Nine Pinotage
Review Summary
Herman K - Mar 2020
Overall score
Very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam gewees.
Baie netjies en rustig. Presies wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nine Pinotage's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.
Mandie S - Feb 2020
Overall score
Diens 1000!
Nine Pinotage's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker om julle gesin by ons te hê.
Jacques D - Feb 2020
Overall score
Was 1 night. Very clean and quiet. Really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 1 nag. Baie skoon en rustig. Het dit baie geniet.
Dit was net 1 aand. Het 2 uur ingeklok en was uit 10uur die volgende oggend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nine Pinotage's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Wouter M - Jan 2020
Overall score
Skoon en netjiese verblyf teen uiters bekostigbare prys.
Nine Pinotage's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer!
Fanus H - Sep 2019
Overall score
Die beste ooit, alles wat nodig is, netjies en gerieflik!
Nine Pinotage's response
Baie dankie oom en tannie vir die goeie, positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer by ons te hê.
Alles wat mooi is.
Albie en Henlie Viola
Toppie S - Sep 2019
Overall score
Fantasties.
Nine Pinotage's response
Baie dankie, Toppie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en is baie bly jy het ons verblyf geniet.
Jopie B - Sep 2019
Overall score
Oornagplek sonder weerga!
Nine Pinotage's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer, oom Jopie. Dit word opreg waardeer!
Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Albie en Henlie
Lizelle H - Aug 2019
Overall score
Uitstekend.
Nine Pinotage's response
Baie dankie Lizelle! Dit was só lekker om jou by ons te akkommodeer. Alle voorspoed vir die pad vorentoe.
Vriendelike groete,
Albie en Henlie Viola
Fiena G - Aug 2019
Overall score
Al die ekstras wat beskikbaar was, was wonderlik. Selfs water en koeldranke en skyfies beskikbaar teen 'n billike fooitjie.
Nine Pinotage's response
Baie dankie Fiena, vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit was lekker om julle by ons te huisves en dankie dat julle ook wonderlike gaste was.
Hoop om julle gou weer by ons te ontvang.
Groete,
Albie en Henlie Viola
Lizel H - Aug 2019
Overall score
Fantastic!
Nine Pinotage's response
Thank you Lizel!
You were a wonderful guest.
Look forward to accommodating you again in September.
Kind regards,
Albie & Henlie Viola
Shani D - Jul 2019
Overall score
Skoon, vriendelike diens, baie gemaklike bed.
Nine Pinotage's response
Baie dankie Shani vir die positiewe terugvoering en julle ondersteuning. Julle was wonderlike gaste. Plek mooi skoon en netjies agter gelaat en maklik gekommunikeer.
Ons hoop om julle weer by ons te hê in die toekoms.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Pinotage Street, Malmesbury, 7299, Western Cape
- All ages welcome