@Melsetter's Guest Rooms
Review Summary
Martie G - Jan 2021
Overall score
Netjiese plek met gasvrye mense, werklik waarde vir geld en heerlike beskuit.
Lisanne H - Jan 2021
Overall score
Perfect spot for an overnight stay in Bloemfontein.
Louize G - Jan 2021
Overall score
Heerlik. Rustig. Netjies.
Naas S - Jan 2021
Overall score
Vriendelik en gasvry.
Brendan S - Jan 2021
Overall score
Rustig en waarde vir geld.
Paula E - Dec 2020
Overall score
Oorgeslaap op pad see toe en weer op pad terug Pretoria toe, met twee klein babatjies.
Read moreMarieta C - Dec 2020
Overall score
Baie lekker!
Sarel M - Dec 2020
Overall score
Perfect overnight stay.
Christa L - Dec 2020
Overall score
Very neat and clean accommodation.
Div D - Nov 2020
Overall score
Waarde vir geld. Beveel die gastehuis aan vir enige iemand
Judy M - Oct 2020
Overall score
Gerieflik en mooi.
Gustav B - Oct 2020
Overall score
Baie baie lekker gastehuis
Judy N - Oct 2020
Overall score
Aangenaam
@Melsetter's Guest Rooms's response
Pragtig, baie dankie Judy dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Kom asb weer.
Groete
Margaret
Tersia S - Oct 2020
Overall score
Eienaar is die wonderlikste persoon wat ek al ooit ontmoet het. Baie dankie Margaret.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Liewe Tersia baie dankie vir jou pragtige waarderende kommentaar. Jy maak my baie skaam. Ek is baie dankbaar dat ek vir julle kon bystaan. Kom kuier asb weer.
Groete, Margaret
Sarie F - Sep 2020
Overall score
Was uitstekend
Nardus S - Sep 2020
Overall score
Aangenaam en netjies
Lulama M - Sep 2020
Overall score
Had a relaxing time and the tranquillity of the place is appreciated.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Dear Lulama
Thank you very much for your positive review, which is much appreciated.
We try our best to cater for our guests' needs, offering free high-speed fibre Wi-Fi. Each room is equiped with either a Smart TV or flat screen LED TV with Smartbox. We also offer free Showmax, YouTube, RedBull TV as well as OpenView options with all SABC and E-TV channels. Our guests are welcome to enter their own DSTV or Netflix account details for viewing.
We trust you will find this in order en hope that you will visit us again soon.
Kind regards
Margaret
Melsetter's Guesthouse
Amanda S - Sep 2020
Overall score
Uitstekend
Gerrie D - Sep 2020
Overall score
Die plek was netjies en skoon, die beddegoed en die eetgerei ook goed.
Vandré V - Sep 2020
Overall score
Gemaklik en prakties.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Vandre.
Ek stem saam Lekkeslaap se diens is uitmuntend.
Kom asb weer.
Vriendelike groete,
Margaret
Gerald R - Sep 2020
Overall score
Comfortable great location.
Francois G - Sep 2020
Overall score
Baie skoon ,modern, goed geleë en baie vriendelike personeel. Baie dankie.
Sara D - Sep 2020
Overall score
Vriendelik ontvang! Pragtige verblyf!
Deon M - Aug 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Hallo Deon
Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Ek is baie jammer oor die gebrek aan DSTV. Ons het tydens die inperking oorgeskakel na 'n SmartBox met meegaande opsies van Showmax en YouTube.
Ek kan egter binne 'n tydperk van 48 uur weer aansoek doen dat die DSTV aangeskakel word. Wanneer julle weer bespreek, vra gerus vir DSTV dan sal ons ons bes probeer om vir julle voorsiening te maak.
Ons sal julle baie graag weer ontvang.
Vriendelike groete
Margaret
Melsetters Gastehuis
Marianne F - Mar 2020
Overall score
Stayed over for business.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oorgeslaap vir sake.
Baie vriendelike ontvangs en prakties ingerigte kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Marianne ons is bly jy het lekker gebly. Kom asb weer.
Rex Z - Mar 2020
Overall score
Very comfortable and a great host!
@Melsetter's Guest Rooms's response
Thanks Rex! We are very glad you enjoyed your stay.
Please come again.
