The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Old Rearsby | TravelGround
+25

Old Rearsby

Review Summary

4 out of 5from 10 reviews for Old Rearsby
Cleanliness
4.3/5
Service
3.8/5
Location
4.2/5
Safety
3.7/5
Value for money
4.0/5
Kobus H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kobus H
With spouse/partner

Kon geensins kontak maak met die kontakpersoon nie.

Lekker plaasgevoel, maar niemand daar by ons aankoms.

Riaan V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan V
Family with young children

Made a very tough trip bearable and easy.

I will definitely go back, it was the kind visit where your soul finds you. If you want quite great views and blue sky this is the place. The WiFi needs a bit of help in range and speed but is practical for standard cell use. (Good for a hide away, not so good for an addict like me.) Overall just an amazing place.

Old Rearsby 's response

Hi Riaan, thank you for your review. The views and tranquility are definitely part of what makes Rearsby Farm so special. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again in the future. Kind regards, Rearsby Farm management.

Old Rearsby
Ralf B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ralf B
With spouse/partner

Baie goed.

Baie goed. Lieflike ligging.

Old Rearsby 's response

Baie dankie vir die evaluasie. Ons is baie bly dat julle jul tyd by ons geniet het en sien daarna uit om julle weer byons te kan huisves.

Groete,
Old Rearsby

Old Rearsby
Chris J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chris J
With spouse/partner

Dit was baie mooi.

Baie mooi plek. Ons het lekker gekuier.

Susan F - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Susan F
With spouse/partner

Perfekte rusplek na die Comrades Marathon.

Ons het in 2013 by Old Rearsby oorgebly en het spesifiek teruggegaan omdat ons dit so geniet het. Die een kamer was reg. Die tweede kamer was nie voorberei vir gaste nie. Daar was koffie, maar geen melk of suiker nie. 'n Ketel, maar nie 'n stoof nie. Ons moes in die ander kamer kookwater maak vir koffie. Daar was ook geen water in die een kamer nie en ons moes almal in die ander kamer stort. Verder nie regtig klagtes nie, maar advies vir die bestuur. Met ons aankoms was daar niemand by ontvangs nie. Die selfoon is nie geantwoord nie, die landlyn is nie geantwoord nie en die kamers was nog gesluit. Ons was gestrand totdat Brian die ander gaste kom help het wat ook 'n probleem gehad het en ons hom toevallig raakgesien het. Wat die sekuriteit aanbetref weet ek nie wat die risiko's daar is nie. Dit is baie oop en blootgestel.

Jan En Ria R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jan En Ria R
Family with young children

Samen met man en kinders.

Mooie uitzicht en vrij, wel huisje aan de weg.

Elize V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elize V
With spouse/partner

Sal dit aanbeveel.

Die ligging is baie goed, maar die pad wat na Old Rearsby lei, is vol slaggate. Die woning is elke dag skoongemaak en dis goed toegerus. Verblyf was aangenaam en netjies alhoewel daar herstelwerk nodig is aan toilet (sitplek stukkend) en yskas (maak nie koud nie).

Emma N - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma N
Family with young children

Smaakvol ingerig en baie, baie gerieflik!

Sal Old Rearsby vir enige iemand aanbeveel - baie gemaklik en gerieflik en luuks ingerig - net jammer ons het een nag oorgebly! Baie dankie vir die heerlike verblyf, waar die viervoetkinders ook welkom was!

Thashnee P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Thashnee P
With spouse/partner

Serene and peaceful

Excellent R&R. Beautiful and tidy place in Mooi River.

Merryll V - Feb 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merryll V
With spouse/partner

Great stay

Very friendly service.

From
R1 200
per night (sleeps 2)
From
From R1 200
per night (sleeps 2)
From
R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNzMwYWVmLTU5YWUtNGUyNy1iODYwLTM4MmU5Mzk1OTljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (sleeps 2) 10 5 1 4 14 Hlatikulu Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -29.228721499701 29.940104484558
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!