The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mitat Gastehuis | TravelGround
+32

Mitat Gastehuis

Guest House

Review Summary

5 out of 5from 17 reviews for Mitat Gastehuis
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Ria V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria V
With friends

Was die beste oornagfasiliteit nog.

Mitat is die mooiste, keurigste, skoonste gastehuis wat ons nog besoek het. Daar is vir alle moontlikhede voorsiening gemaak. Dis gerieflik en privaat en die warm ontvangs het ons dadelik laat tuis voel asook al die lekker bederfies. Ons sal beslis nie verder soek in Beaufort-Wes nie.

Manie M - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie M
On business

Vriendelike, warm ontvangs deur gasheer en gasvrou. Uiters skoon en baie gerieflik. Hoogs aanbeveel.

Ek vertoef gereeld in gastehuise regoor Suid-Afrika en kan met alle eerlikheid se Mitat Gastehuis val onder die 5 bestes. Ek beveel hulle hoogs aan.

Mitat Gastehuis 's response

Baie dankie Manie - dis so lekker om te hoor dat jy meer as tevrede was! Baie dankie vir die baie mooi kompliment. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Mart

Mitat Gastehuis
Andriette V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andriette V
With spouse/partner

Perfekte plek vir halfpad nagrus.

Ons het op kort kennisgewing bespreek, maar Mitat het geen detail nagelaat nie en ons baie welkom laat voel na 'n lang dag op die pad. Ons sal vir seker weer oorbly.

Mitat Gastehuis 's response

Lekker om te hoor dat Mitat goed was julle! Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Mitat Gastehuis
Brenda D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda D
Individual traveler

Heerlike oase langs die lang pad!

Baie netjies, veilig en die gasvrou was baie vriendelik.

Mitat Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie!

Mitat Gastehuis
Dries L - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries L
Family with young children

Baie gasvry. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Baie moeite is gedoen en ons het tuis gevoel. Daar was voorsiening gemaak vir beurtkrag deur die aand en ons was baie gemaklik met 'n kleuter.

Mitat Gastehuis 's response

Dankie vir die resensie. Kom gerus weer!

Mitat Gastehuis
Anna-mari D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-mari D
With spouse/partner

Baie netjies, als net mooi en met baie liefde gedoen.

Heerlik gekuier en op gasbraai gebraai. Plekkie baie baie netjies. Bed slaap soos 'n droom. Lanklaas so bederf gevoel. Kan Mitat met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Baie baie goeie waarde vir geld. 11 uit 10.

Mitat Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie Anna-mari! Hoop julle kan sommer gou weer kom kuier.

Mitat Gastehuis
Thealize L - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thealize L
With spouse/partner

What a pleasure! Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Skoon, netjies, gerieflik.

Mitat Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie! Kom kuier gerus weer.

Mitat Gastehuis
Charl H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl H
Individual traveler

Ek het lekker geslaap.

'n Baie skoon en netjiese kamer en erf, waar mens net kan ontspan en uitrus. Geriewe is van uitstaande gehalte en mens voel veilig en welkom. Daar is ook die klein bederfies wat die verblyf ekstra spesiaal maak.

Mitat Gastehuis 's response

Dankie Charl, ons is bly jy het dit geniet by ons. Mag ons paaie weer kruis.

Mitat Gastehuis
Winsie O - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winsie O
With spouse/partner

Oornagverblyf.

Woostel is skoon, netjies en daar was selfs vrugte en muffins in die yskas. Perfek vir twee mense.

Mitat Gastehuis 's response

Ons is bly om te hoor julle was tevrede.

Mitat Gastehuis
Charl H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl H
Individual traveler

Ek het lekker geslaap.

Ek kon uitrus in 'n netjiese versorgde kamer en erf. Met aankoms is mens tuis laat voel en alles is skoon en gerieflik met klein ekstra bederfies wat dit ekstra spesiaal maak.

