North West Accommodation at Ons Boshuisie | TravelGround
+30

Ons Boshuisie

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 17 reviews for Ons Boshuisie
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
Thea S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea S
Individual traveler

Honde se manewales was al wat die rustigheid versteur het.

Ek het 'n paar dae van rustigheid, stilte en isolasie benodig en dis presies wat ek gevind het. Om te sien hoe die honde die bosveld en die dam geniet, het dit net meer spesiaal gemaak. Alles was silwerskoon en die huis is gerieflik ingerig. Die enigste jammerte was dat ek nie 'n kamera byderhand gehad het om die honde se konsternasie af te neem toe hulle op die dam afstorm en 'n (mak en geduldige) Waterbok in hul swemplek vind nie! Rosette se vriendelikheid is opreg en haar geduld die kere wat my stadsjapie-kant die oorhand gekry het, het my diepste waardering en dankbaarheid.

Thean S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thean S
With spouse/partner

Wat 'n rustige naweek weg.

Ons wiel het gebars op pad na die bestemming. Vinnig het die eienares ingespring en gehelp. Die verblyf is onvergelykbaar. En die feit dat honde welkom is, is fantasties! Hulle het veral die swem in die dam baie geniet.

Susan D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D
With spouse/partner

Sielerus.

Ek en my man en ons hondjies het weereens ons verblyf by Ons Boshuisie geniet, dit is waarlik 'n plek waar jy rustig kan raak weg van die stad en sy liggies.

Marlene C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene C

Awesome.

Wonderlike, rustige ervaring.

Linda D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda D
With spouse/partner

Absoluut die beste plek om te gaan rus in die natuur.

Dis wonderlik om te kan gaan rus iewers waar dit voel jy is alleen in die wêreld. Geen ander mense of ligte om jou vir kilometers nie.

Ons Boshuisie's response

Baie dankie, ons is so bly dat julle dit geniet het! Hoop julle het die vrede ervaar wat julle nodig gehad het. Kom kuier gerus gou weer!

Ons Boshuisie
Alma R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma R
Individual traveler

Heerlike plek om weer mens te word.

Ons Boshuisie is 'n heerlike plek waar jy jou siel weer kan vind. Ek het vrou alleen saam my drie honde daar gebly, en het nooit onveilig gevoel nie. Die honde kon vry rond hardloop en het dit terdeë geniet.

Myrtle Z - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Myrtle Z
With spouse/partner

Awesome!

Rosette, thanks so much for you hospitality! We really enjoyed it and we will definitely be back! It was quiet and peaceful. The little house is beautiful and equipped with everything you need! What a wonderful experience to just light the donkey boiler for hot water! We also had a great time around the fire!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome!

Rosette, baie dankie vir jou gasvryheid! Ons het dit baie geniet en gaan vir seker weer kom! Dis baie rustig en stil. Die huisie is pragtig ingerig met alles wat jy benodig! Wat 'n lekker ervaring om die donkie aan te steek vir warm water! Ons het ook lekker om die vuur gekuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan E
Family with young children

Very peaceful place, highly recommended.

The place is neat. If you want to relax this is the place for you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige plek, kan dit aanbeveel.

Die plek is baie netjies. As jy wil gaan ontspan en rustig wees is dit die plek vir jou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan D

Good stay.

Very neat and clean and in a very peaceful environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Baie netjies en skoon en BAIE RUSTIGE omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neels K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Neels K
With spouse/partner

Rustige bos wegbreek.

Heerlik ontspan weg van die besige stad lewe. Sal definitief weer kom.

Amanda S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Anders.

Ons het heerlik in die boshuisie gebly. Die stilte, diere en natuur was ongelooflik. Net wat ons nodig gehad het om weer ons batterye te laai. Die feit dat ons moes vuurmaak vir warm water en buite kosmaak was iets anders en ons het dit geniet. Ek het die ligging net 3 sterretjies gegee vir die feit dat jy n 4x4 moet hê om by die boshuisie uit te kom. Ons sal beslis weer gaan.

Emarne K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Emarne K

Gesinsnaweek.

Heerlik gekuier om die kampvuur, lekker gerus in die natuur.

Carika K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carika K
Family with teenagers

Very relaxing and different.

Thank you very much for the for the good rest and hospitality. We will defnitely see you again.

Antoinette I - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette I
With friends

Fantastic getaway!

If you need to recharge your batteries, there is no better place than at Die Boshuisie. We really had an awesome weekend and will most definitely return.

André G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André G

Fantastiese wegbreekhuisie in die hartjie van die bos.

Ons het 'n vreeslike lekker familie-naweek by ons Boshuisie gehad, die huis is ten volle toegerus met 'n baie rustige atmosfeer. Ons het tot laat in die aand buite by die vuur gesit en gesels en vir die eerste keer ooit, was daar genoeg warm water vir agt mense om na mekaar te stort. As julle bietjie wil wegbreek en tyd saam met vriende en familie in die natuur wil deurbring is Ons Boshuisie regtig die ideale plek. Talitha en haar hele gesin was baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Dankie vir 'n fantastiese naweek!

Maritza F - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritza F
Family with young children

Heerlike verblyf!

Ons het 'n heelike tyd gehad en sal beslis weer gaan.

Naude K - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naude K
Family with young children

'n Juweel in die bos!

Uitstekende diens.

From R2 000
per night (for 8 people)
From R2 000
per night (for 8 people)
From R2 000
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R53, Swartruggens, 2835, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5YjM4NGEwLWFiNzQtNGNlNy1hNDA2LTRiOWU1MTg3ODA0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (for 8 people) 17 5 1 5 R53 Swartruggens 2835 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.841979287661 26.614127755165
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com