Meyerspoort
Review Summary
Amanda V - Jan 2021
Overall score
Pragtige netjiese opset met alles wat jy nodig het. Vreeslik lekker gekuier, sal beslis weer kom.
Meyerspoort's response
Amanda,
Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Nastassja V - Dec 2020
Overall score
Ongelooflike lekker oorslaapplaas.
Meyerspoort's response
Baie dankie vir die terugvoer. Dis altyd lekker om waarderende gaste te hê. Julle is enige tyd weer welkom op die plaas.
Rachelle D - Dec 2020
Overall score
Karoo betowering in ou pragtige plaashuis.
Meyerspoort's response
Rachelle,
Dankie vir jou waarderende kommentaar.
Dis altyd lekker om sulke vriendelike mense op die plaas te ontvang.
Kom gerus weer.
Glenda L - Dec 2020
Overall score
An oasis stopover with pets, when moving home.
Meyerspoort's response
Thank you Glenda, it was nice meeting you. I hope you will be very happy in your new surroundings. A change is as good as a holiday.
Colette D - Sep 2020
Overall score
'n Regte-egte Karooplaas-ervaring.
Meyerspoort's response
So bly julle het dit geniet. Familietyd is die beste!
Rozitta D - Sep 2020
Overall score
Hemelse kuier vir families met kinders, of die wat die saligheid en stilte van die Karoo nodig het om hulle batterye te herlaai.
Read moreMeyerspoort's response
Ons het julle net so geniet. Kom gerus weer!
Nic S - Jan 2020
Overall score
Stil en rustige ontvlugting van die stadsgeraas.
Allen C - Dec 2019
Overall score
The place was great, and Mrs Cora was very friendly, I would recommend that visitors take bottled water and lots of ice.
Talita D - Dec 2019
Overall score
Pragtige huis en baie goed toegerus met baie goeie en duursame linne.
Meyerspoort's response
Soooo bly julle het dit geniet! Hoop julle het genoeg gerus vir 'n heelike 2020. Reis veilig.
Bernard E - Dec 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Erg lekker.
Baie mooi, skoon en vriendelik. Aanwysings bietjie moeilik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meyerspoort's response
Bly julle het dit geniet! Vir aanwysings volg die kaart wat voorsien word en nie die GPS nie. Reis veilig!
Tertia W - Jun 2019
Overall score
Ons het 'n heerlike tyd op die plaas gehad en kan nie wag om weer terug te gaan nie!
Read moreIs V - Jun 2019
Overall score
Fantastic getaway in the splendour of the Karoo. Great host and hostess!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese wegbreek in die prag van die Karoo. Puik gasheer en gasvrou!
Ons het heerlik gebly by Meyerspoort en sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir die vars koeimelk elke oggend. Ons kon heerlik ontspan terwyl die kinders op die plaas rondspeel en selfs die oggend gaan kyk toe die koeie gemelk word!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eppie M - Apr 2019
Overall score
The unit was very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid was baie netjies en skoon.
Meyerspoort was 'n baie aangename oornagstop gewees. Ek sou verkies dat die aanwysings beter was ten spyte van die verspoelings in die omgewing van die gasteplaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alwyn H - Jan 2019
Overall score
Heerlik gebly en die stilte en rustigheid van die Karoo was absoluut tonic vir die siel.
Piet A - Jan 2019
Overall score
Lieflik en rustig.
Donovan D - Dec 2018
Overall score
What a friendly Oom and Tannie!
Tinus V - Apr 2018
Overall score
Perfek - sal dit weer so doen!
Welda M - Jan 2018
Overall score
Die Karooplaas was beautiful, sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Marguerite N - Jan 2017
Overall score
Baie lekker blyplek!
Ezeth O - Jan 2017
Overall score
Wonderlik en fantasties! Karoo op sy beste!
Ilona E - Dec 2016
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Stunning plekkie. So rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doreen S - Jan 2015
Overall score
Rus en vrede!
Hennie G - Jan 2015
Overall score
Fantasties!
Dries O - Jan 2014
Overall score
In die stilte van die natuur onder die sterre, het ons die Here se Grootheid beleef.
Read more- Capacity: 8 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Meyerspoort Farm, Karoo, Beaufort West, 6970, Western Cape
- All ages welcome