On Yonder Hill - Garden Flat
Review Summary
Ilse V - May 2022
Overall score
Baie aangenaam.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou resensie, Ilse. Julle is altyd baie welkom.
Groete en mooi dag vir julle.
Valerie
Petra J - Apr 2022
Overall score
Rustig.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Petra. Dit word opreg waardeer.
Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Mooi daggie.
Groete.
Valerie.
S S - Apr 2022
Overall score
Heerlik.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir die mooi resensie my liefste mensies. Dit word regtig opreg waardeer. Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Valerie
Herman V - Mar 2022
Overall score
Alles wat ek verwag het.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie Herman en Corrie. Julle was sulke liewe gaste...Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Lizma V - Mar 2022
Overall score
Het voorsien in al ons behoeftes.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir julle mooi opmerkings Lizma..Dit word opreg waardeer...Julle, en julle hondjie sal altyd in die toekoms baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooiste dag.
Liefde groete.
Valerie.
Romario M - Feb 2022
Overall score
Was baie lekker.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou goeie resensie, Romario..Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd in die toekoms welkom wees by On Yonder Hill.
Groete.
Valerie.
Maria H - Feb 2022
Overall score
Wonderlik geleë netjiese woonstelletjie.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou pragtige en bemoedigende resensie Maria. Dit word opreg waardeer. Julle sal tyd in die toekoms baie welkom wees.
Groete, Valerie.
Richard J - Dec 2021
Overall score
Asemrowend, stil en rustig.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thanking so so much for your review, Richard. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at On Yonder Hill in the future.
Have a blessed day.
Regards.
Valerie
Juzaida J - Dec 2021
Overall score
Dit was so rustig en lieflik, ek het dit baie geniet.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Juzaida. Dit was net 'n plesier om mense soos julle te huisves. Julle sal altyd in die toekoms baie welkom wees by On Yonder Hill. Mooiste dag verder.
Groete,
Valerie.
De Waal P - Nov 2021
Overall score
Lekker gebly.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, De Waal.
Dit word opreg waardeer. Julle sal tyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag en groete.
Valerie
Kieron O - Oct 2021
Overall score
Baie lekker, mooi en netjies, sal weer van hulle gebruikmaak.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Kieron. Dit was net my plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag vir julle.
Groete.
Valerie
Dolly V - Sep 2021
Overall score
Gasvry, vriendelik, knus en voldoende.
Elize D - Sep 2021
Overall score
Goeie waarde vir geld.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings Elize. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi dag en groete,
Valerie.
Abel J - Aug 2021
Overall score
Uitstekende ligging en privaatheid.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie aan julle tweetjies. Dit was net 'n plesier om julle by ons te verwelkom. Ek het so jou sprankelende geaardheid geniet. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete
Valerie
Nikita M - Aug 2021
Overall score
Die kuier was fantasties in 'n baie rustige area.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie, vir jou mooi opmerkings, pragtige Nikita. Dit is net 'n plesier om mense soos julle by On Yonder Hill te verwelkom. Julle sal tyd by ons welkom wees.
Mooiste daggie vir julle.
Groete,
Tannie Valerie.
Charlene G - Aug 2021
Overall score
I had a lovely stay with Valerie. It is clean, neat and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het heerlik gebly by tannie Valerie. Dit is skoon, netjies en veilig.
Die plekkie is lekker ruim en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings Charlene. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Groete.
Tannie Val
Donna-liza G - Jul 2021
Overall score
Fantastic, super clean and friendly, perfect.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thank you so, so much for your beautiful review, Donna-Liza. People like you make it all worthwhile. You will always be very welcome at On Yonder Hill.
Kindest regards,
Valerie.
Siviwe H - Jun 2021
Overall score
Nice place, feel like home
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thank you so much for your kind review, Siviwe, It is sincerely appreciated.
You will always be welcome at On Yonder Hill.
Kind regards.
Valerie
Jo-ann V - May 2021
Overall score
Dit was fantasties.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie my lieflike mensie. Ek waardeer jou mooi woorde. Mense soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Esmaré E - Apr 2021
Overall score
Baie rustige, stil buurt en vriendelike diens.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Esmaré. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Groete,
Valerie
Johan S - Apr 2021
Overall score
Ons het heerlik gebly en kan hierdie akkommodasie met vrymoedigheid aanbeveel.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie dankie vir jou voorstel, maar dit is net moeilik met mense met groot motors en baie mense bring nog sleepwaens ook saam. Dan sal die hek oor die munisipale grenslyn wees.
Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Gelukkig is ons area baie veilig.
Lize V - Apr 2021
Overall score
Baie netjiese geriewe. Veilig en privaat.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Liza. Dit word regtig so waardeer. Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete.
Valerie.
Susan H - Mar 2021
Overall score
Netjies, ruim en 'n stil omgewing.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou pragtige opmerkings, my mensie. Dit word opreg waardeer..Julle is altyd baie welkom by On Yonder Hill.
Mooiste daggie vir julle.
Marissa H - Mar 2021
Overall score
Lekker.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie, vir jou mooi woorde. Mense soos julle maak dit so maklik om ons beste te gee. Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Groete, Valerie.
