The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mont d’Or Swartberg Hotel | TravelGround
+80

Mont d’Or Swartberg Hotel

Hotel

Review Summary

4.6 out of 5from 75 reviews for Mont d’Or Swartberg Hotel
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Christo F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo F
With spouse/partner

Gerieflik geleë hotel met vriendelike personeel.

Houtvloere het bietjie gepla met motorfietsryers wat (baie) vroeg in die oggend op en af stap in die gang. Daar was ook effens deurmekaar eetreëlings, maar dit kon uitgesorteer word.

Mont d’Or Swartberg Hotel's response

Goeiedag Meneer

Dankie vir u positiewe terugvoering oor u verblyf en die personeel by die Swartberg Hotel. Die houtvloere asook die feit dat die hotel nie klankdig is nie skep beslis soms probleme. Die hotel is na maande se grendeltyd onverwags baie besig en vra ons om verskoning indien die diens, veral met etes, nie 100% op standaard was nie. Ons hoop dat u almal veilig huis toe gereis het. Nogmaals baie dankie dat u gekies het om by ons te bly. Alles van die beste, Die Mont d'Or Swartberg-hotelspan

Mont d’Or Swartberg Hotel
Yj V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yj V
With spouse/partner

Fantasties!

Gawe, goed opgeleide personeel. Kos in restaurant lekker en goed geprys.

Mont d’Or Swartberg Hotel's response

Dankie vir u positiewe resensie oor u verblyf by Mont d'Or Swartberg Hotel. Dit maak ons ​​harte warm om te hoor dat u ervaring uitsonderlik was en dat ons personeel u welkom en tuis kan laat voel. Ons restaurant is beslis 'n hoogtepunt vir ons gaste.
Ons hoop dat u almal veilig huis toe gereis het. Nogmaals baie dankie dat u gekies het om by ons te bly.
Alles van die beste,
Die Mont d'Or Swartberg-hotelspan

Mont d’Or Swartberg Hotel
Wim V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wim V
With spouse/partner

We hebben 2 nachten in dit mooie hotel geslapen.

De kamer is goed. Ook het ontbijt was goed verzorgd. We hebben 2 keer gedineerd in het restaurant. Dat was ook goed verzorgd. Bij aankomst zijn we helaas niet goed geïnformeerd over de parkeerplaats, de route van de parkeerplaats naar het hotel. Ook is verzuimd ons te zeggen dat de bagage het beste via de hoofdingang naar binnen kan worden gebracht. Voor de rest was het personeel vriendelijk.

Mont d’Or Swartberg Hotel's response

Thank you for your positive review of your stay with us at Mont d’Or Swartberg Hotel. It warms our hearts to hear that your experience was "goed" and that our staff is able to make you feel welcome and at home. Our breakfast is definitely a highlight for our guests and our little town Prince Albert a gem. Your feedback is important and we will see to improve the way directions to our private parking is given to the guests as well as reminding our staff to ask guests if they would rather like to carry their luggage in from the front!!! We hope you have all travelled home safely. Thank you again for choosing to stay with us. All the best, the Mont d’Or Swartberg Hotel Team

Mont d’Or Swartberg Hotel
Marie-louise F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie-louise F
Family with teenagers

Pragtige drop en hotel en ons het ons kuier daar baie geniet!

Ons het ons verblyf by Swartberg Hotel baie geniet en sal beslis weer kom kuier. Die diens by restaurant was ongelukkig nie op standaard nie en alles op die spyskaart was ook nie beskikbaar nie. Ontbyt was uit die boonste rakke en die diens tydens ontbyt as ook beter.

Hendrik D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Stil, vreedsaam, netjies, vriendelike personeel, ideaal geleë.

Ons kom redelik gereeld Prince Albert toe omdat my ouers daar in die ouetehuis woon. Ons verkies om in Mont d'Or Swartberg Hotel tuis te gaan. Dis 'n gerieflike, netjiese hotel met 'n huislike atmosfeer. Ons sal elke keer teruggaan. Dankie aan die bestuur en al die personeel. Julle dra elke keer by tot 'n wonderlike ervaring.

Elmarie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Pragtige ou hotel met baie goeie diens.

Ons het al hier oorgeslaap en probeer ons roete so beplan om in Prins Albert te bly as ons van Limpopo af Oos-Kaap toe ry. Dis altyd mooi en skoon met ‘n goeie restaurant. Die kamers is pragtig en groot en goed ingerig. Deur die dag is dit lekker om op die stoep te sit vir ‘n middagete of iets om te drink. Die kroeg binne is ook mooi en lekker lugverkoel. Ons bly altyd baie lekker.

Wilma V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
With friends

Accommodation was pleasant and meals excellent.

Can definitely recommend the hotel. Service is excellent as are the meals.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was aangenaam en etes uitstekend.

Kan die hotel definitief aanbeveel. Diens is uitstekend so ook die etes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Fantastiese verblyf gekoppel aan uitstekende diens wat gelewer is deur professionele, uiters vriendelike personeel.

My vrou het 'n probleem-knie en kan nie trappe klim nie. Met die inboek was ons kamer op eerste vloer, maar uiters vriendelike personeel by ontvangs het vir ons 'n ander kamer op grondvlak gekry. Etes is puik, personeel uiters vriendelik dog professioneel. Ons het al vantevore by die hotel oorgebly, en die diens wat toe gelewer was, is weereens gelewer. Die hotel sal ons weer sien 'n volgende keer as ons weer Prins Albert toe gaan.

Pieter S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter S
With spouse/partner

Excellent.

Excellent service and the staff were very helpful. The room we stayed in was excellent and definitely worth it. Restaurant and meals were great and the Gin Bar was a nice place to eat with snacks. Would definitely recommend staying here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Uitstekende diens en al die personeel was baie hulpvaardig. Die kamer waarin ons gebly het was puik en beslis die moeite werd. Restaurant en etes was puik en die Gin Bar was 'n lekker kuierplek met peuselhappies. Sal verblyf hier beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Garth H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Garth H
With spouse/partner

Egte plattelandse gasvryheid en uitstekende diens.

Ons het ons verblyf by Swartberg Hotel baie geniet en sal beslis weer kom kuier. Die kamer was netjies en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die diens in die Gin Bar was baie goed en flink en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Charlene L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charlene L
With spouse/partner

Diens was nie op die beste oor die Nuwejaartyd.

Gaste in die hotel kry geen voordeel bo mense wat net boek vir etes omdat alles verder toe is. Met terugvoer word daar baie verskonings gemaak, maar teen die koste verwag jy meer. Vlieë het baie gepla en waiters was definitief nie genoeg vir hoeveelheid mense. Geen management te sien op aanvraag. Kos was goed en verblyf lekker rustig.

Dina M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dina M
With spouse/partner

Baie netjies en regverdig sy 4-ster-status.

Die hotel is netjies en die diens is goed.

Elle R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elle R
Family with young children

Verblyf was goed geleë.

Rondawel was nie skoon nie en kort opknap. Rommel om romdawel gelê en lugversorging nie gewerk nie. Baie duur vir orrslaapplek in pragtige dorp.

Ben W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben W
With spouse/partner

Heerlik gebly!

Swartberg Hotel is regtig 'n fantastiese plek! Alles is keurig, skoon en netjies. Die kamer is baie ruim en gerieflik! Ons het 'n heerlike ou Kersaand-ete geniet van hoë gehalte! Dit is regtig die beste plek om te bly! Die kliëntediens was van hoogstaande gehalte. Baie dankie vir 'n heerlike kort tydjie by julle - ons sal graag weer wil kom vir langer kuier.

Johan H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Lovely!

We enjoyed the stay very much. The staff are friendly and the meals are tasty and the gin bar is a winner!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Ons het die verblyf baie geniet. Die personeel is vriendelik en etes is smaaklik en die gin-kroeg is 'n wenner!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene D
With spouse/partner

Goeie diens, pragtige kamers en heerlike kos.

Pragtige hotel, puik hulpvaardige personeel, landelike atmosfeer - heerlik gekuier.

Sandra P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sandra P
With friends

Rustig.

Luxury rooms not really luxurious. We would go back but stay in chalets for self-catering. Main restaurant needs improvement re chefs.

Trevor S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trevor S
With spouse/partner

Beautiful.

Except for the bad service at dinner, it is a place to be recommended and enjoyed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sprokiesmooi.

Behalwe vir swak diens tydens aandete, 'n plek om aan te beveel en te geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Uitstekende verblyf in 'n pragtige hotel. Waarde vir geld!

Uitstekende verblyf in 'n pragtige hotel. Die personeel is vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Baie mooi kamer wat ons gehad het. Ten volle aanbeveel vir verblyf in Prince Albert. Die hotel sal ons definitief weer sien!

Esther F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther F
With spouse/partner

Rustige en gerieflike mooi plekie!

Wonderlik om in so 'n pragtige plattelandse dorpie soos Prins Albert te kon vertoef. Blyplek, vriendeliheid, heerlike kos. Alles was 'n belewenis! Sal beslis weer kom kuier!

Geo H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geo H
Family with teenagers

Lieflike hotel met vriendelike diens.

Ons is 'n gesin van 5 en die staff het uit hulle pad gegaan om vir ons te akkommodeer.

Annelene T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelene T
Individual traveler

Pleasant experience and the gym is a plus.

It was just a one night stay that we enjoyed in a friendly environment. It was nice to have a gym.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename ervaring en die gimnasium is 'n pluspunt.

Dit was net 'n een nag verblyf wat ons geniet het in 'n vriendelike omgewing. Dit was lekker om die gimnasium beskikbaar te hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre T
Individual traveler

Excellent accommodation in the centre of Prince Albert.

The Swartberg Hotel offers excellent accommodation in spacious and neat rooms with friendly and helpful service. It was a pleasure to stay here and it's a place that I will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf in die middel van Prince Albert.

Die Swartberg Hotel bied uitstekende verblyf in ruim, skoon en netjiese kamers met vriendelike en hulpvaardige diens. Dit was 'n plesier om hier te bly en 'n plek wat ek beslis weer sal besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frederick M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick M
With spouse/partner

Great night at Swartberg Hotel.

Excellent service through friendly staff. Dinner in restaurant was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker aand by Swartberg Hotel.

Uitstekende diens deur vriendelike personeel. Aandete in restaurant uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adel V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel V
Family with young children

Rustig.

Het elke oomblik geniet. Die Hotel is pragtig en die mense almal baie gasvry.

Lindsey I - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindsey I
Family with young children

Memorable.

My family and I had the most memorable trip from Cape Town through the Swartberg Pass to Prince Albert. Our stay at the Swartberg Hotel was amazing - the dinner in the restaurant was outstanding and we loved the new little Gin Bar. Hope one day I will get back to this magical destination!

George W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
George W
Individual traveler

Baie vriendelike diens en gerieflike verblyf ervaar.

My ervaring was baie positief wat die bespreking, bevestiging van bespreking, aankoms, verblyf en vertrek ingesluit het. Kwaliteit van die etes was baie goed.

Yoland I - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Yoland I
Family with young children

Comfortable with great food and very safe parking.

The food at the Victoria Room was fantastic and good value, and they had a children's menu, which had generous portions. The parking was very safe, and the facilities like the pool were enjoyed.

Anien K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anien K
With spouse/partner

Fantasties.

Hotel wat elke persoon moet besoek.

Faizel S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faizel S
With spouse/partner

Loved it.

I would definitely go back if the occasion arises.

Marcelle M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcelle M
With friends

Wonderlik.

Ons het die hotel baie geniet. Diens baie goed.

Wanda D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wanda D
With spouse/partner

Beautiful place with ample history.

It is wonderful that the original character of the hotel is preserved. It is a beautiful building with lovely old furniture. It is clean, neat and has the most wonderful staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met soveel geskiedenis.

Dit is wonderlik dat die oorspronlike karakter van die hotel so goed bewaar word. Dit is 'n pragtige gebou met die mooiste ou meubels. Dit is skoon en netjies en het die wonderlikste personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helgaard M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helgaard M
With spouse/partner

Nice and comfortable, management went out of their way to make us feel special.

The food was delicious and stylishly prepared. Very central location. Wonderful to just relx on the patio when you're not up and about. The TV channels were on pont and the bar was always ready to serve. We really enjoyed our wedding anniversary there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en gemaklik, die bestuur het moeite gedoen om ons spesiaal te laat voel.

Die kos is baie lekker en keurig voorberei. Die ligging is baie sentraal. Dis heerlik om sommer net op die stoep te sit wanneer jy nie rondloop/ry nie. Die TV-kanale was reg en die kroeg altyd gereed om te bedien. Ons het ons huweliksherdenking terdeë geniet daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie D
With friends

Great stay.

Lovely dinner and great breakfast, we really enjoyed staying here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier.

Lekker aandete en lekker ontbyt, ons het dit baie geniet om hier tuis te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ernest V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernest V

Excellent.

Very neat hotel and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Baie netjiese hotel en vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans S
With spouse/partner

Wonderful experience.

Friendly staff. Quaint experience in the Victorian dining room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlikke ondervinding.

Vriendelike personeel. Stukkie ouwêreld word beleef in die Victoriaanse eetkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon C
With spouse/partner

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en baie netjies. Aandete en ontbyt is uit die hoogste rakke. Alle personeel was baie vriendelik en aangenaam. Definitief verblyf om aan te beveel.

Tersia P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tersia P
With spouse/partner

We felt welcomed and at home.

Old hotel, yet nice accommodation. The bad/shower was not comfortable. Dinner and breakfast was delicious. I paid the full amount and they said we still owed R550 for accommodation. Luckily I was able to show on my phone that I have paid the full amount. Would appreciate it if you could also confirm this with them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het welkom en tuis gevoel.

Die hotel is oud, tog lekker verblyf. Net ons bad/stort was glad nie gerieflik nie. Aandete en ontbyt was lekker. Ek het die volle bedrag vir julle betaal en hulle het gesê ons skuld nog R550 op verblyf. Gelukkig kon ek op my selfoon wys dat ek wel die volle bedrag betaal het. Sal bly wees as julle dit ook aan hul bevestig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chris R
With spouse/partner

Nice and peaceful.

We didn't get the room we booked, but it was OK.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig.

Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie maar dit was okay.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Surika V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Surika V
With friends

Heerlik! Sterk aan te beveel.

Is baie vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig toe ons navrae begin doen het oor 'n rugbywedstryd. Het in die Meiringspoort chalet gebly en alles was na wense. Kos in restaurant was heerlik!

Wynarda V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynarda V
With spouse/partner

Stunning place in the middle of town.

We had a nice stay with helpful, friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek in die middel van die dorp.

Ons het baie lekker gebly. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie B
With spouse/partner

Absoluut fantasties en alles was puik!

Sal sommer permanent daar bly as dit moet! Puik alles! Well done, Swartberg Hotel en personeel!

Gail S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail S
With spouse/partner

The Old Lady

We had a beautifully decorated room with a very comfortable bed and lovely linen. Our room went out onto the balcony which was lovely to watch the sunrise the next morning. The meals were excellent.

Jopie C - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jopie C
With spouse/partner

Lekker man, lekker!

Ons is vriendelik en professioneel ontvang. Hierdie is regtig 'n wêreldklas juweeltjie!

Annelie V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
With friends

Fantasties!

Wonderlike akkommodasie, uitstekende kos en perfekte ligging!

Cobus C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus C
With spouse/partner

Absoluut 'n "weer gaan"-ervaring.

Die bespreking, die ontvangs, die diens en die skoon en gemaklike akkommodasie maak 'n oorbly in die Swartberg Hotel 'n moet!

Phillip G - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Phillip G
With spouse/partner

A central location.

It suited us for staying in Prince Albert and was fairly good value for money. Cleanliness was an issue in that there was thick dust on light fittings and dust in the drawers. The antique furniture had seen better days in some instances but it was a large comfortable room. Staff were helpful and there was a nice area around the pool.

Ian G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian G
With spouse/partner

Fabulous Hotel. Great staff. Poor food.

Great Hotel with very helpful staff, an Oasis in the Karoo. On the downside, the food was dreadful. I saw another reviewer comment on the lamb shank (to be avoided).

Johan D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan D
Family with teenagers

Lekker in die middel van Prins Albert en die Karoo.

Ek wou nog altyd in Prins Albert oorbly! Ons het die laaste drie keer net daar deurgery of is kus toe of Gauteng toe. Ek wou die dorp vir ons tienerkinders wys en die atmosfeer vir 'n dag beleef. Ons het twee nagte oorgeslaap wat vir ons tyd gegee het om rustig op dag een deur Calitzdorp en agter om die Swartberge oor die Swartberg Pas na Prins Albert te ry. Dit was alles wat ons verwag het, pragtige natuurskoon, vreeslike warm 42°, maar als die moeite werd. Die hotel was 'n lafenis na 'n dag in die veld en berge. Die koel kroeg met koue Glenhoff Draught van Mosselbaai en die swembad het opgemaak daarvoor. Die hotel is baie netjies, en die kos in die restaurant en op die stoep was baie lekker en smaaklik voorgesit. Die kamers was ruim en netjies met ordentlike beddens en lugversorging wat werk. Die volgende dag het ons die hele dag die dorp te voet verken, inkopies gedoen, geëet en gedrink. Pragtige argitektuur en geskiedenis gesien en beleef. Die mense van die Karoodorp is soos alombekend, pragtige, vriendelike mense wat omgee vir hulle dorp. Ons kan gerus meer die dorp besoek en so die ekonomie en die mense ook beter ondersteun.

Andre F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre F
With spouse/partner

Uit die veld gestaan met die pragtige hotel, die diens en verblyf.

Pragtige hotel met goeie geriewe, uitstekende diens en aangename personeel en bestuur. Sal verseker die hotel by alle mense aanbeveel.

Ingrid B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid B
With friends

'n Uitstekende, netjiese hotel in die pragtige Karoo-dorpie, Prins Albert.

Die hotel is onlangs opgegradeer met net die beste dekor vir die kamers. Dis gerieflik, skoon en die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers met straatfront op die eerste vloer het 'n lekker stoep waar jy al die bedrywigheid in die hoofstraat kan dophou. Dis beslis die moeite werd om daar te oornag!

Deon B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon B
With spouse/partner

Dit is duidelik dat daar baie moeite gedoen word om gaste so gemaklik moontlik te maak.

Pragtige ou gebou wat goed gerestoureer is en goed onderhou word. Veilige parkering en goeie kos.

Piet M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet M
With spouse/partner

Hotel is fantasties gerestoureer.

Die nuwe bestuurders is baie hulpvaardig. Die kos in die restaurant is uitstekend, veral die lamskenkel. Die swembad is groot en lieflik.

Mike S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike S
Family with teenagers

Immaculate.

Historic building, immaculately renovated, with friendly staff and good food.

Klavs Skovsholm B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Klavs Skovsholm B
Individual traveler

Lovely, quaint historical hotel with a lovely garden and very good food.

This hotel has a lot of old fashioned charm which makes you connect to the surrounding Karoo. Very friendly staff and they serve very good meals too. Their lovely garden and swimming pool is a great plus.

Jolande S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolande S
With spouse/partner

Ek sal definitief terug gaan.

Die vriendelikste mense, baie gasvry en die hotel se kos is heerlik.

Jurie L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jurie L
With spouse/partner

Ja, vriendelik en behulpsame mense.

Verblyf goed, probleem met bad in kamer 6, ongemaklik! Restaurant lewer uitstekende kos en diens.

Anni B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anni B
Individual traveler

I arrived in my own personal piece of paradise, and every one at the Swartberg Hotel went out of their way to entice me to extend my stay - which I did (from a week to ten days!)

If I am able to get a good price, I plan to return there for a month next year so that I can unwind, again, and just enjoy this magical town in the comfort of this beautiful old building where my every need was taken care of. The rooms are gorgeous with beautiful old antiques and very comfortable beds, awesome showers and good heating in winter. The food was excellent, even though I am vegetarian and there was not a large selection available; however, there are plenty of places that the hotel recommends where you can find foods to suit your needs (vegetarian, light meals, etc). I visited during the coldest part of the year and never felt it as there are fires everywhere, plus feather duvets. The staff are incredibly friendly, always willing to chat, but also happy to give you as much privacy as you want. Free WiFi enabled me to stay in touch with my world. As I said above, I discovered my own personal piece of paradise, and I fully intend to return in the future, all being well. I cannot recommend it highly enough!

Louis V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis V
With spouse/partner

Sentraal geleë, baie rustig, lekker gebly.

Een nag hier geslaap op pad dieper in die Karoo in. Lekker geëet, gebly, geslaap, toe rondgestap en dorpie verken. Hotel en dorp het ons aangenaam verras.

Wessel M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wessel M
With spouse/partner

Lekker gewees!

Dit is wonderlik om daar te kom.

