The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nabana Lodge | TravelGround
+46

Nabana Lodge

Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 15 reviews for Nabana Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.3/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.6/5
Samantha B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Samantha B
With spouse/partner

It was a lovely unit. Very friendly staff.

Had easy access to the unit. Beautiful location and view. Restaurant on site open for breakfast, lunch and dinner. Convenient and pleasant.

Nabana Lodge's response

It is kind of you to take the time to write a review, Samantha. Thank you for the feedback, it is essential for us to measure service levels. And it looks as if we hit the mark! Hope to see be able to host you again in future. Warm regards, Magda

Nabana Lodge
Liezel S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liezel S
With spouse/partner

Delicious, relaxing and neat. Very friendly reception.

Very friendly welcome from all staff. It was very neat and wonderfully quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, ontspannend en netjies. Baie vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs van al die personeel ontvang. Dit was baie netjies en heerlik rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nabana Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoer, Liezel. Ons het julle kuier hier by ons net so geniet. Ek is bly jy noem die rustigheid van die omgewing so 'n lafenis van die stadsgejaag hier tussen die piesangplantasies. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Nabana Lodge
Kalla V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kalla V
With spouse/partner

Was baie lekker.

Dit was baie lekker en die kos was uitstekend. Die diens wat hulle gegee het was tops. Plek en kamers is baie skoon en netjies.

Nabana Lodge's response

Dit doen my hart sommer goed om te weet julle het so lekker hier by ons gekuier.
Hoop ons sien julle binnekort weer.

Nabana Lodge
Len P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Len P
With spouse/partner

Nie baie lekker en tevrede nie.

Plek se kamers was skoon en die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Ontvangs stink na rook en kos. Glad nie op driester-vlak nie. Glad nie waarde vir geld nie. Braaigeriewe swak. Geen yskas in kamers nie. Geen lugversorgers nie. Eienaar het nie gekyk na vorige klagtes nie, want dieselfde probleme kom nog voor.

Nabana Lodge's response

Ek is jammer dat jou ervaring so negatief was. Dit kom voor dat jy selfversorgingsfasiliteite verwag het. Nabana Lodge is egter nie n selfsorg lodge nie en dui dit so aan. Daar is nie kombuisies in die kamers nie, en daarom ook nie braaigeriewe en yskaste nie. Thyme Restaurant op die perseel verskaf keurige maaltye en die kroegie het n wye verskeidenheid yskoue drankies. Ons dui ook aan dat kamers voorsien is van dakwaaiers, nie lugversorgers nie.

Nabana Lodge
Laura R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura R
With friends

Beautiful place for holidays.

We really enjoyed our stay at the Nabana Lodge. The people there are really friendly, welcoming and helping. The garden is beautiful, the room really nice, clean and comfortable. Besides the food in the restaurant is really delicious. Nabana Lodge is also really close to the Kruger and the Panorama Route. Definitely worth a stay!

Nabana Lodge's response

Thank you, Laura,

It was a pleasure hosting you here. Paul enjoyed your appreciation of the curry buffet evening!

Nabana Lodge
Charles N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charles N
With spouse/partner

Baie gerieflik en rustig.

Vir my uitstekend, want my honde was welkom. Dit tel baie vir my, want Suid-Afrika is oor die algemeen 'n baie anti-troeteldierbestemming. Ek weet, want ek reis baie regoor die hele land.

Nabana Lodge's response

Dankie vir die positiewe terugvoer, Charles. Ek is bly julle het die verblyf geniet en werklik die omgewing so geniet op julle motorfietse. Om voorsiening te maak vir troeteldiere bly maar 'n tamaletjie, want anders as julle wat voortdurend iemand gehad het om by die hondjies te bly om hulle te versorg of hulle saam met julle te neem wanneer jule uitgaan, is daar wel gaste wat vir die dag uitgaan en hulle troeteldiere in die kamer toesluit. Dit is traumaties vir die diere en met niemand wat 'n ogie hou nie ook maar 'n probleem met linne en beddegoed.

Nabana Lodge
Hugo M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hugo M
With spouse/partner

Baie rustig en stil. Dit was wel in die week maar nie probleme gehad nie.

Die blyplek was goed en baie netjies en die kos was baie goed, ek het gedink dat die verblyfkostes wel ontbyt ingesluit het by die prys maar was toe nie en het apart daarvoor betaal en verblyf vir twee nagte was R1900.00 vir twee, redelik hoog vergelyk met ander verblyf. Ek het wel vir blomme gevra met aankoms in die kamer vir my vrou maar die dame het verskoning gevra omdat sy vergeet het, maar dit is darem nie 'n groot problem nie, wou net so bietjie ekstra spesiaal gemaak het vir vrou. In die algemeen kom die plekkie goed voor en mense vriendelik en voel jy tuis.

Nabana Lodge's response

Ja, vir die vergeet van blomme, pleit ek met groot skaamte skuldig. Ek hoop julle sal ons 'n geleentheid in die toekoms bied met 'n opvolg besoek om hiervoor op te maak. Dankie dat jy hierdie oorsig geskryf het, Hugo. Ek sal die kommentaar omtrent die kos deel met die restaurant.

