The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Onze Rust Guest House | TravelGround
+39

Onze Rust Guest House

Review Summary

3.5 out of 5from 16 reviews for Onze Rust Guest House
Cleanliness
3.5/5
Service
3.3/5
Location
3.6/5
Safety
4.0/5
Value for money
2.9/5
Jolanda B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Jolanda B
With spouse/partner

Geen gasvryheid daar nie en die plek waar ons gebly het was ontevrede.

Ek sal niemand aanwys soontoe nie. Die voorkant waar ander gaste gebly het was op standaard, die agter kant glad nie.

Onze Rust Guest House's response

Jolanda, jammer julle het my nie kom sien nie. Soos aangedui, het julle budget kamers bespreek en ons stel gewoonlik 'n alternatief voor sou julle wou opgradeer.

Onze Rust Guest House
Amanda O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Amanda O
With friends

We had to pay more to get a better place to sleep.

The room we paid for wasn't up to standard and we had to pay more to get a better room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons moes meer betaal om beter slaapplek te kry.

Die kamer wat ons voor betaal het was nie op standaard nie en ons moes meer betaal om beter kamer te kry om in te slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Andre L
With friends

Glad nie wat ons verwag het nie.

Moet nooit in jou lewe by die gastehuis se sakpaskamers bespreek nie. Ons is baie vriendelik ingelig dat ons vir meer geld beter kamers kan kry, maar dit was die enigste vriendelike diens wat ons van die eienaar af gekry het. Die huis waar die sakpaskamers in is lyk vreeslik. Daar word koffie, tee en suiker verskaf. Vir ons 7 gaste daar was daar net 5 bekers en 3 glase in die kombuis. Ek sal nooit weer by die gastehuis bly nie.

Antonio R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antonio R
With spouse/partner

Very pleasant space.

We had a very pleasant stay. Nice and quiet place. Very nice and sympathetic owners, very helpful and ready to help.

Johan D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan D
On business

Friendly and helpful staff. Nice stay.

I had a very nice stay here. The staff was very helpful and friendly. WiFi very good. Rooms were clean.

Drinsia D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Drinsia D

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Waarde vir geld.

Vriendelike en persoonlike aandag ontvang van eienaar en personeel. Netjiese en skoon verblyf met pragtige tuin en braaigeriewe. Binne loopafstand van inkopiesentrums.

Ernest D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ernest D
With friends

Dit lyk soos op die foto's op die webwerf.

Die kamers was netjies en skoon. Die lugversorger het gewerk, dit was baie warm. Aandete word nie bedien nie, maar By Die Dam restaurant het gesorg vir 'n heerlike aandete.

Magda L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda L
With spouse/partner

Ongelooflik vriendelik en gasvry. Baie skoon en gerieflik.

Professionele, vriendelike en gasvrye ontvangs gehad by aankoms. Veilige parkering. Skoon en netjiese kamers. Ontbyt was heerlik saam met die ontspanne musiek van eienaar op die klaverbord in eetsaal.

Sonja V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sonja V
Family with teenagers

Alles wat in gastekamer was het gewerk.

Gastehuis en kamer was skoon en netjies. Alhoewel die dorp 'n waterprobleem gehad het, het die personeel ons verblyf vergemaklik deur water aan te dra. Net 'n voorstelling: voorsien eerder gaste met toe koffie-, tee-, suikersakkies ipv. in houers.

Yvonne N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Yvonne N
Family with young children

Die ontvangs was baie sleg en die werkers hoogs ongeskik.

Was baie ongelukkig, sal definitief nie weer verkies om daar oor te bly nie. Die personeel was baie ongeskik. Ons het vroeër die middag gebel om te sê ons gaan 22h00 daar wees, en ons het by ons woord gehou. Met aankoms was ons afjakkerig hanteer, en net 'n kamer gegee. En oggend toe ons opstaan is ons kinders sleg hanteer en geen ontbyt is gereël nadat ons bevestig het toe ons daar aankom dat ons sal ekstra betaal vir ontbyt. Ons het toe besluit, omdat geen ontbyt gemaak is nie, dat ons dan eerder weer in die pad gaan val na ons reis verder, maar wil eers 'n beker koffie hê voordat ons ry, toe is ons sommer baie ongeskik gesê ons sal nie koffie kry nie.

