The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ocean Bed | TravelGround
+8

Ocean Bed

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 30 reviews for Ocean Bed
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Chandelle N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chandelle N
On business

Very peaceful.

Was a great experience, enjoyed every moment, great location.

Ocean Bed's response

Thank you for the beautiful positive review. It was an absolute pleasure meeting and accommodating you. Hope to see you soon again, you are always welcome here with us and if you need to get away, you know where to go to. Have an awesome day.
Melinda

Ocean Bed
Ruhan G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruhan G
Family with young children

Vriendelike eienaar.

Plek waar jy kan rus en ontspan, naby aan Oos-Londen en strande. Sal dit enige tyd aan iemand aanbeveel.

Ocean Bed's response

Baie dankie Ruhan. Dit was n plesier om julle pragtige mense te ontmoet en huisves en julle is altyd welkom hier by ons. Melinda

Ocean Bed
Mandre D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandre D
On business

Uitstekende waarde vir geld.

Perfek vir ‘n rustige verblyf in ‘n vriendelike omgewing.

Ocean Bed's response

Baie dankie Mandre, vir die pragtige en positiewe reaksie. Ek waardeer dit opreg. Dis altyd aangenaam om nuwe gaste by ons Ocean Bed familie aan te las. Weereens dankie.

Ocean Bed
Marius B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
Individual traveler

Baie lekker en privaat in kort kennisgewing

Baie neetjiese plek en vriendelike diens

Riaana B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaana B
Individual traveler

Fantastic.

Melinda is a heart person and always carries the interests of her guests at heart. I was welcomed with open arms, the staff were all friendly and the service was just exceptionally good. I can't wait to go there again in May. You're at the sea, it's quiet, safe - people ride bikes and you see people walking around. It's definitely a place to go on holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Melinda is 'n hartsmens en dra haar gaste se belange altyd op die hart. Ek was met ope arms ontvang, die personeel was almal vriendelik en die diens was net uitsonderlik goed. Ek kan nie wag om weer Mei-maand soontoe te gaan nie. Jy is by die see, dis rustig, veilig - mense ry op fietse rond en oral sien jy mense rondstap. Dis beslis 'n plek om te gaan vakansie hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ocean Bed's response

Hi Riaana,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Dit was 'n absolute plesier om jou te ontmoet. Ek dra ook die wense en groete oor aan almal wat met jou verblyf hier in ons pragtige dorpie te doen gehad het, oor. Jy is altyd welkom, sien jou binnekort weer.

Veilig wees,
Melinda

Ocean Bed
Mark M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark M
On business

Cool place.

Had a relaxing stay there. Great hosts.

Ocean Bed's response

Hi Mark,
Thank you for your kind words and positive review. It was an absolute pleasure to meet and accommodate you, looking forward to accommodating you again in future, travel safely.
Melinda, OceanBed.

Ocean Bed
Zelda M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda M
Family with young children

Geen rede om verveeld te wees nie!

Ocean Bed is loopafstand vanaf die strand waar mens elke dag iets nuuts van die natuur kan gaan leer. Kinders kan ure lank op die strand en rotse baljaar. Baie visvang plek! Besoek gerus Python Park en Akwarium - Oos-Londen. Na 'n dag vol pret kan jy met 'n geruste hart veilig terugkeer na Ocean Bed. Melinda is 'n wonderlike gasvrou en sy het ons elke dag laat tuis voel. Twee weke het te vinnig verby gegaan!

Ocean Bed's response

Baie dankie vir die pragtige kommentaar Zelda, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ontmoet. Ai, ek verlang al klaar!
Tot volgende keer en groete aan jou pragtige gesin.

Ocean Bed
Karen P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen P
With spouse/partner

Met all the requirements.

Hospitable. Comfortable. Good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan al die vereistes.

Gasvry. Gerieflik. Goeie ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ocean Bed's response

Baie dankie Karen,
Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en huisves. Julle is altyd welkom hier by ons, geniet julle kuiertjie met die kinders.
Melinda

Ocean Bed
Gert V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert V
Family with young children

By lekker verby.