Nabana Lodge
Gerhard B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard B
With spouse/partner

Really great!

Everything was great. Air-conditioner would have been nice as it was really hot and when you leave the windows open the bugs come in. The beds and mattresses were somewhat uncomfortable with the result that we weren't well rested for our daily excursions (and this is a place where one is out all day for sightseeing). Other than that this was the best vacation I've had thus far.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie lekker!

Alles was baie lekker, lugreëling in die kamers sou baie lekker wees aangesien dit so warm is in die kamers en met die vensters oop kom die goggas in. Die beddens se matrasse was bietjie ongemaklik wat dit ook ongemaklik gemaak het om te reis deur die dag ( en dit is 'n dorp waar 'n mens heeldag uit is om plekke te sien ), verder was dit die beste vakansie wat ons sover gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nabana Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoering, Gerard. Dit is heerlik om te weet dat dit julle beste vakansie ooit was. Sjoe, ek is jammer jy het die matras ongemaklik gevind. Ons doen regtig moeite met 'n goeie gehalte gestoffeerde, matrasbedekker juis om n goeie nagrus te verseker. Ek sal beslis ondersoek instel. Hoop om julle weer in die toekoms te onthaal hier by Nabana Lodge.

Nabana Lodge
Irene M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Irene M
With friends

Kothuis nie gerieflik.

Die kothuis word gedeel met 'n binnedeur wat die klank deurlaat van die persone langsaan wat ongerieflik is. Dit word nie voor die tyd aan mens gesê nie. Die badkamerkas kort opgradering. Was koud binne. Klein yskassie word aanbeveel. Die restaurant se kos is goed. Ontvangs was vriendelik.

Nabana Lodge's response

Beste Irene,

Jou terugvoering word waardeer - dankie dat jy tyd ingeruim het daarvoor. Aangesien julle as a groep bespreek het het ek aangeneem julle is familie en sou dalk die gerief van die binnedeure wat toegang tot die kamers gee wou benut - ek moes eers gevra het en vra om verskoning daarvoor. Daar is net twee kothuise met hierdie gerief, die res se kamers het nie toegangsdeure nie. Omdat ons nie selfsorg is nie is yskassies nie voorsien nie, maar ek sal aandag gee aan jou voorstel. 'n Opgradering van die badkamers is geskeduleer vir volgende jaar waar die baddens vervang word met storte. Die ander geriewe sal dan ook vervang word. Ek sal nogal graag jou mening wou he rondom hier rondom.

Nabana Lodge
Melaney S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Melaney S
With friends

Friendly owners, lovely views.

Owners friendly and helpful. Rooms very comfortable with nice views. It's a pity there are no fridges in the units.

Nabana Lodge's response

Thank you for your review, I am glad you enjoyed your stay with us and were able to relax. There are currently no fridges in the rooms since we are a fully catered lodge, but will put it in the budget to provide in future. Hope when you come again, you will be able to enjoy this extra facility.

Nabana Lodge
Drienie D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Drienie D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly in 'n rustige omgewing met pragtige natuurskoon.

Magda het ons baie gul en vriendelik ontvang. Die kamers is baie gerieflik en skoon. Die restaurant bedien 'n besonder groot ontbyt. Wenk: 'n yskassie in die kamers sal welkom wees veral in warm weer. 'n Tafel op die stoep sal ook dinge nog geriefliker maak.

Nabana Lodge's response

Dankie vir die positiewe komentaar. Ons is tans besig om bankies en n klein tafel te maak vir die stoepies. Die yskassie is ook n goeie idee - veral noudat die kamer semi-selfsorg is. Sien daarna uit om julle weer hier te onthaal. Groetnis

Nabana Lodge
De Wet S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
De Wet S
With spouse/partner

Dit was 'n amazing langnaweek!

Ons sal enige tyd weer Nabana besoek. Dit was baie rustig en ons het dadelik tuis gevoel.

Nabana Lodge's response

Baie dankie! Dit sal heerlik wees om julle ook weer hier te onthaal.

Nabana Lodge
Karin R - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin R
With spouse/partner

Moenie dat die eerste indrukke vanaf die pad jou afsit nie.

Hulle kan regtig meer doen om die straataansig te verbeter. Die kamers is egter baie netjies en die kos was redelik. Baie netjiese kamers en vriendelike personeel.

Annelie M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annelie M
Individual traveler

Loved it!

Food was divine and personal service excellent

Vonita G - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Vonita G
With spouse/partner

Ons het iets heel anders verwag.

Ons sien dit nie as 'n driester lodge nie.

was R1 180
From R1 003
per night (for 2 people)
was R1 180
From R1 003
per night (for 2 people)
was R1 180
From R1 003
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 137 Farm Burgershall, JU 21 Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeEEFBNK5eYdiCdzLpFZhcC48JhCsH7zyUK4hkthMDpadCWyuSC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 180, now From R1 003  per night (for 2 people) 15 5 1 5 Portion 137 Farm Burgershall JU 21 Kiepersol 1241 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.099901 31.069204
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!