The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mulberry Place | TravelGround
+35

Mulberry Place

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 19 reviews for Mulberry Place
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Peter S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter S
With spouse/partner

Very comfortable stay.

We stayed for 2 nights. Neville made us very welcome. The unit was large, comfortable and well appointed. Lovely patio and braai.

Mulberry Place's response

Hi, it was a pleasure to have you guys here and glad you enjoyed your stay with us. Regards, Neville.

Mulberry Place
Peter S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter S
With spouse/partner

Very comfortable and well appointed.

We stayed for 2 nights. Neville made us very welcome. The cottage was spacious, clean and well appointed. Lovely big patio and braai area.

Dwall H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dwall H
Family with young children

Baie vriendelik ontvang, kamer was baie netjies en skoon.

Dit is meer as voldoende vir gaste wat nie beplan om daar kos voor te berei nie, die klein area wat dien as kombuis het geen warm water nie, en spasie is baie beperk, veral as mens kinders het en bottels ens. moet was. Verder was alles goed ingerig en die tuintjie is lekker groot (die seringboombessies was net 'n effense probleem met 'n peuter wat alles in sy mond druk).

Babie B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Babie B
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Spieël ontbreek vir hareblaas by kragprop. Kombuiskraan in Eenheid 1 swaai rond.

Jeanine B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine B

Heerlik rustig en verwelkomend.

Heerlik gebly in ’n oop, ruim kamer. Glad nie in mekaar se spasie gevoel nie al was ons 3 volwassenes. Daar kort wel ’n prop en lig by die tafel en spieël sodat mens makliker kan klaarmaak, andersins is daar geen klagtes nie en verder is alles baie gerieflik ingerig.

Magda S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magda S

Skoon, netjiese verblyf.

Eienaars is gasvry en baie hulpvaardig. Ons het heerlik die 2 aande in die Karoo-dorpie geslaap.

Gwendoline V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwendoline V
Family with young children

Baie mooi en netjies.

Mulberry Place is 'n lieflike, rustig plek om te bly. Baie mooi, netjiese skoon plek en goed toegerus. Die beste plek waar ons al oornag het.

Mulberry Place's response

Hi, dit was lekker om julle hier te gehad het en is bly julle het die verblyf geniet. Groete Neville

Mulberry Place
Rikus V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus V
With friends

Uitstekend.

Uitstekend, skoon, netjies, vriendelik.

Mulberry Place's response

Baie dankie, dit was lekker om jullle hier te gehad het. Geseende nuwe jaar. Groete, Neville en AnneMarie.

Mulberry Place
Madeleine T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine T
With spouse/partner

Groot bederf.

Ons is ontvang soos ou vriende. Alles was meer as perfek. 'n Baie ruim kamer, kraakvars wit linne, 'n heerlike private stoep en rustige tuin. Neville en Amanda, dankie vir groot bederf.

Mulberry Place's response

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huives. 'n Geseende Nuwe Jaar vir julle almal. Groete, Neville en AnnaMarie.

Mulberry Place
Dolph B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dolph B
With spouse/partner

Very neat and service from the top shelves. Will stay there again.

Very neat, spacious and clean. Service is from the top shelves. Will stay there again anytime. Thanks Neville and Annamarie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en diens uit die boonste rakke. Sal weer daar gaan bly.

Baie netjies, ruim en skoon. Diens is uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dankie Neville en Annamarie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Wonderful stay.

Unit 2 is a luxurious, spacious, clean and comfortable room. Beautiful place and good location. Nice terrace with a garden view.

Mulberry Place's response

Good day Gert,

It was nice having you guys here, glad you enjoyed your stay.

Regards
Neville

Mulberry Place
Hennie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
With spouse/partner

Baie dankie vir baie mooi en netjiese verblyf!

Baie dankie vir baie mooi en netjiese verblyf en hartlikheid. Julle diens was fantasties. Ons sal weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Mulberry Place's response

Dit was baie lekker om julle te kon huisves, en bly julle het dit geniet.

Groete
Neville

Mulberry Place
Dodie D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dodie D
With spouse/partner

A wonderful experience!

Luxurious, spacious and comfortable room. Beautiful place! Enjoyed the experience. Just missed coffee mugs and a two-point plug. Otherwise delightful. Thank you.

Mulberry Place's response

Hi Dodie, glad you guys enjoyed your stay. Coffee mugs and plug sorted, we appreciate your feedback.

Regards Neville

Mulberry Place
Anneri B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneri B
Family with young children

Al ons verwagtinge oortref!

Pragtige plekkie met die mooiste dekor en beddegoed. Skoon en netjies! Ons het selfs ons eie stoepie gehad wat uitkyk op die tuin waar die kinders kon speel. Bonus was dat daar 'n parkie met klimraam ens. was oorkant die straat. Dit het die kinders lekker besig gehou. Sal vir seker weer daar tuis gaan as ons in die omgewing is!

Mulberry Place's response

Beste Anneri,

Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons is bly julle het jul verblyf hier geniet.

Groete,
Neville

Mulberry Place
Sanette S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette S
With spouse/partner

Fantasties.

Beslis die moeite werd!

Mulberry Place's response

Dankie, dit was lekker om julle by ons te gehad het, bly julle het dit geniet.
Groete,
Neville

Mulberry Place
Lizanne T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanne T
On business

Very comfortable and relaxing.

Very welcoming hosts. Delicious dinner. Clean and comfortable. Lovely garden. Slept like a baby.

Mulberry Place's response

Nice having you here and glad you enjoyed your stay.
Regards,
Neville

Mulberry Place
Bernice L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Bernice L
Family with young children

Baie oulik, maar baie duur ekstras!

Baie duur ekstras en nie vooraf die prys van die ekstras bespreek nie.

Mulberry Place's response

Beste Bernice,

Ek is bly julle het die akkomodasie geniet.

Aandetes en ontbyte se bedrag word gegee as bestellings geplaas word, en daar is ook verskillende pryse vir Kontinentale en Engelse ontbyt. Jammer as daar 'n misverstand was.

Vriendelike groete,
Neville

Mulberry Place
Karin K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin K
Family with young children

Absoluut stunning.

Sal elke keer daar gaan bly, pragtig, netjies en die vriendelikste mense.

Liesl R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl R
Family with teenagers

Ons was baie tevrede!

Baie dankie Neville, ons was verras met die netheid, dekor en hartlikheid. Julle diens was fantasties. Ons sal weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Mulberry Place's response

Beste Liesl,

Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer vorentoe.

Geseënde 2019 vir jou en jou gesin.

Groete,
Neville

Mulberry Place
From
R850
per night, for 2 ppl
From
From R850
per night, for 2 ppl
From
R850
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 2 Granaat Street, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKsuGdWWHZ6Exe4rzy5VbLUp02QkGQHSWR2ya4g3gcjfK7accV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night, for 2 ppl 19 5 1 5 2 Granaat Street Cradock 5880 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 09:00 -32.15686 25.62286
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!