Misty Mountains
Review Summary
Markus L - Oct 2020
Overall score
Great.
Misty Mountains's response
Dear Resego,
Thank you for staying with us and so glad you enjoyed it!
Hope to see you again!
Adri
Kobus N - Mar 2020
Overall score
Ideale plekkie om oor te slaap op pad na die noorde.
Misty Mountains's response
Beste Kobus en Trudi
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. So bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer eendag hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Adri
Anelize J - Mar 2020
Overall score
Netjiese oornag-akkommodasie in 'n rustige omgewing
Anita D - Mar 2020
Overall score
Tranquil area, neat, everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige omgewing, netjies, alles wat jy benodig.
Lekker gekuier met alles wat benodig word vir selfsorg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Beste Anita,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering!
Hoop ons sien julle weer eendag hier!
Vriendelike groete,
Adri
Robby C - Jan 2020
Overall score
Baie lieflike plek om na weg te breek. Skoon kamers en vriendelike ontvangs.
Viandre D - Dec 2019
Overall score
Was fantasties, 2de keer wat ons van die gastehuis gebruik maak.
Elsabé P - Oct 2019
Overall score
Peace.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vrede.
Misty Mountains is 'n juweel van 'n plek. Die kamers is modern en skoon. Dis omring deur pragtige natuurskoon en lieflike proteas. Uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Beste Elsabe,
Baie bly jul het dit geniet! Dankie dat jul Misty Mountains Gastehuis gekies het.
Adri
Tariro R - Oct 2019
Overall score
Excellent.
Misty Mountains's response
Tariro,
Lovely comments and review! This is what we strive for and really love it when our guests are enjoying their stay!
Thank you so much and hope to welcome you back in the future!
Adri
Pieter W - Jul 2019
Overall score
Dit was baie aangenaam en ek sal weer daar oornag.
Misty Mountains's response
Baie dankie vir die pragtige kommentaar.
Groete
Adri
Fw K - Jun 2019
Overall score
Very tranquil place close to town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker rustige plekkie, tog naby genoeg aan die dorp.
Die warm water was so bietjie van n minor probleem, maar overall baie lekker plekkie en goed geprys. Sal definitief weer daar.bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Beste FW,
Baie dankie vir die mooi kommentaar!
Dankie ook vir die uitwys van die water wat op 'n stadium nie warm genoeg was nie. Ons het die probleempie gevind en dadelik reggemaak.
Baie groete,
Adri
Magda F - Dec 2018
Overall score
A gem at the foot of the mountain.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Juweel aan die voet van die berg.
Groot, gerieflike, skoon en luukse kamer. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker oorslaap of naweekwegbreek. Heerlike ontbyt was bedien. Pragtige uitsig met mis vroeg oggend toe ons vertrek het. Baie dankie vir die gasvryheid - ons het ons tydjie daar baie geniet en sal vir seker Misty Mountains aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Isolde S - Oct 2018
Overall score
Heerlik gebly in Misty Mountains, wat sy naam gestand doen.
Christine R - Aug 2018
Overall score
Peaceful, pretty area. Friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige mooi omgewing. Vriendelike diens.
Ons het dit baie geniet daar. Sal net ander beddegoed aanbeveel. Het heeltyd afgeval, te klein vir beddens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Hi Christine,
Baie Dankie! Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Jammer dat die bed linne nie so gemaklik vir jou was nie. Ek weet ons het jou op jou versoek in Plaashuis 5 gesit omdat jy graag 'n bad wou he. Dit is standaard enkel beddens en linne, maar ons sal verseker daarna kyk.
Baie dankie weereens vir jou terugvoering.
Carlien W - Aug 2018
Overall score
Gemaklik en gerieflik!
Reino D - Jul 2018
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Op aankoms was ons gegroet met 'n warm verwelkoming by die venue. Ons kamers was behoorlik toegerus, netjies en baie skoon. Die geriewe is uit die boonste rakke en ek wil net vir Misty Mountains baie dankie sê vir 'n lekker bly! Julle protea-tuine is stunning.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hans V - Apr 2018
Overall score
Aangenaam en rustig.
Maria F - Dec 2017
Overall score
Dit was 'n lekker wegbreek.
Misty Mountains's response
Beste Maria,
Bly jul het dit geniet en ook jammer ons het nie geweet jy benodig makliker toegang tot jou eenheid nie. Volgende keer sal ons jou graag akkommodeer in die Barn eenhede waar jy direk uit jou voertuig na die eenheid kan loop sonder trappies. Die Barn eenhede is baie geskik vir mense met gestremdhede aangesien alles ruim en maklik toegangbaar is.
Baie groete,
Adri
Barnie B - Nov 2017
Overall score
Had a great stay once again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Weereens baie lekker hier gebly.
Rustig, koel in die aand, lekker plaasatmosfeer. Adri is baie vriendelik asook die personeel. Sal weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Baie dankie Barnie,
Altyd lekker om jou hier by ons te verwelkom.
Adri
Anina B - Oct 2017
Overall score
Lekker rustig en stil omgewing.
Viandre D - Oct 2017
Overall score
Was nice, great location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was aangenaam, ligging is natuurskoon.
Kry definitief waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin V - Sep 2017
Overall score
Will book again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal weer daar slaap!
Ons het dit baie geniet, lekker geslaap, baie skoon en netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Beste Martin, baie dankie!
Rosa A - Sep 2017
Overall score
Netjies verblyf.
Misty Mountains's response
Baie dankie Rosa, bly jul het ons gastehuis geniet!
Barnie B - Sep 2017
Overall score
Lekker omgewing en goeie diens.
Misty Mountains's response
Beste Barnie,
Baie dankie vir die mooi kommentaar!
