New Holme Nature Lodge
Review Summary
Julian D - Jan 2022
Overall score
The food was wonderful, and the hosts were welcoming, however, the bathroom in the main bedroom had a perpetual poo smell. Whatever we did, we could not get rid of the smell. I would recommend placing an extraction fan in that bathroom.
Corné N - Jan 2022
Overall score
Excellent.
Sylvia P - Jan 2022
Overall score
Dankie aan PC en personeel, ons het hul rustige omgewing so geniet en baie veilig gevoel.
Nadine C - Jan 2022
Overall score
Good overnight stay.
Read moreMark G - Jan 2022
Overall score
Little Gem of the Karoo.
Samantha M - Jan 2022
Overall score
Die diens was goed en hulle het ons gehelp nadat ons ons datums baie vinnig moes skuif.
Marisa M - Jan 2022
Overall score
Was net 'n oornag stop op pad terug JHB toe.
Monique M - Dec 2021
Overall score
Dit lyk asof al die gaste wat hier oorbly al vriende geword het met mekaar en PC en Mariska.
Tracey S - Dec 2021
Overall score
Relaxing and comfortable.
Nicoleen C - Dec 2021
Overall score
Lieflike plek en baie gasvry.
Janet C - Dec 2021
Overall score
Wonderlik.
Anton B - Nov 2021
Overall score
Skoon, gerieflike en netjiese verblyf met ‘n regte Karooplaas-flair.
Anna-marie B - Oct 2021
Overall score
Ongelooflike groen oase. Pragtig.
Sonette S - Sep 2021
Overall score
Very friendly reception. Beautiful accommodation and a peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs. Pragtige verblyf en rustige omgewing.
Ons sal die verblyf beslis aanbeveel. Groot verskeidenheid voëls en naglewe om te sien. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul P - Aug 2021
Overall score
Overnight on the way home from our holiday on the West Coast.
Lee L - Apr 2021
Overall score
We had an incredible night.
Victor P - Mar 2021
Overall score
Oase in die middel van die Karoo. Die ligging is fantasties en, alhoewel ons slegs oorgebly het vanaf die Kaap kan ons dit definitief aanbeveel vir 'n vakansiebestemming.
Anton P - Mar 2021
Overall score
Aangename atmosfeer op die plaas - huislik en jy voel onmiddellik tuis.
Charlene H - Jan 2021
Overall score
Lovely tranquil setting.
Michael R - Jan 2021
Overall score
Lovely place and well located, but needs polishing.
New Holme Nature Lodge 's response
Hi Michael,
Thanks for this , we will make sure in what room you were and look at the smell. With half our annual rain in one week and 4 trees throwing down huge branches in this storms we are a bit behind with the garden. Though very thankful for the rain. We also jumped form a 30 guest lodge to a 55 guest lodge in 2020 and all gardens , grass and overall look is not 100%. Sorry for this but please test us in 8 months time again. We just had 1654 guest from 1 Dec to 14 Jan ( the best ever) we are broken and will take a 2 week break.
Thanks for keeping us on out toes, we appreciate.
Regards,
pc Ferreira
Leanda S - Jan 2021
Overall score
PC en Marisca doen baie moeite om almal welkom te laat voel.
Philip B - Jan 2021
Overall score
Oasis in die Karoo.
Hendrik B - Jan 2021
Overall score
Ons het lekker gekuier.
Read moreJason M - Jan 2021
Overall score
Warm, homely, attentive service.
Lindi P - Jan 2021
Overall score
Wonderful overnight farmstay on the way to the Garden Route.
Aliche V - Jan 2021
Overall score
Gesellig, rustig en ontspanne.
Annelene De Kock D - Jan 2021
Overall score
Mooiste plek met die meeste Karoogasvryheid.
Susan V - Dec 2020
Overall score
Wonderlike groen oase in die middel van die Karoo.
Rochelle R - Dec 2020
Overall score
Gerieflike, gemaklike rusplek op die lang pad.
Lientjie L - Dec 2020
Overall score
Altyd vriendelik en so lekker plekkie om te ontspan!
Esme V - Sep 2020
Overall score
Pragtige, rustige Karooplaas 7 km van die N1 af.
