The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at One Fountain B&B | TravelGround
+11

One Fountain B&B

Review Summary

3.9 out of 5from 17 reviews for One Fountain B&B
Cleanliness
3.9/5
Service
4.0/5
Location
3.5/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.9/5
Johan R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan R
With friends

Lekker ontbyt!

Lekker geslaap. Baie gemaklike beddens.

Bert B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Bert B
On business

Uiters onbevredigende ervaring.

Moes skakel om toegang te verkry. Vasgestel dat eienaar/gasvrou voltyds in die dorp werk. Is deur die huishulp ontvang. Vroegaand geen water. Op navraag is belowe dat die boorgatpomp die volgende oggend aangeskakel sou word. Later die aand wel water, maar kon nie stort omdat die krane en stortkop jou skok. Die volgende oggend weer geen water. Op navraag is belowe dat die pomp aangeskakel sou word en is die probleem met die krane gerapporteer. Geen resultate of terugvoer is ontvang nie. Nie eens 'n servet by die ontbyt beskikbaar nie. Honde in die agterplaas het periodiek deur die nag geblaf.

One Fountain B&B's response

Ons dorp het so baie nie water nie, en ek sit die boorgat pomp aan. Ek is nie seker wat gebeur het daardie oggend nie.
Klein dorpies se B&B is nie lewensvatbaarheid om net op dit te lewe nie, so ek moes noodgedwonge begin werk kry ook. Dit is beslis nie die ideaal nie, dis hoekom ek sê mense kan eers na 16:00 inboek maar as iemand vroeër kom vra ek vir Trix om te help. Dit is beter as om te wag tot na 16:00. Ons het 'n probleem gehad met die krag, maar die hele huis is nou al oor gedoen en ek het 'n sertifikaat om dit te bewys. Ek voel baie sleg oor die revsesnie, ek het omtrent rowwe 2 maande agter die rug. Ek sal graag 'n gratis nag akkommodasie wil aanbied indien u weer in die omgewing moet kom vir werk. Ek wens ek kon net heeldag daar wees. Ek het so baie gelukkige gaste wat gereeld bespreek, wat verstaan as iets gebeur. Ek voel nou regtig sleg.

One Fountain B&B
Jozua R - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jozua R
With friends

Very good, basic accommodation.

Very good service and delicious breakfast. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie, basiese verblyf.

Baie goeie diens en lekker ontbyt. Sal definitief weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Elize H
With spouse/partner

Teleurstellend.

Die twee matjies in die badkamer was vuil. Die een stortdeur het nie 'n handvatsel aangehad nie. Die wasbak het geen warm water nie. Die siffie wat keer dat iets in die wasbak se drein afgaan, is nie daar nie (dus 'n groot gat). Die toilet se deksel se een skarnier was stukkend. Die kamer is min of meer 4m x 5m. Die ruimte is oorvol met 5 slaapplekke. Die spasie tussen die hoek van die dubbelbed en die hoek van 'n ingeboude blad waarop die ketel staan, is maksimum 200mm. Geen persoon kan daardeur gaan as jy nie dwars draai nie. 'n Gesette persoon sal definitief nie daardeur kan gaan nie en dit is die toegangsroete na die badkamer. Die bed kan glad nie effens weggeskuif word om die opening te vergroot nie, want al die meubels staan styf teenmekaar ingepas. Alhoewel ek 10 min voor ons aankoms gebel het, was daar niemand om ons te ontvang nie (ontvangs se deur was gesluit) en ek moes die eienaar 'n tweede keer gebel het. Daar was geen kommunikasie i.v.m. die ontbyt-reëlings of wat met die kamer se sleutel gedoen moet word wanneer jy vertrek nie.

Millin J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Millin J
With spouse/partner

Dit was goed.

Dit was goed, net kort, hoop om volgende keer langer te bly.

David R - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David R
With spouse/partner

Very pleasant with excellent reception and delicious breakfast.

Telana is an excellent hostess. Very friendly and helpful, and the room was very clean and lovely hot blankets for the night this time of year in Barkly West. Breakfast was very tasty. I would definitely recommend One Fountain to other travellers. Thank you very much Telana!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam met 'n uitstekende ontvangs en 'n heerlike ontbyt.

Telana is 'n uitstekende gasvrou. Baie vriendelik en behulpsaam, en die kamer was silwerskoon en heerlike warm komberse vir die nag die tyd van die jaar in Barkly Wes. Ontbyt was baie lekker. Ek sal One Fountain beslis aanbeveel vir ander reisigers. Baie dankie Telana!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
Family with teenagers

Very good and friendly service.

Enjoyed the stay and Telana is a true hostess!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie en vriendelike diens.

Baie lekker gebly en Telana is 'n ware gasvrou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
On business

Very comfortable.

My second time here and will definitely recommend this place and come back in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Dit is my tweede keer wat ek daar bly en sal dit aanbeveel. Sal die plek weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanno V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hanno V
Family with young children

Nice place in a sad town.

Sad to see how the once nice town has decayed and died. If you HAVE to stay over in Barkley West, this is a good place to stay. Neat and clean, although the owners should really fix the taps (all it takes is to replace and tighten the nuts). Air conditioning made the stay enjoyable and the breakfast was very good.

Lorraine E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine E
With spouse/partner

'n Baie rustige, huislike atmosfeer met 'n baie vriendelike gasheer.

Sal dit definitief weer besoek en ook aanbeveel. Wat 'n aangename gasvrou!

Hantie D - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hantie D
With friends

Oornag.

Kamer is skoon en goed toegerus. Ontbyt is heerlik.

Johan Pensioenaris L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan Pensioenaris L
With spouse/partner

Gul ontvangs ... baie goeie diens en puik geriewe!

'n Aangename ondervinding met vriendelike, hulpvaardige gasvrou en netjiese geriewe. Veilige onderdakparkering reg voor die wooneenheid.

Andrea S - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea S
On business

Wonderful

Thanks, it was wonderful staying here!

Desmond C - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Desmond C
With spouse/partner

Rustig sonder steurnisse.

Kamer(beddegoed) en badkamer skoon en netjies. Gasvrou vriendelik. Ontbyt bevredigend.

Malene F - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malene F
Family with young children

Perfek vir ons gesin.

One Fountain is lekker sentraal geleë en goeie waarde vir geld. Die eienaar ken die area baie goed en kon ons adviseer oor besienswaardighede en die beste roetes.

Elizna S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna S
With spouse/partner

Ons het die gasvryheid baie geniet en heerlik geslaap. Ontbyt was ook baie lekker.

Die plek is pragtig skoon en baie gerieflik.

Lucinda M - May 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lucinda M
Family with teenagers

Fine and central

Accommodation was fine and the hospitality good. We made the most of our stay, and will remember to ask for the room to be serviced for future stays, as they do not do this daily.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Fontein Street, Barkly West, 8375, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZTk4MzlmLTY0MWYtNDRjNy04YzRmLTE4ZTgyM2ZiNTdjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 17 5 1 4 1 Fontein Street Barkly West 8375 Northern Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -28.534926666203 24.522256851196
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!