The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mitat Penthouse | TravelGround
+52

Mitat Penthouse

8 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 8 reviews for Mitat Penthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Michelle S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S

Wonderlike uitsig. Lekker kuierstoep.

Soek nie verder nie.

Celiscka V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celiscka V

Rustige wegbreek.

Mitat is pragtig! Ons het so lekker gekuier en gerus. Elria is 'n wonderlike gasvrou, ons kon enige tyd op haar knoppie druk. Mitat is netjies en skoon, mooi gemeubileer en gerieflik geleë naby alles met 'n wonderlike uitsig. Definitief 'n goeie keuse, ons hoop om gou weer daar te bly!

Raymond M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond M
With spouse/partner

Baie goeie ligging.

Nie heeltemal rolstoelvriendelik nie. Deurebreedte, toilette, storte en stoep nie rolstoelvriendelik nie.

Roeline P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roeline P
Family with teenagers

Die rustigste en lekkerste naweek.

Dit was die lekkerste en rustigste tyd wat ek en my gesin gehad in Mitat Penthouse.

Mariska R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska R
Family with young children

Stunning plekkie.

Die plekkie is baie mooi, sentraal geleë naby die hawe, museum en lekker eetplekke. WiFi is ook beskikbaar. Ons het baie lekker gebly.

Karma M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karma M
With friends

Die huis was pragtig en dit was heerlik om daar te bly.

Dit was besonder gerieflik en die netheid was indrukwekkend. Die eienaar het ons tuis laat voel en ek sal beslis weer daar gaan bly.

Hans F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans F
Family with teenagers

Ruim, netjies, goeie ligging en gasvrye eienaar.

Ruim, netjies, goeie ligging en gasvrye eienaar. Wasmasjien sal waardeer word.

Gerhard V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard V
Family with young children

Pragtige uitsig.

Baie lekker gebly met die mooiste uitsig oor die baai.

Mitat Penthouse's response

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste. Dankie dat julle die plek so netjies afgegee het.

Mitat Penthouse
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 115 Hill Street, Mossel Bay, 6505, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ea242ae3211dd8752dc9bfdac0e0b4fe7f07daa11f0f92a93d3f3a09308f454793c8b7aaed8a261aea9103d5f9e6451a38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (sleeps 4) 8 5 1 5 115 Hill Street Mossel Bay 6505 Western Cape 0860 022 102 15:00-22:00 10:00 -34.184544144983 22.142073922055
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!