The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Monte Christo Country Lodge | TravelGround
+30

Monte Christo Country Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 24 reviews for Monte Christo Country Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
3.7/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.1/5
Johan B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

On the way back from PE to Gauteng.

It was the second time we stayed there. We were once again very warmly welcomed and felt at home, slept well and were able to take on the rest of our trip the next day refreshed and well rested. Apart from the fact that the location of the guest house is a bit out of the city and the access road was not too good, the reception and cleanliness of the rooms made up for it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Op pad terug vanaf PE na Gauteng.

Dit was die 2de keer dat ons daar oorgebly het. Ons was weereens baie hartlik verwelkom en het tuis gevoel, lekker geslaap en kon vars en uitgerus die reis verder neem die volgende dag. Afgesien van die feit dat die ligging van die gastehuis bietjie uit die stad is en die toegangspad nie te goed was nie, het die ontvangs en netheid van die kamers daarvoor opgemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre L
Individual traveler

Quiet atmosphere.

Place is clean and tidy and everything is in its place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer.

Plek is skoon en netjies en alles op hulle plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus V
With spouse/partner

Daar was geen etes beskikbaar.

Ek sou nie daar bespreek het as ek nie vooraf geweet het daar is nie etes. Ek het eers uitgevind na ek betaal het dat daar nie etes is. Moes na lang ure op die pad weer in die kar klim.

Marie R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marie R
With spouse/partner

Teleurstellend.

Met aankoms was sleutel weg. Aircon het nie gewerk. TV remote het nie gewerk nie. Daar was nie warm water nie en was besig om hare te blaas toe sit hul krag af sonder kennisgewing.

Adri F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri F
With spouse/partner

Very good service, delicious breakfast.

Near the city, but still give the feeling out of the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie diens, lekkerste ontbyt.

Lekker naby die stad, maar gee tog die gevoel van buite die stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Safety At Work S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Safety At Work S

Baie lekker plek om te bly. Almal baie vriendelik. Ligging en veiligheid uitstekend. Baie still en netjies.

Sien sterre.

Johan B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Die ontvangs was hartlik, gasvry en die kamer mooi en skoon, met alles wat ons nodig gehad het.

Met ons aankoms was ons hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was modern en mooi skoon en netjies, met alles wat ons nodig gehad het tot ons beskikking. Die pad na die lodge is nie duidelik gemerk nie en moes daar van Google Maps gebruik gemaak word. Daar is ook 'n kort stukkie (1 - 2 km) wat grondpad is en bietjie sinkplaat gery is (munisipale pad en nie lodge se verantwoordelikheid nie). Ons het die 2 dae kuier by die lodge en sy mense baie geniet en ook elke oggend 'n heerlike ontbyt (teen ekstra koste) gehad. Sal beslis weer hier kom oorbly as die geleentheid dit vereis.

Thys V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys V
Family with young children

Baie lekker.

Baie lekker, skoon en die mense is baie vriendelik.

Riaan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
Family with teenagers

Baie geniet, lekker oorslaapplek gewees.

Alles en ontbyt was baie lekker. Aanwysings en GPS-koördinate kan net verbeter.

Philip G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip G
With spouse/partner

Uiters professioneel en gemaklike kamers.

Ontvangsdame was baie vriendelik en het vir ons baie lekker ontbyt gemaak. Ons was beïndruk dat sy ontvangs hanteer sowel as ons bedien tydens etes. 'n Ware toonbeeld van 'n ywerige werker.

Monte Christo Country Lodge's response

Goeie middag

Baie dankie vir die mooi "review" ons waardeer dit so baie.
Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Geseende 2019

Monte Christo Country Lodge
Vasti B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Vasti B
With spouse/partner

The room had an awful smell, as if people smoked in there, and the bathroom didn't smell too great either.

I'm sorry, but we were disappointed. Also no hairdryer, had to ask for one. The food at restaurant that was recommended was of terrible quality. We won't be staying there again. The tea and coffee in the room can also be improved.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamer het 'n onaangename reuk gehad, asof daar gerook word, en die badkamer het ook nie lekker geruik nie.