Ronelle G - Mar 2020
Overall score
Have a good time and will go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het lekker gekuier en sal weer gaan.
Ons was in eenheid 5, wat 'n groot eenheid is. Dit het baie goed aan ons behoeftes voldoen. Ons is baie vriendelik ontvang en hulle het flink reageer op die enkele probleem wat daar was. Sal graag wees daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Ronelle. Julle is welkom.
Vriendelike groete
Margaret
Jaco R - Feb 2020
Overall score
Was very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangename verblyf.
Goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Jaco. Ons het dit baie geniet om julle te akkommodeer. Kom asseblief weer.
Vriendelike groete
Margaret
Kotie H - Feb 2020
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Ons het heerlik daar gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Kotie. Ons waardeer jou kommentaar opreg. Kom asseblief weer.
Groete
Margaret
Corle-ann M - Jan 2020
Overall score
Gemaklik en ideaal vir die reis.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Pragtig. Baie dankie Corle-Ann.
Ons het dit geniet om julle te huisves. Ja, kom asseblief weer.
Vriendelike groete
Margaret
Ronald K - Jan 2020
Overall score
Pleasant and convenient.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Hello Ronald, we are glad you enjoyed your stay but are sorry for the inconvenience you suffered. Guests are always welcome to use the dining room.
Johann O - Jan 2020
Overall score
Absolutely great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut puik.
'n Wonderlike ervaring van gasvryheid, netjies skoon en baie toeganklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Johann, ons waardeer dit opreg. Ons het dit baie geniet om julle te huisves.
Chrisna V - Jan 2020
Overall score
Dit was lekker dankie.
Francois V - Jan 2020
Overall score
Waarde vir geld.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Francois.
Shann B - Jan 2020
Overall score
An oasis of a night stop!
@Melsetter's Guest Rooms's response
Thank you Shann, it is much appreciated. Please come again.
Petro B - Jan 2020
Overall score
Very convenient and neat. Check-in and welcome very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en netjies. Inboek en verwelkoming baie goed.
Sommer dadelik tuis gevoel na 'n lang tog vanaf Worcester! Die kamer is gerieflik en voldoen aan vereistes vir 'n oornagrus! Sal weer in die toekoms, indien ons moet oorslaap, van die geriewe gebruikmaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Petro. Kom asseblief weer.
Sandra V - Jan 2020
Overall score
Die gasvrou stap die tweede myl met jou.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie vir julle ook Sandra. Ek is baie dankbaar julle het julle verblyf geniet. Kom asb weer.
Antoinette C - Dec 2019
Overall score
Aangenaam.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Antoinette, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet.
Lynne E - Dec 2019
Overall score
Was vriendelik ontvang en verblyf was baie lekker.
Lydia E - Dec 2019
Overall score
Dit was alles wat ons nodig gehad het vir oorslaap op pad Stilbaai toe.
Charmain G - Dec 2019
Overall score
Netjiese en bekostigbare oornag-akkommodasie.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Charmaine ons is bly julle het lekker gebly. Kom asb weer.
Vriendelike groete
Margaret
Rae S - Dec 2019
Overall score
Great welcome, friendly staff, great value for money.
Read moreIsaac R - Dec 2019
Overall score
Good place.
Andrea P - Oct 2019
Overall score
Very pleasant and cool with the swimming pool.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en koel met die swembad.
Baie dankie aan Margaret vir haar gasvryheid. Sien binnekort weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico S - Oct 2019
Overall score
Very central location with neat, clean accommodation in a safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie sentrale ligging met netjiese, skoon verblyf in veilige omgewing.
Enigste kritiek is dat warm water by stort koud was Saterdag- en Sondagoggend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Hallo Nico
Eks baie jammer oor die stort se water! Dis baie erg! Eks jammer julle het ons nie daarop attent gemaak nie, gisteraand se gas het vanoggend eers vir my daarvan gesê.
Ek het julle probeer kontak oor die naweek om te hoor of alles reg is met julle verblyf.
Kontak my asb en kom bly julle twee asb 'n aand gratis by Melsetters as verskoning en 'n poging tot vergoeding vir julle ongerief.
Vriendelike groete
Margaret
Renaldo W - Oct 2019
Overall score
5-ster-verblyf vir goedkoop.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Renaldo.
Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het.
Kom asseblief weer.
Groete, Margaret.
Sipho T - Sep 2019
Overall score
Nice.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Thanks, Sipho we are glad you enjoyed your stay. Please come again.
Kind regards,
Margaret Melsetters Guesthouse
Aretha B - Sep 2019
Overall score
Nice and quiet atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige atmosfeer.
Baie lekker gebly. Alles was in orde. Baie aangename gasvrou. Dankie Margaret en seun vir julle hulp toe die krag in die dorp af was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denzil S - Sep 2019
Overall score
Had a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker oorgebly.
Vriendelik ontvang, kamer was netjies en skoon. Het heerlik geslaap en veilig gevoel, asook veilige parkering. Sal weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Denzil,
Ons sal julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete
Margaret
Rubin B - Sep 2019
Overall score
Net die beste.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Rubin, jy is wekom! Om gerus weer.
Marianne R - Aug 2019
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die diens is vriendelik, baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Marianne, kom asseblief weer.
Sorita G - Jul 2019
Overall score
Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Sorita, julle is hartlik welkom.
Anne-marie R - Jul 2019
Overall score
Incredibly, convenient and very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik, gerieflik en baie veilig.
Baie gerieflik en skoon. Beslis die moeite werd en ons sal weer daar bly. Die kamer, kombuis en badkamer is baie ruim en gerieflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ap M - Jul 2019
Overall score
Waarde vir geld voldoen aan alles wat geadverteer is.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Pragtig, baie dankie Paul. Jy is welkom en dis n plesier om jou as gas te mag ontvang.
Jolandi V - Jul 2019
Overall score
Aangenaam, veilig en netjies.
Charlene S - Jun 2019
Overall score
It was cooking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was kookwater lekker.
Dit was baie lekker skoon en baie gasvry gewees. Netjies ens. sal weer daar kom bly. Als wat jy soek is daar. Baie baie tevrede gewees, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie, Charlene. Ons gaste is ons eerste prioriteit.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Margaret
Sonia H - Jun 2019
Overall score
Ek het ons verblyf baie geniet, dankie.
Schalk B - May 2019
Overall score
Ideal if you just want to sleep overnight and hit the road next morning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideaal as jy net vir nag wil oorslaap op pad volgende oggend.
Netjies en skoon. Ruim kamer met koffie, tee en beskuit. Yskas en selfsorg toegerus. Nie nuwerwetse styl. Was stil met ons , maar as jy raserige bure kry gaan dit pla. Alles bymekaar. Redelike goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wendy D - May 2019
Overall score
Netjies en baie vriendelike eienaar.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Wendy ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Margaret
Buddie D - Apr 2019
Overall score
Quiet area. Parking very limited. Can upgrade some things.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil omgewing. Parkering baie beperk. Kan bietjie sekere opknappings doen.
Ons is vriendelik ontvang. Daarna moes ons parkering uitsorteer. Gerieflike kamers en gemaklike beddens. Ons het gaste die een aand ontvang en alles is tot ons beskikking gestel om 'n braai te hou vir sestien mense - dit was baie vriendelik - dankie. Badkamers verg onderhoud. Is 'n goeie oornagplek vir 'n groter groep en dis goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Goeiedag Buddie
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Dit is vir ons baie belangrik om goeie diens aan ons gaste te lewer.
Ons het 'n beperking van een voertuig per kamer en moes vinnig planne maak om parkering te voorsien vir twee ekstra voertuie, wat ons gelukkig gou kon doen.
Ons is besig om die genoemde badkamer op te knap.
Kom asb weer. Julle is hartlik welkom.
Vriendelike groete
Margaret
Anneke V - Mar 2019
Overall score
Die kinders het hulle gate uit geniet.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Anneke! Julle is baie welkom
Dm O - Mar 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Marietha D - Mar 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Dit sal goed wees as jul dalk 'n braai-kastrol in die eenhede kan sit. Andersins baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Dankie Marietha, ons sal so maak. Ons moedig gewoonlik ons gaste aan om die vrymoedigheid te neem om te vra as hul iets nodig het. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Margaret
Steph N - Feb 2019
Overall score
Safe, clean and comfortable units.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilige, skoon en gerieflike eenhede.
