The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ocean Pearl | TravelGround
+53

Ocean Pearl

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Ocean Pearl
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Maritza B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza B
With friends

Dit was awesome gewees.

Baie, baie dankie Mel, ons sal definitief weer kom kuier en sal julle aanbeveel vir enige iemand. Dit was so lekker gewees en so baie om te doen. Ons het dit baie geniet en is so sentraal.

Ocean Pearl's response

Hi Maritza kom gerus weer julle is baie welkom.
Geniet die res van julle wittebrood.

Ocean Pearl
Chris S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
With friends

Excellent location, comfortable and modern unit! Very obliging and helpful owner.

Very quiet and peaceful surrounds. Swimming pool a bonus. Well located, good value for money.

Ocean Pearl's response

Thanks Chris. You are welcome to visit again.

Ocean Pearl
Reinette D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette D
Family with young children

Pragtig en heerlik lekker!

Baie netjies en skoon. Het heerlik gebly en sal dit aanbeveel.

Levina G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Levina G
Family with teenagers

One perfect getaway at Mustique 3 in The River Club. This accommodation is definitely more than a 5 star accommodation.

We planned this holiday with 3 big boys, all three over 18 years and Mustique 3 was really perfect for our family. Although it rained all week in Plet, we spent every bit of time at the tennis and squash courts. Everything was in Melanie's place, even tennis and squash rackets and balls. The place was clean and tidy and there was absolutely no shortage. Melanie was very helpful and we could contact her any time of the day. We will definitely book there again and recommend it for families who just want to get away and enjoy time together. Thank you so much Melanie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een perfekte wegbreek by Mustique 3 in The River Club. Hierdie verblyf is vir seker meer as 'n 5 ster-akkommodasie.

Ons het hierdie vakansie beplan met 3 groot seuns, al drie oor 18 jaar en Mustique 3 was regtig perfek vir ons familie. Alhoewel dit die hele week gereën het in Plet het ons elke bietjie tyd gebruik by die tennis- en muurbalbane. Alles was in Melanie se plekkie, tot tennis- en muurbalrakette en balle. Die plekkie was skoon en netjies en daar was absoluut niks tekort nie. Melanie was baie behulpsaam en ons kon haar enige tyd van die dag kontak. Ons sal vir seker weer daar bespreek en beveel dit aan vir families wat net wil wegbreek en tyd saam geniet. Baie dankie Melanie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ocean Pearl's response

Dankie Levina dat julle in ons dorpie kom kuier het. Dis so lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd weer welkom! Hoop om gou weer van julle te hoor!

Ocean Pearl
Emil B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emil B
Family with teenagers

Great stay!

Good location and all amenities both the apartment and club. Host was excellent and very helpful.

Ocean Pearl's response

Thank you, Emil, for staying at our apartment. If you visit your dad again please let us know. We would love to host you and your family again.

Ocean Pearl
Leone M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leone M
Family with young children

Fantastiese ligging met uitstekende geriewe.

Ons was aangenaam verras met die ligging en geriewe van The River Club. Mustique 3 was goed toegerus met strandstoele, 'n strandsambreel, handehanddoeke asook tennisrakette en bordspeletjies. Mustique 3 is ideaal vir enige gesinsvakansie naby die see. Daar is toegang tot tennisbane en 'n swembad in The River Club self, asook toegang tot 'n privaat swembad wat beskikbaar is vir die Mustique eenhede. Die eenheid was skoon en netjies met aankoms en die sleutelooreenkoms was gerieflik en eenvoudig. Die eienaar is baie behulpsaam en hou 'n mens op hoogte van oulike gebeure in die omgewing.

Ocean Pearl's response

Ons is so bly julle het dit geniet Leone, en van die geriewe gebruik gemaak tot julle beskikking. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Ocean Pearl
Tanya R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya R
Family with teenagers

Wat 'n pragtige plek. Skoon, netjies en modern. Baie veilig. Vriendelike diens.

Ek was aangenaam verras oor die mooi plek en dit binne 'n pragtige estate. Dit was so rustig en stil en ons sou nog langer wou bly. Kan regtig die plekkie aanbeveel. Ons kan nie wag om terug te kom!

