The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Opiheuwel | TravelGround
+96

Opiheuwel

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Opiheuwel
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Carl D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl D
Family with young children

Lekkerste lekker!

Ons het by Opiheuwel as gaste aangekom en is as vriende daar weg. Dit was die beste verblyf nog en die wonderlike mense. Gasvryheid en vriendelikheid is ongelooflik. Ons gaan julle mis, tot weersiens.

Opiheuwel's response

Liewe Carl ,Thea en Poplappie.

Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet, en het julle kuiertjie by ons baie geniet daarby het ons ook pragtige nuwe vriende gemaak.
Dit is vir ons so lekker om te hoor dat julle ook lekker by ons gekuier het.
Dankie vir die pragtige resensie.

Tot weersiens
Peter & Sylvia

Opiheuwel
Hennie A - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie A
With spouse/partner

Baie lekker gekuier by Peter en Sylvia.

Baie netjies en skoon, ek maak baie van gastehuise gebruik en die was een van die netjieste gastehuise wat ek al besoek het met baie vriendelike ontvangs van Peter en Sylvia. Sal enige tyd weer daar bly.

Opiheuwel's response

Beste Hennie en Martie,

Dit was vir ons baie aangenaam om julle te ontmoet en te huisves, baie dankie vir die pragtige komplimente, ons waardeer dit baie.
Dit is vir ons te heerlik om te weet dat julle lekker gebly het, en sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Peter en Sylvia.

Opiheuwel
Jenny J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny J
Family with young children

Fantastiese ligging,

Onberispelike netheid en ongelooflike gasvryheid. Die woonstel en perseel is baie netjies geen ding uit sy plek. Alle nodige sorg is getref om veiligheid te verseker. Die hartlike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Ons gaan vir seker weer.

Opiheuwel's response

Beste Jenny,
Dit was vir ons baie aangenaam om julle as n gesin te ontmoet, en te huisves Vir ons is dit ongelooflik lekker om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het en dat julle sommer dadelik tuis gevoel het.
Baie dankie vir die pragtige resensie ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Peter&Sylvia

Opiheuwel
Zendré V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zendré V
Family with young children

Dit het al my verwagtinge oortref!

Die lieflikste en mees "welcoming" eienaars wat ek al ooit ontmoet het. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Opiheuwel's response

Beste Zendré,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was heerlik om julle te ontmoet, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Peter en Sylvia.

Opiheuwel
Hannelie S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S

Friendly people. Lovely people they welcome us with open arms.

Kindness, sweet, love.

Opiheuwel's response

Dear Hannelie and Hennie
Thank you for your lovely feedback, we enjoyed having you and you family visiting Opiheuwel and we are glad that
you had a pleasant time, looking forward to seeing you again soon.
Kind regards
Peter & Sylvia

Opiheuwel
Marieta R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta R
With friends

Uitmuntend, puik.

Gemaklike vriendelike verwelkoming. Baie gasvry en behulpsaam. Peter en Sylvia het die ekstra myl gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Peter was behulpsaam met die aansteek van my braaivleisvuur waar ons 2 dames en 'n klein kind was. Sylvia het vir die 6 jarige kind spesiale eetgerei voorsien waar hul ook 'n verwarmer vir die ouer dame in goue jare gebring het. Hul was deurentyd beskikbaar en slaggereed om te help. Daaglikse in en uitbeweeg is ook veilig en privaat. Privaatheid word deurlopend gerespekteer. Die verblyf was gerieflik en gemaklik, rustige atmosfeer. Baie dankie vir uitnemende verblyf.

Opiheuwel's response

Beste Marieta
Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoering.
Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en te huisves en ons sien baie uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete.
Peter&Sylvia

Opiheuwel
Charmaine S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
With spouse/partner

Lekker plek, netjies.

Vriendelike mense, net.

Opiheuwel's response

Beste Charmaine
Dit was 'n plesier om julle te kon akkomodeer, net jammer julle moes jul wegbreek kortknip. Dankie vir die goeie terugvoring, ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkomodeer.
Groete
Peter en Sylvia

Opiheuwel
Louise J. D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise J. D
With friends

Clean, tidy, feels like home, hospitable - lovely getaway!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, voel soos huis, gasvry - heerlike wegbreek!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Opiheuwel's response

Beste Louise,
Ons is bly julle het die naweek by ons geniet.
Dit is vir ons n voorreg om ons gaste se wegbreek lekker, rustig en gerieflik te maak.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete.
Peter&Sylvia

Opiheuwel
Derick S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick S
Family with young children

Comfortable stay and friendly and such friendly hosts and so accommodating. Made us feel very welcome.

Central location, clean, comfortable and a swimming pool a bonus! Great for a family with young kids.

Opiheuwel's response

Dear Derick, it was wonderful to meet you and your family and to have u here with us. We are glad u enjoyed your stay with us and hope to see u again soon.
Thank u for your positive feedback.
Kind regards,
Peter and Sylvia

Opiheuwel
Conrad B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Conrad B
Family with young children

Baie lekker gesellige plek om vakansie te jou.

Die eienaars is baie vriendelike persone. Het al iemand verwys en sal ander persone verwys in die toekoms.

Opiheuwel's response

Beste Conrad,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was heerlik om julle te ontmoet.Ons is baie bly julle het lekker by ons gekuier en hoop dat ons julle gou weer sal sien.
Vriendelike groete,
Peter en Sylvia

Opiheuwel
Felicia Z - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicia Z
Family with young children

It was lovely.

The owners were welcoming. We enjoyed ourselves.

Opiheuwel's response

It was lovely meeting Felisha and her family, glad you enjoyed your stay.
Thank you for your positive feedback, hope to see you soon for a breakaway.
Kind regards,
Peter and Sylvia

Opiheuwel
Caitlin F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caitlin F
With friends

Unbelievable weekend at Opiheuwel!

Recommend it to any small group of friends or family. You won't regret it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike naweek by Opiheuwel!

Beveel dit aan vir enige klein groepie vriende en familie. Sal regtig nie spyt wees nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Opiheuwel's response

Beste Caitlin
Ons is baie bly julle groepie het die naweek by ons geniet, dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en te huisves.
Vriendelike groete
Peter & Sylvia

Opiheuwel
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
From R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Kameeldoring Avenue, Vyf Brakke Fonteinen, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb71b3c8d9ff5a234b3b067eb719875ed93c19dc94e26b4375474049325a5b79b1f4fcb4d4b53d4734cd6a60c039704a584b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (sleeps 4) 12 5 1 5 17 Kameeldoring Avenue Vyf Brakke Fonteinen 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.129413 22.097721
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!