Cacadu District Accommodation at Olivewoods B&B | TravelGround
+35

Olivewoods B&B

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Olivewoods B&B
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Carl V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl V
With spouse/partner

Topklas.

Uitstekende gasvryheid, pragtige uitsig, aangename geselskap en vyfster-aandete! Jy sal nie maklik beter waarde vir geld kry elders nie! Baie Dankie aan Brett en Wendy. Doen so voort.

Olivewoods B&B's response

Thanks for your very kind and complimentary review. We so enjoyed meeting you and wish you lived close by. Will always remember that you said life is Broos. ie life is fragile. So Seize the day!

Olivewoods B&B
Deidre J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre J
With spouse/partner

Fantastiese verblyf.

Ons het per ongeluk op Olivewoods afgekom nadat al die plekke by Colesberg en Gariep vol was. Ons is so bly ons het hierdie stukkie hemel ontdek. Wendy en Brett se tuin is ongelooflik mooi en alles so mooi opgepas. Die cottage was so mooi netjies met lekker filterkoffie en beskuit wat daar vir jou gesit word. Dit het alles in wat jy nodig het. Ons was verwelkom deur hulle vriendelike Ridgeback en Fox Terrier. Olivewoods is ook dierevriendelik wat vir my baie belangrik was oor ons 2 pugs saam kon oorbly. Ons sien uit om met ons volgende reis weer daar 'n draai te maak.

Olivewoods B&B's response

Thank you for the wonderful review. So kind of you to take the time to review Olivewoods.Hope to see you again.

Regards
Wendy

Olivewoods B&B
Ilse V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse V
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is baie mooi, skoon en netjies, ook op 'n baie mooi plaas geleƫ. Al wat ek wel sal aanbeveel is om 'n groter/stabiele Weber of braai-area te bou/kry vir die gaste wat iets sal wil braai vir aandete.

Olivewoods B&B's response

Thanks for your advice. We have talked about building a braai. Hope to see you again.

Olivewoods B&B
Bryan R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bryan R
With spouse/partner

It was a class experience, very hospitable owner and an outstanding location.

I didn't want to leave - the decor and environment was pristine.

Olivewoods B&B's response

Thanks for your kind review.
Wendy.

Olivewoods B&B
Alkmaar S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alkmaar S
With spouse/partner

Baie baie lekker.

Beslis aan te beveel. Baie gasvry.

Celeste V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste V
Family with teenagers

Pragtige, rustige plekkie met die mooiste natuurskoon!

Beste waarde vir geld nog! Brett en Wendy is voorwaar baie gasvry. Wens ons kon 'n maand lank daar bly! Filterkoffie was 'n absolute bonus en is baie waardeer!

Olivewoods B&B's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeur dit.

Olivewoods B&B
Doreen A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
On business

Besondere mooi plekkie.

Pragtige huisie, mooi uitsig, baie netjies en gerieflik. Baie vriendelike gasvrou! Ek wens ek kon langer gebly het.

Olivewoods B&B's response

Thank you for your kind review, you were most complimentary. Toby is missing you. We hope to see you again.

Olivewoods B&B
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R63 , Olivewoods Farm, Cookhouse, 5820, Eastern Cape
  • No children under 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYTJkMmM3LTYwOWUtNDA4My04Mzk2LWQ0YWJlMDdlMWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 7 5 1 5 Off the R63 Olivewoods Farm 5820 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.743647344163 25.748526602983
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com