The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nelspruit Lodge | TravelGround
+90

Nelspruit Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 34 reviews for Nelspruit Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.2/5
Location
4.1/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.8/5
Dimitri D - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dimitri D
Family with teenagers

Lekker sentraal en netjies.

Vriendelike ontvangs en kamers skoon en netjies.

Stefan G - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan G
With spouse/partner

Lekker oornagverblyf. Rustig en sentraal.

Nelspruit Lodge bied veilige, bekostigbare en aangename oornagverblyf vir reisigers en besigheidsmense wat binne bereik van die sentrale besigheidsarea van Nelspruit is.

Elmarie V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Baie netjiese plek, vriendelike mense.

Ons het in 'n kamer geslaap wat nuut oorgedoen was. Mooi teëls, goeie matras, baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het.

Ilse C - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Ilse C
Family with teenagers

Teleurstelling.

Die gesinskamers lyk glad nie soos op die foto's nie. Die bunk beds was van mekaar afgehaal, wat die kamer so beknop gemaak het dat mens nie eers die kas se deure kon oopmaak nie. Daar was slegs 2 komberse vir 3 beddens. Daar was geen melk/melk poeier om koffie mee te maak nie. Daar is gedurig mense wat raas in die kompleks dwarsdeur die nag. Die algemene ervaring was net sleg. Sal dit defnitief nie aanbeveel nie.

Melissa M - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa M
On business

Sakpas, skoon en gerieflik.

Sentraal geleë, vriendelike 24 uur diens met skoon, gerieflike akkommodasie. Veilige parkeerplek. Kan Nelspruit Lodge met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Gerhardus B - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhardus B
With spouse/partner

Was lekker gewees. Maar die personeel het op die stop gerook reg by die deur, was nie reg gewees.

Baie netjies en skoon.

Heidi P - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Heidi P
Family with young children

Nelspruit Lodge is sentraal geleë en baie naby aan winkelsentrums. Dit is veilig en bied alles wat nodig is vir 'n kort kuier.

Enigste nadeel is dat dit raserig kan wees, ander gaste kan jou slaap versteur.

Khosi S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Khosi S
With spouse/partner

Very quiet and nice place.

The location of the place is very nice and you could access restaurants and malls nearby.

John H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John H
With friends

Awesome. Dankie.

Beste kliëntediens. Vriendelik mense en 'n pragtige plek om te bly. Baie dankie.

Daniel O - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Daniel O
Individual traveler

Nie waarde vir geld nie.

Ek was 'n enkelreisiger op besigheid en het daarom die executive kamer bespreek. Die ontvangs was vinnig en vriendelik maar die kamer is alles behalwe executive. Geen yskas. Die koffiefasiliteit was net 'n leë ketel, geen koffie, tee, suiker of melk nie. Geen water nie, tap dit by die bad uit die kraan as jy wil. Daar was verskeie foute. Die aircon was op 16 grade maar het skaars koud gemaak op die 34 grade dag. Ek besluit toe om die dakwaaier aan te sit maar die dakwaaier was maande laas afgestof en die stof het opeengehoop. Die badkamerlig was net so vuil en die bad het nie 'n prop gehad nie. Die handdoekreling was los vanaf die muur. Die stortkop het geen kop nie en die warmwaterkraan maak met een draai oop, toe en weer oop. Dit was ongemaklik. Dit is ook nie B&B nie, so die prys wat ek betaal het van R965 is nie die moeite werd nie. Ek het foto's van alles geneem en dit is beskikbaar op aanvraag.

Mike K - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Mike K

Would be better if they had bar fridges.

Rooms were stuffy and some of the air-conditioning doesn't work, especially since Nelspruit is very hot.

Doemie M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Doemie M
Individual traveler

Netjies, skoon en veilig.

My vrou was in die hospitaal, goed geleë en ek kon lekker uit rus.

Andries K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries K

Gerieflik.

Kan maar gerus daar oorbly.

Michelle S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
With friends

Netjies, gerieflik, bekostigbaar, vriendelike diens.

Ons het Innibos Kunstefees bygewoon en nog kaartjies gewen by die lodge.

Willemiem L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Willemiem L
Family with young children

Was baie vriendelik en hulpvaardig.

Nelspruit Lodge was lekker plek om by te oornag. Hulle het ons mooi gehelp met die aircon wat nie kon werk nie, en aangesien ons nie babysitter kon kry vir die naweek nie, het hulle ons 4 jarige gerieflik gratis laat oorbly. Baie dankbaar.

Unqiue D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Unqiue D
On business

Very pleasant.

See stars.

Ester S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester S
Family with teenagers

Waarde vir geld, netjies en veilig.

Ons is opgegradeer na die presedensiële suite nadat ons navraag gedoen het of daar nie dalk 'n groter kamer beskikbaar is nie. Die personeel was baie baie vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie, ons sal weer hier oornag.

Lizl T - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizl T
Family with young children

Heel skoon en netjies.

Personeel is baie gaaf en behulpsaam.

Eddy J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eddy J
With spouse/partner

Baie onprofesioneel ontvang.

Was in President Suite, Borrelbad werk nie behoorlik nie en wasbak verstop. Toe ek dit rapporteer is ek aan gekyk of ek net kla. Ontbyt R150 per persoon!

