The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nommerpas | TravelGround
+4

Nommerpas

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 51 reviews for Nommerpas
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Sandra C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra C

Gerieflik, netjies en skoon! Sal beslis weer hier bly! Gasvryheid en vriendelikheid van Broekies was eerste klas!

Sal beslis weer gebruik!

Lizelle V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
Family with young children

Fantasties

Die eienaars is ongelooflike hartsmense. Hulle sien ons beslis weer.

Sune S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sune S
Family with teenagers

Fantasties, kos vir die siel!

Nommerpas is 'n juweel van n plekkie! Alles was skoon en netjies en die huis bied alles en meer wat jy nodig het! Ons is so vriendelik ontvang en die eienaars is dierbare mense.

Pmc S - May 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pmc S
With spouse/partner

We enjoyed our stay in their family holiday house.

It is more of a family holiday house than a guest house. Too many personal (family) items and millions of shells everywhere. The daily rate is very good and the hosts are very friendly.

Karel S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel S
With spouse/partner

Friendly hosts, helpful hosts.

We enjoyed our stay at Nommerpas, neat tidy, clean, friendly hosts, helpful hosts indeed.

Carene M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carene M
Family with teenagers

Naweekwegbreek

Gasvrye mense. Vriendelike, veilige en goed toegeruste verblyf. Sal aanbeveel vir vriende en familie.

Mareli D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mareli D
With spouse/partner

Nommerpas se ligging is puik. Binne bereik van alles.

Baie netjies en skoon. Goed geleë en privaat. Goeie waarde vir geld.

Avril C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Avril C
With friends

Nommerpas was asemrowend.

Die seelug was ongelooflik en wat so lekker was, is dat dit loopafstand na die see was.

Bianca V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bianca V
Family with young children

Baie lekker.

Dit was 1 van die beste plekkies waar ek al in gebly het. Die eienaars is die vriendelikste mense ooit. Ons het vreeslik lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Johan L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
Family with teenagers

Soos altyd kon ons weer die batterye herlaai.

Dit is stapafstand vanaf die strand vir Vitamine See. Sal beslis Nommerpas aanbeveel.

Jan N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan N
With spouse/partner

Net lekker.

Absolute gasvryheid, mense gaan uit hul pad om te help.

Ashley K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley K
Family with teenagers

Die huis het fantastiese karakter en gesin geskiedenis.

Sal definitief weer gebruik maak van nommerpas.

Retha G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Retha G
With spouse/partner

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Het baie lekker gekuier en gerus. Oom Broekies en Tannie Magriet is gasvry en vriendelik. Laat mens baie welkom voel. Sal beslis aanbeveel. Kan nie wag vir volgende besoek aan Nommerpas.

Paul T - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul T
Family with young children

Was fantasties.

Eienaar was baie gasvry.

Lomarchia A - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lomarchia A
With spouse/partner

Value for money.

Very friendly couple, quiet area, will go back anytime and recommend anyone to go. Thank you so much for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir jou geld.

Baie vriendelike paartjie, rustig omgewing, sal enige tyd weer teruggaan en beveel enige een aan om te gaan. Baie dankie vir julle gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kumie J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kumie J
With spouse/partner

As nice as visiting Grandma Sea.

The friendly warmth of the house unfolds from the moment you walk in. Just like at Grandma Sea's house, everything needed for a nice weekend or holiday is available. Games, books, tripod and a nice braai area under a big shady tree in the back garden. Our dogs also enjoyed the visit. Will definitely go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

So lekker soos om vir Ouma See te gaan kuier.

Die huis se vriendelike hartlikheid ontvou mens van die oomblik wat jy inloop. Net soos by Ouma See se huis is alles wat nodig is vir 'n lekker naweek of vakansie beskikbaar. Speletjies, boeke, driepootpot en 'n lekker braai-area onder 'n tamaai groot skaduwee boom in die agter tuin. Ons honde het die kuier ook baie geniet. Sal beslis weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Simone M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone M
Family with young children

Very peaceful.

