how pleasant your stay was.

Unfortunately this time of year are hot and humid and with the river nearby there will be mosquitoes.
But we are prepared and stocked all the rooms with mosquito repellent that will help you to have a comfortable night.

We are looking forward towards your next stay.

Regards,

Melkboomsdrift team

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Deon D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With friends

Lafenis vir jou siel!

Vriendelike ontvangs, mooi uitsig, unieke historiese kamers, goeie diens. Baie lekker aandete. Lekker afgekoel in swembad.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Baie dankie vir u tyd om sulke wonderlike woorde met ons te deel.
Dit is gaste soos u wat dit als die moeite werd maak vir ons om net die beste diens aan u te lewer.
Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom.
Groete
Stefan

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Roann S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roann S
With spouse/partner

Pragtig en luuks.

Die blyplek is pragtig en die uitsig oor wingerde en berge nog meer so. Die kamers is massief en luuks en die kombuisie het alles wat mens nodig kan kry. Ons het nie besef die blyplek is wel meer as 10 km buite Vredendal dorp nie. Dit sou nie 'n probleem gewees het nie want ons was van plan om by die gastehuis te eet die aand, maar siende dat dit twee dae voor Kersfees was, is meeste van die staff reeds weg gewees en die kombuis was nie oop nie. Dit was nie 'n groot probleem nie, maar ons sou dit waardeer het as die bestuurders ons vooraf gewaarsku het sodat on beter kon beplan en nie nodig gehad het om weer eens terug te ry dorp toe om kos te soek nie.

Ronel P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel P
Family with young children

Pragtige kamers en heerlike swembad!

Baie tevrede met ons verblyf.

Olet D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olet D
Individual traveler

So peaceful after a day of work.

Wonderful view, great food and clean, neat facilities that are welcome after a day on the road. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sielsalig na n werksdag.

Wonderlike view, lekker kos en skoon netjiese fasiliteite wat welkom is na 'n werksdag op die pad. Highly recommended.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Olet.

Baie dankie dat jy Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Hoop om jou gou weer te sien.

Groete,
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Otilja E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Otilja E
With friends

Pleasant.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelia C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia C
With spouse/partner

Very neat and quiet.

Had a very nice stay, the place is very clean and tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en stil.

Het baie lekker gebly die plek is baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Cornelia

Baie dankie dat jy Melkboomsdrift Lodge gekies het.

Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Hoop om jou gou weer te sien.

Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Hans J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans J
Individual traveler

Fantasties!

Fantasties diens en verblyf!

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Hans

Baie Dankie dat jy Melkboomsdrift Lodge gekies het.

Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste.

Hoop om jou gou weer te sien.

Groete
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Karel S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel S
Family with teenagers

The accommodation, location and area fulfilled all of my expectations and made my holiday a success.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die akkommodasie, ligging en area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Karel

Baie Dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het.

Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste.

Hoop om julle weer te sien.

Groete
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Michelle C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle C
Family with teenagers

Lovely setting.

Thank you. Was a lovely setting.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Dear Michelle

Thank you for your recent stay with us at Melkboomsdrift Lodge.

We strive to make the experience at Melkboomsdrift Lodge one you will remember forever. Therefore, your comments are very important to us.

We sincerely hope you enjoyed your stay and will come back again.

Regards
Melkboomsdrift Management Team

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Mizanne C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mizanne C
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Melkboomsdrift is veronderstel om 'n 4-ster plek te wees. Dit is definitief nie. Toe ek wil bad, toe kom daar vuilgoed uit die kraan uit. Daar is 'n klein venster in die kamer wat nie 'n gordyn het nie, so 'n middagslapie was onmoontlik en die son het vroegoggend al gepla. Die bed was ten minste baie gemaklik en skoon.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hi Mizanne, baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is jammer om te hoor dat jy probleme ondervind het.
As gevolg van die droogte in ons omgewing word die baddens in ons kamers selde of nooit gebruik.
Ons sal definitief in toekoms aandag daaraan gee.
Vriendelike groete
Melkboomsdrift Lodge
Bestuurspan

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Jaco S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco S
With spouse/partner

Baie goed vir die siel.

Alles was 100% presies wat ons wou hê vir 'n lekker wegbreek.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Jaco

Baie Dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het.

Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste.

Hoop om julle weer te sien.

Groete
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Willem R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem R
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Die plek terdeë geniet en die vriendelikheid van die personeel. Dit was wonderlik om daar te oornag en sou langer daar gebly het as ons moet. Kos is ook wonderlik.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Willem, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Corrie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corrie D

Baie aangename verblyf. Pragtige uitsig. Vriendelike personeel.