Sorica N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sorica N
Family with teenagers

Baie lekker en gemaklik.

Personeel is vriendelike en hulpvaardig. Kamers is netjies en gemaklik. Raserige gaste was vinnig stilgemaak voordat dit 'n probleem kon wees. Ten spyte van die pandemie en aandklokreël het ons heerlik gebly.

Shaun S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Shaun S
With spouse/partner

Kon nie slaap.

Die lodge is reg op 'n baie besige interseksie en die kamer wat ons gehaad het is swak geinsuleer. Ons kon net nie geslaap kry nie.

Helga R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga R
Family with teenagers

Lekker gekuier.

Die personeel was vriendelik. Verblyf was skoon en netjies. Min plekke wat 2 TV's het. Wat baie tel as jy kinders het.

Yolande P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande P
With friends

Ideaal vir pit stop na Mosambiek-vakansie.

Baie goeie en vriendelike diens. Skoon en netjies. Mooi area en veilig.

Christian F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christian F
On business

Baie netjies en sentraal geleë.

Nelspruit Lodge is sentraal geleë, uiters netjies met gasvrye personeel. Die kamers is ruim met lugversorging en modern. Die ontbytarea ook uiters netjies en gerieflik en die ontbyt uitstekend. Sal enige persoon aanbeveel om die fasiliteit te gebruik en sal weer daar oornag met my volgende besoek.

Thomas D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Thomas D

Baie teleurgesteld.

Kamers is nie ten volle uitgerus nie. Te klein en decor kan baie verbeter word. Beveel aan dat ontbyt ingesluit word by verblyf. Duurder as sommige 4-ster-hotelle.

Tinus G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tinus G
With spouse/partner

Pleasant.

What is a delicious dinner without wine? Was under the impressions that the breakfast is included.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Wat is 'n heerlike aandete sonder wyn? Was onder die indruk dat ontbyt ingesluit was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elma W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elma W
Family with teenagers

Very quiet, safe and clean accommodation.

The room and premises are very clean and tidy. Staff are friendly and helpful. Suggestion that a small fridge be installed in each room so guests can keep their drinks or water cool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige, veilige en skoon verblyf.

Die kamer en perseel is baie skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal voorstel dat daar 'n klein yskas in elke kamer geïnstalleer word sodat gaste hul koeldrank of water kan koud hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riette B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Riette B
With spouse/partner

Nooit weer nie.

Het kamer langs ontvangs gehad en dit was heeltyd raserig van mense en groepe wat inboek. Ons het paar keer gevra dat hulle ons na 'n ander kamer skuif maar alhoewel daar nog 6 ander beskikbaar was, het hulle geweier om ons te skuif.

Letitia K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia K
Family with young children

Nelspruit Lodge. Verruklik!

Sal vir seker Nelspruit Lodge aanbeveel. Aankoms was vriendelik en behulpsaam. Kamers is gerieflik met 'n warm gevoel van omgee en ontbyt smaaklik!

Sandra L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sandra L
With spouse/partner

Nice!

Very well located close to business centres. Friendly service, clean and neat. Would've liked a bar fridge in the room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Baie goed geleë naby sakesentrums. Vriendelike diens, skoon en netjies. Sal net graag 'n yskassie in die kamers wou hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heidi V
Individual traveler

Baie netjies, skoon en gerieflik geleë.

Sien sterre.

Clive P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive P
Family with teenagers

Dit was uit die boeke gewees!

Dit was die beste oornag nog in my hele bestaan en sal dit regtig weer wil ervaar, mense moet kom kyk, baie moeite gedoen!

Thuanitha P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thuanitha P
Family with teenagers

Die feit dat hulle ligging in die dorp is langs die hoofpad is ook die probleem.

Die kamer was mooi skoon en goeie kwaliteit linne. Die bed moet vervang word, mens rol na mekaar toe. As jy soos ons plaasmense is en nie gewoond aan verkeer wat heelnag raas nie is hierdie plek nie vir jou nie

Giselle D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Giselle D
With spouse/partner

Warning: Do not book a room at Nelspurit Lodge.

Worst experience. After arriving on a Friday afternoon to a not so friendly and disorganized receptionist we were asked to pay for our accommodation (even though we had already paid). The room we were staying in was dirty, noisy and not pleasant at all. The same disorganized unfriendly receptionist then phoned us to request that we bring our card to refund us for the double payment. Due to the windows not being able to close properly and the noise being unbearable we asked to be moved to another room. The receptionist was apologetic but more due to the fact that “she had a sore back” and “wasn’t supposed to work that day” and we were then moved. The room was an improvement but the same problem with the broken windows was evident which resulted in a sleepless night due to the very noisy busy main road. Never again, Nelspruit Lodge. You should not be an operating business with your poor customer service and shocking rooms.

From
R870
per night (sleeps 2)
From
From R870
per night (sleeps 2)
From
R870
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 69 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Webb Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtw7UPo7v1LA3ZfQFXrBxjyLvAfyQpCWO2KItV3xWnOC9IFEj7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R870  per night (sleeps 2) 34 5 1 5 3 Webb Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -25.484690594034 30.968173574274
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!