The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Opiepad Gastehuis | TravelGround
+27

Opiepad Gastehuis

55 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 55 reviews for Opiepad Gastehuis
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Steven M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven M
Individual traveler

Gerieflik, veilig en Ideaal

Beveel dit sterkliks aan tot Kaap & JHB reisigers!

Frikkie H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie H
Individual traveler

Pure value for money, very safe and friendly service

See stars.

Emsie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emsie V
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het om te oornag.

Baie mooi, skoon en netjies. Goed geleë, naby die hoofpad. Mooi, skoon, netjies en gerieflik om te oornag. Vriendelike diens.

Thea D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thea D
Family with teenagers

Skoon en netjies. 100% vir oornag.

Vriendelik ontvang deur jong seun. Behulpsaam.

Jordan K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jordan K
Family with young children

Perfect for an overnight stay.

Perfect for a overnight stay after long hours on the road and extremely convenient if you want to leave early hours.

Chris N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris N
Family with teenagers

Lekker oornag-verblyf.

Nie vir 'n lang verblyf bedoel nie. Maar as jy jou roete wil opbreek, is dit die ideale plek om oor te slaap. Goeie diens en vriendeklike mense.

Mientjie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mientjie V
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Baie gerieflik.

Die kamer is baie mooi netjies, gerieflik en skoon. Dit is ook baie veilig.

Nicolene J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene J
With spouse/partner

Was netjies en voldoende vir oorslaap

Opiepad is netjies, alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap.

Andries K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries K

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Skoon, netjies en waarde vir geld. Ligging is lekker naby hoofweg en was perfek vir 'n oornag vir my en my seun. Veilig en alle geriewe vir 'n gemaklike oornag-plek. Sal weer van hulle gebruik maak.

John C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John C
With spouse/partner

Pragtige plekkie met vriendelike mense.

Sal weer daar oornag.

Logy M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Logy M
With spouse/partner

Veilige oornagplek en keurig.

Ons het daar oornag op pad na die noorde. Dis 'n baie stylvolle en netjiese plekkie waar ons geslaap het. Lekker lugversorging vir die warm nag! Sal dit weer doen!

Peter B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter B
With spouse/partner

Had a good night's rest and would stop over again.

Had a good night's sleep, would use them again.

Ruan B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan B
With spouse/partner

Skoon, netjies en baie gerieflik.

Baie skoon en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en daar is ook 'n kragopwekker vir as daar loadshedding is. Sal dit definitief aanbeveel!

Jan-lodewyk S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan-lodewyk S
With spouse/partner

Wonderlik vir 'n oornag stop op pad na jou eindbestemming.

Ideaal geleë vir 'n oornag rusplekkie. Vir 'n enkel nag was dit wonderlik. Ons kan maklik net weer vroeg die volgende dag in die pad val. Baie lekker gerus.

Liana V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana V
With spouse/partner

Ons het slegs oorgeslaap op pad Kaap toe.

Die kamer is netjies met en suite stort- en toiletgeriewe. Heeltemal voldoende vir 'n nag se oorslaap.

Chris S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S

Superskoon, netjiese akkommodasie in lowerryke tuin.

Cecil, baie vriendelike eienaar het ons hartlik verwelkom en aangebied om ons gevriesde vis in sy reuse-yskaste te stoor, asook gratis sakkies ys. Lieflike skoon swembad het ons ingewag, 'n welkom lafenis in die hitte van die Karoo. Het hul oulike labrador en Staffie se manewales in die tuin na hartelus kon geniet.

Koos V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
Individual traveler

Heerlike ontspanne en rustige atmosfeer.

Ideale verblyf vir oorslaap in Colesberg.

Pieter N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter N
Family with teenagers

Aangenaam, vriendelike mense.

Kamer was baie netjies. Lugreëling ingesluit. Privaat. Sal beslis weer daar bly.

Morne L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne L
Individual traveler

Heerlik geslaap in ‘n baie gerieflike eenheid.

Verblyf is perfek vir oornagstop.

David W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David W
With spouse/partner

Skoon en netjies, en waarde vir geld vir oornag-rus.

Sou graag wou gehad het dat die eienaars ons ontvang, dit is deur die skoolgaande seun gedoen. Dalk is hy in opleiding vir die toekoms? Handdoeke was nie in kamer nie, moes gaan vra daarvoor.

Magdel H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel H
Family with teenagers

Baie gerieflik.

Ons is baie vriendelik verwelkom en ingeboek. Alles was baie netjies en skoon. Ons het sommer tuis gevoel toe Tequila (die hondjie) ons kom verwelkom het. Baie gerieflike reëlings vir wanner jy weer vertrek. Ons sal definitief weer van Opiepad gebruik maak.

