The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mondior Manor | TravelGround
+49

Mondior Manor

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 44 reviews for Mondior Manor
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Kevin D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin D
With spouse/partner

Dit was asemrowend van begin tot einde.

Ons het geen probleme gehad nie en dit kos was vanuit die boonste rakke! Sal enige tyd terug gaan soontoe!

Martin U - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martin U
With spouse/partner

Verblyf kort opknapping.

Gordyne en beddegoed uitgedien, badkamer baie beknop, badkamergordyn vuil en DStv het nie gewerk nie.

Gerna H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerna H
With friends

Baie netjies en vriendelike diens.

Waarde vir geld. Goeie ligging.

Ilze B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Ilze B
With spouse/partner

Nie tevrede.

Nie waarde vir geld nie.

Johanna E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna E
Individual traveler

Peaceful place, slept well.

WiFi didn't work for 2 days of our stay, but otherwise very nice. Breakfast really tasty and everyone is very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plek, heerlik geslaap.

WiFi 2 dae van verblyf nie gewerk nie, maar verder baie lekker gebly. Ontbyt regtig smaaklik en almal daar is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neriza T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neriza T
With spouse/partner

Pragtig, skoon en heerlik.

Pragtige gastehuis met mooi skoon kamers. Baie vriendelike diens. Sal vir seker hul aanbeveel.

Mondior Manor's response

Goeie dag Sonja. Dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons gaste is vir ons baie belangrik. Hoop ons sien julle gou weer.

Mondior Manor,
Anthony

Mondior Manor
Truida B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Truida B
Family with young children

Ons sal sonder twyfel weer hier oornag!

Ons kan Mondior Manor sterk aanbeveel! Die gastehuis is sentraal geleë en sekuriteit is uitstekend. Die kamers is stylvol gemeubileer en lekker ruim. Die ontbyt was eersteklas! Ons sal sonder twyfel weer hier oornag.

Mondior Manor's response

Baie dankie! Ons probeer om aan ons kliente se verwagtinge te voldoen. Hoop om u gou weer te sien.

Mondior Manor
Gontse N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gontse N
With spouse/partner

Best clean place ever.

I really enjoyed my stay.

Kobus B - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus B
With spouse/partner

Top class accommodation.

We were warmly welcomed. The location is ideal, a stone throw from the N12 in a very good area. There are plenty of good restaurants and a shopping centre nearby. Parking is 100% safe. Can recommend it anytime and we will definitely use it again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Top-klas verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die ligging is ideaal, 'n klipgooi van die N12 in 'n baie goeie area. Daar is heelwat goeie restaurante en 'n winkelsentrum naby. Die parkering is 100% veilig. Kan dit enige tyd aanbeveel en ons sal dit definitief weer in die toekoms gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mary-ann K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-ann K
Family with teenagers

Great.

Beautiful, clean accommodation. Friendly and knowledgeable owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Pragtige, skoon verblyf. Viendelike en hupvaardige eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cj W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cj W
With friends

The basics done well.

The basics done well, the room was clean with fresh white linen.

Debra S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Debra S
Family with young children

Road trip stopover.

Very comfortable family unit. 2 single beds for the kids. Breakfast was tasty and well presented.

Mondior Manor's response

Good day Debra,
We are pleased that you enjoyed your stay. Guests are important to us! Looking forward to hosting you again.
Warm regards
Deidre

Mondior Manor
Kathe-mari S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathe-mari S
With friends

Comfortable and near everything.

Very clean and neat, but not a lot of space for toiletries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en naby alles.

Baie skoon en netjies, maar min plek vir badkamergoed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir jou goeie terugvoer en inset vir badkamers! Ons sal plan maak vir meer rakkies in badkamers.

Mondior Manor
Alicia R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alicia R
Family with young children

Great service and warm reception.

Thanks so much for a wonderful stay.

Mondior Manor's response

Thank you so much for the feedback, our clients are important to us.

See you again.

Mondior Manor
Ilze V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilze V
With spouse/partner

Kamer was skoon en netjies.

Ons was nie bewus gewees dat Mondior Manor so groot is en soveel kamers het so daar was nie persoonlike aandag nie maar nogtans is dit aan te beveel want ons kamer was skoon en netjies en naby winkelsentrum vir restaurant.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir u mooi terugvoer.
Hoop ons sien gou weer.

Mondior Manor
Jaco J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco J
With friends

Ideaal vir oornagverblyf.

Skoon, netjies en lekker ruim. Ideaal om te oornag.

Mondior Manor's response

Goeiedag Jaco,
Baie Dankie vir goeie terugvoer, ons is altyd bly as ons gaste tevrede is. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Ester

Mondior Manor
Ronel V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ronel V
With spouse/partner

Under standard for a 4 star.

Friendly service but definitely not 4-star quality. Outdated room with a lot of wear and tear.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onder standaard vir 'n 4-ster.

Vriendelike diens, maar beslis nie meer 4-ster gehalte. Verouderde kamer met baie slytasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Baie jammer vir die ervaring. Opgradering vir kamer is geskuduleer vir Des en Jan. Dit was die enigste kamer wat beskikbaar was. Volgende keer glo ons sal die ervaring beter wees. Ons streef daarna om goeie diens te lewer.
Groete,
Mondior Manor Bestuur.