Skoon en netjies. Linne goed. Lekker ruim en goed beplande eenheid. Vriendelik ontvang. Etes beskikbaar. Pragtige uitsig oor die rivier. Rustige atmosfeer.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Goeiedag Corrie,

Dis altyd lekker om te verneem dat ons gaste hulle verblyf geniet het. Ons personeel streef daarna om ons gaste altyd op hulle gemak te laat voel.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Melkboomsdrift Gastehuis

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Elsie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie S

Heerlik ontspannend.

Was met warmte en al geselsend verwelkom! Het ons en die toerlede vinnig laat welkom voel en werkers het almal se tasse ens. na kamers geneem en toegesien dat elke gas gerieflik is. Ons het net een nag oorgeslaap maar sou langer wou bly om die asemrowende uitsig en warmte van die omgewing te geniet. Sal die akkommodasie beslis aanbeveel maar vir meer as een nag. Dankie Melkboomsdrift, sien julle beslis weer.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Elsie, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Daleen S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen S
With spouse/partner

Very nice stay.

The guesthouse is clean and neat and the service was friendly and effective.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Die gastehuis is skoon en netjies en die diens vriendelik en effektief.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Goeie dag Daleen,
Ons streef altyd daarna om ons gaste gelukkig te hou. Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete,
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Bestuur en personeel

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Joeninne J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Joeninne J
With friends

Die gastehuis is pragtig gerestoureer en vol persoonlikheid.

Ons kamer (dalk het ek vereerd bespreek) was glad nie klankdig nie. Ek kon woordeliks die mense langs ons (gelukkig familie) se geprekke volg. Die warm water in die stort is so warm dat mens nie in die stort kan kom nie. Ek verstaan dis 'n gasverwarmingstelsel - maar ons leef ook met gas tuis en weet dus hoe dit werk. Die ontbyt was ongelukkig ook nie waarde vir geld nie en die trappe na die eetsaal baie steil en gevaarlik. Maar die plek is pragtig, netjies en skoon.

Chris D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris D
With spouse/partner

Netjiese en goed toegeruste verblyf.

Baie netjiese verblyf. Sal veral in die somer pragtig wees as die wingerde alles groen is. Die eetlokaal is ongelukkig effens problematies om te bereik weens baie steil trappe wat jy moet op, en trap self is baie klein, veral met die afkom.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Goeie dag Chris,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle bestemming. Ons streef na goeie diens en om ons gaste tevrede te hou. Ons werk tans aan 'n ander eetlokaal en sal eersdaags ons gaste daar kan akkommodeer. So wanneer julle weer in die omgewing is, kom besoek ons gerus.
Vriendelike groete,
Bestuur en Personeel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Johan C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan C
Family with teenagers

Heerlike verblyf, maar onkant gevang.

Die gastehuis is baie sentraal en bied al die nodige geriewe. Omdat ek heelwat reis en van gastehuise gebruik maak, was ek nogal onkant gevang deur die feit dat daar nie komplimentêre stortjel en sjampoe beskikbaar was (soos met al die ander gastehuise waar ek oorbly) nie. Daar was wel handewasseep by die wasbak. Ek is seker dit was maar net 'n fout wat iewers ingesluip het met die voorbereiding, maar as jy in ag neem wat die koste was vir die nag, sou jy beslis beter verwag het. As dit die standaard is dat hulle nie stortjel en sjampoe verskaf nie, moet dit dalk beter vooraf gekommunikeer word. As hulle het, het ek dit dan duidelik gemis, met gepaardgaande ongerief. Ek kan steeds die gastehuis aanbeveel, maar vir nou.

Engela M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Engela M
With spouse/partner

Perfect location for Namakwaland flower season.

Good food, lovely surroundings, excellent hospitality.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Good day Engela,
We are glad that you enjoyed your stay with us. We strive to satisfy our guests and be of service. We are experiencing an excellent flower season. Be sure to visit us again.
Kind regards,
Management And Staff
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Deon D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

Fantasties!

Ons is op die hande gedra! Sal beslis weer daar bly!

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Deon, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Sanmari H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanmari H
On business

Ek het baie lekker gebly en Liezel en Stefan was amazing!

Baie lekker gebly. Vriendelike verwelkoming! Aandetes was by my kamer afgelaai en baie lekker. Alle diens was great en Liezel en Stefan het my gehelp met alles wat ek benodig het. Die kamers was ook mooi skoon en groot. Ek sal dit sterk aanbeveel!

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Sanmari, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Herme V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herme V
Family with young children

Neat, comfortable and stylish.

We had a lovely stay. Our room was stylish, comfortable and well equipped. The staff were very friendly, helpful and accommodating, and our rusks tin was kept full which obviously scores a lot of points! The water-wise gardens are also beautiful! We will definitely recommend them!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, gerieflik en stylvol.