Opiepad Gastehuis's response

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Sharné G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sharné G
Family with teenagers

Neat and tidy establishment.

Very neat and tidy establishment. Though would rate it as a pure sleep-over only! Not really a place to unwind and relax as experienced at other establishments. A bit cramped for families travelling with children. Communication was a downfall, as TV was not connected and assistance non existent!

Andries S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andries S
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Aircon in kamer 'n pluspunt.

Lyzanne D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lyzanne D
Family with young children

Fantastic facility for an overnight stay while travelling!

We thoroughly enjoyed our stay at Opiepad. After a long day's travel we were warmly welcomed and assisted by the host. The kids were welcomed to take a dip in the pool to cool down. Lovely facilities and awesome host - we had a very relaxing evening and were well rested to continue our travels the next day. Will definitely stay there again!

Letitia B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia B
With spouse/partner

Liefelike, skoon, gemaklike en vriendelike oornagplek.

Opiepad gastehuis is werklik n oassis in the karoo wat ons sterk aanbeveel as n moet oornag plekkie vir enige paartjie of gesin. Ons het werklik tuis gevoel en was bedien met bobaas kos en ongelooflike vriendelikheid en gasvryheid. Hierdie is 'n plekkie wat definitief op enige een se reisplan moet voorkom.

Johan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Johan V
With spouse/partner

Teleurstellende ervaring.

Opiepad sal nie weer op ons pad wees nie. Geen toiletpaper, seephouer in stort stukkend, matras oud en pap, oorvol gemeubileer.

Opiepad Gastehuis's response

Geagte Johan,
Baie dankie vir die resensie en terugvoering.
Ons sal na al die punte kyk wat u genoem het.
Vriendelike groete, Cecil.

Opiepad Gastehuis
Suzette S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette S
With spouse/partner

Lekker gerus.

Ons was baie moeg het gery van George af terug huistoe kamer eas lekker koud en gemaklik.

Opiepad Gastehuis's response

Baie dankie. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Opiepad

Opiepad Gastehuis
Rene V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene V
Family with teenagers

'n Gerieflike oorstopplekkie, as jy nie luuksheid of spasie kort nie!

Opiepad gastehuis is perfek as jy 'n oorslaapplek kort - en niks meer nie. Keurig ingerig, veilige parkering. Die kamer waarin ons was slaap 3 - en net net! Baie klein, maar ingerig met 'n koffiehoekie, DSTV, lugversorging en 'n groot badkamer. Vriendelike ontvangs. Dis perfek vir 'n moeë reisiger wat net wil kop neerlê. Dit is egter jammer dat daar blykbaar ook meganiese werk van een of ander aard vanaf die perseel bedryf word - met ons aankoms was daar 'n oop werkswinkel, werkers besig om skoon te maak en 'n voertuig wat aan gewerk word. Dit doen afbreek aan die keurige versiering en netheid van die verblyfeenheid. Maar beter waarde vir geld glo ek nie sal jy sommer kry nie.

Ursula B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursula B
Family with teenagers

Baie vriendelike ontvangs. Alles perfek.

Ek sal weer hier oornag. Puik diens.

Magaretha B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magaretha B
With spouse/partner

Gerieflik, skoon, pragtig en OpiePad!

Vriendelike ontvangs, baie gerieflike kamer, skoon, netjies, veilig.

Opiepad Gastehuis's response

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Letitia R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia R
Family with young children

Very pleasant.

Pity pool not at premises as advertised. All you need for overnight. Host very friendly.

Francois V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Francois V
With spouse/partner

Oorslaapplek op pad see toe.

Heel netjies, net bietjie raserig gewees.

Opiepad Gastehuis's response

Jammer vir ongerief.

Opiepad Gastehuis
Risél L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Risél L
Individual traveler

Netjies en skoon

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die kamer was baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Kaylee J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kaylee J
With spouse/partner

Lovely stopover.

Lovely little spot for a night's stopover. Comfy, clean, tidy, easy to find with friendly folk.

Opiepad Gastehuis's response

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Danelle G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle G
With spouse/partner

Baie lekker.

Dit was baie netjies, ek en my man en een van ons vriende het daar oor gebly op pad na 'n troue toe. Hulle het baie moeite vir ons gedoen, ons het 'n braai bak en tang nodig gehad en toe ons weer sien toe bring hulle vir ons.

Andries S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries S
Family with young children

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Dietrich B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dietrich B
Individual traveler

Netjies en goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon plek, goeie waarde vir geld.

Landi N - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Landi N
With spouse/partner

Ongelooflik mooi en vriendelik.

