The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mirah | TravelGround
+30

Mirah

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Mirah
Cleanliness
4.6/5
Service
5.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Zinhle N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zinhle N
With spouse/partner

Great place to spend the weekend or holiday around the area.

We had a pleasant stay at Mirah. Linen was changed every morning and replaced with fresh linen. Refreshment was coffee and water. I had a good stay.

Mirah's response

I want to thank you for your comments
I tried the breakfast thing for 3 years - but these days people have many ailments and require special diets
So I decided to rather give them the cash instead to buy their own breakfasts

Mirah
Bantubathi Aaron M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bantubathi Aaron M
With friends

The service I received from Aaron was good and he was prompt when you request something.

It would be nice if you can provide breakfast alternatively outsource to someone to provide breakfast.

Natasha D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha D
With spouse/partner

1 nag oorslaap.

Ons is met ons aankoms na Doxa geskuif wat volgens ons 'n beter ligging gehad het aangesien Mirah in die hoofstraat geleë is. Ons het 'n lekker ruim eenheid gehad maar die matras van ons eenheid is al uitgelê en moet vervang word. Die eenheid was baie basies en net geskik vir 'n nag se oorslaap en nie 'n langer tydperk nie.

Mirah's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons gaan beslis kyk om die matras te vervang.
Jesus se ewigheidsvrede,
Marius

Mirah
Liezel T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel T
With spouse/partner

Skoon en rustig.

Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang deur aandpersoneel. Het niks meer nodig gehad vir die nag se oorslaap nie. Sakpasprys!

Mirah's response

Baie dankie vir julle kommentaar - ons probeer ons bes om die gaste.
Ons waardeer dit opreg - ek sal die nuus aan my vrou deurgee - sy en die personeel moet al die eer ontvang.
Jesus vrede vir julle.
Marius

Mirah
Francois K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois K
With spouse/partner

Bekostigbaar en goeie waarde vir geld.

Pragtig skoon, netjies en professioneel.

Kelebogile T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kelebogile T
With spouse/partner

Had a great time indeed.

The service was great, thanks for your hospitality!

Chris B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris B
With spouse/partner

Netjies, skoon en stil omgewing.

Eienaar het ons verskuif na een van sy ander gastehuise waar dit netjies, skoon en stil omgewing was. Ons was nie in die oorspronklike gastehuis nie.

Frans B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans B
With spouse/partner

Was baie netjies en skoon, diens vriendelik.

Was baie lekker en skoon, kon nie vir beter vra nie.

Christo B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo B
With friends

Netjies.

Baie netjies, skoon en veilig. Sou miskien 'n TV in die groot sitkamer wou sien, of net iets om die groot sitkamer gesellig te maak.

Mirah's response

Baie dankie vir julle terugvoer, sal kyk wat die budget later toelaat vir 'n tv in die sitkamer area.

Mirah
Jaap E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaap E
With friends

Home away from home - gerieflik en ordentlike Cloud Nine matrasse!

Ons is baie professioneel ontvang en het baie gerieflik geslaap. Was 'n baie goeie ervaring en ons gaan definitief weer so maak.

Mirah's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoer - Jesus vrede - Marius

Mirah
Mac V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mac V
With spouse/partner

Very neat and safe.

Friendly help. Was available on cellphone immediately. Helpful and knows the town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilig.

Vriendelike hulp. Dadelik op selfoon beskikbaar gewees. Hulpvaardig en ken hul dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mirah's response

Beste Mac,

Baie dankie vir jul terugvoer.

Jesus vrede,
Marius

Mirah
From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 46 Generaal De La Rey Street, Delareyville, 2770, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHDDATwiAA063OMxG27j2z7lxmbo8ncYfqT5k5VgW4LykvOzTcU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 11 5 1 5 46 Generaal De La Rey Street Delareyville 2770 North West 0860 022 102 14:00-23:00 09:00 -26.686096845453 25.458106398582
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!