Storms River Accommodation at Net Hier | TravelGround
+21

Net Hier

38 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 38 reviews for Net Hier
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Elsabe L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elsabe L
With spouse/partner

Nice clean beach and beach house right on the sea. We really enjoyed it and would like to go back again.

Very convenient. Nice interior decoration. Wonderful atmosphere on the water. We will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi skoon strand en strandhuis reg op die see. Ons het dit baie geniet en wil weer terug gaan.

Baie gerieflik. Mooi binnenshuise versiering. Wonderlike atmosfeer so op die water. Ons sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalena V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalena V
With spouse/partner

Die see op jou voorstoep!

Net hier is die mooiste 3-slaapkamerhuisie weggesteek in die Eersterivier-area. Die golwe breek letterlik hier voor jou voete waar jy staan en braai. Saans sus die branders wat breek jou aan die slaap. Om eerlik te wees een van die bestes ooit. Kan nie wag om weer eendag by Net Hier te bespreek nie. Dit was die ongelooflikste ervaring, een met die natuur. Ten volle toegerus met alles en nog meer. Vriendelike diens, netjies en salig.

Malinda D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda D

Asemrowend mooi teenaan die bloue oseaan.

Die beste verblyf, veilig, net see en see. Hier is dit net rus, ontspan en so veilig.

Lida S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lida S
With friends

Ongelooflike ligging en uitsig.

Net Hier nr 7 is goeie waarde vir geld en die ligging kan nie beter nie. Huis langsaan het 20 gaste gehad (10 kinders alleen) wat nogal steurend was. Nie seker of dit is wat met die eienaar ooreengekom was en of huis die hoeveelheid mense regtig kan akkomodeer nie.

Mariana  - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariana
Family with young children

Baie gerieflike verblyf met 'n onverbeterlike uitsig.

Hierdie vakansieverblyf is gerieflik geleë, en die omgewing is toegespits op die veiligheid van "ons kinders en voetgangers" soos wat die kennisgewings langs die paaie lees. Orals baljaar kinders tussen die huise en maak nuwe maats, speel op die strande en geniet die wonderskone natuur. Ons het 'n see-otter deur ons kamervenster gesien swem tussen die rotse. Alhoewel die grondpad na Eersterivier bietjie sinkplaat was, het die pragtige landskap waardeur mens ry dit gou laat omgaan. Puik plek en sal definitief weer gaan kuier!

Linda V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V

Heerlik, gerieflik, asemrowende uitsig, strand en natuurskoon.

Ons het baie lekker gebly die woonstel. Dis gerieflik skoon en die uitsig fantasties, net jammer ons kon nie langer bly. Die oord self is netjies en veilig. Sal graag weer daar wil bly siende dat my seun in Port Elizabeth woon is dit gerieflik naby.

Dalien L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalien L
Family with young children

Heerlik.

Ons het vreeslik lekker by Net Hier gebly. Die uitsig is atmosfeer was asemrowend. Die huisie het alles in om jou verblyf gemaklik te maak. En Joubert was 'n baie goeie gasheer en het ons vinnig uitgehelp met enige probleme wat ons gehad het.

Hester M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester M
With friends

Very nice and nicely located.

Beautiful environment. Friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en mooi geleë.

Pragtige omgewing. Vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johryn M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johryn M
Family with young children

Lieflike naweek.

Hierdie naweekwegbreek as gesin het gevoel soos 'n week se vakansie. Alles was van die beste. Puik om sulke geriewe te kan hê, baie dankie. Ons sien uit na die volgende wegbreek naweek!

Bets V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bets V
With friends

Ongelooflike ligging.

Net Hier is voorwaar 'n tonikum vir 'n mens se siel. Ons kon nie moeg word om ure na die skouspel van branders teen die rotse te kyk nie. Die ligging kan nie beter nie - so te sê op die strand. Die eenheid kan doen met 'n bietjie verf/opknapping, maar ek glo dis moeilik om by te hou daarmee, aangesien die klammigheid van die see maar sy tol eis. Ek sal aanbeveel dat die glase bietjie aangevul word - net 3 wynglase in 'n plek wat 6 mense akkommodeer. Net Hier word nietemin sterk aanbeveel - moet net nie vyfster-verblyf verwag nie. Verlustig jou in wat jy om jou kan waarneem en geniet die ervaring.

Shirley D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley D
Family with young children

Asemrowend.

Hierdie naweekwegbreek met die kleinkinders het gevoel soos 'n week se vakansie. Alles was van die beste. Puik om sulke geriewe te kan hê, baie dankie.

Annelindie P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelindie P
Family with young children

Ongelooflik.

Wil eintlik nie vir almal sê watter lekker plekkie dié is nie. Wonderlike ervaring. Huisie is so goed ingerig. Heerlik.