Glad nie soos foto's nie. Baie mooier. So netjies en rustig. Was met baie vriendelikheid verwelkom en ons het iets vergeet waarby hulle ons gekontak het en laat weet het. Sal vir seker aanraai vir enige iemand.

Jan-lodewyk S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan-lodewyk S
With spouse/partner

Wonderlik vir 'n oornagplek op pad na jou eindbestemming.

Baie netjies en gerieflik. Baie aangename verblyf. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Tina B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina B
Family with teenagers

Uitstekende oornagverblyf.

Baie netjies, gerieflik en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Opiepad Gastehuis's response

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Esther S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esther S
Individual traveler

Ek het regtig 'n baie lekker kuier by Opiepad geniet!

Baie skoon netjiese kamer met broodnodige welkome lugreëling, asook DStv. Die gasheer en sy kinders het uit hulle pad gegaan om te help met bagasie en alles wat ek nodig gekry het. Ek sal beslis weer daar gaan oornag.

Opiepad Gastehuis's response

Baie dankie.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
OPIEPAD

Opiepad Gastehuis
Daan V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daan V
Individual traveler

Het dit geniet, alhoewel ek net daar geslaap het.

Ek het persoonlike aandag en gasvryheid gemis, maar is heel tevrede met die geriewe. ’n Bedlampie sal goed wees.

Ryno V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno V
Family with young children

Lekker gekuier, sal defnitief aanbeveel

Vriendelike ontvangs en baie netjiese kamers. Kinders kon lekker swem gedurende die middag hitte. Sal dit definitief aanbeveel.

Graham N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham N
Family with young children

Safe, comfortable and clean

Bed lamps would be appreciated, otherwise everything else in the room was very well chosen and the decor was modern, comfortable and inviting.

Ronel U - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel U
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en ruim.

Rustig ontspan na lang pad. Baie netjies, ruim en gemaklik.

Cindy V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy V
Family with teenagers

Gerieflik, netjies en veilig.

Baie vriendelike diens. N pragtige plekkie. Baie netjies en veilig. Sal dit beslis aan beveel!

Charindi V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charindi V
With spouse/partner

Mooi, rustig en gasvry.

Ek het lanklaas 'n plekkie gekry waar dit so aangenaam was. Nie net is Cecil vriendelik nie maar laat hulle jou deel voel van Colesberg. Ek sal beslis weer daar oorslaap. Julle is puik hoor!

Annette J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette J
With spouse/partner

Gerieflike, aangename verblyf.

Ons kan Opipad Gastehuis met 'n ope hart aanbeveel. Dis gerieflike, baie skoon en netjiese verblyf. Ek het aanvanklik gedink dit gaan bietjie raserig wees met die N1 nié baie ver nie, maar ons was skaars bewus van die verkeer. Ons sal enige tyd weer by Opipad gaan oorbly.

Marié G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié G
Family with teenagers

Skoon, gerieflike akkommodasie. Netjies toegerus.

Die kamers is baie gerieflik ingerig en bied 'n oase vir moeë lywe na 'n dag se reis.

Chantel D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel D
With spouse/partner

Very enjoyable.

To find the place was a bit of a problem, but overall it was an enjoyable stay and will stay there again in the future.

Clive E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive E
With spouse/partner

Very nice and comfortable.

Would've liked to have had some soap for showering.

Ben K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben K
With spouse/partner

Lekker Karoo-oornag!

Baie vriendelike ontvangs, kamer baie keurig en skoon. Uitstekende waarde vir geld plus bonus van groot veilige parkeerarea.

Tallies T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tallies T
With spouse/partner

Very friendly and wanted to help with everything.

Very nice and easy to find.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik en wou met alles help.

Baie lekker geleë en maklik om te vind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stanley L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stanley L
Individual traveler

Not too bad.

The only thing is, do provide soap! Besides that, the place was clean, the people and the little Jack Russel is friendly and the bed nice and firm. Yeah, as a budget stop I'd rate it.

Martha V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha V
With spouse/partner

Pragtige en netjiese geriewe.

Dankie vir 'n heerlike oorslaap. Kan julle regtig aanbeveel.

was R600
From R510
per night (for 2 people)
was R600
From R510
per night (for 2 people)
was R600
From R510
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 47 De Jager Street, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb27b4e2fa9861b2fc632f4295708ce748721198a11cc69e111e2d10062073f3ed1d9d788b90aece3853b17fdc51548fe4e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, now From R510  per night (for 2 people) 55 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Northern Cape 0860 022 102 15:00-22:00 10:00 -30.728092510255 25.090930100128
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!