John S - Mar 2021
Overall score
Neat, clean and comfortable.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thanking you for your kind review, John. It is sincerely appreciated.
Have a good day.
Wilna W - Mar 2021
Overall score
Quiet and private with no interference of any other guests. The landlord was only a WhatsApp away and very accommodating.
Marita M - Jan 2021
Overall score
Netjies.
Cyril L - Nov 2020
Overall score
Toegeeflike en vriendelike diens.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie dankie vir jou opmerkings, Cyril.
Mooi aand.
Groete.
Valerie
Helmien E - Oct 2020
Overall score
Netjiese skoon woonstel, alles wat nodig is.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Helmien. Julle is 'n pragtige gesinnetjie en is altyd welkom by On Yonder Hill.
Liefde groete
Tannie Valerie
Marianne J - Sep 2020
Overall score
Snoesig en gerieflik naby als en hospitaal.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Marianne.
Ons waardeer dit opreg.
Mense soos julle maak dit so maklik om net ons beste te gee.
Liefde groete
Valerie.
Ben S - Sep 2020
Overall score
Rustig.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie dankie vir jou opmerkings, Ben..Waardeer.
Mooi dag vir julle.
Groete.
Valerie.
Gerhard V - Aug 2020
Overall score
Netjies, sentraal en gasvryheid.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir you mooi woorde, Gerhard. Dit word opreg waardeer. Mense soos julle maak dit so maklik om goeie diens te lewer.
Julle is altyd baie welkom.
Groete.
Valerie
Vincent D - Feb 2020
Overall score
Heerlik gebly, sal weer terugkom.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie dankie Vincent. Ek waardeer jou positiewe opmerkings.
Julle is altyd welkom by On Yonder Hill.
Vriendelike groete
Valerie.
Zeana V - Feb 2020
Overall score
Great location and friendly service.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thank you so much for the positive review, Zeana..It is sincerely appreciated. Having people like you makes it so enjoyable to host at On Yonder Hill. You will always be welcome.
Kindest regards.
Valerie
André L - Feb 2020
Overall score
Personeel uitstekend.
Mirvin John C - Dec 2019
Overall score
Excellent service.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Mirvin...Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde groete,
Valerie
Andrew W - Nov 2019
Overall score
The room is splendid and the service was real good.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thanking you for your kind comments and review, Andrew.
It was my pleasure welcoming you at On Yonder Hill. You and your family will always be welcome at our home away from home unit.
Regards,
Valerie.
Magdel P - Oct 2019
Overall score
Will definitely stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal beslis weer daar bly.
Ons het lekker gebly en sal beslis weer by On Yonder Hill tuisgaan! Tannie Val het ons sommer dadelik laat tuis voel. Ons eenheid was veilig, netjies en skoon en ons het beslis niks kortgekom nie. Dankie Tannie Val, tannie is tops!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie Magdel.
Ek waardeer jou mooi opmerkings.
Dit was net 'n plesier om julle by ons te kon hê.
Julle sal altyd by On Yonder Hill welkom wees.
Liefde groete,
Hendrina B - Sep 2019
Overall score
10 uit 10.
Read moreOn Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde my liewe mense. Dit was net 'n groot plesier om julle by On Yonder Hill te huisves.Julle is altyd welkom by ons.
Liefde groete.
Tannie Val. xxx
Helen W - Sep 2019
Overall score
Extremely neat and comfortable, lovely hostess!
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thank you so much for you kind comments, Helen.
Lovely people like you make it so easy.
Much appreciated.
Kindest regards.
Valerie
- Jul 2019
Overall score
Best reception ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste ontvangs ooit!
Valerie het ons baie vriendelik verwelkom, sy het so 'n omgee-hart. Ons was vroeër in die Kaap as inboektyd, sy het gesorg dat woonstel vroeg genoeg skoon is dat ons kon inboek. Ons het so tuis gevoel, plekkie was ruim en sal dit definitief aanbeveel. Naby aan hospitaal, stapafstand. Dankie Valerie ons het baie lekker gebly, mag die seën van die Here op jou rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir die mooi woorde my mensie. Dit word opreg waardeer. On Yonder Hill se deure staan altyd oop vir my wonderlik gaste.
Groete
Valerie
Annis S - Jul 2019
Overall score
Stil, rustig, netjies en vriendelike diens. Dankie tannie Valerie.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Annis. Mense soos julle maak dit vir ons so maklik om goeie diens te lewer.
Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Liefde-groete,
Tannie Valerie
Carmen D - Mar 2019
Overall score
Great.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Carmen. Dit was vir my die grootste plesier om julle twee pragtige mense hier te kon hê. Onthou net dat julle altyd by On Yonder Hill baie welkom sal wees.
Liefde groete,
Tannie Val.xx
Rina V - Mar 2019
Overall score
Goeie, ruim plekkie.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Rina.
Wonderlike mense soos julle maar dit alles so maklik.
Julle sal altyd baie welkom wees.
Liefde groete.
Elmarie V - Nov 2018
Overall score
Spacious and beautifully clean apartment!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en pragtige skoon woonstel!