If you're looking to get away from the hustle and bustle of the city, this is the place to go. It is peaceful with only the sound of the waves and birds. We could enjoy ourselves without disturbance from the owners. I will definitely go again. Thank you Broekies and Magriet!

Carol L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Carol L
With spouse/partner

Very clean, unfortunately did not supply towels but our hosts were extremely friendly and welcoming.

I will recommend this location with a smile.

Janobia A - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janobia A
Family with young children

We experienced a tranquil, away from the noise and rush of city life at Nommerpas.

Many thanks to Broekies and wife. My family and I were very warmly welcomed and greeted. Your house is beautiful, and the walk down the beach was refreshing. My kids weren't bored once. I recommend Nommerpas to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het 'n rustige, weg van die geraas en gehaas van die stadslewe by nommerpas ervaar.

Baie dankie aan Broekies en vroulief. Ek en my gesin was baie vriendelik verwelkom en afgesien. Jul huis is pragtig, en die stappie af strand toe was lekker verfrissend. My kinders was nie een keer verveeld nie. Ek beveel Nommerpas aan almal aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elbie F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbie F
With spouse/partner

Pragtig, skoon, netjies en voldoen aan ons vereistes. Ons het getoer, oornag, en is die volgende dag verder.

As jy wil wegkom van die gewoel, en 'n paar dae rustig wil wees, is hierdie die ideale plek. Mooi, skoon, netjies, ten volle toegeruste kombuis, met 'n pragtige uitsig oor die berge. Alles is daar vir 'n selfsorg-eenheid. Van die teerpad tot op die plaas vat nogal 'n rukkie, met 'n paar hekke op die tweespoor-paadjie, wat oop en toe gemaak moet word. So, sorg dat jy voor donker daar kom. ‘n Lieflike uitsig, geen geraas, en baie veilig.

Nakita H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nakita H

Awesome!

Die oom en tannie was amazing! Hulle het ons so welkom laat voel! So 'n mooi ou huisie en so naby aan die see.

Johan L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
Family with teenagers

Absoluut huislik en lekker!

Broekies en Magriet het werklik hier 'n tuiste geskep vir die moeë reisiger/vakansieganger. As jy een maal hier tuis was dan sal jy keer op keer terugkom, want dit is 'n ware oase van rus. Ons het klaar bespreek vir ons volgende wegbreek.

Jennifer I - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer I
With spouse/partner

Fantastic, best ever.

Everything was perfect. There was even space for our 2 Yorkies to run around in the garden. This has been one of the best place we've stayed at for our annual fly weekend and we'd definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, beste ooit.

Alles was perfek gewees, daar was tot 'n speelarea vir ons twee Yorkies wat saam met ons gaan en hulle het omtrent lekker baljaar in die tuin. Dit was nou een van die beste plekke waar ons nog gebly het vir ons jaarlikse "vliegnaweek" en ons sal beslis weer daarheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan F
With friends

Fantastic.

Nommerpas is definitely worth it to find rest for your soul and is also economical.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Nommerpas is beslis die moeite werd om rus vir jou siel te vind en is ook ekonomies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J
With spouse/partner

Fantasties.

Ons is vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon. Het baie lekker gebly en gasheer het gereeld ingeloer om te vra of ons nog gelukkig is. Het ons tyd geniet. Waarde vir geld en sien uit na ons volgende besoek aan Nommerpas.

Annalize B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize B
Family with teenagers

Lovely.

First time in Hermanus. Oom Broekies and his wife were very hospitable. Holiday home very well equipped and within walking distance from the sea and cafe. Will definitely book there again and for longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Eerste keer in Hermanus. Oom Broekies en sy vrou baie gasvry. Vakansiehuis baie goed toegerus en binne loopafstand van die see en kafee. Stil omgewing en veilig. Sal beslis weer daar inboek en vir langer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Celeste B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste B
With friends

Die verwerlkoming is baie goed gedoen, sal enige tyd iemand hier aanbeveel.

Baie goeie diens gekry, lieflike mense wat die plek besit, sal enige tyd hier die plekkies aanbeveel.

Marchell V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marchell V
Family with teenagers

Rustige vakansie.

