Review Summary
Ferdie V - Jan 2021
Overall score
Heerlik gebly.
Tania J - Jan 2021
Overall score
Perfekte plek om te bly om omgewing te verken.
Rossouw P - Jan 2021
Overall score
Gerieflike akkommodasie in Oudtshoorn.
Philip V - Jan 2021
Overall score
Fantasties en lekker verby!
Mariette V - Jan 2021
Overall score
Wat 'n ongelooflike juweel. Het alle verwagtinge oortref.
Annatjie C - Jan 2021
Overall score
Gesellig en rustig.
Este B - Dec 2020
Overall score
Rustig.
Tyron F - Dec 2020
Overall score
Sheets.
Annette S - Dec 2020
Overall score
Absoluut 'n belewenis.
Colleen P - Dec 2020
Overall score
Fantasties, pragtig en skoon.
Miranda B - Dec 2020
Overall score
’n Oase in die Klein Karoo.
Read moreAnneke D - Dec 2020
Overall score
Pragtige natuurskoon, rustig, gemaklik en baie om te doen.
Linda H - Nov 2020
Overall score
Ontspannende wegbreek.
Elaine S - Nov 2020
Overall score
Puik,
Eleana L - Nov 2020
Overall score
Heerlike ontbyt, baie profesionele diens en pragtige omgewing met die mooiste grasperke.
Chris H - Nov 2020
Overall score
Relaxing, clean and good value for money.
Susan C - Nov 2020
Overall score
Ongelooflike mooi en oulike plek met die vriendelikste mense.
Tanja B - Nov 2020
Overall score
Lieflike Karoo wegbreek
Anton D - Nov 2020
Overall score
Heerlik rustig.
Marius N - Nov 2020
Overall score
Uitstekende akkommodasie en restaurant.
Piet D - Nov 2020
Overall score
Lekker gebly. Plek het goeie fasiliteite vir kinders.
Ansie R - Nov 2020
Overall score
Dit was ontspanne, rustig kan beslis aanbeveel.
Andries B - Oct 2020
Overall score
Puik plek met in mooi natuurskoon area.
Colin L - Oct 2020
Overall score
Fantastic holiday
Francois P - Oct 2020
Overall score
Dit was fantasties
Ben D - Oct 2020
Overall score
Rus en vrede onbeskryflik.
Jolandi W - Sep 2020
Overall score
Beste kindervriendelike plek.
Shaun W - Sep 2020
Overall score
Lekker rustige verblyf.
Lezaan D - Sep 2020
Overall score
Dit was heerlik om terug te wees!
Thomas C - Sep 2020
Overall score
Puik lodge en vriendelike mense.
Greg A - Sep 2020
Overall score
Great accommodation. Food below average at an above average price.
Hein B - Sep 2020
Overall score
Het meer verwag van Old Mill Lodge.
Shamiele D - Aug 2020
Overall score
Tops!
Liza M - Aug 2020
Overall score
Beautiful, tranquil and exceptional customer service.
Annelie V - Aug 2020
Overall score
Prentjiemooi en rustig.
Read moreMorne V - Aug 2020
Overall score
Pragtig en rustig.
Henk V - Mar 2020
Overall score
Heerlike rustige en veilige blyplekkie met 'n mooi view.
Kim B - Mar 2020
Overall score
Beautiful.
Lynda C - Mar 2020
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Baie lekker verblyf. Pragtige ligging. Baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda L - Mar 2020
Overall score
Was baie verras met alles wat ons ervaar het.
Guy M - Feb 2020
Overall score
Amazing place to stay with young children.
Marcel L - Feb 2020
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Mooi natuurskoon. Netjiese geriewe. Vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerard R - Feb 2020
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie luuks ingerig. Glamping, beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leondri F - Jan 2020
Overall score
Had an excellent time and the accommodation was top-notch.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende tyd gehad en verblyf was uit die boonste rakke.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jenny B - Jan 2020
Overall score
Lovely quiet unit.
Tracey M - Jan 2020
Overall score
Natuur asemrowend, tuin en swembadarea skoon en netjies. Eenheid kort net bietjie aandag. Verder het ons dit baie geniet.
Read moreAidan L - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gebly vir ins wittebrood. Baie mooi plek en waarde vir geld.
Anchen C - Jan 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly!