Ek kan regtig die woonstel aanbeveel. Baie vriendelike eienaar wat nie genoeg kon doen dat ons veilig en gemaklik was nie! Naby die Kaap en hospitale.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Elmarie. Dit maak alles so maklik as ons sulke pragtige mense soos julle kan kry. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill.
Mooi aand.
Groete,
Valerie
Sibongile N - May 2018
Overall score
Area is quite, tranquil.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thank you so much for your review, Sibongile. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at On Yonder Hill. It was only my pleasure hosting you..
Kind regards,
Valerie
Izak V - Apr 2018
Overall score
Ons het heerlik hier gebly. Valerie het ons vriendelik welkom geheet en ons onmiddellik tuis laat voel. Sy was ook ongelooflik behulpsaam.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie, vir die mooi woorde Izak. Julle is 'n pragtige paartjie en sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi dag, Valerie.
Lea N - Apr 2018
Overall score
Baie gerieflik. Skoon. Veilig.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde, Lea. Julle sal altyd baie welkom wees by On Yonder Hill Mooi dag.
Groete.
Valerie
Brendcolen J - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Brendcolen, dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill.
Lekker aand vir julle.
Groete
Valerie
Nicolette M - Jan 2018
Overall score
Beautiful setting, clean and friendly. Will definitief book again.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thank you so much for your kind words, Nicolette. It was my pleasure welcoming you and your lovely family at On Yonder Hill. Looking forward to seeing you again in the near future.
Have a wonderful evening.
Kind regards
Valerie
Rina H - Oct 2017
Overall score
Uitstekend!
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie dankie Rina, ek waardeer jul mooi woorde. Dit was my plesier om julle by On Yonder Hill te verwelkom. Julle was regtig die gemaklikste gaste om te hê en sal altyd baie welkom wees.
Groete,
Valerie
Nico S - Oct 2017
Overall score
The best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uit die boonste boeke.
Ons kan met gemak sê ons het baie lekker gebly by "On Yonder Hill". Baie goed geleë en maklik om vinnig na die stad te ry. Die eienaar "Valerie" was so gaaf en behulpsaam. Ons sal beslis weer na die plek toe kom en aanbeveel by vriende. Wat ook 'n bonus is, die plek is geleë naby 'n groot privaat hospitaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou mooi woorde Nico, dit was vir ons net 'n groot voorreg om julle twee lieflike mense te kon akkommodeer. Julle sal altyd baie welkom wees.
Groete,
Valerie
Marinda P - Jun 2017
Overall score
The stay was neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was netjies en gerieflik.
Ons verblyf was gerieflik, eenheid is netjies en stil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir jou positive aanmerkings Marinda. Dit was my voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd baie welkom. Mooi dag vir julle, Groete Valerie.
Jacques G - Apr 2017
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Pragtige netjiese verblyf, sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir julle mooi woorde Iloreez. Dit was wonderlik om sulke lieflike mense soos julle by On Yonder Hill te hê. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Liefde groete Valerie.
Monica P - Mar 2017
Overall score
Waarde vir geld. Ligging naby Panorama MediClinic.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Liefste Monica en JC
Baie hartlik dankie vir julle goeie gradering. Dit word opreg waardeer. Dit is so maklik om mense soos julle te verwelkom en sommer dadelik lief te kry. Julle sal altyd met ope arms by On Yonder Hill welkom wees.
Mooi dag vir julle.
Liefde groete.
Valerie.
Le Roux V - Oct 2016
Overall score
Baie netjiese en goed versorgde eenheid.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Goeie middag Le Roux en Mari,
Baie hartlik dankie vir julle goeie gradering. Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit daarna om julle weer eendag by ons te verwelkom.
Vriendelike groete.
Valerie.
Pierre R - Sep 2016
Overall score
Very good accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie verblyf.
Baie goeie verblyf en soos geadverteer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir julle mooi terugvoering, Pierre. Ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste in 'n veilige, netjiese en vriendelike omgewing tuis voel. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te verwelkom.
Groete,
Valerie.
John C - May 2016
Overall score
Welkome veilige omgewing met gemoedsrus en vriendelike personeel wat jou tuis laat voel.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir die mooi woorde, Charles en Merle.
Dit was ons voorreg om julle twee lieflike mense hier by ons op On Yonder Hill te huisves.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Valerie.
Barbara H - May 2016
Overall score
Convenient to medical centres.
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Thank you so much for your kind words and rating, Barbara. It has been a pleasure hosting such lovely people as you and your husband. Hoping that you enjoyed your stay at On Yonder Hill, and it would be a pleasure to be of assistance to you in the future. The entire private patio, garden and braai area is especially designed for our guests use.
Kind Regards.
Valerie.
Jeanine H - Apr 2016
Overall score
Fantasties!
On Yonder Hill - Garden Flat 's response
Baie hartlik dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg. Ons streef daarna om ons gaste baie welkom te laat voel. Netheid is vir ons ontsettend belangrik, en ons wil graag hê dat ons gaste 'n "Home from home" ondervinding moet ondervind.
Groete,
Valerie.
On Yonder Hill
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Essenhout Crescent, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Western Cape
- All ages welcome