Wat 'n lekker vakansiehuis! Skoon en netjies. Ons kon lekker privaat braai, en het nie eers geweet van die eienaars nie. Teen hierdie prys sal ek oorweeg om elke naweek daar te gaan bly. Puik diens. Julle sal ons vir seker weer sien.

Marieta D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta D
Family with young children

Everything speaks of love.

We had a wonderful stay at Nommerpas. The accommodation is spacious and everything you need is there. The furniture and ambience is reminiscent of your grandparents' home, but everything is operational and useful. Our hosts were there when needed, but never intruded (seeing as they also live on the property). The house speaks of a history of family and love, evidenced in photographs on the walls. The ocean is nearby and it is easy to navigate the area to visit the winelands and other attractions. We will gladly visit again.

Erika H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika H
With spouse/partner

Heerlik en rustig.

Heerlik en rustig gebly in Nommerpas. Baie vriendelike en aangename eienaars.

Natasha S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with young children

Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Skoon en netjiese verblyf.

Eienaars was akkommoderend en vriendelik. Huis weg van die huis. Ons tweede huis.

Irvan J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irvan J
Family with young children

It was a wonderful holiday.

I would like to thank the Van Broekhuizen's for their hospitality. They are were wonderful hosts. It was like home away from home for us. Everything you needed was available at hand. The board games kept us entertained. The kids enjoyed themselves with outdoor play too. With the beach just down the road, it is a wonderful holiday house. We will definitely visit again.

Anschen S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anschen S
Family with young children

Ons huisie by die see.

Dit was wonderlike tyd in Nommerpas. As gesin kon ons weer mekaar vind en die rustigheid en natuurskoon geniet. Die huis, gasvryheid en die heerlike rusk was 'n bonus.Baie dankie oom Broekies en Tannie Magriet dat ons 'n stukkie van julle ruimte kon deel. Dit het my so teruggeneem na "my ouma se huis", weereens baie dankie vir die mooi herinneringe wat dit kon prikkel.

Margo B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo B
Family with young children

Peaceful and just what we needed.

My grandchildren enjoyed it, we will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en net wat ons nodig gehad het.

My kleinkinders het hulle geniet, ons sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rentia B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia B
With spouse/partner

Quiet, peaceful.

Well equipped, had a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustig.

Goed toegerus, baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Absalon S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Absalon S
Family with teenagers

Peaceful, relaxing time.

Reception was very friendly. Uncle Broekies and Auntie Magriet made us feel welcome. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, ontspanne tyd gehad.

Ontvangs was baie vriendelik. Oom Broekies en Tannie Magriet het ons welkom laat voel. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter J
With spouse/partner

Excellent accommodation.

Very well greeted and place was neat and clean. If you forgot something at home, chances are that Nommerpas will have it. The place is well decorated. You get more than your money's worth. There are books, games and much more just a stone's throw from the ocean. Will strongly recommend it. Environment is very tranquil and we felt safe the whole time. Better than our expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitklop verblyf.

Baie goed ontvang en plek was netjies en skoon. As jy toevallig iets by die huis vergeet het is die kanse goed dat jy dit in Nommerpas sal vind. Die plek is goed ingerig. Jy kry meer as waarde vir geld. Daar is leesboeke, speletjies en nog baie meer 'n hanetree van die see. Sal dit sterk aanbeveel. Omgewing is baie rustig en ons het altyd veilig gevoel. Ons verwagting was oortref.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marieke F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieke F
Family with young children

Comfortable house with everything you need for a nice holiday.

We had a great stay in this well equipped house. Very friendly and helpful owners. The house is in a quiet part of the suburb and walking distance to the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike leefhuis met alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie.

Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste huis. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis is in 'n rustige deel van die woongebied en stapafstand na die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joey K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Joey K
With spouse/partner

A bit old.

Kitchen, 9 utensils, is quite poor but nice, relaxing place. No garage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie oud.

Kombuisgereedskap (9 utensils) baie swak, maar lekker rustig. Bekommernis oor geen garage.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Milla D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Milla D
With spouse/partner

Dit was fantasties!

