Mooihoek Cottage
Review Summary
Ellen D - Oct 2021
Overall score
Hemels, dis wat ons nog altyd wou hê.
Rian H - Nov 2020
Overall score
Baie lekker! Baie gawe mense1
Jaco S - Jun 2018
Overall score
Awesome place. Safe and clean. Everything we need for the group was there. Thanks, Ronel.
Dalene H - Sep 2017
Overall score
Vir die reisiger wat rus wil hê is hierdie die ideale geleentheid.
Richard P - Dec 2016
Overall score
Except for the squadron of mosquitoes that attacked us, swimming in the dam, the lapa, accommodation and facilities were lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Behalwe vir die eskadron muskiete wat ons moeë fietsryers meedoënloos aangeval het, was die swem in die plaasdam, lapa, verblyf en toerusing fantasties!
Goed toegeruste huis met welkome sementdam en lapa met hout wat jy nie kan opbrand nie. Die rustigheid van die plaas weg van die gejaag van die lewe was terapeuties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 10:00 to 20:00
Check-out: 12:00 - Address: Mooihoek Farm, Petrus Steyn, 9640, Free State
- All ages welcome