No17 on Mile16
Review Summary
Maryna M - Oct 2020
Overall score
Die huisie is lieflik en knus en die verskeidenheid kuierareas in heerlik ingerig.
Jan Z - Sep 2020
Overall score
Was 'n heerlike naweek.
Cherise A - Aug 2020
Overall score
Idyllic getaway in tranquil setting.
Shirley V - Mar 2020
Overall score
Stunning.
Joanne D - Jan 2020
Overall score
Die verblyf was wat ons verwag het en nog meer! Perfek geleë. Die kuier area skep 'n ongelooflike atmosfeer so saam met die klank van die see.
Willem H - Nov 2019
Overall score
Gemaklike woning met alles om 'n wonderlike wegbreek te verseker.
Eric A - Oct 2019
Overall score
Most enjoyable break away long weekend!
Doriska P - Sep 2019
Overall score
It is a nice home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n lekker kuierhuis!
Ons het die naweek vreeslik geniet. Die huis is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Beste huis wat ons nog gehuur het!.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael D - Jul 2019
Overall score
Keys for the house was the only issue, not where they were supposed to be.
Nerien C - Jun 2019
Overall score
Nice quiet, Jacuzzi was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig, Jacuzzi was heerlik!
Netjies en goed toegeruste huis met lekker baie braaiplek en sitplek. Kinders het die Jacuzzi gate uit geniet. Eienaar het goeie inligting gegee en als was mooi op hul plek. Ons sal beslis weer kom kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denver M - Apr 2019
Overall score
Great spot with friends and family.
Annemie D - Apr 2019
Overall score
Ongelooflike huis in fantastiese ligging.
Read moreWynand B - Apr 2019
Overall score
Relaxing en fun.
Chris T - Mar 2019
Overall score
Rest and peace.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rus en vrede.
Ons verblyf en lekker kuier was heerlik. Die huis het alles en nog meer. 'n Pragtige, ongerepte strand wag net oor die duin. Ruim leefarea met 'n binne-braai, as die weer nie wil saamspeel nie. Die onderdak-buitebraai-geriewe is baie gerieflik en die pizza-oond is 'n treffer. Die Jacuzzi was die cherry op die koek. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak. Indien moontlik moet jy net jou eie kosse saam neem. Die plaaslike supermark is duur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annalize S - Mar 2019
Overall score
Fantasties!
Francois E - Jan 2019
Overall score
'n Lekker rustige plek om te kan ontspan en om die draai van die Kaap af!
Read moreJanine D - Jan 2019
Overall score
Aangenaam.
Read moreMarina D - Jan 2019
Overall score
Ontspanne atmosfeer en heerlike buitekuiers.
Paulina G - Dec 2018
Overall score
Awesome. Dit was fantasties. Baie dankie Wernich en Erika
Chris D - Jul 2018
Overall score
We absolutely loved our stay there and will definitely be back again!
Read moreNicky G - Apr 2018
Overall score
Close to beach and lovely place.
Vera C - Mar 2018
Overall score
Everything you wish for!
Meagan S - Dec 2017
Overall score
It was a great location for a break away.
Natasha M - Nov 2017
Overall score
It is the best place 2 unwind and relax and to have fun with your kids.
Jp D - Oct 2017
Overall score
What a fantastic home, with everything you need and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n fantastiese huis, met alles wat jy nodig het en nog meer.
Ons het baie lekker gekuier in huis. Huis is kindervriendelik en met Jacuzzi kan jy heerlik ontspan en terug lê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Joanne M - Aug 2017
Overall score
Lovely clean, and welcoming home, close to the beach.
Denell N - Jul 2017
Overall score
Unforgetable, was such a nice getaway weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlik, dit was so 'n heerlike wegbreeknaweek.
Baie netjies en al die inklok en uitklok reëlings was baie goed georganiseerd. Ons sal vir seker weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estee G - May 2017
Overall score
Fantastic location with breathtakingly beautiful beaches, just a stone's throw from the most beautiful house in a secure estate.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese ligging met asemrowende mooi strande, 'n klipgooi vanaf die pragtige huis in veilige landgoed.
Baie netjiese huis met alles wat jy nodig het vir selfsorg-vakansies. Die strand is letterlik 'n klipgooi van die huis net anderkant die duin. Die strand is pragtig en die kinders het heeldag baljaar en selfs die koue water aangedurf. Daar is verskeie aanloklikhede in die area en ons het nie ver gery vir wynproe, olywe en "craft beer" nie. Dit is regtig 'n skat op die Weskus! Laat miskien die kliënt net weet dat jy wel kan vra vir daaglikse skoonmaakdiens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize A - Mar 2017
Overall score
Dit was verfrissend om te sien die werklikheid doen die foto's gestand.
Read moreDirk H - Feb 2017
Overall score
Convenient and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en mooi.
Aangename en vriendelike verblyf. Sal enige tyd weer van die huis gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gideon V - Nov 2016
Overall score
Lovely peaceful weekend.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige naweek.
Ons was 'n groep van 6 volwassenes wat hier vir 'n naweek gebly het. Die huis is gerieflik en skoon en goed ingerig. Dis loopafstand van die strand (net oor die duin). Alle reëlings was effektief en betyds getref deur LekkeSlaap en die eienaar. Omdat daar bouwerk in die omgewing aan die gang is, het ons effens onveilig gevoel as gevolg van al die bedrywighede in die dag. Daarna was dit veilig. Dit is 'n tydelike probleem. Ons het dit baie geniet, baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suritha D - Oct 2016
Overall score
Comfortable, spacious, cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, ruim, gesellig.
Die huis is goed toegerus, geriewe is uitstekend. Enigste teleurstelling was dat ons nie die binnebraai kon gebruik of vuurmaak in die kaggel nie - veral omdat dit nogal koud was - maar ons verstaan die rede daarvoor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Catharina Margaretha M - Aug 2016
Overall score
Lovely! Very relaxed and a little secluded for a wonderful getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik! Baie rustig en effe afgesonder vir 'n heerlike wegbreektydjie!
Baie goeie ondervinding gewees! Heerlik om effe afgesonder te wees en met die natuur so na aan jou - baie spesiaal!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suryn Z - Mar 2016
Overall score
Ongelooflik!
Chanelle V - Jan 2016
Overall score
Beautiful, spacious, great for entertaining a big group of people.
Corne D - Oct 2015
Overall score
Absoluut briljant!
Mariaan G - Oct 2015
Overall score
Dit was baie lekker en sal enige tyd weer daar wil bly!
Karien M - Jul 2015
Overall score
Baie mooi plek.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Ocean Front Quay, Mile 16 Private Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Western Cape
- All ages welcome