Mondior Manor
Anay D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anay D
Family with young children

Convenient family unit!

Accommodation in the family unit (sleeps 4) was very convenient. We will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Familie-eenheid baie gerieflik!

Verblyf in familie-eenheid (slaap 4) was baie gerieflik. Ons sal vir seker weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Beste Anay,

Baie dankie, ek waardeer jul terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang

Groete,
Ester

Mondior Manor
Erika D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika D
Family with young children

Dit was so mooi en so rustig.

Ons het so lekker gebly. Sal beslis weer by Mondior Manor gaan bly. Ons het lekker warm geslaap en so lekker ontbyt geëet.

Mondior Manor's response

Baie Dankie vir die terugvoer. Sal jul graag weer wil ontvang.

Ester

Mondior Manor
Lauren K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren K
With friends

Yes I would most definitely recommend anyone.

Very lovely place to stay should you be visiting Kimberley.

Mondior Manor's response

Thank you for the good rating. Our guests are very important to us.

Hope to see you soon.

Regards,
Ester

Mondior Manor
Adele S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele S
Family with teenagers

Fantastiese diens!

Baie hartlik ontvang, pragtige verblyf en verby die ekstra myl gegaan met diens aan ekstra, onverwagse versoeke van my kant.

Lente D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lente D
Family with young children

Regtig stunning!

Ester is gebore om 'n gasvrou te wees, sy was uiters behulpsaam en tegemoetkomend, heeltyd! Spesiaal byvoorbaat swemhandoeke vir my kinders uitgehaal, vinnig geskakel nadat ons vertrek het vir vergete items, baie gerieflike kamer en benodighede!

Mondior Manor's response

Baie dankie Lente.
Dit is altyd lekker om mense hier te ontvang.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Ester

Mondior Manor
Sonja J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja J
With spouse/partner

Die beste rusplekkie na 'n dag se reis, vriendelike diens en netjiese kamers.

Die bestuur het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Na 'n hele vakansie se uiteet wou ons net 'n stukkie braaivleis eet. Hulle het spesiaal vir ons die braaier uitgehaal, eetgerei en alles wat nodig was. Baie dankie julle. Dit is 'n pragtige rustige gastehuis en met sy ligging bitter naby die N12 en ander besienswaardighede is dit hoogs aan te beveel.

Mondior Manor's response

Goeie dag Sonja. Dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Hoop ons sien julle gou weer.
Mondior Manor

Mondior Manor
Charlotte C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlotte C
Family with teenagers

Baie goeie nagrus gehad en die ontbyt was puik.

Goeie diens en lekker ontbyt, sal enige een aanbeveel om by Mondior Manor tuis te gaan.

Mondior Manor's response

Baie dankie, ons hoop om jul weer te sien.

Mondior Manor
Anneke D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke D
With friends

Op doorreis johannesburg naat kaapstad en musea bezoek.

Geen luxe, maar betaalbare prima overnachting in een goede wijk van Kimberley. Diner bij Copper Oryx restaurant is een aanrader (Queen Anne Hotel).

Mondior Manor's response

Baie dankie vir die terugvoer.
Mondior Manor

Mondior Manor
Jaco J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco J
Family with young children

Baie lekker gebly!

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld.

Koos D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos D
With spouse/partner

Good location, safe and neat.

Friendly, neat, safe and close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë, veilig en netjies.

Vriendelik, netjies, veilig en naby alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferry P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferry P
With spouse/partner

Lovely, safe, clean, neat and affordable accommodation.

Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, veilige, skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.

Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Baie Dankie vir goeie terugvoer. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Lekker daggie
Ester

Mondior Manor
Lenie J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lenie J
With spouse/partner

Very quiet and peaceful, pleasant.

Quiet area. Gardens are beautiful and neatly maintained. Showers need a bit of attention. Small moldy spots in shower. Delicious breakfast. We were satisfied, except for the showers that needs attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie stil en rustig, aangenaam.

Stil omgewing. Tuine is pragtig en netjies versorg. Storte kan 'n bietjie aandag kry. Klein mufkolle in stort. Baie lekker ontbyt. Ons was tevrede, behalwe storte kort aandag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gideon N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon N
Family with teenagers

Out of the books!

Safe, convenient, excellent breakfast, hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uit die boeke!

Veilig, gerieflik, uitstekende ontbyt, gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Dierbare familie, baie dankie dat u die tyd geneem het om aan ons terugvoering te gee. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons is trots op al ons vriendelike personeel.

Mondior Manor
Justine B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine B
Family with teenagers

Very good equipped and stunning rooms.

Great experience. Well equipped rooms and nice garden and neat. Very helpful and friendly staff. Delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed ingerig en mooi kamers.

Baie goeie ervaring. Kamers goed toegerus en lekker ruim en netjies. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Lekker ontbyt geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Baie dankie,
Dit is altyd lekker om nuwe gaste te ontvang. Kom gerus weer.
Ester.

Mondior Manor
John Alexander H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John Alexander H
With spouse/partner

Convenient.

