The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Naries Namakwa Retreat | TravelGround
+66

Naries Namakwa Retreat

Review Summary

4.6 out of 5from 40 reviews for Naries Namakwa Retreat
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.3/5
Engela V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Engela V
With friends

Besonderse plek, baie mooi akkommodasie, behalwe die selfsorg-eenhede het 'n upgrade nodig.

Ons het baie lekker gekuier en gebly, maar ons gaste en ons het gereken die selfsorghuisies kan bietjie meer gemoderniseer word. Veral as mens dit vergelyk met die groothuis wat mooi opgeknap word. Die kos in die restaurant was baie gewoon, alhoewel baie aangenaam. Ons vergelyk dit met die maaltye wat ons vantevore daar gekry het. Veral die aandetes was duur vir wat jy gekry het. Die nuwe Gemsbok bymekaarkomplek was heerlik, ons het baie gawe mense daar ontmoet.

Nallie B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nallie B
With spouse/partner

Baie aangenaam en ontspanne.

Fasiliteite van hoogstaande kwaliteit en diens vriendelik en goed.

Elmarie P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie P
With spouse/partner

Mooiste berg-suite.

Die berg suite is 'n groot bederf. 5 ster akkommodasie in die koppies met mooiste uitsig, veral sonsopkoms deur die vensters oor 'n koppie koffie. In my opinie kan die etes effens aangepas word om 'n 5de ster by die waarde vir geld te sit. Ek verstaan Covid het ook dinge beperk. Die plaas is pragtig met mooi staproetes en die berg lapa 'n bederf met sononder. Die personeel en bestuur is baie vriendelik en gasvry. Ons beveel graag Narries aan.

Murray P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Murray P
With spouse/partner

Oornag by Naries nadat ons Goegap Reservaat se blomme gekyk het.

Sien sterre.

Nigel B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nigel B
Family with teenagers

Welcome luxury after a long drive.

Great oasis. The indoor fireplace is a good idea for both winter and for braaing in summer. Enjoyed the different walks and even had the opportunity to do an 8 km run to the view point and back. Lovely and restful. Wish we could have stayed longer.

Marion S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marion S
Family with teenagers

Very quiet remote, can see thousands of stars at night with only the local wild life to keep you company.

Isolated, quiet place with lovely undulating hills. The chalets were comfortably, cool although it was hot outside and at night the temperature dropped which was very pleasant.

Paul V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

Dit was 'n awesome ervaring.

Ons het in een van die twee self catering units gebly. Ongelooflik. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is stil, en nie veel lig in jou oë in die omgewing nie. Sterre kyk was 'n plesier. Ek het geen klagtes nie. Ek het net oornag, maar sal vir seker langer wil bly volgende keer.

Hermann W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hermann W
With friends

Very relaxing.

Nice accommodation. Very nice walking routes and view. Delicious food and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ontspanne.

Lekker verblyf. Baie mooi stap paadjies en uitsig. Lekker kos en vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with teenagers

Uitstekende verblyf.

Baie aangename verblyf gehad. Uitstekende kos in die restaurant. Dis die klein dingetjies wat die groot verskil gemaak het.

Danie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danie V
With spouse/partner

Nice and quiet and satisfied

Great reception. Exceptional service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig en tevrede

Puik ontvangs. Besonderse diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette S
With spouse/partner

Uitstekend.

Dit was vir ons 'n belewenis in Namakwaland, uitstekende verblyf, kos en diens. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Tristam S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tristam S
With spouse/partner

Mooi plaas met uitsigte.

Die verskil tussen die self catering, die herehuis en die luxury chalets is groter as wat ek verwag het. Die drie huis tipes is nie goed geïntegreer nie. Fotos skep 'n verwagting van die Nama chalets - in werklikheid is die self catering nie daar geleë nie en die uitsig is ook nie dieselfde nie. Die verskil is net te groot en dit stel teleur. Hoogtepunt was die Gemsbok Lapa en die uitsigpunt.

Andre R - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre R
With friends

Nice place to rest!

Accommodation of the best quality, everything was clean, neat, spacious and convenient! Service good, especially the receptionist Anthea, friendly and very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rusplek!

Akkommodasie van hoogstaande gehalte, alles was skoon, netjies, ruim en gerieflik! Diens voortreflik, veral die ontvangsdame Anthea, vriendelik en baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Geraldine S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Geraldine S

Lovely Namaqualand getaway.

Well equipped unit in a stunning environment. First-class hospitality on arrival.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker Namakwaland-wegbreek.

Goed toegeruste eenheid in 'n pragtige omgewing. Die verwelkoming met ons aankoms was eersteklas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizabeth H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth H
With spouse/partner

The quiet of the Mountain Suite was a unique experience.