Ek's jammer, maar ons was teleurgesteld. Ook geen haardroër nie, moes vir een vra. Die restaurant wat aanbeveel was se kos was van 'n baie swak gehalte. Ons sal nie weer daar oorslaap nie. Die tee en koffie in die kamer kan ook verbeter word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
On business

Awesome.

Ons mense bly gereeld hier en ek het in 3 jaar wat ek daar bespreek vir hulle nog geen klagtes gehad nie, net altyd goeie terugvoering. Mense is vriendelik en behulpsaam, kos is heerlik, kamers is great. Baie dankie, ons sal definitief weer daar bespreek.

Zelda M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda M
With spouse/partner

Fantastic.

Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daphne J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daphne J
Family with young children

Rustigheid.

Pragtige gesinskamer waar almal veilig kon voel en bymekaar wees met die nodige privaatheid. Lugverkoeling. Kombuishoekie. Vriendelike diens. Sal beslis weer gebruik maak van Monte Christo.

Rita N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rita N
With spouse/partner

Dit was 'n aangename ervaring. Kamer 4 was heerlik warm ten spyte van 'n ysige koue naweek. Daar was 'n probleem met die toilet se sitplek. Ons het dit gerapporteer en dit is dadelik hetstel. Ongelukkig het dit weer probleme gegee.

Sal dit aanbeveel vir ander en weer daar tuisgaan.

Raleen J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Raleen J
Family with teenagers

Lekker gebly in die skoon en netjiese gastehuis en die vriendelike personeel was 'n bonus.

Skoon en netjiese lodge met alles wat jy nodig het. Personeel is uiters geduldig en help waar hulle kan. Die grondpad was net vir my bietjie erg met al die reën wat geval het. Verder was alles perfek.

Thys B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Thys B
With friends

Beddegoed en kamer aanvaarbaar, res nie goed.

Koördinate na verblyf nie korrek, geen ys in yskas, geen eetplek naby 500 meter grondpad nie. Goed, dit het gereën en ons moes deur modder ploeg.

Lonel M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lonel M
Family with teenagers

Well rested.

Mirror in bathroom too small. Bathroom needs a bit of attention. TV is small and too far from bed. Breakfast was delicious. Slept well. Directions to lodge could be improved. Reception smelled like smoke. Staff was very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het heerlike gerus.

Spieël in badkamer te klein. Badkamer kort bietjie aandag. TV te klein en te ver van bed af. Ontbyt was heerlik. Het baie lekker geslaap. Aanwysings na lodge kan verbeter. Ontvangs ruik baie na rook. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annie G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annie G
With spouse/partner

Baie vriendelik en behulpsaam.

Kan Monte Christo Lodge beslis aanbeveel vir kort verblyf.

Lourette V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourette V
With spouse/partner

Wonderlik.

Ons het tuis gevoel en baie lekker gebly. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ontvangs is puik!

Nanda C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nanda C
With spouse/partner

Ontvangs was hartlik en soos afgespreek. Ons het heerlik gebly en goed gerus.

Kamers is heerlik ingerig en luuks genoeg om bederf te voel. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Marthie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Marthie V
With spouse/partner

Ons is verskuif na 'n ander oornag verblyf waar die personeel nie eers bewus was dat ons daar gaan oornag nie.

Teleurgesteld oor die ontvangs by ander gastehuis. Uiters onpersoonlik en ons het glad nie welkom gevoel nie.

Chris O - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris O
With friends

Baie dankie vir die uiters gerieflike akkommodasie en warm ontvangs! Ek sou graag langer as net een aand wou oorbly.

Eintlik te 'n kort verblyf om 'n regverdige resensie neer te pen, maar ek vermoed dat enige besoeker uiters gemaklik, veilig en plesierig sal kan kuier.

Chris S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris S
On business

Lovely!

Management went out of their way to help us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker!

Bestuur het uit hulle pad gegaan om ons te help.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 47 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Du Preez Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NTlmNDY5LTkzOWQtNGZlOS1hZTQyLTFkNDlmMWRiMDYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 24 5 1 5 16 Du Preez Avenue Spitskop 9301 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.072609 26.153158
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!