Debra B - Aug 2017
Overall score
Beautiful area and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige omgewing en baie netjies.
Baie dankie vir jul vriendelikheid en netjiese omgewing. 'n Lusoord vir besoekers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Beste Frikkie,
Ons waardeer jou uitstekende kommentaar.
Elizma D - Aug 2017
Overall score
Baie netjies en vriendelike mense. Sal Misty Mountains aanbeveel vir enige iemand.
Misty Mountains's response
Liewe Elizma,
Baie dankie vir die mooi verwysing!
Jp S - Jul 2017
Overall score
Absolutely great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut great.
Soos altyd puik. Vriendelike en hulpvaardige staf en die mooiste proteas gekoop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Baie dankie!!
Corrie P - Jul 2017
Overall score
Neat, clean and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Baie netjies en skoon, groot area, glad nie beknop nie, badkamer baie netjies en modern. Kamers mooi ingerig, laat 'n mens sommer tuis voel. Baie lekker geslaap. Was baie beïndruk - op elke deur was die persoon se naam geskryf wat daar bly - ek dink dit was awesome en sal hulle beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Corrie, jy is 'n ster! Dankie vir die mooi woorde.
Sg W - Jun 2017
Overall score
Wonderful time in a place that has fits its name.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike tyd in 'n plek wat hul naam gestand gedoen het.
Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik gegroet met ons aankoms en is na ons kamer gewys. Die kamer self was lekker ruim en netjies uitgelê. Ons sal vir seker weer daar bly wanneer ons na Louis Trichardt gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Baie Baie Dankie!!
Johan S - Mar 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skitterend.
Sal altyd daar bly, jammer net so ver. Gasvryheid onverbeterlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jp S - Mar 2017
Overall score
Lieflike, gerieflike akkommodasie wat die naam gestand doen. Verseker Misty Mountains.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lovely, comfortable accommodation that does the name justice ... Misty Mountains for sure.
Our hosts were English and I want to compliment them in English. We were greeted in the pouring rain by the most welcoming smile that made us feel at home immediately. The rooms are neat, well kept, very spacious, well maintained and a stunning concept (sleeping in a stable) with everything you need. What is not in the rooms is available in the kitchen and NOTHING is too much for the hosts. After a day spent working in muddy conditions even our shoes that were left outside to dry, were cleaned without us asking. I will recommend this establishment to even the most difficult guest at any time! We felt safe and comfortable and will definitely be returning. One of our favorite favorites for sure.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Thank you very much! We look forward to welcoming you back!
Willem O - Nov 2016
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Van dag een af was die reëlings puik. Die pryse is billik. Kan dalk net `n ketel in die "barn" sit om `n koffietjie te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Beste Willie,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar!
Ons sal kyk daarna om ketels in al die kamers te sit. Meeste het, dit is net 2 van die Barn Kamers wat reg langs die ontbytkamer is, wat nog nie het nie. Ek waardeer jou aanbeveling!
Irma M - Nov 2016
Overall score
Wonderful natural beauty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike natuurskoon.
Misty Mountain se naam pas so reg..teen die berghang van die Soutpansberge met mis wat in die aand en vroegoggend oor die berge gly! Pragtig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Beste Irma,
Baie dankie! Ek is bly jul het jul verblyf hier by ons geniet!
Tot volgende keer!
Groete
Adri
Krause V - Sep 2016
Overall score
Fantastic chef!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese sjef.
Dit was `n heerlike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Millie H - Aug 2016
Overall score
An absolute gem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absolute juweel.
Wonderlik, sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Misty Mountains's response
Liewe Millie,
Baie dankie vir die pragtige aanbeveling!
Ek is so bly jul het dit geniet!
Adri
Andrew S - Jul 2016
Overall score
Beautiful accommodation and setting, as well as the friendliest hosts.
Misty Mountains's response
Hi Andrew. Thank you for your positive feedback, it was lovely having you here! Hope to see you again!
Jacques D - Apr 2016
Overall score
Fantastiese plekkie, baie mooi uitsigte, baie huislik en goeie diens.
Daleen S - Feb 2016
Overall score
Heerlik met baie opsies en spasie!
Sarel E - Jan 2016
Overall score
Baie netjiese verblyf met gerieflike tariewe.
David F - Jan 2016
Overall score
Fantasties!
Dalda P - Oct 2015
Overall score
Uitstekend!
Willem H - Sep 2015
Overall score
Rustig, skoon en regte plaasatmosfeer.
Stefanie R - Sep 2015
Overall score
Beautiful!
Diek V - Aug 2015
Overall score
Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan.
Misty Mountains's response
Beste Diek en Metgeselle,
Baie dankie vir jul pragtige kommentaar! So bly jul het dit geniet en hoop om jul dalk weer in die toekoms hier te ontvang.
Baie groete
Adri
Emmerentia V - Aug 2015
Overall score
Die akkommodasie het voldoen aan verwagtings en die Adri was vriendelik en tegemoetkomend.
Alan R - Aug 2015
Overall score
Very good!
Riana S - Jul 2015
Overall score
Netjiese en gasvrye oornagverblyf by Misty Mountains.
Stephan T - Jul 2015
Overall score
Die uitsig van Misty Mountains strek vir ewig na die suide.
Read moreZen F - May 2015
Overall score
Vriendelike en professionele ontvangs deur Adri.
Mariana B - May 2015
Overall score
Heerlike ruskans in pragtige omgewing.
Gerda K - Apr 2015
Overall score
Awesome!
Adre J - Feb 2015
Overall score
Pragtig geleë en so rustig. Dit was 'n baie goeie ervaring.
Armando V - Jan 2015
Overall score
Heerlik!
Des A - Dec 2014
Overall score
Weer en WEER en weer!
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Witvlag Road, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- All ages welcome