Mitat Gastehuis 's response

Dankie Charl vir die resensie. Ons is bly jy het dit geniet.

Mitat Gastehuis
Dawn D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawn D
With spouse/partner

Fantastic cleanliness and convenience.

The unit is very well appointed with everything you could need. It was spotlessly clean. The bedding was cosy and comfortable. Extra thoughtfulness was obvious in the small touches such as fruit and muffins in the fridge. Wi-Fi and DStv both worked well. Hosts were super friendly and helpful.

Mitat Gastehuis 's response

Thank you for the kind words. We are glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.

Mitat Gastehuis
Jacobus M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus M
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Te oordeel aan die tuinuitleg, kon ons onsself nie voorstel dat die Karoo so opgetower kan word nie. Die akkomodasie was knus en die binnenshuiseversiering asemrowend.

Mitat Gastehuis 's response

Dankie vir die resensie. Dit is lekker om te hoor dat julle die tuin ook geniet het. Kom kuier gou weer.

Mitat Gastehuis
Marthinus L - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus L
With spouse/partner

Ons het dit terdeë geniet.

Die eenheid het meer as voldoen aan ons verwagtinge. Dit is absoluut pragtig en prjvaat. Ons is ook baie vriendelik ontvang en sommer lekker ook gesels. Kan die plekkie definitief aanbeveel.

Mitat Gastehuis 's response

Ek is bly om te hoor julle het die verblyf by ons geniet.
Vriendelike groete
Mart

Mitat Gastehuis
Ronell V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell V
With spouse/partner

Wonderlike en gemaklike oornagverblyf.

Wat 'n lekker oorslaapondervinding. Alles wat mens nodig het en nog meer. Ons is selfs bederf met tee, koffie, koekies, vrugte, muffins ens. Pragtige tuin met ontspanningsarea. Regtig 'n groot seën om hier te kan oornag. Baie dankie Mita dat julle ons op so kort kennisgewing kon ontvang.

Mitat Gastehuis 's response

Dankie vir die mooi resensie Ronell. Dit was lekker om julle te kon bederf. Mag ons paaie weer kruis. Mooi loop. Mitat-groete.

Mitat Gastehuis
Sakkie V - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie V
Individual traveler

Great, great, great!

Die netjiese plek, skitterende diens. Ek sal nooit weer Beaufort-Wes verby ry sonder om daar te slaap nie.

Mitat Gastehuis 's response

Dankie Sakkie.

Mitat Gastehuis
Lizan M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizan M
With spouse/partner

Fantasties!

Waar begin ek. Die plek was skoon, netjies en vreeslik rustig. Die elektriese kombers en lugverwarming was 'n bonus asook die gasbraai op die stoep. Die bed en kussings slaap hemels! Badkamer het genoeg spasie om rond te beweeg. Free WiFi! Smart Tv! En ook die oulikste treats in die yskas vir ontbyt. Koffie, Suiker, tee, melk en coffee creamer woord voorsien ook! Alles wat jy nodig het vir nie net een aand nie, maar ook om vir n paar aande te oornag. Baie dankie Mart en Oom vir julle gasvryheid.

Mitat Gastehuis 's response

Baie dankie vir jou resensie Lizan. Dit was so lekker om julle te bederf. Hoop ons paaie kruis eendag weer. Mitat-groete

Mitat Gastehuis
Hendrien O - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrien O
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly.

Lekker en baie rustig. Gasvrye mense.

Mitat Gastehuis 's response

Dankie Hendrien, ek is bly dit was vir julle lekker by ons. Ek wil ook van die geleentheid gebruik maak om ook vir jou te komplimenteer, die kamer was so netjies gelaat toe jul weg is. Dankie daarvoor. Groete, Mart.

Mitat Gastehuis
From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA725baac1129960342eb94d7c25758af9926824d6f38eefcedc5009a231e01d6f0a5b5b2f733cd832d624aff5eb78078a30d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 17 5 1 5 48 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.352727387907 22.594653140367
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!