Old Oaks Bed & Breakfast
Review Summary
Andrew P - Oct 2021
Overall score
Warm, friendly stay.
Tim R - Sep 2021
Overall score
Friendly and we were made to feel welcome.
Christoff D - May 2021
Overall score
Baie aangename verblyf in 'n pragtige plattelandse dorpie.
Old Oaks Bed & Breakfast 's response
Baie dankie waardeer jou terugvoering.
Sunette A - Sep 2019
Overall score
You really leave as family!
Sally R - Sep 2019
Overall score
Thoroughly enjoyed our stay.
Theunis O - Apr 2019
Overall score
Skoon. Vriendelik. Bekostigbaar.
Old Oaks Bed & Breakfast 's response
Baie dankie was awesome om julle te ontmoet. Mask weer a draai as julle eendag in hierdie area is.
Wendy
Margaret F - Aug 2018
Overall score
Lovely warm welcome, comfortable room.
Melanie H - Jan 2018
Overall score
Gemaklik en groot met basiese benodighede in 'n rustige tuin-omgewing en goeie gasvrou wat uitstekende kos maak.
Margaret F - Dec 2017
Overall score
Great hospitality, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry, netjies en skoon.
Dit was baie stil en ons het lekker geslaap. Ontbyt was 5 ster. Baie vriendelike mense. Hoog aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tjaart B - Jan 2017
Overall score
Old-world charm with true South African hospitality.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ou wêreldse sjarme met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid.
Dit was 'n wonderlike ervaring, die ou sandsteen huis, met die ou meubels en plattelandse rustigheid. Gasvryheid is van die beste, kamers is ruim en eie badkamertjie met gesamentlike kombuisie. Baie rustige buurt. Ons beveel die Van Zyls se bed en breakfast aan vir almal wat 'n rustige verblyf soek. Ontbyt is baie lekker en volledig. Dit is die klein ekstras wat dit die moeite werd maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 48 Main Street, Cathcart, 5310, Eastern Cape
- All ages welcome