Bernadette D - Jan 2020
Overall score
Wonderlike verblyf in die mooiste natuurskoon.
Teresa M - Jan 2020
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Rus en vrede vir jou siel. Hierdie is regtig waarde vir geld, pragtige natuur, sal gerus weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Owen S - Dec 2019
Overall score
For us it was unfortunately too short, but very enjoyable.
Wim E - Dec 2019
Overall score
Goed geleë vir die vele aktiwiteite in en om Oudtshoorn.
Nico G - Dec 2019
Overall score
Baie netjies en meet as wat verwag is.
Ruth F - Dec 2019
Overall score
Lovely self-catering apartment, with great on-site activities for young children.
Annelie J - Dec 2019
Overall score
Heerlike uitspanplek met goeie ligging om Oudtshoorn te verken.
Katerina S - Nov 2019
Overall score
Relaxing and wonderful stay with superb views.
Volker U - Nov 2019
Overall score
Close to the Cango caves and next to a little stream.
Madelein T - Nov 2019
Overall score
Baie rustig. Lekker verblyf.
Johanne B - Oct 2019
Overall score
Heerlike gesinsverblyf.
Pieter W - Oct 2019
Overall score
Great view, but very unusual shower.
Cp V - Oct 2019
Overall score
Delightful and peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike en rustige atmosfeer.
Die verblyf was heerlik. Die restaurant nie great nie, maar darem beter as Spur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carlien B - Oct 2019
Overall score
Very nice set-up that offers a good family weekend for a whole family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike opset wat vir 'n hele gesin 'n goeie ontspanningsnaweek bied.
Dis 'n lieflike plek om te bly wat vir 'n hele gesin 'n goeie ontspanningsnaweek bied.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter N - Oct 2019
Overall score
Wonderful facilities for children and the food was delicious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike geriewe vir kinders en die kos was bo-verwagting-goed.
Old Mill was vir ons goed geleë aangesien die Cango-grotte hoog op ons lys was. Wou ook buite die dorp slaap. Die luxury-tente was goed ingerig en kon maklik 4 mense inpas. Ons het heerlik gespeel en diere gevoer. Die kos was wêreldklas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melford C - Oct 2019
Overall score
Fantastic to stay in nature. Friendly service and staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies om in die natuur Walker te skril, vriendelike diens en personeel.
Dit was 'n fantastiese naweek wat ek en vrou geniet het daar. Puik diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne B - Oct 2019
Overall score
Peaceful, everything needed was there!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, alles wat nodig was, was daar!
Kinders love die hasies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael P - Oct 2019
Overall score
Baie luuks, veilig en netjies.
Jeanette R - Sep 2019
Overall score
Heerlik ontspannend.
Ezelda W - Sep 2019
Overall score
Luxurious, beautiful area and suitable for everyone from 0 to 100 years old.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Luuks, mooi omgewing en geskik vir almal van 0 tot 100 jaar.
Old Mill Lodge & Restaurant se diens was vriendelik en die verblyf heerlik luuks. Die kos in die restaurant is uit die boeke. Sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carel S - Sep 2019
Overall score
Was a nice clean and quiet place to stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n mooi skoon en rustige plek om te bly.
Het baie lekker daar gebly, plekkie was heel rustig en aangenaam. Sal beslis aanbeveel word. Enigste problem is dat hulle tussen berge geleë is so daar is geen ontvangs nie en hulle WiFi sukkel. As jy afgesny wil wees van die wêreld, is hierdie die regte plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jako K - Sep 2019
Overall score
Accommodation was pleasant, neat, clean, safe and a beautiful farm, and had a great stay here, no complaints.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was aangenaam, netjies, skoon, veilig en pragtige plaas, en het baie lekker oornag hier, geen klagtes.
Verblyf was maklik begaanbaar en het die GPS ons tot by die plek geneem, dit was effens verwarrend aangesien daar twee akkommodasiefasiliteite op die plaas is, nl. The Old Mill en Die Oude Meul, dit is nie een en dieselfde plek nie, dit is 'n pragtige plaas en ons het baie lekker oornag hier, geen klagtes, als netjies en mens voel veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christine H - Sep 2019
Overall score
Wonderlike omgewing, pragtige kamer en baie vriendelike personeel.