OppiePlaas Haga Haga
Review Summary
Flip D - Jan 2020
Overall score
Uitstekende gasvryheid en waarde vir geld.
Ben F - Dec 2019
Overall score
Very nice view. Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi uitsig. Skoon en netjies.
Ek was nie bewus dat ek vir die tent bespreek het nie (my fout) sal volgende keer seker maak waarvoor ek bespreek. Vir ou mense (70 jaar) was die tent ietwat primitief. Het nogtans lekker gebly. Baie mooi omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernie C - Jan 2019
Overall score
Beautiful and relaxing holiday.
Marika V - Dec 2018
Overall score
Heerlike rustigheid.
Read moreCorrie D - Oct 2018
Overall score
Ongelooflike vakansie.
Pierre D - May 2018
Overall score
Lekker rustig.
OppiePlaas Haga Haga's response
Hi Pierre
Dankie vir jou resensie.
Jou klagte oor onakkurate advertering is ongegrond. Gratis WI-fI is inderdaad, soos geadverteer, beskikbaar vir alle gaste op die perseel in ons restuarant en 'n DVD is ook, weereens soos geadverteer, beskikbaar vir konferensies. Ons het nerens geadverteer dat daar gratis WiFi of 'n DVD in die wooneenheid is nie. Ek noem verder dat die kothuis geriewe spesefiek gelys was in die kwotasie wat ons aan jou gestuur het daarin word dit duidelik gese "Toegang tot gratis WifI "
Ons adverteer wel onder aparte advertensies dat gratis WiFi in ons B&B kamers beskikbaar is. Hierdie kamers is egter totaal apart van ons kothuis en ander tariewe geld. Dit mag moontlik die rede vir jou verwarring wees. Dit is tog jammer dat jy jou ongelukkigheid nie met ons bespreek het nie veral onder omstandighede dat ons dikwels met julle gepraat het en spefiek gevra het of julle enige klagtes het en of julle enige iets benodig.
Hendrik B - Mar 2018
Overall score
Heerlik ontspannend soos op 'n regte plaas.
OppiePlaas Haga Haga's response
Hello Hendrik
Dankie vir jou gawe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Erna & Niel
Lucinda H - Feb 2018
Overall score
Rustigheid.
OppiePlaas Haga Haga's response
Beste Lucinda,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is ook bly om te sien dat julle dit by ons geniet het.
Adri E - Oct 2017
Overall score
Lovely experience.
Read moreOppiePlaas Haga Haga's response
Thank you for your review- much appreciated. We are glad that you enjoyed your visit.
Naomi T - Sep 2017
Overall score
Quiet relaxing stay.
OppiePlaas Haga Haga's response
Thank you for your review. Very glad that you enjoyed your stay @ OppiePlaas Haga Haga
Willie C - Nov 2016
Overall score
Very peaceful, relaxing and a real treat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig, ontspannend en 'n regte lafenis.
Ons was aangenaam verras en baie goed verwelkom deur die eienaars Neil en Erna en het baie tuis gevoel. Ons het baie lekker gekuier en die kos was van die beste gehalte en baie smaaklik voorberei. Die kothuis was goed ingerig en het niks gekort nie. Die personeel was ook vriendelik en behulpsaam en niks was moeite nie. Ons gaan definitief weer daar gaan kuier (my vrou het 3 keer malvapoeding bestel).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
OppiePlaas Haga Haga's response
Dankie Willie. Ons is bly julle het dit by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Mtwentwe Farm, Haga Haga, 5272, Eastern Cape
- All ages welcome