Tracy J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy J
Family with young children

Fantastiese verblyf.

Ons het heerlik gebly. Net Hier is pragtig - baie netjies en goed ingerig. Die see-uitsig is iets om self te aanskou. 10 uit 10 vir hierdie verblyf.

Andries M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries M
With spouse/partner

Puik!

Puik! Ligging is uit die boonste rakke - skoon, veilig, gesellig, vriendelike huisbewoners. Gaan veis eker weer daar kuier! Word definitief aanbeveel!

Willem L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem L
With friends

'n Fantastiese plek.

Dit was baie goed hier. Die pad soontoe is sorgelik. Ons was daar 2 dae en het genoeg voorrade gehad, dit kan seker by reën probleme gee. Die plek self is paradyslik.

Conrad C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad C
Family with young children

Ongelooflike twee dae gehad.

Het ins tyd by Net Hier baie geniet. Baie goeie ligging skoon en netjies. Daar is net nie 'n Jacuzzi soos adverteer word nie, maar dit het ons nie gepla nie. Dit is ook in Eersterivierstrand en nie Stormsrivier nie.

Reuben A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reuben A
Family with teenagers

Ek het geweet dit was 'n goeie naweek toe my vrou en kinders spontaan na die naweek dankie sê toe ons weg ry.

Baie aangename tyd gehad. Waarde vir geld. Netflix-remote het nie altyd lekker gewerk nie, maar al die ander dinge was goed. Plek ook baie netjies. Hier en daar klein ongediertes uit die omgewing. Hou deure toe. Goeie en rustige ervaring. Sal weer wil kom.

Pieter V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

I have never seen dolphins from my bed - a lot of fun!

Ideal place for a small family who appreciates nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nog nooit dolfyne sien baljaar vanuit my bed - groot pret!

Ideale plek vir 'n klein gesin wat waardering vir die natuurskoon het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria V
With friends

Ongelooflike uitsig en verblyf.

Die huis bied alles wat 'n mens mag nodig kry plus ekstras, soos WiFi, en die uitsig is ongelooflik.

Leona J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leona J
With spouse/partner

Die gemak van jou eie huis met 'n asemrowende uitsig.

Hierdie was net wat ons nodige gehad het. Heerlik, rustig en gemaklik.

Malinda D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda D
With spouse/partner

Asemrowend mooi met pragtige uitsig. Absolute veiligheid.

Baie gerieflike, netjiese en veilige tuiste met 'n asemrowende see-uitsig in absolute prag deel van SA. Hier rus mens en elke oomblik word terdeë geniet. Pragtige, skoon strand. Goed toegeruste verblyfplek. Juweel van die Oos-Kaap.

Lynette G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette G
With friends

Asemrowend.

Veilig, skoon en rustige atmosfeer. Lang, uitgestrekte strand. Pragtige sonsak. Vind jouself terwyl jy op die stoep sit en die spelende dolfyne dophou. Heerlik uitgerus. Baie dankie!

Nolene A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolene A
Family with young children

Asemrowend mooi, vreedsaam en uniek!

Absoluut pragtig, ons het heerlik gerus! Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mooiste uitsig. Skoon, netjies en gemaklik. Sal beslis weer gaan!

Jane E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane E
Family with young children

Loved the view!

We loved the view. Everything we needed. Missed the dishwasher.

Kate K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kate K
Family with young children

Bliss at the edge.

What a beautiful setup. We loved the short walk to the beach. Noisy waves and family setup of this house. Just come prepared as the closest grocery shop is 54 km away in Humansdorp. We will be definitely back.

Linda A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda A
With friends

Very peaceful with the only noise the waves breaking on the rocks.

Very comfortable and neat. Unit very well equipped with all you need. Can't really recommend to family with small children as the garden is not fenced and leads directly to the rocks with steep cliffs of about 3 to 4 m above the water. The walkway from your car to the entrance is slippery when wet. They might want to upgrade that for older people. But all in all, you will not find a unit with better views and feeling for the ocean - you are almost right in the water! Nothing better than to wake up in the morning with the waves breaking a mere 30 m from your room window. We were 5 people who could stay together comfortably.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig met die grootste geraas, die branders wat breek oor die rotse.

Verblyf is baie gerieflik en netjies. Wooneenheid is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Kan dit nie aanbeveel vir gesin met klein kinders nie, want die tuin is nie omhein nie en loop reg op rotse uit met omtrent loodregte afgronde van omtrent 3 tot 4 m hoog en direk in die water in. Die looppaadjie van voertuig na ingang van die wooneenheid is gras en glibberig wanneer nat. Dit kan ook verbeter word, veral vir ouer mense. Met dit alles gesê, kry mens omtrent nie 'n wooneenheid met beter uitsig en gevoel vir die see nie, jy is amper in die water. Daar is niks lekkerder as om wakker te word en die branders breek omtrent 30 m van jou kamer venster af. Ons was 5 mense en het gemaklik saamgeleef in die eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Pragtige ligging en baie smaakvol gemeubileerde verblyf.