Theunis P - Jan 2020
Overall score
Lush oasis wonderful hospitality excellent meals.
Heleen S - Jan 2020
Overall score
Delicious and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en rustig.
Kamer is skoon en netjies. Heerlikste aandete. Mense is gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David B - Jan 2020
Overall score
Wat 'n fantastiese plek! Ware Karoo-gasvryheid op sy beste!
Desiree V - Jan 2020
Overall score
Rustig, lekker kos.
Corrie D - Dec 2019
Overall score
Kamers baie skoon en ruim.
Des L - Dec 2019
Overall score
What an awesome, relaxed, homely and friendly place, setting was so peaceful and relaxed and food was incredible.
Karina V - Dec 2019
Overall score
Rus en vrede.
Charlaine A - Dec 2019
Overall score
Ongelooflike plekkie om te bly!
Klaus R - Nov 2019
Overall score
Goeie oorslaapkeuse tussen die Kaap en Gauteng.
Ian B - May 2019
Overall score
Very cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gesellig.
Ons is baie vriendelik deur PC en Bianca ontvang. Die kos was heerlik en die geselskap net so goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lisa V - Jan 2019
Overall score
Great place to stay.
Ingrid W - Jan 2019
Overall score
Baie lekker en maklik.
Adrian C - Dec 2018
Overall score
Eg Afrikaanse gasvryheid
Brenda G - Dec 2018
Overall score
It was wonderful to meet Piet and his family and to learn about his family history, the environment and what they are doing to bring changes to the area.
Coleen H - Dec 2018
Overall score
They were incredibly hospitable and it was a refreshment!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hulle was ongelooflik gasvry en dit was 'n lafenis!
Hulle was ongelooflik gasvry, die kos was hemels en dit was 'n heerlike lafenis na die lang pad! Beveel dit aan! Bly sommer meer as 1 aand en geniet die plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marion V - Jul 2018
Overall score
Unieke oorslaapgeleentheid.
Paul R - Feb 2018
Overall score
Gemaklik!
Marina L - Jan 2018
Overall score
Wonderful oasis in the Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike oase in die Karoo.
Beter diens sal jy nie kry nie. PC het reggestaan vir ons en dit was 'n aand wat ons nooit sal vergeet nie. Maak net seker jy is honger, want die kos is uit die boonste rakke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philip S - Jan 2018
Overall score
Hier het ons 'n familieplaas waar elke lid deel van 'n span uitmaak wat jou welkom en tuis laat voel en langer wil vertoef.
Nadine V - Jan 2018
Overall score
Rustigheid en gasvryheid in die Karoo.
Izelle S - Jan 2018
Overall score
Kos vir die siel.
Sonja B - Jan 2018
Overall score
Klein paradys in Karoo.
Hilda R - Oct 2017
Overall score
Heerlik rustig, stil en naby aan die natuur. Kos uit die boonste rakke - erg Karoo! Gasvryheid soos net in die Karoo te wagte kan wees!
Read moreIlse V - Oct 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Dit was 'n heerlike lafenis na die lang pad. Dankie vir heerlike kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aletta B - Jul 2017
Overall score
Wonderlike rustic ervaring met uitstaande Karookos.
Johan B - Apr 2017
Overall score
Oorslaap op pad Hermanus toe.
Johan V - Apr 2017
Overall score
Fantastic accommodation with above average meals.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese verblyf met bograadse etes.
Verblyf was ongelooflik lekker gewees. Mense is baie vriendelik en die etes was vyfstergehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alex L - Jan 2017
Overall score
Nice Karoo guesthouse.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker Karoo gastehuis.
Ons het nege jaar gelede die eerste keer hier oornag, en dit is nog steeds 'n lekker ervaring. 'n Egte Karoo gastehuis. Dis doodstil in die nag, en die helemruim is vol sterre. PC (eienaar) het ons ontvang en Mariska is die chef. Die kos is baie goed en die eetsaal is tipies Karoo styl. Hanover is in die middel tussen Gauteng en Kaapstad, en is dus uitstekend geleë vir 'n oornagstop. PC neem sy gaste om na die seekoeie te kyk, voëls te kyk of 'n nagrit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albert L - Jan 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Nicole M - Jan 2017
Overall score
A gem.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Juweel van 'n plek.