Gasvrou, Melinda, regtig iets besonders. Vriendelik, spontaan en het 'n oor vir gaste. Slaapeenhede baie netjies ingerig en skoon. In 'n veilige omgewing. Baie toeganklik tot die hoofstrand. Buite-area skoon en netjies ingerig. Genoeg sitplek rondom swembad en genoeg braaiers en roosters.

Ocean Bed's response

Baie dankie vir die mooi verwysing, dit was n absolute plesier om julle te huisves, kan nie Wag om julle weer te sien nie, julle is altyd welkom hier by ons.
Melinda

Ocean Bed
Jaqueline W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaqueline W
With spouse/partner

Lekker.

Verblyf gerieflik, niks meer nodig as jy bedags op strand is en die omgewing verken nie. Is rêrig stapafstand van inkopiesentrum en strand.

Ocean Bed's response

Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer opreg. Was aangenaam om julle te huisves en ontmoet, tot volgende keer. Melinda

Ocean Bed
Yolandé W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolandé W
Family with young children

Clean, friendly and safe place to stay.

Kind, clean en welcome stay.

Ocean Bed's response

Goeiedag Yolande.

Baie dankie, dit was 'n absolute plesier om julle mensies te ontmoet en huisves, tot volgende keer.

Ocean Bed
Linda B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

Convenient. Very nice. Very neat.

Hospitality 100%. Neat. Will recommend it to anyone. Very private. Excellent accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik. Baie lekker. Baie netjies.

Gasvryheid 100%. Netjies. Sal aanbeveel vir enige iemand. Baie privaat. Uitstekende verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ocean Bed's response

Baie, baie dankie Linda en Gerhard. Dit was 'n absolute plesier en seën om julle mensies te kon ontmoet en huisves. Ek glo ons gaan nog baie lank kontak hou. Weereens dankie, julle is dierbare mensies.

Ocean Bed
Manuela Z - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manuela Z

Beautiful, practical layout and design, super friendly and helpful service.

Perfectly clean with super comfortable beds. Hostess very helpful and friendly.

Ocean Bed's response

Hi.
Thank you so much for this beautiful review. It was an absolute pleasure meeting and accommodating you two crazy, yet lovely ladies. You are always welcome. Till next time.
Melinda :)

Ocean Bed
Lina S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lina S

The accommodation was great.

We got a friendly welcoming on arrival. The place was great for my son and I, very safe, relaxing, neat and clean. We would gladly stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was lekker.

Toe ons daar aankom was ons baie vriedelik ontvang, die plekkie was lekker net vir my en my seun, dit was veilig, rustig baie netjies en skoon. Ons sal met liefde enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ocean Bed's response

Baie dankie Lina, dit was 'n absolute plesier om julle mensies te ontmoet en huisves. Jy is 'n baie spesiale mensie en julle 2 is altyd welkom.

Ocean Bed
Marise F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marise F
Family with young children

Heerlik!

Sien die sterre.

Ocean Bed's response

Dankie vir die pragtige resensie Marise. Dit was 'n absolute plesier om julle mensies te huisves, die see roep jou jong, was die afgelope paar nagte baie luidrugtig en ongelooflik sterk see reuk. Weereens dankie, ons waardeer dit opreg.
Melinda :)

Ocean Bed
Wilber N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilber N
On business

Home away from home.

Tranquil area after the noisy and hard days work in the centre of town. Fine and relaxed surrounding away from the rush hour traffic. Once in PE again will definetely use the place.

Ocean Bed's response

Thank you for the beautiful review, much appreciated Wilber.

Ocean Bed
Deonette D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Deonette D
Family with teenagers

Swak.

Die meubels en beddegoed is oud en swak. Daar is geen ventilasie nie, geen privaatheid vir die slaapkamer nie en die badkamer is gevaarlik.