Room was well equipped. Breakfast delicious and staff very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Kamer was goed toegerus. Ontbyt heerlik en personeel baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Mondior Manor

Mondior Manor
Minke L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minke L
With spouse/partner

Presies wat ons wou gehad het, netjies, veilig en naby!

Op die roete uit die stad, gerieflike stapafstand van restaurante, genoeg parkering agter slot en grendel met eie sleutel. Gemaklik! Beste egter, gasheer en vrou het die ekstra myl vir ons gestap vir spesiale geleentheid! Waardeer!

Mondior Manor's response

Baie dankie vir mooi terugvoering.
Ons sal julle graag weer wil sien.
Ester.

Mondior Manor
Anthony M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony M
With spouse/partner

Excellent.

Will make use of them again and recommend them to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Sal weer gebruik maak van hulle en aanbeveel vir vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Baie dankie.
Hoop ons sien julle weer.

Mondior Manor
Leonie P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie P
With spouse/partner

Our stay at Mondior was the highlight of our return trip from Springbok!

We can recommend this lovely place whole-heartedly. Warm, professional reception, and the room was well-equipped, private, neat, comfortable, and we had a great night's rest. Excellent location! I would say it's more of a getaway spot than an overnight accommodation. Should be enjoyed for its own sake.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf by Mondior was die hoogtepunt van ons terugtog vanaf Springbok!

Ons kan die lieflike plek met vrymoedigheid aanbeveel. Die ontvangs was professioneel en hartlik en die kamer was lieflik ingerig, privaat, netjies, gerieflik en ons het werklik n goeie nagrus geniet. Die ligging is uitstekend! Ek sou se dat Mondior eerder 'n wegbreekplekkie is as 'n oornagplek. Dit verdien om geniet te word!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om mense te ontvang.
Hoop ons sien jul gou weer
Ester Mondior Manor

Mondior Manor
Stephan C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan C
With spouse/partner

Heerlik.

Alles van die ontvangs tot die totsiens was baie professioneel, beslis die moeite werd om weer hier oor te slaap.

Mondior Manor's response

Baie dankie ons waardeer dit.
Hoop ons sien jul gou weer.

Mondior Manor
Nellie B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nellie B
With friends

Professioneel en gasvry.

Uitstekende waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar oornag. Hoogs aan te bevele. Dankie vir 'n heerlike ontbyt - uit die boeke!

Mondior Manor's response

Was lekker om julle hier te he. Hoop ons sien jul gou weer.

Mondior Manor
Rina L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina L
Family with young children

Ons as familie het heerlike verblyf gehad.

Ons was baie ingenome met Mondior Manor. Die gasvryheid en diens was puik. Hulle bedien ook 'n heerlike ontbyt. Sal enige tyd weer daarheen gaan en sal enige iemand daarheen verwys.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Groete Deidre

Mondior Manor
Cathleen H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathleen H
With spouse/partner

Vars, skoon en gerieflik en goeie waarde vir geld.

Skep 'n baie goeie indruk. Vriendelike ontvangs en diens. Heerlike ontbyt. Ons sal in die toekoms weer ons verblyf daar bespreek.

Mondior Manor's response

Baie dankie, ons sien julle graag weer.

Ester

Mondior Manor
Frances E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances E
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly.

Die kamers was baie mooi en heerlik koel met die lugversorging in die versengende hitte. Ons kon lekker afkoel in die swembad. Die gastehuis is na aan die besienswaardighede en goed geleë. Baie vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir u mooi terugvoer.

Mondior Manor
Elmarie K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K

Het bederf gevoel!

Sien die sterre.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir u mooi terugvoer.

Mondior Manor
Chantelle L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle L
Family with young children

Pragtige gastehuis met vriendelike diens en 'n ongelooflike ontbyt.

Pragtige gastehuis met vriendelike diens en 'n ongelooflike ontbyt. Gaan beslis weer daar bly.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir u mooi terugvoer!

Mondior Manor
Vicky C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky C
With spouse/partner

Ongelooflik heerlik! Daar kort niks.

Dit was so lekker om by Mondior Manor te kon bly vir die naweek. Ons sal beslis weer as ons in Kimberley kom, daar gaan slaap. Dit is 5-ster-verblyf en in 'n veilige area.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir u mooi terugvoer.

Mondior Manor
Elsabe K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabe K
With spouse/partner

Het saam met gesin gekuier.

Ontbyt was heerlik. Kamers skoon en mooi gemeubileerd en ons het lekker gekuier en gebly. Ons sal wel aanbeveel dat parkering onder 'n afdak oorweeg word. Die personeel i is baie vriendelik.

Mondior Manor's response

Baie dankie vir u mooi terugvoer.

Mondior Manor
From R1 060
per night (for 2 people)
From R1 060
per night (for 2 people)
From R1 060
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Kekewich Drive, Monument Heights, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkODZmYWI1LWY1ZjAtNDJhYy1hN2FmLWM2MzRiNDFhM2UwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 060  per night (for 2 people) 44 5 1 5 1 Kekewich Drive Monument Heights 8301 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.75702 24.7655
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!