Onze Rust Guest House's response

Geagte gewaardeerde gaste, d persoon wat julle ontvang het, het n ander kultuur as joune en mag dalk vreemd wees en mag jy moontlik jou ontvangs anders opsom maar beslis nie ongeskik nie. Ontbyt was gereed en is jou aanname nie korrek nie. Eiers en wors word eers aangebied sodra gaste sit. Sou julle nie ontbyt nie, is koffie in julle kamers beskikbaar.

Onze Rust Guest House
Gerrit J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerrit J
Family with young children

Dit was baie aangenaam en die eienaar behulpsaam. Sou net graag iets soos 'n haardroër in die kamer wou gehad het.

Dit was 'n aangename verblyf waar ons ons boswa veilig kon afhaak en koppel aan krag. Dit was nie 'n slegte ervaring nie.

Andre E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Andre E
On business

Bietjie duur vir die verblyf.

Die upgraded kamers is is bietjie duurder maar die moeite werd om te vat. Die budget kamers word gedeel in 'n huis en geen air-con nie.

Elvira L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elvira L

Die ontvangs was baie aangenaam. Die plek was skoon en kon ons regtig lekker rus, voor ons, ons reis voortgesit het.

Ek kan Onze Rust Guest House wel aanbeveel. Eienaar baie aangenaam en hulpvaardig. Het ons van ander vakansieplekke vertel in Namibië wat ons baie waardeer het. Ontbyt was goed en het ons geen klagte gehad nie.

Elize C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Elize C

Baie beknop en onprakties!

Die kamer wat ek bespreek het, soos gesien op die webblad, moes ek R200 voor inbetaal omdat dit kwansuis 'n luukse kamer is. Ons kon skaars in die badkamer ons draai kry. Moes die deur oopmaak om te kan aantrek. Daar is geen wasbak om eetgerei uit te spoel nie, net 2 bekertjies en 2 klein glasies. Die yskas was ook nie aangesit nie.

Ria S - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ria S
With friends

I booked the budget and definitely got nothing more.

My first impression of the place was good. The receptionist was not helpful at all and I did not understand what she meant. The host was very pleasant and gave us a lot of tips to improve our journey.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het budget bespreek en het beslis niks meer gekry nie.

My eerste indruk van die plek was goed. Die ontvangsdame was glad nie hulpvaardig nie en ek het nie regtig verstaan wat sy bedoel nie. Die gasheer was baie aangenaam en het ons baie wenke gegee oor hoe om ons reis te verbeter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ann J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ann J
With friends

Comfortable for one nights stay.

The beds were comfortable and the unit clean and neat. No glasses or forks were in the unit. Management must consider turning on the fridges when they expect guests, for the guests that drive far and immediately want to put their food in the fridge. Braai facilities need attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik vir enkel aand verblyf.

Die beddens was baie gemaklik en die eenheid skoon en netjies. Geen glase of vurke in eenheid. Bestuur moet dit dalk oorweeg om yskaste aan te sit wanneer hul gaste verwag, vir gaste wat ver gery het en dadelik met aankoms hul kos in 'n yskas wil sit. Braaifasiliteit benodig aandag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R520
per night (for 2 people)
From R520
per night (for 2 people)
From R520
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 95 Rugby Street, Gobabis, 0000, Omaheke
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCbpr5y2dVk4oO2mfX53oLiQ1a8rnOT2APBRjpcl5zVs781ozD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R520  per night (for 2 people) 16 5 1 4 95 Rugby Street Gobabis 0000 Omaheke 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -22.454215172605 18.972594004369
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!