The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Micarla's Bed and Breakfast | TravelGround
+26

Micarla's Bed and Breakfast

Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 9 reviews for Micarla's Bed and Breakfast
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.1/5
Drik L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Drik L
With spouse/partner

Ek sal nie weer hier bly nie en kan dit nie aanbeveel nie.

Die ontvangs was swak en die dame kon nie gou genoeg wegkom nie. Sy het ons ook nie al die inligting gegee nie. Sy kon ons nie eers 'n goeie eetplek aanbeveel nie. Die instandhouding van die eenheid binne sowel as die geboue op die perseel is swak.

Mike E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mike E
On business

Dis veronderstel om 'n B&B te wees, maar hulle bedien geen ontbyt.

Dis langs 'n besige pad met swaar vragmotors. Die diens van die personeel is nie goed nie.

Richars S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richars S
With spouse/partner

Dit was voortreflik.

Baie goeie diens en sal dit vir enigeen aanbeveel.

Beervel H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beervel H
With spouse/partner

Good.

Went to Kroonstad for a wedding and enjoyed spending the night at Micarla's. Neat, clean and staff were friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Was vir 'n troue in Kroonstad and het lekker net oorgeslaap by Micarla's, dit was netjies skoon en personeel vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corne V
With spouse/partner

Excellent service.

Had a great stay. Management went out of their way to meet our needs. We felt at home and would definitely stay here again when we're looking for a place in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Het baie lekker gebly. Die bestuur het uit hul pad gegaan om ons behoeftes te akkommodeer. Ons het sommer baie tuis gevoel en sal beslis weer daar bly indien ons weer in die omgewing moet oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
Family with teenagers

Baie netjiese, vriendelike en gerieflike kamers.

Ek sal Micarla's aanbeveel vir enige iemand wat hou van 'n netjiese, skoon, gerieflike en vriendelike diens. Die diens was baie goed en die kamers baie gerieflik, netjies en mooi nuut. Die gasvryheid was baie goed en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Daan J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daan J
With spouse/partner

Goeie oornagverblyf vir een of twee nagte.

Sentraal geleë, netjies en die lugversorging was heerlik op 'n baie warm dag!

Elna L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elna L

Het baie lekker geslaap.

Ons sal beslis weer by Micarla's oornag.

Anzelle C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzelle C
On business

Uitstekend!

Flinke diens, baie dankie. Mooi, skoon, netjies en veilig.

From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 42 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Sarel Cilliers Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmM2FmYTA4LWY4ZDEtNGUxNy04YzQwLTE4Mjc3OWM1ZDg1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R720  per night (for 2 people) 9 5 1 5 7 Sarel Cilliers Street Panorama 9499 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -27.675993787512 27.240031957626
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!