Heerlike, gerieflike kamers met mooi meubels, 'n lekker swembad en fantastiese aandete in die middel van nêrens. Die dek vir sterrekyk is ook fantasties. Die aanwysings na die plek kan 'n bietjie duideliker gestel word - die afdraai is op linkerkant, 25 km op die N1 vanaf Hanover na Colesberg. Dan ry 'n mens nog 8 km op 'n goeie grondpad na die plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Belinda V - Jan 2017
Overall score
Welkome oase in die Karoo.
Nico J - Dec 2016
Overall score
Very pleasant and relaxing atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename en ontspannende atmosfeer.
Die plaas is 'n oase na 'n warm rit. Die ontvangs is vriendelik en verwelkomend. Die werf, tuin en bome is 'n lafenis vir die siel. Die kamers was ruim, gerieflik en smaakvol ingerig. Die aandete span die kroon. Ons sal beslis graag weer daar wil oorbly. Alhoewel nie noodsaaklik nie, sou ons graag KykNet tot ons beskikking wou hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Glynis S - Nov 2016
Overall score
Great hospitality, stunning food, good location.
Mariette V - Jul 2016
Overall score
Heavenly!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sielskos.
Baie dankie vir PC en Mariska vir die kans wat ons gehad het om te kon deel in julle stukkie hemel op aarde. Dankie vir die melktert wat jy agter ons aangedra het PC en vir die wonderlike getuienis wat jy kom deel het. Mag die Here julle gesin ryklik seën.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda G - May 2016
Overall score
Pragtig, rustig, heerlike kos, wonderlike gasvryheid en 'n lekker ervaring gewees.
Nicola D - Apr 2016
Overall score
A wonderful stop on the way to Cape Town.
Elize M - Mar 2016
Overall score
'n Wonderlike oase in die Karoo.
Lilanie J - Jan 2016
Overall score
Wat 'n groot verassing.
Anthony H - Jan 2016
Overall score
Will never choose it again.
New Holme Nature Lodge 's response
Thank you for your feed back.
Annatjie B - Jan 2016
Overall score
Ons verblyf by Karoo Gariep was perfek.
Rica B - Jan 2016
Overall score
Wonderlik, sielsverkwikkend. Kan dit regtig aanbeveel.
Read moreSybill B - Jan 2016
Overall score
Fantasties!
Marita M - Jan 2016
Overall score
Die huisie was baie netjies en die aandete was heerlik.
Ulrich O - Dec 2015
Overall score
Wonderkike ervaring.
Marina L - Dec 2015
Overall score
'n Oase waar ons nooit weer verby sal ry nie!
Christel R - May 2015
Overall score
Heerlike oornag-ervaring op pragtige plaas.
Melanie G - Feb 2015
Overall score
Uitstekend!
Salome J - Jan 2015
Overall score
Dit was asemrowend!
Jean-pierre R - Jan 2015
Overall score
Ongelooflike mense, lekker Karoo-atmosfeer!
Fanie S - Jan 2015
Overall score
Rustig, skoonheid van natuur, verwelkoming van gaste!
Shaun S - Jan 2015
Overall score
Kort, maar lekker.
Santie V - Dec 2014
Overall score
Skoon en netjies.
Gawie V - Dec 2014
Overall score
Ons het 1 aand oorgebly as ruspunt tussen Mpumalanga en Oos-Kaap
Pieter G - Dec 2014
Overall score
Heerlik!
Sven-peter L - Dec 2014
Overall score
Uitstekende oorstopplek op pad Kaap toe.
Pieter V - Oct 2014
Overall score
Wonderlike gasvryheid!
Clifford G - Aug 2014
Overall score
Very peaceful, wonderful hosts, awesome accommodation and meals ...
Clifford G - Aug 2014
Overall score
Lekke!
Louwrens R - Jan 2014
Overall score
Rustige en vriendelike verblyf!
Marelize P - Dec 2013
Overall score
An absolute gem in the heart of the Karoo!
Carol M - Dec 2012
Overall score
A very warm welcome
- Capacity: 32 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: N1 Highway, Between Hanover / Colesberg, Hanover, 7005, Northern Cape
- All ages welcome