Ons het heerlik gebly. Ons kamer was stylvol en gerieflik en goed ingerig. Die personeel was almal baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend, en ons beskuitblik is vol gehou wat natuurlik baie punte tel! Die waterwyse tuine is ook pragtig! Ons sal hulle definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Hallo Herme, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Adri V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri V
On business

Peace and quiet.

Very friendly and helpful staff. The food was superb. Spacious room with all needed facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Baie vriendelike en behulpsame staff. Die kos was uit die boonste rakke. Lekker groot kamer met alle geriewe beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Goeie dag Adri

Baie dankie vir u terugvoer.

Ons streef daarna om ons hoë gehalte diens aan al ons kliënte te bied. Ons is bly om te hoor dat u dit so ag.

Ons deel graag die terugvoer met ons personeel en kan sien hulle voel goed om dit te hoor.

Ons hoop om u gou weer te sien.

Groete

Melkboomsdrift Lodge

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Paul D - May 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Paul D
With spouse/partner

Uitstekende ligging en uitsig.

Hierdie gastehuis het baie potensiaal. Maar is verwaarloos. Die 4-ster-gradering en gepaardgaande hoë tarief is nie in lyn met standaarde vir 4 sterre nie. Ontbyt vir R150 is buitensporig gegewe wat voorgesit is.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Goeie dag Hannelie en Paul

Dis jammer om te verneem dat u die plek verwaarloos ervaar, gegewe die feit dat die Wes-Kaap gebuk gaan onder 'n groot droogte. Die seisoensverandering na herfs moet ook in ag geneem word.
Die eiendom is in 2020, 200 jaar oud. Die gebou is as 'n Nasionale Gedenkwaardigheid verklaar en dus word daar van die raad vereis om aan sekere spesifikasies te voldoen.
Ons word reeds die afgelope 8 jaar as 4 ster gegradeer en lewer gehalte diens aan ons gaste. Dit is jammer as u dit anders ervaar het.

Ons wil u en u gade hiermee nooi om 'n komplimentêre ontbyt te kom geniet wanneer dit u pas.

Groete

Melkboomsdrift Lodge

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Marthie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie B
Individual traveler

Baie lekker.

Waarde vir geld en kliëntediens baie goed.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Goeie dag Marthie

Dit is met genoeë dat ons verneem dat u die besoek aan ons lodge geniet het.

Dis vir ons as bestuur en personeel lekker om te weet dat die diens wat ons lewer, deur ons gaste waardeur word.

Ons hoop dat u sommer gou weer vir ons sal besoek.

Groete

Melkboomsdrift Lodge

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Derek B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek B
With spouse/partner

Lovely location, friendly service and clean. Excellent.

Enjoyed the stay. Rooms comfortable, however a little more crockery/cutlery could be provided to avoid washing every time something is used. Lovely surroundings and staff very pleasant.

Francois M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois M
With spouse/partner

'n Rustige oorbly tussen wingerde. Kort reis na Vredendal, Lutzville en Strandfontein. Sorgsame diens, moderne ruim kamers.

Goeie ligging op roete langs Weskus.

Margo D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Margo D
Family with young children

Baie lekker gebly.

Melkboomsdrift Lodge is baie mooi en netjies. Die personeel is baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Andre O - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre O
With spouse/partner

Dit was lekker na 'n dag in die son op die gholfbaan.

Ek en my vrou was beïndruk met die verblyf. Alles was skoon en netjies en op hulle plek. Ek verstaan daar is 'n waterskaarste (By ons in Wellington ook) en stel voor dat hulle na die "shower" krane kyk. Dit was wonderlik om Saterdagoggend op te staan en 'n mistigheid oor die wingerde te sien hang en koffie buite te sit en drink. Tuisgebakte beskuit (nie pakkies s'n nie) sou lekker gewees het. Die twee wat daar was, het ek sommer Vrydagmiddag geëet.

Elizabeth J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth J
With spouse/partner

Ongelooflike lekker wegbreek.

Op aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Mooiste groen grasperk en rustige atmosfeer. Akkommodasie regtig oulik toegerus. Enige iets wat jy kan nodig kry vir 'n kort tot 'n langer verblyf. Ek sal beslis weer hier kom bly. Wens ons het langer gebly!

Kate B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kate B
With spouse/partner

Nice!

The rooms were very neat and the staff were very friendly. A very beautiful place.

Pierre F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre F
With spouse/partner

Heerlik.

Het dit baie geniet, diens is uitstekend, dankie.

Pieter M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter M
With spouse/partner

Pragtige plek. Stil en rustig.