Ocean Bed's response

Beste Deonette,

Dit is baie jammer om te hoor dat gaste ongelukkig was, aangesien ek strewe daarna om my gaste gelukkig te maak en hou gedurende hul verblyf. Die matrasse is Sealy's en nuut. Die eenheid is geadverteer as n oopplan eenheid sonder 'n waaier, maar ek verwelkom enige aanbeveling en sal beslis so ver moontlik op die aanbevelings reageer. Ek vra weereens om verskoning dat julle ongelukkig was, maar dankbaar die aanbevelings.

Groete,
Melinda

Ocean Bed
Shane D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane D
With spouse/partner

Very clean and comfortable stay.

Melinda was and is always very friendly and helpful and her accommodation is always absolutely spotless. Thanks again Melinda.

Ocean Bed's response

Hi Shane.
Thank you so much for the lovely review, very kind and sweet of you.
Have a lovely day.
Melinda :)

Ocean Bed
Suzanne M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Suzanne M
Family with young children

Lovely, clean and well appointed.

See the stars.

Ocean Bed's response

Hi Suzanne.
Thank you for your review, it's very kind of you, much appreciated.
Melinda :)

Ocean Bed
Trix R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Trix R
With friends

Lieflik gebly!

Vriendelike ontvangs.

Sue W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue W
With spouse/partner

A haven for tired travellers, spotlessly clean and friendly.

We were met by Melinda, she's very kind and she showed us to our beautiful room. We had everything we needed and such a clean shower and comfortable bed. What a pleasure! Wish we could have stayed longer. Will definitely recommend them to our friends.

Chrisna C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna C
Family with young children

Baie, baie netjies en skoon met vriendelike, gasvrye mense!

Sien die sterre hieronder.

Verna M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verna M
With spouse/partner

Clean, well equipped and comfortable

The unit was very clean and well equipped with everything necessary. Although small we found, as a couple, it was more than adequate and very comfortable. The maid who greeted us was so pleasant and accommodating and the owners were likewise. Would certainly recommend it and go back again.

Drickie E - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drickie E
With spouse/partner

Dis 'n rustige, veilige en netjies toegeruste eenheid.

Die eienaar, Melinda, is baie vriendelik en ons het welkom gevoel. Alhoewel die eenheid by die eienaar se huis is, het ons privaatheid geniet. Dis naby die see en loopafstand na die strand. Ons het heerlik gebly, dankie.

Willie K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie K
With spouse/partner

Fantasties

Baie netjies en skoon. Veilige parkering en ontvangs was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Sal besig weer daar bly. Dankie Melinda.

Jan V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Baie lekker en gemaklik.

Ons beveel dit aan vir ander reisigers en naweekgangers.

Lallie K - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lallie K
With spouse/partner

Baie lekker stil eenkant gerieflike, goed toegeruste woonstel met veilige parkering.

Baie vriendelike diens voel sommer tuis. Baie netjies skoon goed toegerus. Veilige parkering. Stil woongebied. Loopafstand van die see. Bad mag dalk vir ouer persone nie toeganklik wees nie. Ons sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

Gertruida H - Dec 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertruida H
Family with young children

Great, very nice and clean

Thanks it was wonderful. Very nice and clean, and the staff are friendly, helpful and very much like good friends / family. Another big thank you to Malinda and her people at Ocean Bed. It is nice to know that there are still people out there you can trust and believe in!

Mike & Sue S - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike & Sue S
With spouse/partner

Would definitely go back.

Comfortable, safe, and clean.

Shelley E - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
0/5
Shelley E
Family with young children

Very pleasant place to stay for an overnight stay!

Lovely for an overnight. A bit small for 4 people for any longer, but for the 1 night we stayed it was absolutely fine. Will use them again!

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Hart Street, Gonubie, East London, 5257, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MDM4OTBjLTExOTQtNDhhMy05NGI3LTY2YmYzYmU5MzE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night (for 2 people) 30 5 1 5 3 Hart Street Gonubie 5257 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.944099368048 28.024680018425
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!