Five star accommodation Just one little issue, the owner MUST consider changing the WiFi rules. Nowadays free WiFi is standard, and other guests feel the same.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die stilte van die Mountain Suite waar ons gebly het was 'n unieke ervaring.

Vyfster-verblyf. Net een probleempie, die eienaar MOET dit oorweeg om die WiFi reëls te verander. Deesdae is gratis WiFi oral beskikbaar/verwag en ons het gevind dat ander gaste ook so voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie M
With spouse/partner

Fantastic! Great service and food with friendly staff.

Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantansies. Puik diens, kos en vriendelike personeel.

Sal dit regtig vir enige spesiale geleentheid aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naries Namakwa Retreat's response

Geagte Hennie,
Baie dankie vir U positiewe terugvoering. Ons is verheug dat U die kuier geniet het, en hoop om U weer in die nabye toekoms op Naries te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Naries Span

Naries Namakwa Retreat
Eugene E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eugene E
With friends

Baie teleurstellend!

Berg-suites is van buite asemrowend, maar 3 verskillende groottes en uitsigte. Verduideliking van Naries as "uniek" is onaanvaarbaar. Pryse moet verskil en wat jy kry duidelik uitgestip word, so nie sal daar altyd probleme wees indien meer as 1 paar in die suites tuisgaan. Aanbieding van kos besonders, maar kos is swak. Gazpacho in 'n cognac glas met klein opening bedien, steak taai, crime brûlée tuisgemaak, maar melk het geskif, en brandy snaps onder peer kliphard aan buitekant en taai onder peer. Die yskas is of te laat aangesit of stukkend en toe vervang met 'n vuil een. Die ergste van alles is dat absoluut niks gedoen is nie en dat niemand die saak met ons bespreek het (desondanks klagtes) tot na ons vertrek nie. En toe het bestuur eers skriftelik probeer uitmaak dat ons onnodig kla. Verskoning eers volgende dag tydens telefoongesprek aangebied.

Naries Namakwa Retreat's response

Namens bestuur en span vra ons weereens om verskoning; en dit gaan verseker nie u onaangename ervaring verander nie, waaroor ons regtig jammer is. Ons het reeds aandag gegee aan al die punte van bespreking om dit te verbeter en reg te stel.

Naries Namakwa Retreat
Marietjie B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie B
Family with teenagers

Rustige, sielsverkwikkende omgewing en mense.

Ons het die rustigheid van die plek baie aangenaam gevind, selfs gewens ons kon langer bly. Die geriewe was onverbeterlik en die ontbyt voortreflik. Die personeel straal 'n rustigheid uit wat ons van die stad af nie meer ken nie. Dit was 'n lafenis.

Gustav C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav C
With spouse/partner

Baie mooi!

Awesome plek. Baie uniek en baie lekker kos.

Freda B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freda B
Individual traveler

The most incredible place!

I wish I had stayed a week! Head to Namaqualand to soothe the soul! There is no more beautiful setting with five star service than Naries.

Pierre V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre V
With spouse/partner

Lekker vir blommekyk.

Wonderlike plek! Ek kan dit aanbeveel en ons sal weer terug gaan.

Ohna P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ohna P
With spouse/partner

Heerlik rustige omgewing, naby aan die natuur.

Vriendelike ontvangs in netjiese kamers met heerlike etes.

Lenore C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenore C
With spouse/partner

'n Heerlike bederfkuier in die mooiste wêreld!

Ons is hartlik verwelkom en het baie lekker bederf gevoel in 'n luukse en suite-kamer, met alle luukse geriewe waarvoor mens kan wens! Die etes, beide driegangaandete en ontbyt, was baie smaaklik!

Pauline S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pauline S
With friends

Baie gerieflike huis eenheid.

Volledig toegerus en gerieflik. Ontbyt was elke dag puik.

Rienie B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienie B
With spouse/partner

Ongelooflik!

Ongelooflike plek, mooiste verblyf, stunning omgewing, lekker kos en baie goeie diens.

Riaan L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riaan L
Family with teenagers

Juweel weg van alles!

Pragtige verblyf na 'n lang reis. Natuurskoon was onbeskryflik. Beveel beslis aan.

Ron C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ron C
With spouse/partner

Slegs een nag daar, maar geen klagtes nie.

Omdat Naries uit die dorp is - maak dit besonders.

Elinda M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elinda M
With friends

Beste verblyf van ons hele toer!

Baie lekker, luuks en ruim! Sal beslis weer daar aanklop! Uitstekende waarde vir geld!

