MuggefonteinKaroo
Review Summary
Ashley Wilmary S - Nov 2020
Overall score
Fantasmagoriese wegbreek!
Francois S - Nov 2018
Overall score
Earthly simplicity in vast space - something very special.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aardse eenvoud in grootse ruimte - iets heel besonders.
Dis 'n lieflike pad tussen Fraserburg en Leeu Gamka, en indien stilte en klip en berge en eindelose ruimte jou ding is, is Muggefontein die ideale plek. Vir my was dit. Loop sodra jy stilgehou het veld in. Jy sal 'n plaaswerker in die voetpad sien aankom. Vra hom waar jy selfoonsien kan kry. Hy sal jou sê dit hang af watter een jy soek. MTN? Hy sal jou wys na 'n koppie aan die ander kant. Loop daar op, sal hy sê. Daar staan 'n bruin JoJo-tenk; langs hom kry jy die sein. Maar op pad soontoe moet, jy by die kraalmuur gaan staan en kyk hoe daardie klip gepak is. Kyk lank, want so iets moet jy lank bekyk. O ja, daar is 'n klein olyfboord, en in die kombuis is bottels olyfolie wat jy kan koop. Muggefontein-olyfolie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vinette K - Feb 2018
Overall score
We enjoyed a comfortable evening's stay.
MuggefonteinKaroo's response
Thanks for the positive review.
Hildegarde B - Feb 2018
Overall score
Onvergeetlik, goed vir die siel.
MuggefonteinKaroo's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Rod J - Jan 2018
Overall score
Wonderful stay.
MuggefonteinKaroo's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Johannes H - Dec 2017
Overall score
Dit was 'n gemaklike en pragtige aand in die Karoo.
MuggefonteinKaroo's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Frieda L - Dec 2016
Overall score
Heerlik en rustige wegbreek.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 12:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Muggefontein, Fraserburg, 6960, Western Cape
- All ages welcome