Baie aangename en goed toegeruste eenhede met lugversorging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie, Steph. Julle is hartlik welkom.
Johan H - Jan 2019
Overall score
Neat, clean, safe and homely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, veilig en huislik.
Met ope arms verwelkom. Ons kon afkoel in die swembad, dit was heerlik. Die lugverkoeling in die kamer het ons heerlik laat slaap vir die lang pad die volgende dag. Baie gasvry voel of ons tuis was. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Johan ons is baie bly julle het die verblyf geniet.
Kom asseblief weer. Julle is hartlik welkom.
Adrie R - Dec 2018
Overall score
Sal dit weer gebruik.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie, Adrie.
Kom asb weer.
Twanette S - Dec 2018
Overall score
Ideale oornagblyplek.
Erika L - Nov 2018
Overall score
Gerieflik en veilig.
Louisa M - Sep 2018
Overall score
Goed ingerig en gerieflik.
Andre F - Sep 2018
Overall score
Baie aangenaam en 'n vriendelike gastehuis.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie André, vir jou pragtige kommentaar.
Kom asseblief weer.
Vriendelike groete
Margaret
Eleta G - Aug 2018
Overall score
Wat 'n heerlike, netjiese, alles wat benodig word gastehuis.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie vir die pragtige kommentaar, Eleta. Ek is baie dankbaar jy het die verblyf geniet. Ons gaste se gemak is vir ons n hoë prioriteit.
Kom asb weer.
Vriendelike groete
Margaret
Sylvia S - Aug 2018
Overall score
Baie aangenaam! Mense virendelik en baie sentraal geleë met winkels om die draai.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie vir die pragtige positiewe kommentaar, Sylvia. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Kom asb. weer.
Vriendelike groete,
Margaret
Gideon L - Aug 2018
Overall score
Skoon en vars met alles wat jy nodig het.
Adriaan D - Aug 2018
Overall score
Pragtig en rustig, uitstekende gasheer.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Adriaan dit was baie lekker om julle te huisves.
Kom asb weer.
Petra M - Aug 2018
Overall score
Hospitable, well equipped and had a lovely time!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, goed ingerig en heerlik gekuier!
Ons is hartlik ontvang in 'n keurige blyplek.Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is beslis ons keuse as ons weer Bloemfontein toe moet kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie Petra eks baie bly julle het julle kuier geniet. Hoop ons sien julle gou weer!
Quintin W - Jul 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie dankie vir julle gasvryheid! Dankie vir al jou hulp! Ons het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Egbert V - Jul 2018
Overall score
Tevrede.
Cynthia D - Feb 2018
Overall score
Alles is voorsien wat nodig is.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Cynthia, ek is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. My gaste se belange en gerief is vir my 'n groot prioriteit.
Kom asb. weer.
Hanne K - Feb 2018
Overall score
Die kamer is mooi, verblyf was aangenaam, ongelukkig kan ‘n mens alles hoor wat in die huis aangaan.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Hanne en dat jy my bewus maak van die probleem.
Ek doen graag iets daaromtrent.
Herman P - Sep 2017
Overall score
Slept very well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker geslaap.
Als was baie baie lekker, wou net graag die rugby kyk, Dstv sou great gewees het maar nie groot probleem. Dankie vir lekker beskuit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theo P - Jul 2017
Overall score
Deursnee verblyf.
Henriko O - Jun 2017
Overall score
Convenient and comfortable, you can come and go as you please and you get full value for overnight there, everything you need is there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en gemaklik, jy kan kom en gaan soos jy wil en jy kry volle waarde vir oornag daar, alles wat jy nodig het is daar.
Daar is paar goed wat vir my persoonlik uitgestaan het. Eerstens die bed is meer gemaklik as wat ek gedink het. Tweedens die Bybel in die kamer het my tuis laat voel. Derdens die wasbak wat van glas gemaak is was vreeslike cool, nog nooit so iets gesien nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lester G - Jan 2017
Overall score
Neat, comfortable and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nietjies, gemaklik en gerieflik.
Was aangenaam verras oor die kwaliteit van die verblyf, veral die linne en badkamer opset. Sal enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
@Melsetter's Guest Rooms's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Margaret.
- Capacity: 19 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 27 Jan Marx Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome