No.2
Review Summary
André D - Mar 2020
Overall score
Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis waarde vir geld.
Baie netjies, goed geleë, veilig en naby al die groot sentra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koos N - Feb 2020
Overall score
Comfortable and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik gerieflik.
Het kinders naby die verblyf pas my.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tollie V - Dec 2019
Overall score
Baie mooi plek en Pauline was baie behulpsaam.
Hannelie W - Dec 2019
Overall score
Clean, neat, safe and good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, veilig en goeie ligging.
Goeie gehaltetoiletware, koffie en beskuit. Sou verkies het dat ons vooraf ingelig was dat die plek net een keer per week skoongemaak word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle E - Nov 2019
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Elsabe F - Aug 2019
Overall score
Beveel die verblyf by No.2 definitief aan.
Magda V - Aug 2019
Overall score
Very convenient and clean. Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en skoon. Waarde vir geld.
Pauline was uiters hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer hier bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise S - May 2019
Overall score
Superb!
Carina F - May 2019
Overall score
Elegant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Elegant.
Ligging was uitstekend, eienaar was vriendelik en behulpsaam. Oulike opmaak van perseel met gebruik van tjoklit, beskuit, swiets, shampoo, conditioner, stort was ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
No.2's response
Dankie Carina,
Bly jy het jou verblyf geniet, sterkte vir jou, hoop 'n blink en voorspoedige toekoms wag op jou!
Celise B - Apr 2019
Overall score
Pragtige, netjiese en stylvolle akkommodasie met ‘n beeldskone natuurskoon!
Dewald E - Feb 2019
Overall score
The most beautiful and the best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Als van die heel mooiste en beste.
Gasvrou vriendelik en professioneel. Privaat en veilig. Aantreklik moderne en gerieflike interieur. Eetplek beskikbaar binne landgoed by gholfklubhuis. Wel trappe om te klim tot by voordeur van eenheid, vir wie dit moeilik sou wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan M - Feb 2019
Overall score
Stylish and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stylvol en netjies.
No.2 het ons verwagtinge heeltemal oortref. Die plekkie is baie stylvol en netjies ingerig en baie skoon. Definitief waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
No.2's response
Baie dankie, Susan.
Craig P - Feb 2019
Overall score
Would definitely recommend it to family and friends.
Ruan H - Feb 2019
Overall score
Had a lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie netjiese plekkie. Mens kan sien die eienaar doen moeite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
No.2's response
Bly jy het dit geniet. Dankie, Ruan
Awanda V - Dec 2018
Overall score
Very nice and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en netjies.
Baie lekker gebly, die plekkie is lekker sentraal geleë en baie veilig. Baie netjies en elegant en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
No.2's response
Baie dankie, Awanda.
Gerrit H - Nov 2018
Overall score
No.2 is perfek vir alles, die kamer is 'super' met regte koffie en groot TV met DStv en baie veilig.
No.2's response
Baie dankie, Gerrit.
Groete,
Pauline
Brenda M - Oct 2018
Overall score
No 2 is a very nice place to be. I'll definitely book with you again.
No.2's response
Thank you so much Brenda. An additional dustbin was included in the room
Regards
Pauline
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 65 Monte Carlo Drive, Centurion Golf Estate, Highveld, 0157, Gauteng
- All ages welcome