Baie vriendelike gashere, pragtige ligging en baie smaakvol gemeubileerde verblyf. Eersterivierstrand is definitief iets besonders!

Ockert J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockert J
With friends

A vacation.

Everything was exceptional, and the location is unbeatable. We had the most amazing vacation there.

Maggie S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie S
With friends

Awesome!

Beautiful - right on the beach. Very well furnished. All you could ask for, is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome!

Beautiful - reg op die see. Baie goed ingerig, alles wat 'n mens benodig is daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maret V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maret V
With friends

'n Baie besondere plek - 'n plek om weer te besoek.

Iets baie besonders wat net eenvoudig buite die gewone ervaring is, en weer en weer besoek sal word. Sonder om dramaties te wees: regtig asemrowend.

Dane G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dane G
Family with young children

Fantasties en netjies! Kombuis goed toegerus! Kan nie nader aan die see nie! Baie mooi ons sal beslis teruggaan! Baie dankie!

Baie lekker gebly! Die huis is skoon en netjies en omtrent bo-op die strand! Fantastiese uitsig! Baie veilig vir klein kinders. Kombuis baie goed toegerus. Ons sal beslis weer gaan!

Megan V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan V
Family with young children

Wonderlik.

Prentjie pragtig en baie rustig.

Natasha V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Baie rustig en gerieflik!

Ideal vir mense wat net wil stil wees, en rus! Baie lekker geslaap en kombuis was lekker toegerus met alles! En almal is baie vriendelik by die strand.

Elizabeth D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth D
Family with young children

Pragtige omgewing.

Heerlik gebly langs die see. Dak lek egter as dit reën. Het wel vir die eienaar terugvoer gegee.

Johan V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V

Great, would be better in summer.

Was so beautiful, the view, the apartment, good facilities. Built-in braai would have been great. And also a decoder for the kids.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great, sal beter wees in somer.

Dit was baie mooi gewees, die uitsig, die woonstel, die geriewe was goed. 'n Geboude braai sal natuurlik great wees. 'n Decoder vir die kinders sal ook 'n groot plus wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel P
Family with young children

Pragtige uitsigte en stil area.

Ons verblyf by Net Hier was eersteklas. Die uitsig is ongelooflik en die area is stil en rustig. Die woonstel is bitter netjies, goed toegerus en kindervriendelik (ons kinders is 6 en 9 jaar oud). Daar is 'n pragtige strand 200 m van die woonstel af en ons het baie lekker in die water gespeel. Dis belangrik om kontant saam te neem om die dagfooi en skoonmaakfooi te betaal, aangesien daar nie OTM'e of winkels in die nabye omgewing is nie. Die grondpad was in 'n goeie toestand tydens ons verblyf en heeltemal begaanbaar met 'n gewone sedan. Ons gaan definitief weer bespreek!

Elize K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize K
Family with teenagers

Pragtige uitsig, kan nie nader aan die see nie.

Baie goed toegerus! Gemaklike beddens. Goed geleë, reg by die strand. Dis 'n pragtige strand! Wees net bewus van die ekstra nagfooie waarvan ons nie ingelig was vooraf nie. Daar is ook 'n reuk in die huis. Maar dit is nog steeds dit werd om daar te gaan bly - ons het dit só geniet!

Mj V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mj V
With spouse/partner

Beautiful flat with an unbelievable view of the sea. Friendly reception.

The reception was really friendly and the flat well equipped. The view of the sea was beautiful and the beach just a stone's throw away. Only negative was the 9 km gravel road to Eersterivier, even though the road was in good condition. Would really recommend Net Hier.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n pragtige woonstel met ongelooflike see-uitsig. Vriendelike ontvangs.

Die ontvangs was baie vriendelik en die woonstel goed toegerus. Die uitsig oor die see is pragtig, en die strand 'n klipgooi weg. Enigste negatiewe punt is die 9 km grondpad tot by Eersterivier, alhoewel die grondpad in goeie toestand is. Sal Net Hier hoog aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 000
per night (sleeps 6)
From R1 000
per night (sleeps 6)
From R1 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Net Hier No. 7, Eersterivierstrand, 6303, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YzBlNjM3LWZkZWYtNGJkZC04Yjc3LTBjNzQ5OTgxZDc3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 6) 38 5 1 5 Net Hier No. 7 Eersterivierstrand 6303 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.070293542251 24.214618206024
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com