The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at No. 4 Duke Street | TravelGround
+35

No. 4 Duke Street

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for No. 4 Duke Street
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Noluthando B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noluthando B

Lovely place.

Loved the area. Beautiful and quiet. Friendly people as well.

Thys G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys G
With spouse/partner

Heerlik gerus. Gewens ons kon langer bly.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby winkels en geskiedkundige besienswaardighede en dit is maklik om die see daarvandaan te bereik. Die woonstel is gerieflik ingerig met selfs 'n wasmasjien en droër. Ons beveel dit sterk aan.

Frans R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans R
Individual traveler

Baie lekker sentraal geleë - die plek het 'n "home feeling".

Die eenheid was goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het vir my week se verblyf. Lekker veilig en privaat met veilige parkering.

Charles S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles S
With spouse/partner

Lekker.

Lekker kuierplek. Alles is naby.

Jakes P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes P
With spouse/partner

Beste waarde vir geld en aangename hulpvaardige mense

Baie mooi plekkie. Baie sentraal.

Lindsey C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindsey C
With spouse/partner

Felt like a home away from home.

Tranquillity at its best.

Marco M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco M
With spouse/partner

Was die beste ooit.

Ons het onsself gate uit geniet, perfekste ooit, mooi view van Mosselbaai.

Ronel B - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ronel B
With spouse/partner

Was baie lekker gewees, het alles wat mens nodig het vir 'n kort of lang vakansie.

Baie lekker ingerig, hulle het aan als gedink vir 'n kort of lang blytyd. Vriendlike diens en het moeite gedoen om seker te maak ons weet waar alles is en het hulself beskikbaar gestel indien mens iets sou benodig.

Emil B - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emil B
With spouse/partner

Ons het nie die eienaar ontmoet nie, maar andersins was ons verblyf lekker. Die badkamer is redelik beknop, maar aangesien dit net twee maal per dag gebruik word, het dit ons nie gepla nie.

Ons het gaan kyk of ons permanent daar wil woon.

Danie J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie J
With spouse/partner

Lekker stil en cosy plekkie.

Lekker geslaap. Lekker gebly. Veilig en rustige. Waarde vir geld.

Rudie V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rudie V
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly. Pragtige uitsig en baie gerieflik. Alles wat jy nodig het.

Ons het werklik tuis gevoel. Kon heerlik ontspan en geniet. Mooi omgewing. Vriendelike gasheer. Dit was 'n lekker belewenis.

Deon S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Baie goed toegerus en netjies. Lekker gebly.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Denise O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise O
With spouse/partner

Excellent.

Very nice welcome. Lovely, clean and quiet accommodation. We definitely will be back on the next visit to Mossel Bay.

O'risha P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
O'risha P
With spouse/partner

Baie lekker, rustig, ontspanningsgeriewe, veilig etc.

Sien sterre.

Koos S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos S
Individual traveler

Skoon, netjies en puik diens. Dankie Nick!

Van ontvangs tot vertrek was alles in plek. Sal beslis weer daar wil gaan bly!

No. 4 Duke Street's response

Dankie vir die mooi resensie, Koos.

No. 4 Duke Street
From R235
per night (sleeps 2)
From R235
per night (sleeps 2)
From R235
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Duke Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R235  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.185812302285 22.139001967459
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!