Dit was baie lekker. Die verblyf is netjies en maklik om te kry. Dis lekker gerieflik en loopafstand van die see.

Tracey B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey B
Family with teenagers

A lovely holiday with my children.

The house is owned by such a lovely couple. So eager to make sure we had all we needed and to assist where they could. My kids and I had a wonderful time. The kids were occupied for hours with the variety of games, cards, etc at their disposal to play. They could run around and be children. It was nice to be close to the beach and to feel safe and secure at all times. We had a lovely, restful break and are looking so forward to our holiday there in October.

Juanita C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Juanita C
Family with young children

Was heerlik so naby die strand en die huis is ruim en goed toegerus.

Ons het 'n heerlike week by Nommerpas gehad. Die huis is ruim en goed toegerus en ons is baie warm verwelkom. Die see is net 'n blok se stap en was heerlik om in die aande die branders te hoor. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Elaine S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine S
Family with teenagers

Fantastiese, bekostigbare verblyf.

Nommerpas was beslis nommerpas vir ons. Oom Broekies en Tannie Magriet het ons met op arms verwelkom. Alles was perfek. Ons het regtig net handdoeke, klere en kos benodig vir ons verblyf. Daar was tot speletjies om ons besig te hou! Absoluut die moeite werd en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Frederick B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick B
With spouse/partner

Baie vriendelik.

Sien gerus die sterre.

Ernst V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst V
Family with young children

Uitstekende plekkie.

Baie hartlike verwelkoming deur eienaar. Alles vir ons verduidelik en tyd geneem om vir ons alles te wys. Gevoel of ons by ons eie huis is alles was netjies en skoon. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid.

Edwin L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Edwin L
With friends

Dit was baie goed gewees.

Vriendelike ontvangs deur Oom Broekies en Tannie Magriet. Die huis was skoon en netjies. Alle geriewe was goed gewees. Die strand is stapafstand vanaf die huis. Ek sal definitief weer daar tuisgaan in die toekoms.

Vanessa P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa P
Family with teenagers

Besonder gerieflik en rustig, met 'n baie gawe gasheer en gasvrou.

Dit was verfrissend om in 'n ouer, meer tradisionele huis tuis te gaan, met groot vertrekke en baie karakter. Vir iemand wat graag betreklik gesofistikeerde nie-fiksie en goeie fiksie lees, is die boekery 'n fees. Die ligging is baie goed vir strand toe gaan en walvisse kyk. Die baba uiltjies in die groot boom buite was 'n bonus. Die gasheer en gasvrou is baie hulpvaardig en verwelkomend.

Sune K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sune K
With friends

Baie tevrede.

Die verblyf was gemaklik, en baie huislik.

Chris / Coleen T - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris / Coleen T
With spouse/partner

Dit was 'n fees om te kuier in Nommerpas!

Aangename mense en wat 'n lekker plekkie. Het elke aand heerlik geslaap met die see ver op die agtergrond, ons sal beslis weer by hulle bespreek.

Hangelique D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hangelique D
With friends

Absolute wonderlike, huislike gevoel.

Ons kon nie vir gemakliker en rustiger verblyf gevra het nie. Lieflike gasvryheid en vriendelikheid. Ons sal definitief weer in Nommerpas gaan bly.

Junré M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junré M
Family with teenagers

Stapafstand van see, baie goed toegerus en veilige, toe, groot erf vir honde.

Nommerpas is baie goed toegerus. Alles wat jy in 'n huis en kombuis kan benodig is daar. Die plek het baie vriendelike eienaars. Die erf is heeltemal toe en lekker groot, so ons 3 klein hondjies was baie veilig. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

From
R500
per night (sleeps 4)
From
From R500
per night (sleeps 4)
From
R500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Disa Street, Sandbaai, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYjJhMjY1LWYzNDQtNGRmNi1hMDA5LTQxZTk0ZDE5NjlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night(sleeps 4) 51 5 1 5 2 Disa Street Sandbaai 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.420202217099 19.18812315264
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!