Eddie W - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Eddie W
With spouse/partner

Goeie verblyf. Heerlike aandete en ontbyt.

Die besoek was die moeite werd. Swartberg Hotel bied goeie waarde vir geld. Gange was met tye 'n bietjie besig en raserig. Ek sal verkies om met 'n volgende geleentheid in die tuinkamers te oornag. Buiten die uitstekende diens wat ek by die restaurant en koffiewinkel gekry het, kan ek nie juis die res van die personeel volpunte gee nie. Daar is geensins eers aangebied om te help met bagasie nie.

Johan P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

Baie, baie lekker. Heerlike oornag na 'n harde dag se ry uit Gauteng na die Swartberge toe. 'n Belewenis duisend!

Die hotel neem jou terug in jare. Baie mooi opgeknap en het n atmosfeer wat jou laat besef dit is hoe die mense baie jare gelede geleef het. Die kos is uit die boonste rakke en GROOT porsies. Ook iets anders as die gewone op die spyskaart soos bv. koedoe-steak. Die diens was flink en baie aangenaam.

Jaap V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaap V
With spouse/partner

Atmosfeer uitstekend.

Personeel se diens was baie goed. Kamer baie goed. Aandetes baie goed. Ontbyt langsaan goed, maar kan doen met meer verskeidenheid.

Rashel V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rashel V
With spouse/partner

Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik om by Swartberg Hotel te ontspan en af te koel in die swembad!

Lieflike plek om te oornag op pad na die Kaap. Kamer was luuks en dorp interessant om deur te stap! Ons was beïndruk met die geriewe, personeel en heerlike kos! Ons kan die Swartberg Hotel definitief aanbeveel as 'n bestemming en het gewens dat ons langer kon bly. Ons sal definitief weer met graagte daarheen terugkeer.

Johan H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With friends

Die hotel is smaakvol in die Karoostyl gemeubileer.

Ligging is loopafstand van baie plekke, linne was skoon, kamers netjies en die kos ... uit die boonste rakke, het heerlik gesmul en ook baie lekker om die swembad gekuier. Sal die Hotel sterk aanbeveel. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Elizabeth D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth D
With spouse/partner

Excellent!

Will return. Hospitality was excellent. Thank you!

Geta N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Geta N

Baie aangenaam, geen klagtes nie.

Ons sou graag 'n rak of 'n tafel wou hê in die badkamer om ons goed uit te pak. Die gebou is oud, maar pragtig!

Corne G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne G
With spouse/partner

Baie lekker gekuier, fasiliteite, diens en kos uitstekend!

Sien die sterre hieronder.

Marina N - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina N
Family with young children

Ons het heerlik gebly!

Die hotel is pragtig en kindervriendelik.

Jeanette D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeanette D
Family with teenagers

Gerieflike kamer, voldoen aan vereistes.

Pragtige, gerieflike hotel.

Jan K - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan K
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Sal julle beslis weer gebruik en aanbeveel!

Andries D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries D
With spouse/partner

Ontvangs, vriendelik en behulpsaam.

Puik diens, heerlike aandete, maar die ontbyt is bietjie aan "vaal kant". Kamer bied 'n puik uitsig, netjies en skoon.

Cherita M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherita M
Individual traveler

This was good value for money

The personnel of the Hotel were very friendly. I dined in their Victoria Room and the food was excellent. I had a super stay. Can't wait to go back! Thanks to all concerned.

Marieke K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marieke K
With spouse/partner

Aangename, gesellige verblyf.

Baie lekker, gesellige kamer met toegang tot boonste balkon. Baie lekker ontbyt. Kon lekker langs die swembad ontspan. Baie sentraal geleë.

Stefanie K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefanie K
With spouse/partner

Heerlike verblyf en fantastiese kos!

Baie dankie vir die groot bederf! Mens voel welkom van jou aankoms tot jou vertrek! Netjiese en skoon kamers.

was R1 500
From R1 200
per night (for 2 people)
was R1 500
From R1 200
per night (for 2 people)
was R1 500
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 58 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 77 Church Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkHAEAFMyVTtxGsAlszjAovm51jZ15kTl5k4E7wf4lbrWlkUDhO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, now From R1 200  per night (for 2 people) 75 5 1 5 77 Church Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.22309110594 22.029438312898
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!