The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Namibia Nights @ Cordes | TravelGround
+66

Namibia Nights @ Cordes

5 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for Namibia Nights @ Cordes
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Annelore J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelore J
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld. Voldoen aan al my verwagtinge.

Plekkie is klein, maar baie goeie waarde vir geld met goeie diens, veiligheid en netheid. Baie dankie. Sal weer daar kuier.

Magda B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda B
With spouse/partner

Wowie, dit was kort, maar dit was uitmuntend.

Hansie, ons gasheer was die perfekte, vriendelikste en behulpsaamste persoon waarvoor ons kon wens as 'n gasheer. Die ligging is so sentraal, ons het gestap na waar ons wou wees. Dis naby die sentrums, restaurante en, baie belangrik, naby die see. Dit was omtrent vrede en lafenis vir ons siel na 'n baie "hectic" sakebesoek in Windhoek. 'n Baie kort, vlugtige besoek, maar vir ons was dit meer as 'n duisend ton die moeite werd. Baie dankie!

Vaneese G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vaneese G
With spouse/partner

Skoon, pragtig, awesome.

Ons het baie lekker gebly. Wonderlike kliente diens ontvang. Ek sal dit vir almal aanbeveel.

Christine M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine M
With spouse/partner

Skoon, netjies en uitstekende diens!

Die kamers is baie mooi en skoon, bed is baie gemaklik, love die stort en om te kan Netflix is beter as DStv.

Namibia Nights @ Cordes's response

Baie dankie!

Namibia Nights @ Cordes
Yolanda S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda S
With spouse/partner

Very nice.

Very clean, very friendly. Will visit again.

From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Daniel Tjongarero Avenue, Swakopmund, 0000, Erongo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9f95ec1fb38a74060716ff61190b611264da0f45c664763ff52a83a47d3a3c77044c9207474fd47bffebac9a1fef4d6af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R660  per night (for 2 people) 5 5 1 5 Daniel Tjongarero Avenue Swakopmund 0000 Erongo 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -22.677107073682 14.527006013492
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!