Johan A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan A
Family with young children

Lekker, genotvol, rustig en veilig.

Dit was fantasties, plek was netjies en voortreflik, betrokke partye insluitend eienaar was behulpsaam, bedagsaam en ondersteunend.

Ocean Pearl's response

Groot plesier Johan. Julle is welkom enige tyd. Groete uir pragtige Plett, Melanie.

Ocean Pearl
Louise G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise G
With spouse/partner

Fantastiese plek, ligging perfek en veilig.

Alhoewel dit deel vorm van 'n kompleks was ons nog steeds privaat, ons het lekker vis gebraai en die swembad was naby. Ons het lekker gekuier.

Ocean Pearl's response

Groot plesier, Louise ons is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Groete uit pragtige Plett
Melanie

Ocean Pearl
Marieke D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieke D
Family with teenagers

Lovely place with great facilities.

Great hostess. Lovely place.

Tina M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina M

Lovely.

Excellent value for money and good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik.

Uitstekende waarde vir geld en 'n puik ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ocean Pearl's response

Kom gerus weer kuier vanuit Dubai.
Groete daar!

Ocean Pearl
Andre S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
Family with young children

Wonderful accommodation.

Excellent value for money. Unit was spotless with everything that you could need for a holiday away (including tennis rackets and balls). The complex is conveniently located close to shopping centres and restaurants. 24/7 complex security was also very friendly and helpful. Hostess was out of the country (but stayed in contact via Whatsapp) but her parents were warm and welcoming. Would highly recommend this accommodation to anyone looking to stay in Plett.

Ocean Pearl's response

Thank you for the review Andre and we glad you enjoyed The River Club. Please come again.

Ocean Pearl
Elizabeth K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizabeth K
Family with teenagers

Dit was 'n fantastiese ervaring. Ek sal ander ook aanbeveel om daar te bly en ek sal weer daar gaan bly.

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Ocean Pearl's response

Dankie Elizabeth, ons hoop julle kom kuier weer in Plettenbergbaai.

Ocean Pearl
Kobus M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus M
With friends

Great waarde en gerief.

Waarde vir geld. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Ocean Pearl's response

Sien julle sommer gou gou weer!

Ocean Pearl
Anelle V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelle V
With friends

Wonderlik sentraal geleë, rustig, veilig, netjies en baie goed toegerus.

Ons was vier mense wat vir vier aande in Mustique gebly het. Fasiliteite was alles wat ek verwag het en ons het niks nodig gehad nie. Die gasvrou het moeite gedoen om vir my inligting te stuur oor goed om te sien en doen in die area o.a. die Woensdag-mark by Old Nick wat ek nooit andersins sou sien nie. Dis maklik en veilig om na die naaste strand, restaurante of winkels te loop (moeilike tyd van die jaar vir parkering in Plett). Die kompleksie het sy eie privaat swembad wat baie lekker was al kon ons die River Club se groot swembad en sportgeriewe gebruik sou ons wou. Dit is redelik naby die groot pad wat in Plett inkom, maar ons het nooit enige verkeer gehoor nie. Baie rustig met vriendelike gashere en komplekssekuriteit. My enigste kritiek sou wees dat die buitemeubels nie baie gemaklik was nie en dit een van die min eenhede sonder 'n lê-stoel of twee. .Vir die prys en die posisie veral oor die hoog somerseisoen sal ek dit vir seker aanbeveel.

Ocean Pearl's response

Dankie dat julle in Plett Kom kuier het en in ons plekkie gebly en dit geniet het. Ons is bly julle het lekker gebly en hoop om julle weer te sien.

Ocean Pearl
From R950
per night (sleeps 5)
From R950
per night (sleeps 5)
From R950
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Ocean Pearl, River Club, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABxwYfWAyy7jQ8sTD2UK85rZEMU0NkYyAmqTqeyMk5sYeHDDqal?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 5) 15 5 1 5 Ocean Pearl River Club 6600 Western Cape 0860 022 102 15:00-23:00 10:00 -34.061628 23.369675
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!