Pragtige, stil plek. Heerlik oorgebly. Mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop julle het 'n lekker kuier verder gehad, kom kuier gou weer.
Groete,
Hanika

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Japie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Japie V
With spouse/partner

Heerlik gekuier, baie lekker kos, vriendelike, behulpsame personeel.

Was in die winter, dus al die wingerde maar vaal. Dink dit behoort pragtig in die somer te wees. Heerlike plek om te kuier. Die trap na boonste verdieping waar mens eet, egter baie steil en mens voel onveilig om daar op en af te beweeg. Nie geskik vir ouer mense nie! Vooerstel is dat eienaar iets hieromtrent doen, aangesien iemand al daar afgeval en ernistig beseer is. Afgesien hiervan, heerlik gebly!

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ja, dit is nog ekstra droog ook die Winter. Die wingerd begin egter nou bot, binnekort is dit mooi groen! Saam met die Historiese Monument, kom die ou steil trappe na die solder. Ons gee wel mense ontbyt en aandete op die stoepe, onder in portaal asook in die kamers vir die wat wil warm aantrek en gemakliker wees. Hoop julle kom kuier weer as als mooi groen is.

Groete
Hanika

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Marlien G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlien G
With friends

Die stilte en natuurskoon is salf vir die siel.

'n Pragtige gastehuis met vriendelike personeel wat ons tuis laat voel het. Ons verblyfeenhede was op die plaas weg van die huis, baie gerieflik ingerig en silwerskoon. Dit was koud, maar het warm geslaap met die elektriese komberse. Die ontbyt was egter 'n teleurstelling.

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Baie dankie vir die woorde
Ek is bly julle het warm geslaap en lekker gebly! Stuur asb vir my 'n epos oor julle ongelukkigheid met ontbyt laat ons asseblief kan veranderings aanbring. Ons waardeer alle terugvoering

Groete
Hanika

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Japie L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Japie L
With spouse/partner

Goeie diens, goeie omgewing, pragtige kamer. Baie goed.

Pragtige plek met 'n mooi uitsig oor die valley. Goeie ontvangs, gasvryheid en naby alle besienswaardighede. Aanbeveelbaar. Die stilte is wonderlik. Heerlik gekuier.

Sharon B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon B
With friends

Pragtig, gerieflik, gemaklik en hartlik. Sal weer hier slaap.

Was 'n heerlike aand so tussen die wingerde en die beddens was regtig gerieflik. Die eenhede is so oulik uitgelê en ek kon lekker koffie maak, lê en lees en bad. Ek sal weer daar woon as ek in die omgewing is.

Johan K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Johan K
With spouse/partner

Heeltemal oorprys vir die waarde wat jy kry.

Die prys vir die kwaliteit van verblyf heeltemal te hoog.

Chris L - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris L
With friends

Lieflike ligging en baie lekker kamers.

Ons was baie hartlik verwelkom en die personeel was deurlopend baie vriendelik en flink. Die uitsig van die voorste stoepe en grasperk, en veral die ontbytkamer was uitsonderlik oor die Olifantsriviervallei. Die ontbytkamer self kort dringend onderhoud en vertoon nie baie netjies nie. Die etes was goed.

Adriaan D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan D
With spouse/partner

Genotvol.

Het lekker gebly. Natuur pragtig. Personeel "tops"!

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre's response

Baie dankie vir die mooi woorde! Hoop julle kom kuier gou weer by ons

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Marelize M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Marelize M

Het vir 2 nagte oorgebly as deel van 'n roadtrip om blomme te kyk.

Die personeel is baie vriendelik. Ek sal Melkbos nie as 4-ster gradeer nie. Die eetgeriewe is nie op standaard nie. Die eetkamer is in 'n buite-area, dit was ysig koud en ons moes aandete en ontbyt hier nuttig. Die area het ook nie die indruk geskep dat dit baie skoon is nie. Verder was die kos baie lekker, maar elke aand koud. Geen behoorlike koffie nie en dit word uit blikbekers bedien - ek verwag nie blikbekers vir 'n 4-ster-eenheid nie.

Jaap C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaap C
With spouse/partner

Rustige plaas-atmosfeer!

Heerlik rustig en mooi. Vriendelike en opgeruimde vrou wat ons ontvang het.

Lynette O - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette O

Puik!

Die personeel was baie vriendelik. Die omgewing was rustig. Kamers was skoon en netjies. Dit was werklik 'n fantastiese plek om te besoek.

From R1 250
per night (for 2 people)
From R1 250
per night (for 2 people)
From R1 250
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 47 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R363 between Vredendal , and Lutzville, Vredendal, 8160, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMTliOWMzLWM4NWUtNDQ4YS1iOTY1LWE3N2QyYjU2YjA2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (for 2 people) 45 5 1 5 R363 between Vredendal and Lutzville 8160 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.604295646442 18.405355811119
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com