Elize A - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elize A
With spouse/partner

Baie lekke!

Personeel het jou baie vriendelik by deur ingewag en laat welkom voel. Die uitkykpunt is pragtig - veral met die sonsondergang. Ek het wel 'n TV, tee en koffie in die kamer gemis.

Ronel D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ronel D
With friends

Mooi omgewing! Gastehuis pragtig! Diens goed!

'n Pragtige gastehuis en omgewing. Die diens is ook baie goed, ook die kos. Daar was nie genoeg water vir bad nie, en die kamer en badkamer was baie koud. Daar was wel 'n warmkombers op bed en 'n klein verwarmer.

Dries M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries M
On business

Wonderwerk!

Awesome Godgegewe plek, baie dankie.

Albert V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Albert V
Family with young children

Mooi omgewing! Die gastehuis het nie heeltemal opgeleef aan my verwagtinge nie.

Die Naries-omgewing is baie mooi. Die gastehuis maak nie voorsiening vir kinders onder twaalf nie. Ons het eers met navraag oor ontbyt gehoor dat ons in ons kamers ontbyt sal kry. Die kombuis was nie bereid om ontbyt teen 07h00 gereed te hê nie. Ons moes wag tot 08h30 om ontbyt in ons kamer te kry. Ons moes vroeg vertrek, so ontbyt het oorgestaan. Daar is nie lugverkoeling nie ('n dakwaaier is nie verkoeling as dit 40ºC buite is nie).

Christine M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine M
With spouse/partner

Loved it.

Awesome place, awesome stay...loved it.

Bonita G - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonita G
With friends

Dit was heerlik, die natuurskoon asemrowend en gasvryheid uit die boonste rakke.

Ek sal Naries vir almal aanbeveel! Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons tuis gevoel. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam. Die etes was voortreflik. Die dekor en kamers is pragtig. Om die natuurskoon om jou waar te neem is werklik goed vir jou siel. Die veld, berge, blou lug en skoon en vars lug is wonderlik, asemrowend! Baie dankie.

Yolandi H - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi H
With spouse/partner

Asemrowende omgewing met hartlike gasvryheid: pleinweg uitstekend!

Wat n bederf! Fantasties! Van die uitsonderlike gasvryheid tot die dekor tot in die fynste detail. Die kos was van hoogstaande gehalte. Van ons aankoms tot ons vertrek, was ons welkom en tuis en aangenaam verras oor die prag, nie net van die ongewing nie, maar ook van die fasiliteit. Ons sal defnitief Naries weer besoek.

Colin R - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colin R
With spouse/partner

We had a blissful evening with every detail attended to and look forward to our next visit

This venue is great, the rooms are spotless, the setting is majestic, and the service is excellent!

Eddie H - Jun 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie H
With spouse/partner

Romantic, peaceful, stunning views... what more to say... JUST BEAUTIFUL!!!

Full marks on customer service... very friendly staff who make you feel as if nothing is too much trouble for them. Excellent food - wow, enjoyed all the meals, the plates looked stunning! Will definitely return here in 2013 to celebrate our 25 Wedding Anniversary.

Aleksander M - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aleksander M
With spouse/partner

A wonderful place to unwind

From the minute we arrived and the warm friendly greeting we received, we knew that we had made a good choice for an overnight stay. The wonderful setting and luxurious accommodation immediately put the hustle of city life behind us. The service and food were excellent. This place is certainly good for one's soul and we will definitely stay longer next time.

Jolize G - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolize G
Family with teenagers

The views are spectacular although it is very dry at the moment.

We enjoyed our stay there and we had a very harty welcome. Unfortuanately I did not book for dinner and due to the fact that we travelled a long distance that was an anticlimax when we reliased we had to either sleep without food or travel all the way back to Springbok to have something to eat. And then one of the ladies (forgot her name) came back and told us that she has arranged for a platter with bread, cheese and meat aswell as some cold drinks. That is service!!!!! Thank you very much for a good nights sleep.

Andrew K - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrew K
With spouse/partner

A little peace of heaven

It was a big surprise to found "a little peace of heaven" in the bushes between the mountains. Would never thought a place like that exist. Will definitely visit again and sleeps in the same bungaloo! Thanks for your hospitality and frienliness, we appreciated it.

From R2 020
per night (sleeps 4)
From R2 020
per night (sleeps 4)
From R2 020
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R355, Namaqualand, 8240, Northern Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bL81X7U0j6vgld3SGzHuQUEZHw2sjJ9tEgUxZKBlYmVaUCaeJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 020  per night (sleeps 4) 40 5 1 5 Off the R355 Namaqualand 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -29.701161196781 17.665433585644
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!